Bush Lapa mods - Page 338





Page 338 of 341 FirstFirst ... 238 288 313 328 329 330 331 332 333 334 335 336 337 338 339 340 341 LastLast
Results 6,741 to 6,760 of 6819

Thread: Bush Lapa mods

  1. #6741
    Join Date
    Oct 2006
    Location
    Pretoria (Rietvalleirand)
    Age
    51
    Posts
    782
    Thanked: 65

    Default Re: Bush Lapa mods

    Quote Originally Posted by Joe N View Post
    Hi Jaco,
    I am also looking at installing similar recovery points on our BL. Can you remember if you used washers or maybe a flatbar on the inside of the frame; to strengthen the attachment point?

    Regards and thanks,
    Joe

    I installed these on the Boabab. Available from 4x4Direct or 4x4MegaWorld.

    Did put a piece of flatbar on the inside to support. The attachment points are only for manouvering - not serious recovery! The only suitable place where I could attach them does not look very sturdy.
    Attached Images Attached Images  
    Pajero Gen 4 GLX 30 Year Heritage Edition - Grondpad
    VW Tiguan 2.0TDi - Teerpad
    Bushlapa Boabab 4.2 (New beginnings!)
    Jurgens Xplorer (Sold - End of an era after 423 Nights over 14 years!)


  2. The Following User Says Thank You to LowRange For This Useful Post:


  3. #6742
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Loevenstein, Bellville
    Age
    39
    Posts
    2,284
    Thanked: 295

    Default Re: Bush Lapa mods

    Quote Originally Posted by Ballbearing Dyster View Post
    \

    Just returned from a camping trip in the Kgalakgadi where I saw a guy using thin Perspex type solarpanels made by a company SETSOLAR. Has anyone here used these panels? They are totally flat and not bulky at all. Apparently popular on yachts. Keen to buy one of these as they will easily slide inbetween the matresses.
    I don't know this specific solar panel but I bought a 100W solar panel "suitcase" from SetSolar a few years ago for the same price it would have cost me to build it myself. I'm happy with their service and product.
    Niel
    2012 BMW F800GS
    2010 Nissan Navara 2.5 dCi 4x4
    2015 Bush Lapa Miskruier (B503)

  4. #6743
    Join Date
    Jun 2011
    Location
    Bosveldsig, Nylstroom/Modimolle
    Age
    64
    Posts
    1,800
    Thanked: 165

    Default Re: Bush Lapa mods

    Quote Originally Posted by George View Post
    My eerlike opinie - die voordeel van die karavaan en sleep voertuig se band groottes dieselfde, is merendeels net op papier.

    Wat ek op my Echo 4 gedoen het en die Kewer sal ook daar uitkom oor 4 jaar dan koop ek 17" swart 0 offset rims vir hom ook.

    Selfde rim grootte en band grootte gebruik.
    Dit laat my toe om die bande op die sleep ding en bakkie te ruil elke jaar.
    Dus slyt my bande redelik dieselfde.
    Bande ouer as 5 jaar is geneig om jou te los op die onmoontlike plekke.
    So ek sluit al 8 bande in die ruil proses.
    Die bakkie se bande loop glad normaal weg in so 4-5 jaar, nou dat ek afgetree het sal dit bietjie langer duur reken 6 jaar.
    So ek gooi nie bande met goeie loopvlak oor weg na 5 jaar nie.
    Het gevind dat die bakkie se bande klaar raak en dan koop ek 4 nuwes.
    Die jaar daar op is dit die sleep wa se beurt dus of 2 of 3 nuwe bande (somtyds vervang ek die spaar op die bakkie selfde tyd dan 4 bande)
    Danie & Marinda - die wiele is rond, dus moet hulle hardloop - afgetree nou leef ons net.
    2017 BL - Kewer B1115 RUS WA GP - bos en kamp tyd
    2016 Ford Fiesta Ecoboost - daaglikse ryding
    2013 Ford Ranger 3.2 DC XLT 4x4 - nuwe rondloop ry ding, nou sleep ons! (2017)
    2011 Echo 4, die RUSWA-ZN - (verkoop 44 000 km)
    2010 Ford Ranger 2.5 DT DC XLT 4x4 - rondloop ry ding met "bietjie ekstra" krag (Verkoop 177 000 km)
    2005 Chev Aveo - Afgeskryf (2016 130 000)
    2005 Opel Corsa 17DTi - Geruil (warm enjin 180 000)
    2003 Opel Corsa 17DTi - Geruil (warm enjin 150 00)
    2000 Nissan Hardbody - Geruil (pyne by die duisended 52 000 km)
    1998 Opel Kadett - Dogter se wiele geword in 2003 (baie warm enjin 116 000 km)
    1990 Datsun 1800 short wheelbase - Pa se ou plaas bakkie, na die Nissan die pad gevat het met sy probleme in 2003 (117 00km)
    1990 Hilux 2.4D - en hy kon loop, pomp en top gewerk aan.
    1984 Opel Commondore - het gehardloop
    1983 Safary 3 karavaan - verkoop en begin tent in 2000 (51 000 km)
    1980 Ford Granada 3.0 - warm enjin afgeskryf
    1969 VW 1600 TL - geen einde nie, warm enjin en geruil
    1968 VW 1600 L - geen einde en baie warm enjin, verkoop in 1998 (328 000 myl/525 000 km)

    .

  5. #6744
    Join Date
    Jun 2011
    Location
    Bosveldsig, Nylstroom/Modimolle
    Age
    64
    Posts
    1,800
    Thanked: 165

    Default Re: Bush Lapa mods

    Quote Originally Posted by kadafi View Post
    Boskriek 814 het toe Woensdag gearriveer, wa se gom is nog nat so nuut is hy.

    Ek het vandag die Wa so bekyk om 'n plan uit te werk wat kom waar. Die yskas is 'n 45lt NL vir die wa. Nou die vraag, hoe het julle jul yskas vasgemaak op die uittrek laai? Ek sien onder die yskas se voetstuk is bout "slots" is dit hoe julle die yskas vasmaak of het julle 'n ander plan? Ek kan boutjies gebruik in die "slots" maar sal moet fyn werk anders gaan die laai aan die onderkant haak as die laai toegestoot word.

    Ek het die yskas dwars op die laai gesit met die meet en pas om te sien of daar spasie is vir 'n kassie of 2 soos al reeds op die Mods draad is. Foto aangeheg
    Ek het nog 'n 45lt Engel maar hy ry agter in die bakkie en ons gebruik hom as 'n vrieskas as ons Wa sleep.

    Ons yskas staan los maar ek het twee plekke om hom mee vas te maak op die laai.
    Ek het twee kassies gemaak, een agter die 40L yskas vir skinkborde en "platdruk" bakke.
    Ander langs die yskas waar in 3 x 5 L bottels water pas (kon 4 inpas maar dan staan dit voor die lug inlaat van die yskas).
    Attached Images Attached Images  
    Danie & Marinda - die wiele is rond, dus moet hulle hardloop - afgetree nou leef ons net.
    2017 BL - Kewer B1115 RUS WA GP - bos en kamp tyd
    2016 Ford Fiesta Ecoboost - daaglikse ryding
    2013 Ford Ranger 3.2 DC XLT 4x4 - nuwe rondloop ry ding, nou sleep ons! (2017)
    2011 Echo 4, die RUSWA-ZN - (verkoop 44 000 km)
    2010 Ford Ranger 2.5 DT DC XLT 4x4 - rondloop ry ding met "bietjie ekstra" krag (Verkoop 177 000 km)
    2005 Chev Aveo - Afgeskryf (2016 130 000)
    2005 Opel Corsa 17DTi - Geruil (warm enjin 180 000)
    2003 Opel Corsa 17DTi - Geruil (warm enjin 150 00)
    2000 Nissan Hardbody - Geruil (pyne by die duisended 52 000 km)
    1998 Opel Kadett - Dogter se wiele geword in 2003 (baie warm enjin 116 000 km)
    1990 Datsun 1800 short wheelbase - Pa se ou plaas bakkie, na die Nissan die pad gevat het met sy probleme in 2003 (117 00km)
    1990 Hilux 2.4D - en hy kon loop, pomp en top gewerk aan.
    1984 Opel Commondore - het gehardloop
    1983 Safary 3 karavaan - verkoop en begin tent in 2000 (51 000 km)
    1980 Ford Granada 3.0 - warm enjin afgeskryf
    1969 VW 1600 TL - geen einde nie, warm enjin en geruil
    1968 VW 1600 L - geen einde en baie warm enjin, verkoop in 1998 (328 000 myl/525 000 km)

    .

  6. #6745
    Join Date
    Nov 2009
    Location
    Upington
    Age
    49
    Posts
    1,089
    Thanked: 60

    Default Re: Bush Lapa mods

    Quote Originally Posted by Joe N View Post
    Hi Jaco, I am also looking at installing similar recovery points on our BL. Can you remember if you used washers or maybe a flatbar on the inside of the frame; to strengthen the attachment point?
    Joe
    Sorry for the delayed answer Joe, Jannie provided a 6mm wear plate that fits into the lip channel of the undercarriage to spread the load created by the 2 x M16 bolts which have washers on each side. So, from the ground up it is the bolts head, a washer, the recovery point, the undercarriage, the wear plate, a washer and the nut.
    Mitsubishi Triton 3.2 Di-D 4x4 Auto with a Bush Lapa Miskruier (#30) following closely behind.
    In the process of going there and doing that.

  7. The Following User Says Thank You to Jaco Kruger For This Useful Post:


  8. #6746
    Join Date
    May 2011
    Location
    Pretoria
    Age
    45
    Posts
    35
    Thanked: 5

    Default Re: Bush Lapa mods - Recovery Tracks

    Has anybody mounted / secured recovery tracks on the outside of their Bush Lapa?

    I am toying with the idea of mounting them at the back of the Baobab; below the steadies. Any suggestions or examples will be appreciated.

  9. #6747
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Durbanville
    Age
    67
    Posts
    474
    Thanked: 79

    Default Re: Bush Lapa mods

    Ek moet nou een of ander tyd my Boskriek se bande vervang, hulle is nou al 8jr oud. Lyk nog baie goed geen barsies of sigbare verweer as gevolg van ouderdom nie. Die spaar op die wa is nog splinternuut. Dit is nogal duur om nuwe bande vir die wa te koop wat bittermin afloop in hul leeftyd. Hulle is 235/75 R15 en my bakkie is 265/70 R16. Ek dink nou daaraan om die mees afgelope bande op my bakkie op die wa te sit en dan nuwes vir die bakkie te kry. Ek sal natuurlik ander rims vir die wa moet kry. Die verskil tussen die bande is baie klein, sal die wa se as en bearings die grooter bande en rims kan hanteer?

    Ek het die drade gelees waar die mense praat van selfde bande op wa as voertuig maar ek is nie veel wyser nie.
    Ben

    RY WAAR JY MAG MET PASSIE

    2009 Toyota Hilux 3.0 D4D DC 4X4

  10. #6748
    Join Date
    Aug 2013
    Location
    Lynnwood, Pretoria
    Age
    64
    Posts
    724
    Thanked: 131

    Default Re: Bush Lapa mods

    Quote Originally Posted by Whisky View Post
    Ek moet nou een of ander tyd my Boskriek se bande vervang, hulle is nou al 8jr oud. Lyk nog baie goed geen barsies of sigbare verweer as gevolg van ouderdom nie. Die spaar op die wa is nog splinternuut. Dit is nogal duur om nuwe bande vir die wa te koop wat bittermin afloop in hul leeftyd. Hulle is 235/75 R15 en my bakkie is 265/70 R16. Ek dink nou daaraan om die mees afgelope bande op my bakkie op die wa te sit en dan nuwes vir die bakkie te kry. Ek sal natuurlik ander rims vir die wa moet kry. Die verskil tussen die bande is baie klein, sal die wa se as en bearings die grooter bande en rims kan hanteer?

    Ek het die drade gelees waar die mense praat van selfde bande op wa as voertuig maar ek is nie veel wyser nie.
    Hi Whisky
    Soos ek dinge verstaan is groter bande en/of groter rims nie noodwendig 'n probleem nie MITS die "nuwe" rims se "offset" dieselfde is as die ou rims sin.
    Dws: die vertikale vlak waar die wiel moere vaskom moet in dieselfde verhouding tot die rim se buitekante wees.
    Sodra hierdie "offset" verander dan kan daar dalk probleme met die bearings kom....
    Hoop dit maak sin.
    Groete
    Harry
    Groete
    Harry

    BL Vlooi nr. 195 aka Jakkalas
    Toyota Prado
    BMW 1150 GS Adv

  11. The Following 2 Users Say Thank You to harrygaz For This Useful Post:


  12. #6749
    Join Date
    Nov 2013
    Location
    PE & North Africa
    Posts
    443
    Thanked: 224

    Default Re: Bush Lapa mods

    Ekt die ander dag onder my BL ingeklim om die plaaitjie op die as af te neem, sodat ek die regte spec 2.5 ton as kan bestel.

    Anyway, ek sien toe daar staan "Max rolling radius 360mm"

    Ek bel toe vir Burquip en vra n paar dinge, en soos ons nou al weet, die swaarder as het groter bearings en groter briek skoene. Dis alles goed, maar hy se toe dat die max rolling radius dieselfde is.

    Nou as ek dit reg verstaan, hoe groter jy die rolling radius maak, deur n groter wiel op te sit, hoe korter is jou bearing lewe. Wel dis wat die man verduidelik het.

    As dit waar is, dan is die standaard BL wiel (245/75/R15) ook bo die max. (374mm vs max 360mm)

    Maar soos die man ook gese het, op n karavaan wat nie so baie gebruik word, en gereeld gediens word is dit ok.

    Enige insette hieroor? Daar is n moontlikheid ek het die man verkeerd verstaan.

    Grumbles
    2008 Fortuner 3.0 D-4D 4x4 "Sushi the Tuna"
    2018 Baobab 4 - B1543 "Nala"


    Bacon fact #18 - Bacon is Healthier than Crystal Meth!




  13. The Following 3 Users Say Thank You to Grumbles For This Useful Post:


  14. #6750
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Loevenstein, Bellville
    Age
    39
    Posts
    2,284
    Thanked: 295

    Default Re: Bush Lapa mods

    Quote Originally Posted by Grumbles View Post

    Nou as ek dit reg verstaan, hoe groter jy die rolling radius maak, deur n groter wiel op te sit, hoe korter is jou bearing lewe. Wel dis wat die man verduidelik het.
    Weird, ek sou dink dis andersom. 'n Korter omtrek beteken meer omwentelings per km en die bearings werk vinniger en sal vinniger verweer.
    Niel
    2012 BMW F800GS
    2010 Nissan Navara 2.5 dCi 4x4
    2015 Bush Lapa Miskruier (B503)

  15. The Following 2 Users Say Thank You to Musashi For This Useful Post:


  16. #6751
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Loevenstein, Bellville
    Age
    39
    Posts
    2,284
    Thanked: 295

    Default Re: Bush Lapa mods

    Quote Originally Posted by Whisky View Post
    Ek moet nou een of ander tyd my Boskriek se bande vervang, hulle is nou al 8jr oud. Lyk nog baie goed geen barsies of sigbare verweer as gevolg van ouderdom nie. Die spaar op die wa is nog splinternuut. Dit is nogal duur om nuwe bande vir die wa te koop wat bittermin afloop in hul leeftyd. Hulle is 235/75 R15 en my bakkie is 265/70 R16. Ek dink nou daaraan om die mees afgelope bande op my bakkie op die wa te sit en dan nuwes vir die bakkie te kry. Ek sal natuurlik ander rims vir die wa moet kry. Die verskil tussen die bande is baie klein, sal die wa se as en bearings die grooter bande en rims kan hanteer?

    Ek het die drade gelees waar die mense praat van selfde bande op wa as voertuig maar ek is nie veel wyser nie.
    Die verskil in omtrek tussen die twee bande is 6% wat ek persoonlik nie dink 'n groot verskil gaan maak aan enigiets nie. Maar maak maar seker die rim off set van die nuwe rims is dieselfde as die bestaande rims.

    Hoe lank het jou bakkie se bande nog om te gaan? Die kanse is goed dat jy weer met dieselfde probleem gaan sit omdat jou bakkie meer km's doen en die bande vinniger afloop.

    Die karevaan se bande is nog fine as hulle nie krake toon nie. Sit nog km's op hulle vir nog so jaar of wat. Verkoop hulle dan saam met die rims en kry nuwe 16" rims met dieselfde off set. Sit dan nuwe 16" bande op, dieselfde as jou bakkie. Wanneer jou bakkie se bande vervang moet word, gebruik die karevaan s'n en sit nuwe bande op die karevaan. Op daai manier maak jy seker jy gebruik die bande op voordat jy nuwes kry.
    Niel
    2012 BMW F800GS
    2010 Nissan Navara 2.5 dCi 4x4
    2015 Bush Lapa Miskruier (B503)

  17. The Following User Says Thank You to Musashi For This Useful Post:


  18. #6752
    Join Date
    Nov 2013
    Location
    PE & North Africa
    Posts
    443
    Thanked: 224

    Default Re: Bush Lapa mods

    Quote Originally Posted by Musashi View Post
    Weird, ek sou dink dis andersom. 'n Korter omtrek beteken meer omwentelings per km en die bearings werk vinniger en sal vinniger verweer.
    Ja, dis wat hy vir my gesÍ het, of dit wel so is, kan ek nie sÍ nie.

    Dit blyk of daar verskillende redenasies is.

    Grumbles
    2008 Fortuner 3.0 D-4D 4x4 "Sushi the Tuna"
    2018 Baobab 4 - B1543 "Nala"


    Bacon fact #18 - Bacon is Healthier than Crystal Meth!




  19. #6753
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Loevenstein, Bellville
    Age
    39
    Posts
    2,284
    Thanked: 295

    Default Re: Bush Lapa mods

    Quote Originally Posted by Grumbles View Post
    Ja, dis wat hy vir my gesÍ het, of dit wel so is, kan ek nie sÍ nie.

    Dit blyk of daar verskillende redenasies is.

    Grumbles
    Met daai redenasie gaan groter bande beter wees vir die bearings en kleiner kan 'n probleem raak.
    Niel
    2012 BMW F800GS
    2010 Nissan Navara 2.5 dCi 4x4
    2015 Bush Lapa Miskruier (B503)

  20. #6754
    Join Date
    Nov 2013
    Location
    PE & North Africa
    Posts
    443
    Thanked: 224

    Default Re: Bush Lapa mods

    Quote Originally Posted by Musashi View Post
    Met daai redenasie gaan groter bande beter wees vir die bearings en kleiner kan 'n probleem raak.
    Ja mens sal so dink... die vraag bly staan, hoekom sal Birquip daardie waarde op hulle as sit?
    2008 Fortuner 3.0 D-4D 4x4 "Sushi the Tuna"
    2018 Baobab 4 - B1543 "Nala"


    Bacon fact #18 - Bacon is Healthier than Crystal Meth!




  21. #6755
    Join Date
    Jan 2010
    Location
    Pretoria
    Age
    50
    Posts
    8,088
    Thanked: 2871

    Default Re: Bush Lapa mods

    Quote Originally Posted by Grumbles View Post

    Nou as ek dit reg verstaan, hoe groter jy die rolling radius maak, deur n groter wiel op te sit, hoe korter is jou bearing lewe. Wel dis wat die man verduidelik het...
    Quote Originally Posted by Musashi View Post
    Weird, ek sou dink dis andersom. 'n Korter omtrek beteken meer omwentelings per km en die bearings werk vinniger en sal vinniger verweer.
    Quote Originally Posted by Grumbles View Post
    Ja, dis wat hy vir my gesÍ het, of dit wel so is, kan ek nie sÍ nie....
    Quote Originally Posted by Musashi View Post
    Met daai redenasie gaan groter bande beter wees vir die bearings en kleiner kan 'n probleem raak.

    Nou is ek deurmekaar. Al die stellings hierbo is teenstrydig.

    Ons het juis effens kleiner bande op want ons het die wa se ou Firestones vervang met dieselfde grootte Goodyear Wranglers. Maar agv die ander thread pattern (of so iets) het die wa hoŽr van die grond gestaan wat gemaak het dat die wing gehaak teen die garage deur.

    En ek stress in elk geval my deesdae dood oor bearings en axles failures.
    Last edited by lekhubu943; 2019/05/17 at 09:11 AM.
    2018 Toyota Fortuner 2.8 GD-6 4x4 AT
    BushLapa 78 Now a Boskruier but with the same Zambia and CKGR bush stripes


  22. #6756
    Join Date
    Jan 2018
    Location
    Durbanville
    Age
    52
    Posts
    98
    Thanked: 88

    Default Re: Bush Lapa mods

    Quote Originally Posted by Grumbles View Post
    Ja mens sal so dink... die vraag bly staan, hoekom sal Birquip daardie waarde op hulle as sit?
    For the braking system Grumbles.

    The larger the tyre diameter the bigger the distance is between the road surface and the axle. The force will have a bigger lever arm effectively creating higher torque around the spinning axis. The brakes now have a higher force to overcome.

    By the same token, amuch smaller tyre will result in the brakes being too effective which can lead to the wheels locking under braking.

    In your case the difference is about 4%, I wouldn't lose sleep over it.

  23. The Following User Says Thank You to Leanercamper For This Useful Post:


  24. #6757
    Join Date
    Nov 2013
    Location
    PE & North Africa
    Posts
    443
    Thanked: 224

    Default Re: Bush Lapa mods

    Quote Originally Posted by Leanercamper View Post
    For the braking system Grumbles.

    The larger the tyre diameter the bigger the distance is between the road surface and the axle. The force will have a bigger lever arm effectively creating higher torque around the spinning axis. The brakes now have a higher force to overcome.

    By the same token, amuch smaller tyre will result in the brakes being too effective which can lead to the wheels locking under braking.

    In your case the difference is about 4%, I wouldn't lose sleep over it.
    Thanks Leanercamper, this makes more sense. keep in mind I was going on what I was told over the phone when I called, hence my question and confusion.

    So I emailed Burquip, and received a very quick response, echoing what you have just said. (see below) and also why they have that exact manufacturing limitation.

    Good morning,

    Thank you for your enquiry.

    Understood. The rolling radius of your new tyre will be around 385mm Ė remember that the theoretical diameter is 802.8mm but the wheel does bulge at the bottom under load and this has an effect on the rolling radius.

    This change will have no effect on the bearing life as the original wheel and the new wheel both have 0mm offset. The new wheel has a larger diameter so will complete fewer revolutions per kilometer so one would we expect a small positive effect of changing to the new wheel. But in this case with the 250x40mm brake drum you have the bearing life is sensitive to the position of the wheel disc.

    The other issue us the brake performance. Your current 250x40mm brakes will not give the required performance with that new big wheel and tyre. You will have to change to the 2500kg axle with 250x50mm brakes to be certain that everything is working properly.

    That is the maximum rolling radius that can used with 250x40mm brake mechanism. If a bigger rolling radius is used then the performance of the brake is decreased. The reason is the bigger radius implies that the torque on the outside of the tyre will increase. But the available brake torque is determined by the input force into the brake which is independent to the tyre diameter. So the brake torqued cannot be increased enough to deal with the new torque that must be developed to stop the wheel according to South African Road Traffic Act specifications.
    But yes a small percentage would not be that big a problem, and by the time it can't fit your wheel arch anymore, I guess it's too big anyway.

    Cheers
    2008 Fortuner 3.0 D-4D 4x4 "Sushi the Tuna"
    2018 Baobab 4 - B1543 "Nala"


    Bacon fact #18 - Bacon is Healthier than Crystal Meth!




  25. The Following 4 Users Say Thank You to Grumbles For This Useful Post:


  26. #6758
    Join Date
    Oct 2012
    Location
    otjiwarongo
    Age
    48
    Posts
    912
    Thanked: 101

    Default Re: Bush Lapa mods

    ek is ook maar dom met die goed!! ek het myne nuut gekry van BL af met 17 duim rims 265/65/17 bande. dit nie so bestel nie het klaar so gestaan op die vloer. So hkm sal BL dit so verkoop as dit n issue kan he op brieke en bearings?

    PS - my briek kabel het gebreek, ek glo n mens kry dit los te koop en kan kan dit vervang self?


    2017 VW Amarok BiTDi 4Motion D/Cab
    2012 VW Touareg V6 TDi Bluemotion
    2019 Bushlapa Miskruier 1616

  27. #6759
    Join Date
    Jan 2018
    Location
    Durbanville
    Age
    52
    Posts
    98
    Thanked: 88

    Default Re: Bush Lapa mods

    Quote Originally Posted by hein100 View Post
    ek is ook maar dom met die goed!! ek het myne nuut gekry van BL af met 17 duim rims 265/65/17 bande. dit nie so bestel nie het klaar so gestaan op die vloer. So hkm sal BL dit so verkoop as dit n issue kan he op brieke en bearings?

    PS - my briek kabel het gebreek, ek glo n mens kry dit los te koop en kan kan dit vervang self?
    The 265/65/17 is only a 3.6% increase in radius from the 245/75/15. Very little difference.

  28. The Following User Says Thank You to Leanercamper For This Useful Post:


  29. #6760
    Join Date
    Nov 2010
    Location
    Cape Town
    Age
    60
    Posts
    27
    Thanked: 13

    Default Re: Bush Lapa mods

    Quote Originally Posted by Musashi View Post
    I don't know this specific solar panel but I bought a 100W solar panel "suitcase" from SetSolar a few years ago for the same price it would have cost me to build it myself. I'm happy with their service and product.
    i have 2 of the 105w panels glued to my Bundutop top rooftop and carry two around to be used in addition to rooftop or Bush Lapa if I park in shade

    had and them for 8 months and no problems - only thing I don’t like is the little junction box on the 105 watt panels with small cable entry - not easy to put extra wires onto where the 155w has a bigger cable entry

    Click image for larger version. 

Name:	C1E2AB78-6DCA-4DD2-A9F2-5D2C2B6DC8F7.jpg 
Views:	102 
Size:	48.2 KB 
ID:	528645Click image for larger version. 

Name:	D1A56572-082C-4FDC-A2D2-151668E13BD2.jpg 
Views:	104 
Size:	56.6 KB 
ID:	528646








    Attached Images Attached Images  
    Last edited by putta; 2019/05/17 at 12:48 PM.
    Putta
    Landcruiser 105
    BL Miskruier B850

Similar Threads

  1. Project Venter Bush Baby: first impressions
    By coala in forum Trailers, Caravans, Towing etc
    Replies: 21
    Last Post: 2014/10/28, 06:57 AM
  2. 3 Bush Lapa Miskruiers in one spot!
    By Kooskop in forum Trailers, Caravans, Towing etc
    Replies: 31
    Last Post: 2012/04/21, 08:22 PM
  3. Bush Lapa Miskruier featured in.....
    By Kooskop in forum Trailers, Caravans, Towing etc
    Replies: 0
    Last Post: 2011/10/03, 03:18 PM
  4. Kyknet Buitelug Expo - Bush Lapa range
    By Kooskop in forum Trailers, Caravans, Towing etc
    Replies: 8
    Last Post: 2011/09/29, 08:20 PM
  5. Performance mods on TD's
    By 280iNyati in forum Vehicle & Technical Chat - General
    Replies: 0
    Last Post: 2006/09/12, 10:39 AM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •