Dag manne
Ons gaan vir die lang naweek KZN toe (Margate) toe is daar enige plek daar naby waar ek kan gaan speel, sonder om toegesluit te word natuurlik.

Dankie G

En as julle dalk wil saam speel sal dit ook leka wees