Bush Lapa mods - Page 344





Page 344 of 360 FirstFirst ... 94 244 294 319 334 335 336 337 338 339 340 341 342 343 344 345 346 347 348 349 350 351 352 353 354 ... LastLast
Results 6,861 to 6,880 of 7199

Thread: Bush Lapa mods

  1. #6861
    Join Date
    Feb 2010
    Location
    Cape Town
    Age
    55
    Posts
    6,443

    Default Re: Bush Lapa mods

    Quote Originally Posted by Hilux01 View Post
    Michael

    Ek het nou vinnig na jou daar op die YouTube video gaan loer van TiSystems se website
    Dit lyk of daai masjien die lewe kan maklik maak

    Het julle dalk kostes verbonde aan die eenheid en is dit te koop as n geheel en of met reguleerder, compressor, pypwerk ens appart

    Wat sal julle aanbeveel as minimum grote kompressors? Ek het (dink ek 90l/min) dubbel aksie kompressor
    Ek sal bietjie navraag doen oor die koste vir die reguleerder op sy eie. Ek weet daar is tans 'n promosie op die hele stelstel wat slegs die kompressor uitsluit (reguleerder, spesiale quick release valves vir elke wiel, couplers ens.) vir R4,950. Daai 90L/min van jou is 100%. Ek het die 100L/min een soos op die TI System website en dit werk lekker vinnig soos jy op die video kan sien. Jy kan die kompressor agter in jou kar monteer of by die enjin as daar plek is. Jy kan hom ook los hou en met 'n quick release coupler aan jou stelsel koppel - soos my pel met sy 79 Cruiser. Dieselfde gaan vir die reguleerder, jy kan hom monteer waar jy wil.

    Foto van my stelsel onder asook foto van 'n pel se system op sy 79 Cruiser. Hy het verkies om nie sy pype anders te installeer. Hy het 4 kort pype wat hy met quick release couplers by elke wiel aanheg vir inflate en deflate. My pype bly permanent in elke wheel arch.

    Die ou wat die stelsel ontwerp en patenteer het doen al jare lank iets soortgelyk vir die oorsee se militÍre voertuie... en hy is 'n Bushlapian . Hy het maar sopas begin kyk na die 4x4 mark en ek kan sien die ding gaan sommer baie vinnig baie gewild raak. Dis darem ligjare weg van een vir een wiel af en opblaas.... Dit was vir my 'n pyn om te stop om wiele op of af te blaas. Ek raak nou skoon opgewonde en soek rede om dit te doen....





    Attached Thumbnails Attached Thumbnails Click image for larger version. 

Name:	1.jpg 
Views:	904 
Size:	133.4 KB 
ID:	534052   Click image for larger version. 

Name:	2.jpg 
Views:	907 
Size:	133.7 KB 
ID:	534053  
    Last edited by Kooskop; 2019/07/16 at 08:57 AM.
    Michael (Kooskop) My naam is NIE Koos nie..
    Toyota FJ Cruiser
    Bush Lapa - 1st Miskruier B8, now B192
    BMW F800GS

    When in doubt, paint it black

  2. #6862
    Join Date
    Feb 2010
    Location
    Cape Town
    Age
    55
    Posts
    6,443

    Default Re: Bush Lapa mods

    Quote Originally Posted by Hilux01 View Post
    kostes verbonde aan die eenheid en is dit te koop as n geheel en of met reguleerder, compressor, pypwerk ens appart
    Terugvoer van Etteinne van TI Systems is dat die stelsel juis nie gewone wiel valves gebruik nie want hulle beperk die vloei van lug met die op en afblaas wat die effektiwiteit van die stelsel gaan beinvloed. As jy daai quick release coupler op die snap-on valve druk wat saam met die stelsel kom, werk dit soos 'n gewone valve waarvan die binnekant uigeskroef is .

    Dit kan gedoen word...sal steeds makliker wees as een vir een maar ek sou dink die paar rand vir die snap-on valves en quick release couplers is die geld werd.
    Michael (Kooskop) My naam is NIE Koos nie..
    Toyota FJ Cruiser
    Bush Lapa - 1st Miskruier B8, now B192
    BMW F800GS

    When in doubt, paint it black

  3. #6863
    Join Date
    Apr 2008
    Location
    Secunda
    Age
    38
    Posts
    814

    Default Re: Bush Lapa mods

    Dankie Michael

    MAak sin
    Ek gaan bietjie na my goed loer die kant en laat weet

    Henk
    2013 Toyota Hilux 3.0D4-D 4x4
    Bush Lapa 810 Miskruier
    ORRA Call Sign: X85
    Gerbers Alu Canopy
    Howlingmoon RTT




  4. #6864
    Join Date
    Jul 2017
    Location
    Dundee
    Age
    60
    Posts
    139

    Default Re: Bush Lapa mods

    Guys

    Where could I purchase one of these track things??

    Thanks Dave
    Attached Images Attached Images  
    Last edited by ohalloran; 2019/07/18 at 12:36 PM. Reason: Picture
    Dave

    BL1942 - The Bug

  5. #6865
    Join Date
    Jul 2017
    Location
    Dundee
    Age
    60
    Posts
    139

    Default Re: Bush Lapa mods

    Hi Guys and Girls

    Thanks for all the post on the Mods done, however there was a Mod I saw and ment to save it but alas I did not.

    Not even sure when it was posted, however it was a pull out holder that could accomodate one of the wash Buckets.

    It was by the stove area. Cant explain much more, however if you know of the post or seen it please let me know.

    I would like a bit meore details on this mod please..

    Thanks

    Dave
    Attached Images Attached Images  
    Last edited by ohalloran; 2019/07/18 at 12:35 PM. Reason: picture
    Dave

    BL1942 - The Bug

  6. #6866
    Join Date
    Oct 2013
    Location
    Brackenfell
    Age
    56
    Posts
    1,200

    Default Re: Bush Lapa mods

    Quote Originally Posted by ohalloran View Post
    tHAT IS A GREAT iDEA, HOWEVER DRILLING MORE HOLES INTO THE a FRAME, WONT THAT WEAKEN IT? JUST A THOUGHT
    Drilling more and more holes will surely weaken any piece of material.
    Mine was done by Bushlapa as a standard optional extra and therefore my assumption is BL would not do it if it was a risk.
    Uys Snyders

    Trailblazer 2.8DuraMax
    Bushlapa Vlooi B237

  7. #6867
    Join Date
    Feb 2009
    Location
    Windhoek
    Age
    37
    Posts
    6,489

    Default Re: Bush Lapa mods

    Quote Originally Posted by Kooskop View Post
    Hein, hopelik is dit iets so eenvoudig soos wat ek tydens ons Richtersveld / Nam trip laasjaar ondervind het. Hy het presies gedoen wat jy beskryf. Dit was toe my regulator. Ek het gelukkig gou agter gekom toe ek tydens my process of elimination, my geyser en stoof se regulators omruil. Ek het toe op Keetmans 'n nuwe regulator gekoop en alles werk nog mooi... Dis soms die goed wat jy die minste verwag .
    Ek sal dit ook Saterdag try. Ek het my geyser al uitmekaar gebou maar nog nie tyd gekry om als te try nie.
    Moet se, ek ruik nie gas nie so dit kan dalk die regulator wees!!!
    VW Touareg V6 Tdi Escape
    Bush Lapa Boskriek 816

  8. #6868
    Join Date
    Jul 2017
    Location
    Dundee
    Age
    60
    Posts
    139

    Default Re: Bush Lapa mods

    Quote Originally Posted by Uys Snyders View Post
    Drilling more and more holes will surely weaken any piece of material.
    Mine was done by Bushlapa as a standard optional extra and therefore my assumption is BL would not do it if it was a risk.
    Thanks I am sure they know what they are doing.. Just concerned.. Like to do that Mod as well.

    Dave
    Dave

    BL1942 - The Bug

  9. #6869
    Join Date
    Mar 2013
    Location
    Durbanville
    Age
    52
    Posts
    159

    Default Re: Bush Lapa mods

    Quote Originally Posted by ohalloran View Post
    GuysWhere could I purchase one of these track things??Thanks Dave
    Do a search on the web for "cable chain trunking" . Lots of suppliers around.
    Riaan

    2.8 GD6 AT 4x4 DC
    BL 466

  10. #6870
    Join Date
    Oct 2012
    Location
    otjiwarongo
    Age
    48
    Posts
    984

    Default Re: Bush Lapa mods

    Quote Originally Posted by Nys View Post
    Ek sal dit ook Saterdag try. Ek het my geyser al uitmekaar gebou maar nog nie tyd gekry om als te try nie.
    Moet se, ek ruik nie gas nie so dit kan dalk die regulator wees!!!
    Was by bushlapa woensdag geyser afgehaal en hulle sou die ding toets en saterdag ek weer daar verby gekom. Hille se hy werk. Sit dit terug en ja hy start vinnig en maal warm. Ek vra toe wat was fout en wat het hulle replace. Nee niks was fout en niks replace die geyser 2 keer om gekeer en geskud en hy werk �� so nog steeds nie oplossing of idee wat fout kon wees. Bushwackers trek hul skouers op en se hul kan niks verder doen en gaan niks vervang. So sal ma sien hoe doen hy op volgende trip.
    Last edited by hein100; 2019/07/21 at 12:13 PM.


    2017 VW Amarok BiTDi 4Motion D/Cab
    2020 VW T Cross Highline R Line
    2019 Bushlapa Miskruier 1616

  11. #6871
    Join Date
    Jun 2013
    Location
    Centurion
    Age
    54
    Posts
    77

    Default Re: Bush Lapa mods

    Quote Originally Posted by hein100 View Post
    Hi manne

    My geyser wil nie werk. Hy spark en tik tik maar niks. Water loop alles. Gas is laas week vol gemaak gedog is dalk te leeg.
    Ek stoei al die laaste 4 weke met myne. Wat vir my werk is om hom aan n kraan met n pyp te konekteer en dan met die verstelling te speel. As hy eers werk dan kan ek die normale pype weer gebruik en dan werk alles reg. Tot ek na die volgende plek ry dan moet ek maar weer die proses volg. Ek het geen idee hoekom nie.

  12. #6872
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Plett/Paulshof
    Age
    53
    Posts
    2,819

    Default Re: Bush Lapa mods

    Quote Originally Posted by tvdwaltventer View Post
    Ek stoei al die laaste 4 weke met myne. Wat vir my werk is om hom aan n kraan met n pyp te konekteer en dan met die verstelling te speel. As hy eers werk dan kan ek die normale pype weer gebruik en dan werk alles reg. Tot ek na die volgende plek ry dan moet ek maar weer die proses volg. Ek het geen idee hoekom nie.
    Dit klink soos Ďn water druk probleem of lug in die water pyp vanaf die pomp.
    2016 LC 200 VX, 2014 D4 SDV6 HSE(sold),2015 Suzuki Jimny, 2019 VW Tiguan 4mtion 2.0tsi(work vehicle), "A little Red Car", Swambo 2013 A3 Sportback Quattro, Bush Lapa Baobab 1873, Fusion 17 boat-Yamaha FT100hp 4st.

  13. #6873
    Join Date
    Feb 2010
    Location
    Cape Town
    Age
    55
    Posts
    6,443

    Default Re: Bush Lapa mods

    As alles goed gaan kan ek B192 more gaan haal. Ek het die "work in progress" foto laas week by Martin gekry . Dit voel snaaks om soggens verby die leŽ afdak te loop...
    Attached Images Attached Images  
    Michael (Kooskop) My naam is NIE Koos nie..
    Toyota FJ Cruiser
    Bush Lapa - 1st Miskruier B8, now B192
    BMW F800GS

    When in doubt, paint it black

  14. #6874
    Join Date
    Dec 2006
    Location
    Somerset West
    Age
    58
    Posts
    464

    Default Re: Bush Lapa mods

    Dit lyk goed.

    Weet jy of hul gate in die alu plaat gesny het by die voorste bed se skarniere, maw skarniere word steeds teen oorspronklike bakwerk vasgemaak, of word die skarniere net bo-op vasgesit. Al baie gewonder of die voordeksel steeds so dig gaan seel as die skarniere net bo-op die nuwe plaat vasgesit word.

    Weet jy hoe ver die smal strook afgaan. Bedek dit die skuinshoek aan die onderkant of is dit beter om maar daar van die stonechip op te verf

  15. #6875
    Join Date
    Feb 2010
    Location
    Cape Town
    Age
    55
    Posts
    6,443

    Default Re: Bush Lapa mods

    Quote Originally Posted by Sebastiaan View Post
    Dit lyk goed.

    Weet jy of hul gate in die alu plaat gesny het by die voorste bed se skarniere, maw skarniere word steeds teen oorspronklike bakwerk vasgemaak, of word die skarniere net bo-op vasgesit. Al baie gewonder of die voordeksel steeds so dig gaan seel as die skarniere net bo-op die nuwe plaat vasgesit word.

    Weet jy hoe ver die smal strook afgaan. Bedek dit die skuinshoek aan die onderkant of is dit beter om maar daar van die stonechip op te verf
    Ek het B192 vanoggend gaan haal in die Paarl en net vinnig by die huis afgehaak. As ek op die foto kyk lyk dit of die skaniere bo-op die checkered plaat vas is. Ek sal bietjie check maar ek glo hy sal steeds goed seŽl. Hulle het al klomp gedoen soos myne.

    Die smal strokies plaat is tot heel onder aan die onderkant agter die nose cone. Ek sal seker nog gewoond raak aan al die blink... Ek verkies die oorspronklike "look" maar die FJ en die BFG's het my nie veel keuse gelos nie.... More moet ek nuwe bande opsit dan is B192 weer reg vir 'n paar jaar.... Ek gaan maar hou by die bande wat op was.
    Attached Images Attached Images  
    Michael (Kooskop) My naam is NIE Koos nie..
    Toyota FJ Cruiser
    Bush Lapa - 1st Miskruier B8, now B192
    BMW F800GS

    When in doubt, paint it black

  16. #6876

    Default Re: Bush Lapa mods

    Michael, is die smal strokies aan die kant net vasgesit met silicone?
    2018 Toyota Fortuner 2.8 GD-6 4x4 AT
    BushLapa 78 Now a Boskruier but with the same Zambia and CKGR bush stripes


  17. #6877
    Join Date
    Feb 2010
    Location
    Cape Town
    Age
    55
    Posts
    6,443

    Default Re: Bush Lapa mods

    Quote Originally Posted by lekhubu943 View Post
    Michael, is die smal strokies aan die kant net vasgesit met silicone?
    Sikaflex. Ek wil nie die een wees wat eendag hulle weer vir een of ander rede moet probeer afkry nie. Sikaflex sit soos...
    Michael (Kooskop) My naam is NIE Koos nie..
    Toyota FJ Cruiser
    Bush Lapa - 1st Miskruier B8, now B192
    BMW F800GS

    When in doubt, paint it black

  18. #6878

    Default Re: Bush Lapa mods

    Quote Originally Posted by Kooskop View Post
    Sikaflex. Ek wil nie die een wees wat eendag hulle weer vir een of ander rede moet probeer afkry nie. Sikaflex sit soos...
    Soos ek nou begin se met party goed van die huis, soos ge 'chipte' teels: dis die volgende eienaar se probleem

    Dankie, dis dalk iets wat beterhelfte moet na kyk. Ons het paar chips in daai area.

    Gelukkig is die bande nuut en die coupler het hy sommer self vervang, easy peasy. Maar deesdae staan die wa 90% van die tyd, sadly.
    Last edited by lekhubu943; 2019/07/26 at 11:29 AM.
    2018 Toyota Fortuner 2.8 GD-6 4x4 AT
    BushLapa 78 Now a Boskruier but with the same Zambia and CKGR bush stripes


  19. #6879
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Loevenstein, Bellville
    Age
    39
    Posts
    2,352

    Default Re: Bush Lapa mods

    Quote Originally Posted by Kooskop View Post
    Sikaflex. Ek wil nie die een wees wat eendag hulle weer vir een of ander rede moet probeer afkry nie. Sikaflex sit soos...
    Silicone het 'n baie beperkte leeftyd. Sikaflex is 'n bonding/ sealant waarmee busse aanmekaar gesit word. Sikaflex is duur, maar "for life".
    Niel
    2012 BMW F800GS
    2010 Nissan Navara 2.5 dCi 4x4
    2015 Bush Lapa Miskruier (B503)

  20. #6880
    Join Date
    Jul 2017
    Location
    Dundee
    Age
    60
    Posts
    139

    Default Re: Bush Lapa mods

    Did you have the nose cone specially made? Looks great. What have you housed in it.
    Dave

    BL1942 - The Bug

Similar Threads

  1. Project Venter Bush Baby: first impressions
    By coala in forum Trailers, Caravans, Towing etc
    Replies: 21
    Last Post: 2014/10/28, 06:57 AM
  2. 3 Bush Lapa Miskruiers in one spot!
    By Kooskop in forum Trailers, Caravans, Towing etc
    Replies: 31
    Last Post: 2012/04/21, 08:22 PM
  3. Bush Lapa Miskruier featured in.....
    By Kooskop in forum Trailers, Caravans, Towing etc
    Replies: 0
    Last Post: 2011/10/03, 03:18 PM
  4. Kyknet Buitelug Expo - Bush Lapa range
    By Kooskop in forum Trailers, Caravans, Towing etc
    Replies: 8
    Last Post: 2011/09/29, 08:20 PM
  5. Performance mods on TD's
    By 280iNyati in forum Vehicle & Technical Chat - General
    Replies: 0
    Last Post: 2006/09/12, 10:39 AM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •