Bush Lapa mods - Page 109





Page 109 of 365 FirstFirst ... 9 59 84 99 100 101 102 103 104 105 106 107 108 109 110 111 112 113 114 115 116 117 118 119 134 159 209 359 ... LastLast
Results 2,161 to 2,180 of 7286

Thread: Bush Lapa mods

  1. #2161
    Join Date
    Oct 2013
    Location
    Brackenfell
    Age
    57
    Posts
    1,207
    Thanked: 237

    Default

    Quote Originally Posted by Jaco Kruger View Post
    Is dit 'n permanente kappie, vasgewerk aan die seil van die dak of rits dit net aan? Waar kom die pen vas? Is dit 'n BL produk? Los nou eers die leeus en renosters en neem 'n reeks verduidelikende foto's van die mod asb.

    Jaco dit is 'n permanente kappie.
    Ek is oppad huiswaarts, so het die leeus en renosters gelos!
    Sodra terug by die huis en tyd sal ek meer foto's neem en post.
    Myne is proto tipe waarmee ek en Jan stoei.
    Uys Snyders

    Trailblazer 2.8DuraMax
    Bushlapa Vlooi B237

  2. #2162
    Join Date
    Sep 2013
    Location
    Cape Town
    Age
    43
    Posts
    675
    Thanked: 24

    Default

    Quote Originally Posted by _H_ View Post
    Dankie Bennie vir die MOD dokument! Hier is nog drie wat ek gedoen het. Ek het die oopslaan gedeelte van die voorste bed in die miskruier ge-level met die binnekant. Nou kan ek ten minste daar slaap sonder 'n knak in my heup. Ek stoor ook die wing se pale bo die yskas Ek het die gas stoof plaat gemaak dat dit kan oplig. Groete Heinrich
    Verseker, sal die nuwe mods insit en 'n nuwe weergawe oplaai op my ou post. Sal post as die docs updated is. Heinrich kan jy dalk 'n foto post waar die stoof opgelig is?
    Fortuner 4x4 4L V6 aka "Tunafish" aka "Guzzler"
    Bushlapa Vlooi #B212 aka "FLOSSIE"

    Glamper, Rock Climber, Hiker, Diver, Rescue Medic, Professional and Volunteer Wine Tester.

  3. #2163
    Join Date
    Sep 2013
    Location
    Cape Town
    Age
    43
    Posts
    675
    Thanked: 24

    Default

    Ok, made the updates and updated my original posts. Links below if you're too lazy to scroll around like me.

    Pdf Vol 1 v5

    Word Doc Vol 1 v5 (I assume everyone is able to open docx files - Newest MS Word - if you're not, let me know and I will also upload a .doc version that can be opened in the older MS Word)
    Last edited by Funguye; 2014/08/09 at 01:35 AM.
    Fortuner 4x4 4L V6 aka "Tunafish" aka "Guzzler"
    Bushlapa Vlooi #B212 aka "FLOSSIE"

    Glamper, Rock Climber, Hiker, Diver, Rescue Medic, Professional and Volunteer Wine Tester.

  4. #2164
    Join Date
    Apr 2013
    Location
    Keurboomstrand
    Age
    70
    Posts
    636
    Thanked: 11

    Default

    Ry versigtig Uys en geniet die terugreis - dit is immers nog deel van die vakansie.

    Ons Vlooi staan in 'n groot stoor en ek soek 'n "cover" om hom te beskerm teen hoofsaaklik stof en die poefie van voeltjies. Enige raad of iemand wat julle kan aanbeveel?
    2007 Land Rover Freelander 2. Not my best - my only!

    2006 VW Jetta 5 2.0 Tdi

    Bush Lapa Vlooi - SOLD!


  5. #2165
    Join Date
    Feb 2010
    Location
    Cape Town
    Age
    55
    Posts
    6,534
    Thanked: 1183

    Default

    Ek het 'n ou duvet wat ek oor my wa gooi hoofsaaklik vir stof. Die kante is oop maar bly skoon.
    Michael (Kooskop) My naam is NIE Koos nie..
    Toyota FJ Cruiser
    Bush Lapa - 1st Miskruier B8, now B192
    BMW F800GS

    When in doubt, paint it black

  6. #2166
    Join Date
    Feb 2010
    Location
    Cape Town
    Age
    55
    Posts
    6,534
    Thanked: 1183

    Default

    Die geheim is om hom nie kans te gee om "onnatuurlike" stof op te bou nie...
    Michael (Kooskop) My naam is NIE Koos nie..
    Toyota FJ Cruiser
    Bush Lapa - 1st Miskruier B8, now B192
    BMW F800GS

    When in doubt, paint it black

  7. #2167
    Join Date
    Apr 2013
    Location
    Keurboomstrand
    Age
    70
    Posts
    636
    Thanked: 11

    Default

    Quote Originally Posted by _H_ View Post

    Ek stoor ook die wing se pale bo die yskas
    Attachment 300526

    Ek het die gas stoof plaat gemaak dat dit kan oplig.

    Attachment 300529
    Attachment 300530

    Groete
    Heinrich
    Puik mods Heinrich - sal eendag moet kom kyk as ons weer deur CAW ry. Terloops, ken jy dalk vir Bill en Alta Naude?

    Ek hou veral van jou idee om die tentpale te stoor - is dit bo die yskas se laai of onder die bed? Waar kom die die geriffelde aluminium vandaan.

    Kan jy dalk 'n foto post van hoe die stoof lyk as dit "opgeslaan" is?
    2007 Land Rover Freelander 2. Not my best - my only!

    2006 VW Jetta 5 2.0 Tdi

    Bush Lapa Vlooi - SOLD!


  8. #2168
    Join Date
    Apr 2013
    Location
    Keurboomstrand
    Age
    70
    Posts
    636
    Thanked: 11

    Default

    Quote Originally Posted by Kooskop View Post
    Die geheim is om hom nie kans te gee om "onnatuurlike" stof op te bou nie...
    +1

    Stem 100% saam, sal vir Mammie moet oortuig. Dalk die huis op Caledon verkoop en dan verplig wees om die Vlooi te gebruik!
    2007 Land Rover Freelander 2. Not my best - my only!

    2006 VW Jetta 5 2.0 Tdi

    Bush Lapa Vlooi - SOLD!


  9. #2169
    Join Date
    May 2014
    Location
    Durbanville
    Age
    62
    Posts
    97
    Thanked: 28

    Talking Mods

    Quote Originally Posted by _H_ View Post
    Dankie Bennie vir die MOD dokument! Hier is nog drie wat ek gedoen het.
    Ek het die oopslaan gedeelte van die voorste bed in die miskruier ge-level met die binnekant. Nou kan ek ten minste daar slaap sonder 'n knak in my heup.
    Groete
    Heinrich
    Heinrich baie oulik/praktiese mods. SAL JY GROOT ASB IN DETAIL EN PER FOTOS ILLUSTREER HOE JY MISKRUIER SE VOORSTE BED GELYK GEKRY HET! Ek het met Bushlapa in fabriek gesels en kop gekrap - die rif steek jou reg op die heup as jy daar slaap!

    My stofie kan ook opslaan met verstelbare voetjies voor en boutjies agter wat skarnier. Baie maklik om stofie op te wip en onder skoon te vee. Sien fotos hieronder.

    Groete
    Attached Thumbnails Attached Thumbnails Click image for larger version. 

Name:	20140809_101451.jpg 
Views:	428 
Size:	60.9 KB 
ID:	300573   Click image for larger version. 

Name:	20140809_101730.jpg 
Views:	407 
Size:	59.1 KB 
ID:	300574   Click image for larger version. 

Name:	20140809_101547.jpg 
Views:	388 
Size:	54.3 KB 
ID:	300575   Click image for larger version. 

Name:	20140809_101837.jpg 
Views:	406 
Size:	55.3 KB 
ID:	300576  
    Thinus Toyota Fortuner GD6 4X4 Auto BL Baobab #1490

  10. #2170
    Join Date
    May 2014
    Location
    Durbanville
    Age
    62
    Posts
    97
    Thanked: 28

    Thumbs up Mods doc bennie

    [QUOTE=Funguye;2372046] Ok, made the updates and updated my original posts. Links below if you're too lazy to scroll around like me.

    Bennie my opregte dank vir die Mods Dokument - dit moes beslis baie tyd gevat het om dit saam te stel en te indeks. Dit maak dit ongelooflik maklik - in vergelyking met die scroll van 44 bladsye! Dankie ook vir die toekomstige opdatering.

