Bush Lapa mods - Page 366





Page 366 of 368 FirstFirst ... 116 266 316 341 356 357 358 359 360 361 362 363 364 365 366 367 368 LastLast
Results 7,301 to 7,320 of 7344

Thread: Bush Lapa mods

  1. #7301
    Join Date
    Jul 2012
    Location
    Louis Trichardt
    Age
    49
    Posts
    19
    Thanked: 0

    Default Re: Bush Lapa mods - Stone protection kit from bush lapa

    morning All, could someone please post some photos of their aluminium plate stone protection kits as supplied by Bushlapa or simular, I have received mine but need some pics to see where I should install what... Thanks.

  2. #7302
    Join Date
    Jun 2008
    Location
    Boskruin Randburg
    Age
    60
    Posts
    10
    Thanked: 1

    Default Re: Bush Lapa mods

    Naand BL mense

    Ek wil 'n wasgoedlyn plan maak op my Boskriek, maar kon nog nie iets op die forum raakloop nie. Ek wil nie duck and dive tussen handoeke wat onder die wing hang nie. Dit laat buitendien die kamp onnet lyk! (dalk bietjie OCD?). Waars die slim manne, maak 'n plan

    Dis nou tyd om te gaan kamp, moeg om die Lapa so te sien staan

    Sebastian


    Hilux GD6 SRX (Wittes)
    Bush Lapa Boskriek

  3. #7303
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Loevenstein, Bellville
    Age
    40
    Posts
    2,424
    Thanked: 421

    Default Re: Bush Lapa mods

    Ons het permanent wasgoedlyn onder die bed. As daar bome is en dit nie reen, span ek gou 'n lyn. Anders is dit maar onder die wing waar dit uit die reen bly ook. Dalk is ons nie OCD genoeg nie.
    Niel
    2012 BMW F800GS
    2010 Nissan Navara 2.5 dCi 4x4
    2015 Bush Lapa Miskruier (B503)

  4. The Following 2 Users Say Thank You to Musashi For This Useful Post:


  5. #7304
    Join Date
    Oct 2013
    Location
    Brackenfell
    Age
    57
    Posts
    1,212
    Thanked: 243

    Default Re: Bush Lapa mods

    Quote Originally Posted by Musashi View Post
    Ons het permanent wasgoedlyn onder die bed. As daar bome is en dit nie reen, span ek gou 'n lyn. Anders is dit maar onder die wing waar dit uit die reen bly ook. Dalk is ons nie OCD genoeg nie.
    Ek het self gemaak. Vou plat op en werk baie goed vir handdoekke.



    Het ook groter weergawe gemaak vir iemand anders.
    Uys Snyders

    Trailblazer 2.8DuraMax
    Bushlapa Vlooi B237

  6. The Following 2 Users Say Thank You to Uys Snyders For This Useful Post:


  7. #7305
    Join Date
    Jun 2008
    Location
    Boskruin Randburg
    Age
    60
    Posts
    10
    Thanked: 1

    Default Re: Bush Lapa mods

    Hi Uys, baie goeie plan om dinge netjies en droog te hou. Ek sien jy het daai connect it blokkies gebruik. Ek gaan jou plan steel as jy nie omgee nie.


    Hilux GD6 SRX (Wittes)
    Bush Lapa Boskriek

  8. The Following User Says Thank You to Wittes For This Useful Post:


  9. #7306
    Join Date
    Oct 2013
    Location
    Brackenfell
    Age
    57
    Posts
    1,212
    Thanked: 243

    Default Re: Bush Lapa mods

    Quote Originally Posted by Wittes View Post
    Hi Uys, baie goeie plan om dinge netjies en droog te hou. Ek sien jy het daai connect it blokkies gebruik. Ek gaan jou plan steel as jy nie omgee nie.
    Sebastian jy is welkom. Ja ek het die connect-it blokkies gebruik en ook die 19mm tubing, nie die 25mm nie.
    Ek het nog iewers die mates ook as jy sou belangst - sal dit net moet gaan soek ander kan ek maar net weer myne meet.
    PM my maar as jy sou wil meer uitvind.
    Uys Snyders

    Trailblazer 2.8DuraMax
    Bushlapa Vlooi B237

  10. The Following 2 Users Say Thank You to Uys Snyders For This Useful Post:


  11. #7307
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Durbanville
    Posts
    4,415
    Thanked: 2318

    Default Re: Bush Lapa mods

    Ek het soortgelyk aan Uys maar met 2 uitvou vlerke by. Meeste van die tyd gebruik ek egter n stuk wasgoedlyn tussen bome.
    Disclaimer - All my posts on this forum is without prejudice, is based on my fair assumptions or perceptions, is in no way intended to cause harm to anyone and is acted upon at your own discretion.

  12. The Following 2 Users Say Thank You to George For This Useful Post:


  13. #7308
    Join Date
    Jun 2008
    Location
    Boskruin Randburg
    Age
    60
    Posts
    10
    Thanked: 1

    Default Re: Bush Lapa mods

    [QUOTE=Uys Snyders;4411149]Sebastian jy is welkom. Ja ek het die connect-it blokkies gebruik en ook die 19mm tubing, nie die 25mm nie.
    Ek het nog iewers die mates ook as jy sou belangst - sal dit net moet gaan soek ander kan ek maar net weer myne meet.
    PM my maar as jy sou wil meer uitvind.[/QUOT

    Dankie Uys

    Ek gaan dit sommer so met die oog meet. Baie dankie. Ek sal vra sou ek sukkel 👍🏻


    Hilux GD6 SRX (Wittes)
    Bush Lapa Boskriek

  14. #7309
    Join Date
    Aug 2014
    Location
    Durbanville
    Age
    46
    Posts
    48
    Thanked: 36

    Default Re: Bush Lapa mods

    Hierdie mod kom van uit New Zealand. Die winters hier is ietwat kouer as wat ons in Suid Afrika gewoond was, maar ons wil kamp en dan maak jy mos 'n plan. Die bestaande gas stelse het nie die NZ gas inspeksie geslaag nie en met die opgradering het ons ook die ou stoof en gas geyser uitgehaal en 'n Truma Combi warm water en lug verwarming stelsel ingesit. Nou kan ons lekker 'off grid' in die winter gaan kamp en SWAMBO se voete en hande bly warm.

    Toyota Prado 4.0VX
    Bush Lapa Ratel #B740


  15. The Following 6 Users Say Thank You to CharlLaas For This Useful Post:


  16. #7310
    Join Date
    Jun 2009
    Location
    Centurion
    Posts
    1,034
    Thanked: 100

    Default Re: Bush Lapa mods

    Uitstekend Charl!
    Ps 16:5

  17. #7311
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Durbanville
    Posts
    4,415
    Thanked: 2318

    Default Re: Bush Lapa mods

    Charl is julle nou permenant in NZ? Wie moet nou my oe toets? hahaha
    Disclaimer - All my posts on this forum is without prejudice, is based on my fair assumptions or perceptions, is in no way intended to cause harm to anyone and is acted upon at your own discretion.

  18. #7312
    Join Date
    Apr 2020
    Location
    Gaborone
    Age
    38
    Posts
    3
    Thanked: 2

    Default Re: Bush Lapa mods

    Ons het uiteindelik ons Boabab 4 gekry en is baie opgewonde om te gaan kamp.

    Ek het nie die solar panel op die dak nie en moet nog plek kry om die kabels deur te trek en het gewonder waar julle die plug buite die karavaan sit?

    Ek het 2 los staande paneled wat ek op my Xplorer gebruik het met lang koord om die panele in die veld te laat staan.

  19. #7313
    Join Date
    Aug 2014
    Location
    Durbanville
    Age
    46
    Posts
    48
    Thanked: 36

    Default Re: Bush Lapa mods

    Quote Originally Posted by George View Post
    Charl is julle nou permenant in NZ? Wie moet nou my oe toets? hahaha
    Yep, permanent in NZ. Sherrie en Susan het oorgeneem en ken hulle ding.
    Toyota Prado 4.0VX
    Bush Lapa Ratel #B740


  20. #7314
    Join Date
    Dec 2006
    Location
    Somerset West
    Age
    59
    Posts
    550
    Thanked: 133

    Default Re: Bush Lapa mods

    Quote Originally Posted by Vetkop View Post
    Ons het uiteindelik ons Boabab 4 gekry en is baie opgewonde om te gaan kamp.

    Ek het nie die solar panel op die dak nie en moet nog plek kry om die kabels deur te trek en het gewonder waar julle die plug buite die karavaan sit?

    Ek het 2 los staande paneled wat ek op my Xplorer gebruik het met lang koord om die panele in die veld te laat staan.
    Ken nie Boabab se uitleg nie, maar op ons Miskruier was die maklikste om die ligte/remme ens draad van voor op A frame terug te volg tot by die DB / solar controller
    Last edited by Sebastiaan; 2020/06/30 at 07:11 PM.

  21. The Following User Says Thank You to Sebastiaan For This Useful Post:


  22. #7315
    Join Date
    Nov 2007
    Location
    Durbanville
    Age
    44
    Posts
    217
    Thanked: 57

    Default Re: Bush Lapa mods

    Quote Originally Posted by Vetkop View Post
    Ons het uiteindelik ons Boabab 4 gekry en is baie opgewonde om te gaan kamp.

    Ek het nie die solar panel op die dak nie en moet nog plek kry om die kabels deur te trek en het gewonder waar julle die plug buite die karavaan sit?

    Ek het 2 los staande paneled wat ek op my Xplorer gebruik het met lang koord om die panele in die veld te laat staan.
    Hi Vetkop, ek het 'n brad harrison plug ingesit net bo die 240V inlet vir die solar panele langs die wa. Sal foto neem en post.
    Jannie
    2017 Hilux GD6 4x4 MT
    2017 Fortuner GD6 4x4 MT
    Bush Lapa Miskruier

  23. #7316
    Join Date
    Nov 2007
    Location
    Durbanville
    Age
    44
    Posts
    217
    Thanked: 57

    Default Re: Bush Lapa mods

    Quote Originally Posted by cheetah View Post
    Hi Vetkop, ek het 'n brad harrison plug ingesit net bo die 240V inlet vir die solar panele langs die wa. Sal foto neem en post.
    Jannie
    2017 Hilux GD6 4x4 MT
    2017 Fortuner GD6 4x4 MT
    Bush Lapa Miskruier

  24. The Following 2 Users Say Thank You to cheetah For This Useful Post:


  25. #7317
    Join Date
    Apr 2020
    Location
    Gaborone
    Age
    38
    Posts
    3
    Thanked: 2

    Default Re: Bush Lapa mods

    Quote Originally Posted by cheetah View Post
    Dankie, dit lyk netjies

  26. The Following User Says Thank You to Vetkop For This Useful Post:


  27. #7318
    Join Date
    Jul 2017
    Location
    Dundee
    Age
    61
    Posts
    232
    Thanked: 46

    Default Re: Bush Lapa mods

    Quote Originally Posted by Vetkop View Post
    Dankie, dit lyk netjies
    Hi

    Like that Idea, however how does the 220 plug fit did you have to modify it..

    Dave
    Last edited by ohalloran; 2020/07/09 at 11:02 AM.
    Dave

    BL1942 - The Bug

  28. #7319
    Join Date
    Nov 2007
    Location
    Durbanville
    Age
    44
    Posts
    217
    Thanked: 57

    Default Re: Bush Lapa mods

    I just removed the cover on the blue plug...

    Jannie
    2017 Hilux GD6 4x4 MT
    2017 Fortuner GD6 4x4 MT
    Bush Lapa Miskruier

  29. The Following User Says Thank You to cheetah For This Useful Post:


  30. #7320
    Join Date
    Jul 2017
    Location
    Dundee
    Age
    61
    Posts
    232
    Thanked: 46

    Default Re: Bush Lapa mods

    Quote Originally Posted by cheetah View Post
    I just removed the cover on the blue plug...

    Thank you

    Going to do the same..

    Dave
    Dave

    BL1942 - The Bug

  31. The Following 2 Users Say Thank You to ohalloran For This Useful Post:


Similar Threads

  1. 3 Bush Lapa Miskruiers in one spot!
    By Kooskop in forum Trailers, Caravans, Towing etc
    Replies: 33
    Last Post: 2019/12/29, 07:25 PM
  2. Project Venter Bush Baby: first impressions
    By coala in forum Trailers, Caravans, Towing etc
    Replies: 21
    Last Post: 2014/10/28, 06:57 AM
  3. Bush Lapa Miskruier featured in.....
    By Kooskop in forum Trailers, Caravans, Towing etc
    Replies: 0
    Last Post: 2011/10/03, 03:18 PM
  4. Kyknet Buitelug Expo - Bush Lapa range
    By Kooskop in forum Trailers, Caravans, Towing etc
    Replies: 8
    Last Post: 2011/09/29, 08:20 PM
  5. Performance mods on TD's
    By 280iNyati in forum Vehicle & Technical Chat - General
    Replies: 0
    Last Post: 2006/09/12, 10:39 AM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •