Hi.

Weet iemand dalk van 'n instansie in Gauteng wat my boorgat water kan toets. Ek wil seker maak die water is veilig om te drink. Het al by RandWater aangeklop, maar hulle vra R3000, nogals duur.

Is daar moontlik enige home-test kits wat die moeite werk is?

Baie dankie.