    Cheers
    Thinus Toyota Fortuner GD6 4X4 Auto BL Baobab #1490

  11. #2171
    Join Date
    Apr 2013
    Location
    George
    Age
    51
    Posts
    71
    Thanked: 0

    Default

    Quote Originally Posted by Funguye View Post
    Verseker, sal die nuwe mods insit en 'n nuwe weergawe oplaai op my ou post. Sal post as die docs updated is. Heinrich kan jy dalk 'n foto post waar die stoof opgelig is?

    Ek het basies net die alu pyp aan die stoof vasge-rivet en rubber pootjies aan die onderkant vasgeskroef. Die stoof druk net genoeg vas dat daar druk op die pootjies is sodat dit nie rattle nie. Dit is gewoonlik net nodig om die stoof aan die voorkant op te lig, terwyl dit aan die agterkant skanier.

    Groete,
    H

    Click image for larger version. 

Name:	ImageUploadedByTapatalk1407603454.649881.jpg 
Views:	398 
Size:	79.1 KB 
ID:	300621
    Click image for larger version. 

Name:	ImageUploadedByTapatalk1407603488.449987.jpg 
Views:	367 
Size:	85.3 KB 
ID:	300622
    Click image for larger version. 

Name:	ImageUploadedByTapatalk1407603501.801707.jpg 
Views:	354 
Size:	69.9 KB 
ID:	300623

  12. #2172
    Join Date
    Apr 2013
    Location
    George
    Age
    51
    Posts
    71
    Thanked: 0

    Default

    Quote Originally Posted by Pieter Hugo View Post
    Puik mods Heinrich - sal eendag moet kom kyk as ons weer deur CAW ry. Terloops, ken jy dalk vir Bill en Alta Naude?

    Ek hou veral van jou idee om die tentpale te stoor - is dit bo die yskas se laai of onder die bed? Waar kom die die geriffelde aluminium vandaan.

    Kan jy dalk 'n foto post van hoe die stoof lyk as dit "opgeslaan" is?

    Verseker, kom drink 'n koffie of iced-tee. Nee, ek ken hulle nie, is hulle ook BL eienaars?

    Ek dink die miskruiers lyk anders. Daar is ook 'n deksel oor die yskas. Hier is nog n foto, waar die deksel oopgeslaan is. Die pale is bo die yskas se laai.

    H
    Click image for larger version. 

Name:	ImageUploadedByTapatalk1407603839.725571.jpg 
Views:	399 
Size:	71.1 KB 
ID:	300624

  13. #2173
    Join Date
    Apr 2013
    Location
    George
    Age
    51
    Posts
    71
    Thanked: 0

    Default

    Quote Originally Posted by Thinusvn View Post
    Heinrich baie oulik/praktiese mods. SAL JY GROOT ASB IN DETAIL EN PER FOTOS ILLUSTREER HOE JY MISKRUIER SE VOORSTE BED GELYK GEKRY HET! Ek het met Bushlapa in fabriek gesels en kop gekrap - die rif steek jou reg op die heup as jy daar slaap!

    My stofie kan ook opslaan met verstelbare voetjies voor en boutjies agter wat skarnier. Baie maklik om stofie op te wip en onder skoon te vee. Sien fotos hieronder.

    Groete

    Die stofie mod is 'n moet. Dit kan nogal naar begin lyk na 'n paar weke se kamp :-)

    Ek sal mŰre fotos neem van die bed. Dit is moontelik dat my BL verskil van ander. Ek weet van ander BL eienaars wat lekker slaap op die bed. Ek het basies die binnekant as verwysing gebruik en 'n lang level oor die lengte van die bed gesit. Die voor punt van die oopslaan gedeelte was dieselfde hoogte as die binnekant van die bed, maar die kant naaste aan die skaniere was omtrent 18mm laer. Ek het toe die hout basis afgeskroef en hout ingelas om die basis gelyk te kry.

    Groete
    H

  14. #2174
    Join Date
    Apr 2013
    Location
    George
    Age
    51
    Posts
    71
    Thanked: 0

    Default

    Nog n laaste mod. Ek stoor die wing se sykante voor in die yskas kas. Dan is daar baie pakplek onder die bed.

    Groete
    Heinrich

    Click image for larger version. 

Name:	ImageUploadedByTapatalk1407609265.035859.jpg 
Views:	369 
Size:	73.1 KB 
ID:	300635

  15. #2175
    Join Date
    Feb 2010
    Location
    Cape Town
    Age
    55
    Posts
    6,534
    Thanked: 1183

    Default

    My stofie het net 2 wingnuts wat hom vashou maar ek hou van Heinrich se mod
    Michael (Kooskop) My naam is NIE Koos nie..
    Toyota FJ Cruiser
    Bush Lapa - 1st Miskruier B8, now B192
    BMW F800GS

    When in doubt, paint it black

  16. #2176
    Join Date
    Jun 2012
    Location
    Cape Town
    Age
    53
    Posts
    95
    Thanked: 18

    Default

    Bennie, nice dokument. Nou het ek 'n lysie. Tot manlief se onsteltenis.


    A truly happy person is one who can enjoy the scenery on a detour.<O</O

  17. #2177
    Join Date
    Oct 2013
    Location
    Brackenfell
    Age
    57
    Posts
    1,207
    Thanked: 237

    Default

    Quote Originally Posted by Uys Snyders View Post
    Jaco dit is 'n permanente kappie.
    Ek is oppad huiswaarts, so het die leeus en renosters gelos!
    Sodra terug by die huis en tyd sal ek meer foto's neem en post.
    Myne is proto tipe waarmee ek en Jan stoei.

    Het gisteraand by Forever Aldam geslaap.
    ReŽn gedurende die nag gekry en die canopy het nog mods nodig, dit werk nie in die reŽn nie - water dam op!
    Uys Snyders

    Trailblazer 2.8DuraMax
    Bushlapa Vlooi B237

  18. #2178
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    Centurion
    Age
    61
    Posts
    1,693
    Thanked: 341

    Default

    Mod op my Rooimier. Jockey wiel dra-paal. Jockey wiel na die anderkant en vorentoe op die A-raam geskuif. die paal montering van 5 mm sagte staal gesweis en die ou jockey wiel gate gebruik om dit vas te maak.

    Hierdie mod vehoed dat jy jou jockey wiel vodde ry op 'n hoŽ middelmannetjie (soos wat ek gedoen het)

    Othou net om 'n gat so laag moontlik in die pyp te boor vir reenwater om te kan uitloop.
    Attached Thumbnails Attached Thumbnails Click image for larger version. 

Name:	2014-08-08 09.21.45.jpg 
Views:	366 
Size:	68.8 KB 
ID:	300869   Click image for larger version. 

Name:	2014-08-08 09.21.13.jpg 
Views:	369 
Size:	67.0 KB 
ID:	300870  
    Peet Schultz

  19. #2179
    Join Date
    May 2014
    Location
    Durbanville
    Age
    62
    Posts
    97
    Thanked: 28

    Talking Miskruier voorste bed

    Quote Originally Posted by _H_ View Post
    Ek sal mŰre fotos neem van die bed. Dit is moontelik dat my BL verskil van ander. Ek weet van ander BL eienaars wat lekker slaap op die bed. Ek het basies die binnekant as verwysing gebruik en 'n lang level oor die lengte van die bed gesit. Die voor punt van die oopslaan gedeelte was dieselfde hoogte as die binnekant van die bed, maar die kant naaste aan die skaniere was omtrent 18mm laer. Ek het toe die hout basis afgeskroef en hout ingelas om die basis gelyk te kry.
    Groete
    H
    Baie dankie Heinrich, ek volg jou werkswyse - paar fotos sal waardeer word. Die voorstel van fabriek was dat hulle i.p.v. die normale raam (spacer) onder die vloerbord - die vloerbord verwyder en vir my 'n dubbele raam (spacer) onder die vloerbord insit. Dit sou teen hoŽ koste gedoen word en die bed (vloerbord) sou voor en agter met ongeveer 18 mm lig (wat die dikte van hulle normale spacer is). Die bed bly sodoende skuins en jy het nie 'n keuse van hoogte nie - jy wen slegs die dikte van standaard houtraam (spacer) onder die bord. Dit maak vir my baie meer sin om die vloerbord van bed aan die skarnierkant so hoog soos moontlik te lig (2-3 cm), sonder om die rubber seŽl aan die buitekant (deksel van voorste bed) weg te druk en lekkasie van water en stof te veroorsaak. Is die bord so sterk dat jy net skarnierkant kon wig en vasmaak - of moes jy dwarsdeur skuins stutte insit?

    Baie dankie. Groete
    Thinus Toyota Fortuner GD6 4X4 Auto BL Baobab #1490

  20. #2180
    Join Date
    Apr 2013
    Location
    George
    Age
    51
    Posts
    71
    Thanked: 0

    Default

    Quote Originally Posted by Thinusvn View Post
    Baie dankie Heinrich, ek volg jou werkswyse - paar fotos sal waardeer word. Die voorstel van fabriek was dat hulle i.p.v. die normale raam (spacer) onder die vloerbord - die vloerbord verwyder en vir my 'n dubbele raam (spacer) onder die vloerbord insit. Dit sou teen hoŽ koste gedoen word en die bed (vloerbord) sou voor en agter met ongeveer 18 mm lig (wat die dikte van hulle normale spacer is). Die bed bly sodoende skuins en jy het nie 'n keuse van hoogte nie - jy wen slegs die dikte van standaard houtraam (spacer) onder die bord. Dit maak vir my baie meer sin om die vloerbord van bed aan die skarnierkant so hoog soos moontlik te lig (2-3 cm), sonder om die rubber seŽl aan die buitekant (deksel van voorste bed) weg te druk en lekkasie van water en stof te veroorsaak. Is die bord so sterk dat jy net skarnierkant kon wig en vasmaak - of moes jy dwarsdeur skuins stutte insit?

    Baie dankie. Groete

    Hello,
    Ek kan ongelukkig nie nou nog fotos stuur nie. Die BL is in storage, estate reŽls, lang storie... Ek dink ook nie om die hele vloerbord te lig gaan nie gemaklik wees nie as die voorste deel van die bed dan skuins is nie. Die wigte is net vir show, Dit is net 20mm breed. As ek reg onthou het ek wel ook n ry wigte ingesit waar die skroewe in die middel van die vloerbord deur gaan. Maar dit gese, die vloerbord is sterk genoeg dat dit nie sal buig as jy dit net aan die een kant lig nie.

    Net vir duidelikheid. Ek het nog steed die matras nodig met die deel wat uitgesny is om oor die 'koesyn' te pas tussen die binnekant en die oopslaan kant.


    Die stappe wat ek deurgegaan het was:
    1) Gebruik 'n lank plank wat oor die lengte van die bed gesit is om die verskil in hoogte van die oopslaan deel te bepaal. In my geval was die voorkant van die oopslaan gedeelte presies die regte hoogte, en die kant naaste aan die skanier 18mm uit.
    2) Ek het toe 'n 20x120mm plank dieselfde breedte as die bed gesaag, en afgeskaaf na 18mm toe
    3) Die vloerbord skroef net af en is gelukkig nie vasgeplak nie. Ek het die plank in 2) op die raam vasgeplak en die vloerbord teruggeskroef.
    4) Meet die wigte en saag (x3 dink ek). My mitre-saag kan nie langer as 300mm saag nie, so dit was maar 'n las-lap job
    5) Skoef die vloerbord weer af, plak die wigte vas en sit die spul weer aanmekaar.

    Ek het die hout gehad, maar ek dink nie dit behoort langer as 'n oggend te neem nie en meer as R50.00 te kos nie.

    Hier is my volgende mod. Ek wil die voorste bed se matras verander dat dit in drie dele opvou, sommer met die kooigoed op. Ek hoop dit werk, want ek het klaar die spons gesny. Alles om die TTFB af te kry (Time To First Beer).

    Click image for larger version. 

Name:	ImageUploadedByTapatalk1407792557.829157.jpg 
Views:	398 
Size:	61.7 KB 
ID:	301147

    Groete,
    H

Similar Threads

  1. 3 Bush Lapa Miskruiers in one spot!
    By Kooskop in forum Trailers, Caravans, Towing etc
    Replies: 33
    Last Post: 2019/12/29, 07:25 PM
  2. Project Venter Bush Baby: first impressions
    By coala in forum Trailers, Caravans, Towing etc
    Replies: 21
    Last Post: 2014/10/28, 06:57 AM
  3. Bush Lapa Miskruier featured in.....
    By Kooskop in forum Trailers, Caravans, Towing etc
    Replies: 0
    Last Post: 2011/10/03, 03:18 PM
  4. Kyknet Buitelug Expo - Bush Lapa range
    By Kooskop in forum Trailers, Caravans, Towing etc
    Replies: 8
    Last Post: 2011/09/29, 08:20 PM
  5. Performance mods on TD's
    By 280iNyati in forum Vehicle & Technical Chat - General
    Replies: 0
    Last Post: 2006/09/12, 10:39 AM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •