Bush Lapa mods - Page 348





Page 348 of 352 FirstFirst ... 98 248 298 323 338 339 340 341 342 343 344 345 346 347 348 349 350 351 352 LastLast
Results 6,941 to 6,960 of 7034

Thread: Bush Lapa mods

  1. #6941
    Join Date
    Feb 2010
    Location
    Cape Town
    Age
    54
    Posts
    6,331
    Thanked: 1078

    Default Re: Bush Lapa mods

    Quote Originally Posted by Bogaards View Post
    Lyk na 'n oulike liggie, bestel mens dit online?

    As mens dalk 'n tipe klamp opsit kan mens hom dalk teen 'n bushwing se paal opsit?
    Daai klink na 'n plan.

    Dis online ja - ek sien die deal is steeds beskikbaar HIER. Daar is wel 'n R75 shipping cost en hulle lewer binne max 10 dae af. Ek dink dis deel van Takealot. Dis vir my maklik om by Takealot te gaan optel maar met die one deal a day is daar slegs die opsie wat "shipping" insluit...
    Michael (Kooskop) My naam is NIE Koos nie..
    Toyota FJ Cruiser
    Bush Lapa - 1st Miskruier B8, now B192
    BMW F800GS

    When in doubt, paint it black

  2. The Following User Says Thank You to Kooskop For This Useful Post:


  3. #6942
    Join Date
    Jun 2013
    Location
    Centurion
    Age
    53
    Posts
    73
    Thanked: 19

    Default Re: Bush Lapa mods

    Michael, wou maar net se dat een van my best buys vir my afgelope trip so n portable LED function lig was. Die ding is ongebleddielooflik. Die een wat ek het kom met n remote so as ek iets hoor sit ek hom van binne aan. Dan is dit daglig buite. Ek heg maar n foto aan ingeval iemand opsoek is na so iets.Click image for larger version. 

Name:	IMG_0568.JPG 
Views:	192 
Size:	92.9 KB 
ID:	538057

  4. The Following User Says Thank You to tvdwaltventer For This Useful Post:


  5. #6943
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Durbanville
    Posts
    4,123
    Thanked: 2100

    Default Re: Bush Lapa mods

    Quote Originally Posted by Uys Snyders View Post
    Dit is hulle wat ek gehad het. Dalk was myne net nie op die regte plekke gemount nie. Dink die geheim is om dit so ver as moontlik na die kante, dus weg van die middel van die wa, te mount. Dit lyk asof jy dit klaar vasgesit het.
    Nee daai was net 'n geleende forum foto. Ek't sopas myne gaan optel by Al-ko, so vannaand is dit ek, die boor en 'n glasie rooi as ondersteuning.
    Disclaimer - All my posts on this forum is without prejudice, is based on my fair assumptions or perceptions, is in no way intended to cause harm to anyone and is acted upon at your own discretion.

  6. #6944
    Join Date
    Oct 2013
    Location
    Brackenfell
    Age
    56
    Posts
    1,190
    Thanked: 224

    Default Re: Bush Lapa mods

    Great. Maak net seker die boor is reggestel en nie in “reverse” nie en verder ook om die mounting points sover as moontlik na die kante te maak.
    Sterkte.
    Uys Snyders

    Trailblazer 2.8DuraMax
    Bushlapa Vlooi B237

  7. #6945
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Durbanville
    Posts
    4,123
    Thanked: 2100

    Default Re: Bush Lapa mods

    Ek't geloer of mens hom heel teen die kant kan sit, maar daar is nie genoegsame struktuur om teen vas te maak nie. Die beste plek is maar op die chassis heel voor waar hy 'n T maak (net "buite" waar die A-raam begin)
    Disclaimer - All my posts on this forum is without prejudice, is based on my fair assumptions or perceptions, is in no way intended to cause harm to anyone and is acted upon at your own discretion.

  8. #6946
    Join Date
    Feb 2010
    Location
    Cape Town
    Age
    54
    Posts
    6,331
    Thanked: 1078

    Default Re: Bush Lapa mods

    Quote Originally Posted by Uys Snyders View Post
    Great. Maak net seker die boor is reggestel en nie in “reverse” nie en verder ook om die mounting points sover as moontlik na die kante te maak.
    Sterkte.
    Wie sal nou so dom wees?....
    Michael (Kooskop) My naam is NIE Koos nie..
    Toyota FJ Cruiser
    Bush Lapa - 1st Miskruier B8, now B192
    BMW F800GS

    When in doubt, paint it black

  9. #6947
    Join Date
    Oct 2013
    Location
    Brackenfell
    Age
    56
    Posts
    1,190
    Thanked: 224

    Default Re: Bush Lapa mods

    Quote Originally Posted by Kooskop View Post
    Wie sal nou so dom wees?....
    Wonder ek ook!!
    Uys Snyders

    Trailblazer 2.8DuraMax
    Bushlapa Vlooi B237

  10. #6948
    Join Date
    Oct 2013
    Location
    Brackenfell
    Age
    56
    Posts
    1,190
    Thanked: 224

    Default Re: Bush Lapa mods

    Quote Originally Posted by George View Post
    Ek't geloer of mens hom heel teen die kant kan sit, maar daar is nie genoegsame struktuur om teen vas te maak nie. Die beste plek is maar op die chassis heel voor waar hy 'n T maak (net "buite" waar die A-raam begin)
    Die aangehegte foto is waar myne vas was, was nie vir my baie effektief nie en dan die rede waarom ek dit weer afgehaal het. Dalk werk dit vir jou.

    Uys Snyders

    Trailblazer 2.8DuraMax
    Bushlapa Vlooi B237

  11. #6949
    Join Date
    Jan 2011
    Location
    Cape Town
    Age
    40
    Posts
    621
    Thanked: 37

    Default Re: Bush Lapa mods

    Quote Originally Posted by George View Post
    Ek't geloer of mens hom heel teen die kant kan sit, maar daar is nie genoegsame struktuur om teen vas te maak nie. Die beste plek is maar op die chassis heel voor waar hy 'n T maak (net "buite" waar die A-raam begin)
    Post 'n paar fotos as jy klaar is Ek so vining geloer en dit het nie gelyk of die 510 tot 740 AL-KO model gaan pas nie want hy gaan die A frame tref as jy hom opvou...dis nou as jy hom op die T mount en agtertoe laat wys.
    2017 Toyota Fortuner 2.8 GD6 4x4 iMT
    2016 Hyundai Tucson 1.6 T-GDi
    2019 Bush Lapa Miskruier BL1861

  12. #6950
    Join Date
    Oct 2013
    Location
    Brackenfell
    Age
    56
    Posts
    1,190
    Thanked: 224

    Default Re: Bush Lapa mods

    Quote Originally Posted by observer View Post
    Post 'n paar fotos as jy klaar is Ek so vining geloer en dit het nie gelyk of die 510 tot 740 AL-KO model gaan pas nie want hy gaan die A frame tref as jy hom opvou...dis nou as jy hom op die T mount en agtertoe laat wys.
    Dit was ook 1 van die issues gewees, het eintlik vergeet daarvan!!
    Uys Snyders

    Trailblazer 2.8DuraMax
    Bushlapa Vlooi B237

  13. #6951
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Durbanville
    Posts
    4,123
    Thanked: 2100

    Default Re: Bush Lapa mods

    Die 740mm/510mm is te lank wees ja. Ek het die korter 590mm/420mm een gekry. Daar waar hy gemount word is die hoogte 500mm direk af grond toe.
    Last edited by George; 2019/08/23 at 06:30 AM.
    Disclaimer - All my posts on this forum is without prejudice, is based on my fair assumptions or perceptions, is in no way intended to cause harm to anyone and is acted upon at your own discretion.

  14. #6952
    Join Date
    Jan 2011
    Location
    Cape Town
    Age
    40
    Posts
    621
    Thanked: 37

    Default Re: Bush Lapa mods

    Ek dink die korter een gaan nie lank genoeg wees as grond effe ongelyk is en vermoed sy voetstuk gaan nogsteeds die A frame tref
    2017 Toyota Fortuner 2.8 GD6 4x4 iMT
    2016 Hyundai Tucson 1.6 T-GDi
    2019 Bush Lapa Miskruier BL1861

  15. #6953
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Durbanville
    Posts
    4,123
    Thanked: 2100

    Default Re: Bush Lapa mods

    Hy is perfek asof as hy gemaak is om daar te pas.
    Attached Thumbnails Attached Thumbnails Click image for larger version. 

Name:	alko1.jpg 
Views:	147 
Size:	58.4 KB 
ID:	538200   Click image for larger version. 

Name:	Alko2.jpg 
Views:	150 
Size:	62.8 KB 
ID:	538201   Click image for larger version. 

Name:	alko3.jpg 
Views:	138 
Size:	64.3 KB 
ID:	538207   Click image for larger version. 

Name:	rps20190822_195810.jpg 
Views:	127 
Size:	74.3 KB 
ID:	538208   Click image for larger version. 

Name:	alko4.jpg 
Views:	109 
Size:	65.4 KB 
ID:	538219  
    Last edited by George; 2019/08/23 at 06:29 AM.
    Disclaimer - All my posts on this forum is without prejudice, is based on my fair assumptions or perceptions, is in no way intended to cause harm to anyone and is acted upon at your own discretion.

  16. #6954
    Join Date
    May 2012
    Location
    pretoria
    Posts
    388
    Thanked: 64

    Default Re: Bush Lapa mods

    Hierdie "steadies" se krag en sterkte lę in die feit dat hulle in 'n vertikale posisie moet werk. Hulle is "steadies" en nie domkragte nie.

  17. The Following User Says Thank You to eloffmare For This Useful Post:


  18. #6955
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Plett/Paulshof
    Age
    53
    Posts
    2,738
    Thanked: 753

    Default Re: Bush Lapa mods

    Quote Originally Posted by eloffmare View Post
    Hierdie "steadies" se krag en sterkte lę in die feit dat hulle in 'n vertikale posisie moet werk. Hulle is "steadies" en nie domkragte nie.
    Heeltemal reg. Die twee agter is die domkragte.
    2016 LC 200 VX, 2014 D4 SDV6 HSE(sold),2015 Suzuki Jimny, 2019 VW Tiguan 4mtion 2.0tsi(work vehicle), "A little Red Car", Swambo 2013 A3 Sportback Quattro, Bush Lapa Baobab 1873, Fusion 17 boat-Yamaha FT100hp 4st.

  19. #6956
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Durbanville
    Posts
    4,123
    Thanked: 2100

    Default Re: Bush Lapa mods

    Ek sal definitief nie die jockey heeltemal verwyder as hierdie outjies in gebruik is nie. Hulle is meer vir stabiliteit en haal effe druk van die jockey wiel af.
    Disclaimer - All my posts on this forum is without prejudice, is based on my fair assumptions or perceptions, is in no way intended to cause harm to anyone and is acted upon at your own discretion.

  20. #6957
    Join Date
    Jan 2011
    Location
    Cape Town
    Age
    40
    Posts
    621
    Thanked: 37

    Default Re: Bush Lapa mods

    In die vertikale posisie, as die voet die grond raak op 'n gelyke vlak, hoeveel kan die voet nog verder afgaan? Wil net weet hoe ongelyk die grond kan wees voordat die steadies nie meer funksioneel is. 90mm?
    2017 Toyota Fortuner 2.8 GD6 4x4 iMT
    2016 Hyundai Tucson 1.6 T-GDi
    2019 Bush Lapa Miskruier BL1861

  21. #6958
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Durbanville
    Posts
    4,123
    Thanked: 2100

    Default Re: Bush Lapa mods

    Ja so 80 - 90mm omtrent. As ek hom op die 1ste skuins posisie sit is hy baie naby aan fully extended. Sal hom die naweek mooi beproef.
    Last edited by George; 2019/08/23 at 11:35 AM.
    Disclaimer - All my posts on this forum is without prejudice, is based on my fair assumptions or perceptions, is in no way intended to cause harm to anyone and is acted upon at your own discretion.

  22. The Following User Says Thank You to George For This Useful Post:


  23. #6959
    Join Date
    Feb 2010
    Location
    Cape Town
    Age
    54
    Posts
    6,331
    Thanked: 1078

    Default Re: Bush Lapa mods

    Quote Originally Posted by George View Post
    Ja so 80 - 90mm omtrent. As ek hom op die 1ste skuins posisie sit is hy baie naby aan fully extended. Sal hom die naweek mooi beproef.
    Waar gaan jy kamp waar dit so lekker skuins is?...
    Michael (Kooskop) My naam is NIE Koos nie..
    Toyota FJ Cruiser
    Bush Lapa - 1st Miskruier B8, now B192
    BMW F800GS

    When in doubt, paint it black

  24. #6960
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Durbanville
    Posts
    4,123
    Thanked: 2100

    Default Re: Bush Lapa mods

    Die parentals het so uur terug laat weet hulle gaan met hul motorhome sommer by Ou Skip staan vir die naweek, so ons pickle maar soontoe. Moes eintlik DIY by die huis maar enigiets is beter as die stad om my.
    Disclaimer - All my posts on this forum is without prejudice, is based on my fair assumptions or perceptions, is in no way intended to cause harm to anyone and is acted upon at your own discretion.

  25. The Following User Says Thank You to George For This Useful Post:


Similar Threads

  1. Project Venter Bush Baby: first impressions
    By coala in forum Trailers, Caravans, Towing etc
    Replies: 21
    Last Post: 2014/10/28, 06:57 AM
  2. 3 Bush Lapa Miskruiers in one spot!
    By Kooskop in forum Trailers, Caravans, Towing etc
    Replies: 31
    Last Post: 2012/04/21, 08:22 PM
  3. Bush Lapa Miskruier featured in.....
    By Kooskop in forum Trailers, Caravans, Towing etc
    Replies: 0
    Last Post: 2011/10/03, 03:18 PM
  4. Kyknet Buitelug Expo - Bush Lapa range
    By Kooskop in forum Trailers, Caravans, Towing etc
    Replies: 8
    Last Post: 2011/09/29, 08:20 PM
  5. Performance mods on TD's
    By 280iNyati in forum Vehicle & Technical Chat - General
    Replies: 0
    Last Post: 2006/09/12, 10:39 AM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •