Bush Lapa mods - Page 343





Page 343 of 361 FirstFirst ... 93 243 293 318 333 334 335 336 337 338 339 340 341 342 343 344 345 346 347 348 349 350 351 352 353 ... LastLast
Results 6,841 to 6,860 of 7216

Thread: Bush Lapa mods

  1. #6841
    Join Date
    Feb 2013
    Location
    Centurion
    Age
    57
    Posts
    1,423

    Default Re: Bush Lapa mods

    Michael, ek weet ek gaan gestenig word vir dit wat ek nou gaan se, maar dit moet maar so wees. Ek het nog nooit met my Disco4 of Disco5 bande afgeblaas in Namibie of Kgalagadi nie. Jy weet self die D4 het 'n baie lae profiel band en die D5 se profiel is effens hoer. Met al my Kgalagadi trips op Good Year bande (eers Wranglers later Duratrac op die D4 en op die D5 Pereli Scorpions), het ek gelukkig nog nooit 'n pap wiel gekry nie. In 1 van my trips Kgalagadi toe was daar ander manne in die groep wat hul Discos se bande afgeblaas het, en pap wiele gekry het. My teorie is dus dat as mens die bande afblaas is hulle, op die spoed wat mens ry, baie meer vatbaar vir klippe wat die sywal sny. Al wanneer ek bande afblaas, is as ek op sagte sand ry.
    Bush Lapa Miskruier: B116


  2. #6842
    Join Date
    Feb 2010
    Location
    Cape Town
    Age
    55
    Posts
    6,464

    Default Re: Bush Lapa mods

    Quote Originally Posted by HJB01 View Post
    Michael, ek weet ek gaan gestenig word vir dit wat ek nou gaan se, maar dit moet maar so wees. Ek het nog nooit met my Disco4 of Disco5 bande afgeblaas in Namibie of Kgalagadi nie. Jy weet self die D4 het 'n baie lae profiel band en die D5 se profiel is effens hoer. Met al my Kgalagadi trips op Good Year bande (eers Wranglers later Duratrac op die D4 en op die D5 Pereli Scorpions), het ek gelukkig nog nooit 'n pap wiel gekry nie. In 1 van my trips Kgalagadi toe was daar ander manne in die groep wat hul Discos se bande afgeblaas het, en pap wiele gekry het. My teorie is dus dat as mens die bande afblaas is hulle, op die spoed wat mens ry, baie meer vatbaar vir klippe wat die sywal sny. Al wanneer ek bande afblaas, is as ek op sagte sand ry.
    Jy moet ook darem net noem die Disco's het amazing suspensies... Tot die Disco II wat ek jare terug gehad het was baie nice op slegte paaie. Jy voel nie die pak wat die wiele kry nie....

    Wel, al daai gehuurde bakkies wat ons daar gesien het was op klip harde bande. Ek dink nie die toeriste wat hulle huur word gesÍ hulle moet afblaas nie. Dalk hoekom die paaie so lyk . Ek het vrede gemaak dat daai volksvreemde bande wat die FJ op gehad het, maar eenvoudig net nie opgewasse was teen daai paaie en klippe nie. Die pap bande was almal baie klein gaatjies so lyk my die voor wiel skop hom op en die agter band vang hom op verkeerde angle. As jy kyk hoe die Goodyear Wrangler's op my wa lyk in een van my vorige post, sou mens dink hulle moes probleme gee so ja, ek glo daai Hi Flyers is niks lekker nie...
    Michael (Kooskop) My naam is NIE Koos nie..
    Toyota FJ Cruiser
    Bush Lapa - 1st Miskruier B8, now B192
    BMW F800GS

    When in doubt, paint it black

  3. #6843
    Join Date
    Oct 2012
    Location
    otjiwarongo
    Age
    48
    Posts
    990

    Default Re: Bush Lapa mods

    Hi manne

    My geyser wil nie werk. Hy spark en tik tik maar niks. Water loop alles. Gas is laas week vol gemaak gedog is dalk te leeg.


    2017 VW Amarok BiTDi 4Motion D/Cab
    2020 VW T Cross Highline R Line
    2019 Bushlapa Miskruier 1616

  4. #6844
    Join Date
    Feb 2009
    Location
    Windhoek
    Age
    37
    Posts
    6,540

    Default Re: Bush Lapa mods

    Quote Originally Posted by hein100 View Post
    Hi manne

    My geyser wil nie werk. Hy spark en tik tik maar niks. Water loop alles. Gas is laas week vol gemaak gedog is dalk te leeg.
    Hi Hein,

    Ek sit met dieselfde probleem. Ek het nou al die geyser oop gemaak. Vil voorkom of dit die solenoid is wat foutief is. Ek het nog net nie tyd gehad om dit in te vat sodat iemand daarna kan kyk nie
    VW Touareg V6 Tdi Escape
    Bush Lapa Boskriek 816

  5. #6845
    Join Date
    Oct 2012
    Location
    otjiwarongo
    Age
    48
    Posts
    990

    Default Re: Bush Lapa mods

    Quote Originally Posted by Nys View Post
    Hi Hein,

    Ek sit met dieselfde probleem. Ek het nou al die geyser oop gemaak. Vil voorkom of dit die solenoid is wat foutief is. Ek het nog net nie tyd gehad om dit in te vat sodat iemand daarna kan kyk nie

    Eish my wa is maar 4mnde oud. Kan moa nie nou al op pak nie


    2017 VW Amarok BiTDi 4Motion D/Cab
    2020 VW T Cross Highline R Line
    2019 Bushlapa Miskruier 1616

  6. #6846
    Join Date
    Feb 2009
    Location
    Windhoek
    Age
    37
    Posts
    6,540

    Default Re: Bush Lapa mods

    Quote Originally Posted by hein100 View Post
    Eish my wa is maar 4mnde oud. Kan moa nie nou al op pak nie
    Darem nie die wa nie. Myne het begin moelikheid gee na baie baie erge sinkplaat in Desember.

    Solenoid seker darem nie so duur nie
    VW Touareg V6 Tdi Escape
    Bush Lapa Boskriek 816

  7. #6847
    Join Date
    Jun 2010
    Location
    Wilderness
    Age
    58
    Posts
    4,210

    Default Re: Bush Lapa mods

    Quote Originally Posted by Kooskop View Post
    Ha ha...lyk my jy kamp ook te min . Daai bande het net oor die 50,000 harde kilometers agter die rug.
    Ek ry Saterdag. Suide van Namibia en Kgalagadi.
    Last edited by Pieterk; 2019/07/11 at 09:22 PM.
    2011 Isuzu 300d-teq 4x4 d/c
    Home built Blapsie caravan.
    The decision you make today, will determine the road you walk tomorrow

  8. #6848
    Join Date
    Jun 2010
    Location
    Wilderness
    Age
    58
    Posts
    4,210

    Default Re: Bush Lapa mods

    Quote Originally Posted by hein100 View Post
    Hi manne

    My geyser wil nie werk. Hy spark en tik tik maar niks. Water loop alles. Gas is laas week vol gemaak gedog is dalk te leeg.
    Kyk of jy die vonkie kan sien.
    Partykeer gooi hy die vonk op die verkeerde plek of die igniter se draad raak erens.
    Kan ook die thermocouple wees wat gegroet het.
    2011 Isuzu 300d-teq 4x4 d/c
    Home built Blapsie caravan.
    The decision you make today, will determine the road you walk tomorrow

  9. #6849
    Join Date
    Jun 2015
    Location
    Pretoria East
    Posts
    611

    Default Re: Bush Lapa mods

    Quote Originally Posted by hein100 View Post
    Hi manne

    My geyser wil nie werk. Hy spark en tik tik maar niks. Water loop alles. Gas is laas week vol gemaak gedog is dalk te leeg.
    Die volgende moet in plek wees vir die geyser om te werk:

    1. Gas in die bottel en oop
    2. Pomp aan
    3. Skakelaar by die geyser moet in die "Aan" posisie wees
    4. Die batterye in die geyser moet reg wees - genoegsame krag om spark te veroorsaak
    5. Haal die batterye uit en kyk vir korosie - ek het al water ingekry

    Ek het myself al uitgevang, vergeet ek het die skakelaar afgesit by die geyser terwyl hy vir 'n rukkie staan . EK het nog nie enige ander probleme ervaar nie, soos die solenoid wat genoem was.

    Hoop jy sorteer hom vinnig uit
    Dirk Theron
    Land Cruiser FJ
    Hilux 2.8 GD-6 Auto 4x4
    BL865 Ratel4
    Lifeís a journey, enjoy the ride

  10. #6850
    Join Date
    Oct 2012
    Location
    otjiwarongo
    Age
    48
    Posts
    990

    Default Re: Bush Lapa mods

    Quote Originally Posted by DCTheron View Post
    Die volgende moet in plek wees vir die geyser om te werk:

    1. Gas in die bottel en oop - Gas is vol
    2. Pomp aan - pomp is aan
    3. Skakelaar by die geyser moet in die "Aan" posisie wees - sien geen skakelaar het gewerk sonder dat ek n skakelaar moes aan of afsit
    4. Die batterye in die geyser moet reg wees - genoegsame krag om spark te veroorsaak - splinter nuut
    5. Haal die batterye uit en kyk vir korosie - ek het al water ingekry

    Ek het myself al uitgevang, vergeet ek het die skakelaar afgesit by die geyser terwyl hy vir 'n rukkie staan . EK het nog nie enige ander probleme ervaar nie, soos die solenoid wat genoem was.

    Hoop jy sorteer hom vinnig uit
    dankie sal gaan loer weer, soos ek se geyser is 4mnde oud en 2 keer gebruik


    2017 VW Amarok BiTDi 4Motion D/Cab
    2020 VW T Cross Highline R Line
    2019 Bushlapa Miskruier 1616

  11. #6851
    Join Date
    Oct 2012
    Location
    otjiwarongo
    Age
    48
    Posts
    990

    Default Re: Bush Lapa mods

    Quote Originally Posted by Pieterk View Post
    Kyk of jy die vonkie kan sien.
    Partykeer gooi hy die vonk op die verkeerde plek of die igniter se draad raak erens.
    Kan ook die thermocouple wees wat gegroet het.
    het hom oop gemaak en hy mark n spark, 2 van hulle lyk of hy regte plek spark.


    2017 VW Amarok BiTDi 4Motion D/Cab
    2020 VW T Cross Highline R Line
    2019 Bushlapa Miskruier 1616

  12. #6852
    Join Date
    Jul 2017
    Location
    Dundee
    Age
    61
    Posts
    155

    Red face Re: Bush Lapa mods

    Quote Originally Posted by Uys Snyders View Post
    I ordered an extra stabilizer leg for the front with the round connection point - it works 100%.



    tHAT IS A GREAT iDEA, HOWEVER DRILLING MORE HOLES INTO THE a FRAME, WONT THAT WEAKEN IT? JUST A THOUGHT
    Dave

    BL1942 - The Bug

  13. #6853
    Join Date
    Jul 2017
    Location
    Dundee
    Age
    61
    Posts
    155

    Default Re: Bush Lapa mods

    [QUOTE=Flopsie;3316780]Morning. Have been reading the Bush Lapa Mods forum for quite some time now (BL461 - Vlooi) and have been grateful to all the smart members that have posted their modifications. Using some of them Has definitely made my camping experiences more enjoyable. I am definitely not a technical person so having the ideas posted by the various members helps me figure things out . The one mod that I followed closely was related to the Bike carriers. After reviewing a lot of the ideas, I convinced a smart Buddy of mine to assist with my Bike carrier idea which was for the Vlooi. Also have a design for a the Miskruie and Boskriek which I think will make peoples lives alot easier too Maybe?? . I did post a few pics on the Gauteng whats app group a while ago and thought I should post here. The one concern I have with my design relates to the weight on tow bar. I manufactured the Bike carrier out of Stainless steel and aluminum ( it is heavy - in future it could be made out of Aluminum only). Can some one advise on 1. What is the permissible weight allowed on the tow bar and 2. How Do I measure it? I would be grateful for the feedback

    Have attached photo's. Was not sure how to inset photo into actual message

    Wow Ilike that Idea, please can you send some drawings etc. or more photos and some close ups, would appreciate it. email [email protected] Regards

    Dave
    Dave

    BL1942 - The Bug

  14. #6854
    Join Date
    Feb 2010
    Location
    Cape Town
    Age
    55
    Posts
    6,464

    Default Re: Bush Lapa mods

    Quote Originally Posted by hein100 View Post
    Hi manne

    My geyser wil nie werk. Hy spark en tik tik maar niks. Water loop alles. Gas is laas week vol gemaak gedog is dalk te leeg.
    Hein, hopelik is dit iets so eenvoudig soos wat ek tydens ons Richtersveld / Nam trip laasjaar ondervind het. Hy het presies gedoen wat jy beskryf. Dit was toe my regulator. Ek het gelukkig gou agter gekom toe ek tydens my process of elimination, my geyser en stoof se regulators omruil. Ek het toe op Keetmans 'n nuwe regulator gekoop en alles werk nog mooi... Dis soms die goed wat jy die minste verwag .
    Michael (Kooskop) My naam is NIE Koos nie..
    Toyota FJ Cruiser
    Bush Lapa - 1st Miskruier B8, now B192
    BMW F800GS

    When in doubt, paint it black

  15. #6855
    Join Date
    Feb 2010
    Location
    Cape Town
    Age
    55
    Posts
    6,464

    Default Re: Bush Lapa mods

    Quote Originally Posted by Grumbles View Post
    Michael, just confirm these are SS and not Electroplated?Reason is I just asked my agent in PE to get me a set, but she reckons BL says they only have Burquip Elctroplated caps? She did also say they are trying to source SS caps?CheersGrumbles
    Martin checked with Burquip and they confirmed that it is in fact polished s/s. Not a high grade since a magnet will stick to the same as it would stick to the 3CR12 used on the Bush Lapa's.
    Attached Images Attached Images  
    Last edited by Kooskop; 2019/07/12 at 12:39 PM.
    Michael (Kooskop) My naam is NIE Koos nie..
    Toyota FJ Cruiser
    Bush Lapa - 1st Miskruier B8, now B192
    BMW F800GS

    When in doubt, paint it black

  16. #6856
    Join Date
    Nov 2013
    Location
    PE & North Africa
    Posts
    610

    Default Re: Bush Lapa mods

    Dankie Michael
    2008 Fortuner 3.0 D-4D 4x4 "Sushi the Tuna"
    2018 Baobab 4 - B1543 "Nala"


    Bacon fact #16 - Bacon is Healthier than Crystal Meth!




  17. #6857
    Join Date
    Feb 2010
    Location
    Cape Town
    Age
    55
    Posts
    6,464

    Default Re: Bush Lapa mods

    Ek is besig om vir my 'n nuwe stone protector te maak. Ek gaan hou by my design want hy werk goed. Ek het nou die langer mudflaps op die FJ om skade te verhoed wat ek nou met die laaste trip gehad het.

    Weet iemand dalk van 'n beter hakkie soos die...dalk stainless steel? Die wat op my stone protector is se plastiek is als af en hulle is al lelik geroes.... Ek benodig 10 van hulle.
    Attached Images Attached Images  
    Last edited by Kooskop; 2019/07/15 at 09:35 AM.
    Michael (Kooskop) My naam is NIE Koos nie..
    Toyota FJ Cruiser
    Bush Lapa - 1st Miskruier B8, now B192
    BMW F800GS

    When in doubt, paint it black

  18. #6858
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Durbanville
    Posts
    4,226

    Default Re: Bush Lapa mods

    Gaan loer by Tygerberg Rubber daar naby Tygerberg hospitaal.
    Disclaimer - All my posts on this forum is without prejudice, is based on my fair assumptions or perceptions, is in no way intended to cause harm to anyone and is acted upon at your own discretion.

  19. #6859
    Join Date
    Jul 2018
    Location
    Durbanville
    Posts
    71

    Default Re: Bush Lapa mods

    Quote Originally Posted by Kooskop View Post
    Ek is besig om vir my 'n nuwe stone protector te maak. Ek gaan hou by my design want hy werk goed. Ek het nou die langer musflaps op die FJ om skade te verhoed wat ek nou met die laaste trip gehad het.

    Weet iemand dalk van 'n beter hakkie soos die...dalk stainless steel? Die wat op my stone protector is se plastiek is als af en hulle is al lelik geroes.... Ek benodig 10 van hulle.
    Seaport Supply in Paarden Eiland het die in stainess steel, hulle het die rek ook.
    Rudi
    2014 Discovery 4 SDV6 HSE
    Afrispoor Cheetah

  20. #6860
    Join Date
    Apr 2008
    Location
    Secunda
    Age
    38
    Posts
    830

    Default Re: Bush Lapa mods

    Michael

    Ek het nou vinnig na jou daar op die YouTube video gaan loer van TiSystems se website
    Dit lyk of daai masjien die lewe kan maklik maak

    Het julle dalk kostes verbonde aan die eenheid en is dit te koop as n geheel en of met reguleerder, compressor, pypwerk ens appart

    Wat sal julle aanbeveel as minimum grote kompressors? Ek het (dink ek 90l/min) dubbel aksie kompressor
    2013 Toyota Hilux 3.0D4-D 4x4
    Bush Lapa 810 Miskruier
    ORRA Call Sign: X85
    Gerbers Alu Canopy
    Howlingmoon RTT

Similar Threads

  1. 3 Bush Lapa Miskruiers in one spot!
    By Kooskop in forum Trailers, Caravans, Towing etc
    Replies: 33
    Last Post: 2019/12/29, 07:25 PM
  2. Project Venter Bush Baby: first impressions
    By coala in forum Trailers, Caravans, Towing etc
    Replies: 21
    Last Post: 2014/10/28, 06:57 AM
  3. Bush Lapa Miskruier featured in.....
    By Kooskop in forum Trailers, Caravans, Towing etc
    Replies: 0
    Last Post: 2011/10/03, 03:18 PM
  4. Kyknet Buitelug Expo - Bush Lapa range
    By Kooskop in forum Trailers, Caravans, Towing etc
    Replies: 8
    Last Post: 2011/09/29, 08:20 PM
  5. Performance mods on TD's
    By 280iNyati in forum Vehicle & Technical Chat - General
    Replies: 0
    Last Post: 2006/09/12, 10:39 AM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •