Southern Cape members list - Page 12





Page 12 of 12 FirstFirst ... 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12
Results 221 to 239 of 239
  1. #221
    Join Date
    Aug 2009
    Location
    Somerset West when not in Jhb
    Age
    57
    Posts
    1,335
    Thanked: 109

    Default Re: Southern Cape members list

    Pse add me to the list?
    Subok ......... Kobus Smit.......
    2016 Hilux 3.04D DC 4x4 Somerset West

    Hilux 3.0 D4D "Goldilocks" - Rigged for overlanding
    ORRA Callsign: X130
    Passionate about alternative energy

  2. #222
    Join Date
    Aug 2011
    Location
    Hartenbos
    Age
    56
    Posts
    1,363
    Thanked: 369

    Default Re: Southern Cape members list

    Quote Originally Posted by Jeanvn View Post
    Hy is nommer 2 op die lys.
    LOL. Eintlik no 3. Ons lees ewe sleg.
    Hermanator

    Herman Smit

  3. #223
    Join Date
    Jul 2017
    Location
    George
    Age
    39
    Posts
    34
    Thanked: 13

    Thumbs up Re: Southern Cape members list

    Quote Originally Posted by Jeanvn View Post
    We used to be a very active group, Dave we must make a plan to get things going again.
    Being new to the Region, I am also excited to meet up!

    Also had a nice chat with Dave earlier this week. Unfortunately away for the long weekend, so cant join this coming trip. Will see you at the next one.
    Dirk Lombard
    Mercedes-Benz GL350cdi
    Mercedes-Benz Viano 3.0cdi

  4. #224
    Join Date
    Nov 2011
    Location
    Hartenbos
    Age
    59
    Posts
    1,741
    Thanked: 286

    Default Re: Southern Cape members list

    Lekker lang lys van mense, maar amper GEEN aktiwiteit nie. Dis minder as 10% van die ouens wat darem al die jaar deur 'n sloot en oor 'n klip gery het, as ek dinge so kyk. So ons moet bietjie lewe in die streek se mense kry.

    Ek dink ons moet aan al die mense op die lys 'n PM stuur en hoor of hulle nog aktiewe lede van die Suid Kaap seksie wil wees. Naweke is almal se wegbreek tyd en ons sukkel deesdae om 5 voertuie bymekaar te kry vir 'n dag se speel op 'n roete. Deels omdat ons eers op Donderdag 'n gier kry en die Swambos teen daardie tyd reeds die naweek se aktiwiteite haarfyn beplan het. Dan is daar natuurlik skool sport wat mense naweke bind. Ek voel ons moet oorweeg om 'n gereelde (s 1 maal elke 2 maande vir begin) sosiale aand in die week te rel waar mense mekaar kan ontmoet en mekaar bietjie begeester. Ek glo meer ouens sal los wees vir so 1-2 ure waar ons net lekker kan gesels, vertel van roetes, nuwe 4x4 goeters vir jou voertuig, ens, en die gees net so bietjie opwerk. Ons sal ook moet kyk na langtermyn beplanning vir outings maar die het weer sy eie probleme. Die groot ding is natuurlik almal wil deelneem maar niemand wil voor vat nie, en niemand wil commit nie, almal wil terugval op die 4x4 ding as hulle niks anders het om die naweek te doen nie. Kom ons verander dit in 'n groep aktiwiteit waar almal ietsie doen en waar 4x4 'n hor prioriteit in mense se sosiale lewe kry as die afskeep plekkie wat dit nou het.

    Dan sien ek baie 4x4 voertuie hier in die Suid Kaap rondry wat ek nie ken nie, baie so gekit dat dit lyk die ou mre die Dakar gaan ry nog 'n kans staan om te wen ook. Hoe bring ons die ouens ook in. Daar is natuurlik baie image ouens maar ek glo ook 'n hele klomp wat graag sal wil deelneem aan trips maar nie weet waar en hoe nie. Kom ons versprei meer aktief die woord onder die mense en spoor hulle aan om by die forum aan te sluit. Noem spesifiek die Suid Kaap seksie. Ek weet die Suid Kaap 4x4 WhatsApp groep is 'n ander kommunikasie medium maar sulke groepe raak bitter gou net 'n deponeer plek vir grappe as daar nie duidelike gebruiks rels en admin is nie so, veral as daar baie mense op is.

    Sal graag julle insette wil hoor oor hoe ons die streek se 4x4 bietjie lewe kan gee.
    Cobus
    2010 Jimny

  5. The Following User Says Thank You to jab2 For This Useful Post:


  6. #225
    Join Date
    Aug 2011
    Location
    Hartenbos
    Age
    56
    Posts
    1,363
    Thanked: 369

    Default Re: Southern Cape members list

    Ja Cobus - ek steun jou voorstel. As ek hier is sal ek altyd so n funksie bywoon.
    Hermanator

    Herman Smit

  7. The Following User Says Thank You to Hermanator For This Useful Post:


  8. #226
    Join Date
    Jul 2017
    Location
    George
    Age
    39
    Posts
    34
    Thanked: 13

    Thumbs up Re: Southern Cape members list

    Quote Originally Posted by jab2 View Post
    Lekker lang lys van mense, maar amper GEEN aktiwiteit nie. Dis minder as 10% van die ouens wat darem al die jaar deur 'n sloot en oor 'n klip gery het, as ek dinge so kyk. So ons moet bietjie lewe in die streek se mense kry.

    Ek dink ons moet aan al die mense op die lys 'n PM stuur en hoor of hulle nog aktiewe lede van die Suid Kaap seksie wil wees. Naweke is almal se wegbreek tyd en ons sukkel deesdae om 5 voertuie bymekaar te kry vir 'n dag se speel op 'n roete. Deels omdat ons eers op Donderdag 'n gier kry en die Swambos teen daardie tyd reeds die naweek se aktiwiteite haarfyn beplan het. Dan is daar natuurlik skool sport wat mense naweke bind. Ek voel ons moet oorweeg om 'n gereelde (s 1 maal elke 2 maande vir begin) sosiale aand in die week te rel waar mense mekaar kan ontmoet en mekaar bietjie begeester. Ek glo meer ouens sal los wees vir so 1-2 ure waar ons net lekker kan gesels, vertel van roetes, nuwe 4x4 goeters vir jou voertuig, ens, en die gees net so bietjie opwerk. Ons sal ook moet kyk na langtermyn beplanning vir outings maar die het weer sy eie probleme. Die groot ding is natuurlik almal wil deelneem maar niemand wil voor vat nie, en niemand wil commit nie, almal wil terugval op die 4x4 ding as hulle niks anders het om die naweek te doen nie. Kom ons verander dit in 'n groep aktiwiteit waar almal ietsie doen en waar 4x4 'n hor prioriteit in mense se sosiale lewe kry as die afskeep plekkie wat dit nou het.

    Dan sien ek baie 4x4 voertuie hier in die Suid Kaap rondry wat ek nie ken nie, baie so gekit dat dit lyk die ou mre die Dakar gaan ry nog 'n kans staan om te wen ook. Hoe bring ons die ouens ook in. Daar is natuurlik baie image ouens maar ek glo ook 'n hele klomp wat graag sal wil deelneem aan trips maar nie weet waar en hoe nie. Kom ons versprei meer aktief die woord onder die mense en spoor hulle aan om by die forum aan te sluit. Noem spesifiek die Suid Kaap seksie. Ek weet die Suid Kaap 4x4 WhatsApp groep is 'n ander kommunikasie medium maar sulke groepe raak bitter gou net 'n deponeer plek vir grappe as daar nie duidelike gebruiks rels en admin is nie so, veral as daar baie mense op is.

    Sal graag julle insette wil hoor oor hoe ons die streek se 4x4 bietjie lewe kan gee.
    Ek is in! S net hoe kan ons help? Dink ook mens moet bietjie verder vooruit die datums vasmaak, dalk die maand reel vir volgende maand se outing of iets.

    Het self omtrent hoe lank gesoek om uit te vind "waar en waarheen". Ook eers nie van die SuidKaap ding geweet nie. Wel op die "Four Wheel Drive Club Suid Kaap" se website afgekom met groot gesoek. So ewe my registrasie vorm ingevul en gelde betaal en als, net om uit te vind dit bestaan nie eers meer nie.....

    Sal goed wees as daar weer website of iets is waar mens sentraal die datums kan oplaai, op die forum raak als bietjie weg tussen die geraas, en moet mens ure lank soek vir iets. Op 'n website kan mens net gou gaan kyk watse events is daar op of iets.

    Ek is nuut as dit by 4x4 kom, en is baie gretig om te leer, maar ek kan dalk help op ander maniere?

    Sien binnekort!
    Dirk Lombard
    Mercedes-Benz GL350cdi
    Mercedes-Benz Viano 3.0cdi

  9. The Following User Says Thank You to DirkL For This Useful Post:


  10. #227
    Join Date
    Jan 2010
    Location
    Mosselbaai
    Age
    33
    Posts
    6,480
    Thanked: 468

    Default Re: Southern Cape members list

    Quote Originally Posted by Hermanator View Post
    Ja Cobus - ek steun jou voorstel. As ek hier is sal ek altyd so n funksie bywoon.
    Herman, hoe lank is jy in Mosselbaai?

    Ek het dalk te haastig iets probeer rel vir hierdie naweek.

    Robbie het sy Rocky n lift gegee en wil graag volgende naweek Saterdag Paradise ry en sondag Bonniedale.
    Tjiep Softroadertjie
    Volvo XC60

  11. #228
    Join Date
    Aug 2011
    Location
    Hartenbos
    Age
    56
    Posts
    1,363
    Thanked: 369

    Default Re: Southern Cape members list

    Quote Originally Posted by Jeanvn View Post
    Herman, hoe lank is jy in Mosselbaai?

    Ek het dalk te haastig iets probeer rel vir hierdie naweek.

    Robbie het sy Rocky n lift gegee en wil graag volgende naweek Saterdag Paradise ry en sondag Bonniedale.

    Dit klink reg - ek is nog hier volgende naweek.
    Hermanator

    Herman Smit

  12. The Following User Says Thank You to Hermanator For This Useful Post:


  13. #229
    Join Date
    Nov 2011
    Location
    Hartenbos
    Age
    59
    Posts
    1,741
    Thanked: 286

    Default Re: Southern Cape members list

    Quote Originally Posted by Jeanvn View Post
    Herman, hoe lank is jy in Mosselbaai?

    Ek het dalk te haastig iets probeer rel vir hierdie naweek.

    Robbie het sy Rocky n lift gegee en wil graag volgende naweek Saterdag Paradise ry en sondag Bonniedale.
    Die naweek is mos lank. Sy einde is eers oor 'n week. Ook lus vir iets.
    Cobus
    2010 Jimny

  14. #230
    Join Date
    Aug 2011
    Location
    Hartenbos
    Age
    56
    Posts
    1,363
    Thanked: 369

    Default Re: Southern Cape members list

    Hier staan ons ou op die naweek se voorstoep - waar gaan ons speel?
    Hermanator

    Herman Smit

  15. #231
    Join Date
    Jun 2010
    Location
    Wilderness
    Age
    57
    Posts
    4,110
    Thanked: 1037

    Default Re: Southern Cape members list

    Julle is flippen selfsugtig, ek werk weer die naweek! En! Hierdie is die members list fred! Julle reel die goete op die verkeerde fred!
    Dis hoekom dit nie werk nie!
    2011 Isuzu 300d-teq 4x4 d/c
    Home built Blapsie caravan.
    The decision you make today, will determine the road you walk tomorrow

  16. #232
    Join Date
    Jul 2017
    Location
    George
    Age
    39
    Posts
    34
    Thanked: 13

    Default Re: Southern Cape members list

    Quote Originally Posted by Pieterk View Post
    Julle is flippen selfsugtig, ek werk weer die naweek! En! Hierdie is die members list fred! Julle reel die goete op die verkeerde fred!
    Dis hoekom dit nie werk nie!
    Vat so...

    As iemand nou op die regte plek in die forum iets reel, en dis nie te ver nie, kan ek ook dalk kom so tussen die werk en gesins lewe deur en die mense ontmoet.
    Dirk Lombard
    Mercedes-Benz GL350cdi
    Mercedes-Benz Viano 3.0cdi

  17. #233
    Join Date
    Sep 2018
    Location
    Struisbaai
    Age
    35
    Posts
    3
    Thanked: 0

    Default Re: Southern Cape members list

    DELLAS.
    Henry.
    Land Cruiser 100.
    Struisbaai.

  18. #234
    Join Date
    Aug 2013
    Location
    Sedgefield
    Age
    56
    Posts
    148
    Thanked: 19

    Default Re: Southern Cape members list

    Good evening all, just moved recently to this beautiful part of the world, Sedgefield, and loving it.
    Toyota
    2019 Toyota 2.8 GD-6 4x4 Raider DC Auto

  19. #235
    Join Date
    Jan 2008
    Location
    George
    Age
    60
    Posts
    3,812
    Thanked: 286

    Default Re: Southern Cape members list

    Morning Iggi, welcome to our area. Do you do much 4x4ing and what are your plans in Sedgefield ?

    Four Wheel Drive Club of SA
    Garden Route Division
    A Proud member of SCROF (Southern Cape Route Owners Forum) see our website at www.4x4ineden.co.za

  20. #236
    Join Date
    Aug 2013
    Location
    Sedgefield
    Age
    56
    Posts
    148
    Thanked: 19

    Default Re: Southern Cape members list

    Quote Originally Posted by Dave Faddel View Post
    Morning Iggi, welcome to our area. Do you do much 4x4ing and what are your plans in Sedgefield ?
    Morning Dave

    Thanks for the welcome, we have retired down here, and like to explore the area, and have done a number of the gravel roads, between Sedgefield, George and Oudtshoorn.
    .
    As far as 4x4ing goes I enjoy the Sand and wet, but tend to steer clear of difficult and rocky areas that could damage a vehicle.
    Will hopefully soon be doing paradise 4x4 with Knysna Toyota.

    Best Regards
    Ian Jarman
    Toyota
    2019 Toyota 2.8 GD-6 4x4 Raider DC Auto

  21. #237
    Join Date
    Nov 2015
    Location
    Every Where
    Age
    39
    Posts
    156
    Thanked: 13

    Default Re: Southern Cape members list

    Good Morning Everyone

    would love to join the South Cape Members
    i Live in Mosselbay

    Regards
    Johan

  22. #238
    Join Date
    Jun 2010
    Location
    Wilderness
    Age
    57
    Posts
    4,110
    Thanked: 1037

    Default Re: Southern Cape members list

    Quote Originally Posted by Bakst1 View Post
    Good Morning Everyone

    would love to join the South Cape Members
    i Live in Mosselbay

    Regards
    Johan
    Welkom Johan. Dave en Jp sal binnekort hier wees om jou op die lys te sit
    2011 Isuzu 300d-teq 4x4 d/c
    Home built Blapsie caravan.
    The decision you make today, will determine the road you walk tomorrow

  23. #239
    Join Date
    Jan 2008
    Location
    George
    Age
    60
    Posts
    3,812
    Thanked: 286

    Default Re: Southern Cape members list

    Quote Originally Posted by Bakst1 View Post
    Good Morning Everyone

    would love to join the South Cape Members
    i Live in Mosselbay

    Regards
    Johan
    Hi Johan
    Welcome. Keep posting, we are quiet at the moment but lot's still goes on. I will be in touch

    Four Wheel Drive Club of SA
    Garden Route Division
    A Proud member of SCROF (Southern Cape Route Owners Forum) see our website at www.4x4ineden.co.za

Page 12 of 12 FirstFirst ... 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12

Similar Threads

  1. Southern Cape vehicles
    By Vuurmaker in forum Southern Cape
    Replies: 4
    Last Post: 2011/08/22, 04:34 PM
  2. Replies: 4
    Last Post: 2010/08/30, 01:39 PM
  3. Western Cape members
    By SWEETLIPS in forum Nissan
    Replies: 0
    Last Post: 2010/04/28, 02:40 PM
  4. 4x4 Trails in the Southern Cape
    By Dave Faddel in forum Southern Cape
    Replies: 0
    Last Post: 2009/09/08, 01:42 PM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •