Page 331 of 385 FirstFirst ... 81 231 281 306 321 322 323 324 325 326 327 328 329 330 331 332 333 334 335 336 337 338 339 340 341 356 381 ... LastLast
Results 6,601 to 6,620 of 7682

Thread: Bush Lapa mods

  1. #6601
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Loevenstein, Bellville
    Age
    41
    Posts
    2,544
    Thanked: 546

    Default Re: Bush Lapa mods

    Quote Originally Posted by Bogaards View Post

    Ons wa het die 3 deel voor. My nog nie gepla die kere wat ek daar geslaap het nie.
    Thanks. Dalk is ek net bietjie "swaar".
    Niel
    2012 BMW F800GS
    2010 Nissan Navara 2.5 dCi 4x4
    2015 Bush Lapa Miskruier (B503)

  2. #6602
    Join Date
    Feb 2009
    Location
    Windhoek
    Age
    39
    Posts
    7,487
    Thanked: 6474

    Default Re: Bush Lapa mods

    Quote Originally Posted by Musashi View Post
    Thanks. Dalk is ek net bietjie "swaar".

    Nee, mens sien jou net vinniger
    Gert Grobler

    VW Touareg V6 Tdi Escape; Land Cruiser 105
    Bush Lapa Boskriek 816

  3. #6603
    Join Date
    Nov 2013
    Location
    PE & North Africa
    Posts
    823
    Thanked: 539

    Default Re: Bush Lapa mods

    Janee ons slaap ook lekkerste in die BL, selfs op standaard matrasse. Die twee blondies le so lekker langs mekaar hulle slaap elke aand reg deur.

    George watse bearings het jy laat insit? Weer Birquip? As ek myne vervang eendag sal dit met Timken wees, dis maar net ek.

    Op ander nuus... ons gaan die naweek bietjie Stormsrivier toe, maar die blondies is so opgewonde toe ek vir Nala uithaal... daar was opdrag gegee om n BL can Lego te bou!

    Hier is die resultaat... en as julle dink dis nie baie goed... dis met Lego gebou van die “Friends” reeks vir meisies.. meestal blomme, katte, roomys, surfboards ens... nie baie gehad om mee te werk!

    Cheers

    Grumbles

    2021 Hilux Raider 2.8 GD-6 4x4 D/C Auto "Luxy"
    2018 Baobab 4 - B1543 "Nala"


    Bacon fact #16 - Bacon is healthier than Crystal Meth!



  4. The Following 8 Users Say Thank You to Grumbles For This Useful Post:


  5. #6604
    Join Date
    Oct 2013
    Location
    Brackenfell
    Age
    58
    Posts
    1,251
    Thanked: 282

    Default Re: Bush Lapa mods

    Netjies - waarmee sleep jy daardie wa??
    Uys Snyders

    Toyota Fortuner 2.4 4x4
    Bushlapa Vlooi B237

  6. #6605
    Join Date
    Nov 2013
    Location
    PE & North Africa
    Posts
    823
    Thanked: 539

    Default Re: Bush Lapa mods

    Quote Originally Posted by Uys Snyders View Post
    Netjies - waarmee sleep jy daardie wa??
    Waarskynlik met een van Barbie se karre... n convertible nogals se my klein Swambo
    2021 Hilux Raider 2.8 GD-6 4x4 D/C Auto "Luxy"
    2018 Baobab 4 - B1543 "Nala"


    Bacon fact #16 - Bacon is healthier than Crystal Meth!



  7. #6606
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Durbanville
    Posts
    4,796
    Thanked: 2933

    Default Re: Bush Lapa mods

    Quote Originally Posted by Grumbles View Post
    George watse bearings het jy laat insit? Weer Birquip? As ek myne vervang eendag sal dit met Timken wees, dis maar net ek.
    Ek't 'n paar ALKOs gehad, maar ja Timken is maar tops. As jy hulle egter gereeld check en grease is dit ook seker nie nodig om duur goed in te sit nie.
    Disclaimer - All my posts on this forum is without prejudice, is based on my fair assumptions or perceptions, might not be factually correct, is in no way intended to cause harm to anyone and is acted upon at your own discretion.

  8. The Following User Says Thank You to George For This Useful Post:


  9. #6607
    Join Date
    Nov 2013
    Location
    PE & North Africa
    Posts
    823
    Thanked: 539

    Default Re: Bush Lapa mods

    So vandag trek ek die coupler se boot weg om te kyk of dit darem ge-grease is, nadat n pel briek probleme op sy ou Gypsey gekry het.

    Sy coupler was kurk droog... en brieke was 100%. Nadat die coupler grease gekry het was alles seep glad en reg.

    Het gelees iemand het onlangs n nuwe BL gekry en coupler was ook droog...

    Die vraag is, hoe baie grease moet wys op die shaft? Hoe weet mens daar is genoeg?

    Sien foto van myne hieronder...

    Dankie

    Grumbles
    2021 Hilux Raider 2.8 GD-6 4x4 D/C Auto "Luxy"
    2018 Baobab 4 - B1543 "Nala"


    Bacon fact #16 - Bacon is healthier than Crystal Meth!



  10. #6608
    Join Date
    Nov 2013
    Location
    PE & North Africa
    Posts
    823
    Thanked: 539

    Default Re: Bush Lapa mods

    pics
    Attached Thumbnails Attached Thumbnails Click image for larger version. 

Name:	IMG_7077.jpg 
Views:	234 
Size:	242.6 KB 
ID:	525255   Click image for larger version. 

Name:	IMG_7078.jpg 
Views:	229 
Size:	233.2 KB 
ID:	525256  
    2021 Hilux Raider 2.8 GD-6 4x4 D/C Auto "Luxy"
    2018 Baobab 4 - B1543 "Nala"


    Bacon fact #16 - Bacon is healthier than Crystal Meth!



  11. #6609
    Join Date
    Feb 2010
    Location
    Cape Town
    Age
    57
    Posts
    6,635
    Thanked: 1296

    Default Re: Bush Lapa mods

    Myne kom nounet terug van 'n diens. Sal bietjie loer hoe hy lyk of sommer foto neem... Ek dink nie mens wil te veel ghries daar hę nie maar ja, hy moet darem ook nie droog loop nie.
    Michael Louw (Kooskop) My naam is NIE Koos nie..
    Toyota FJ Cruiser
    Bush Lapa - 1st Miskruier B8, now B192
    BMW F800GS

    When in doubt, paint it black

  12. #6610
    Join Date
    Nov 2013
    Location
    PE & North Africa
    Posts
    823
    Thanked: 539

    Default Re: Bush Lapa mods

    Was nounet by agent, het sommer na 3 ander BL gekyk, en daar wys n lekker nat ring grease op elkeen se shaft. Myne het nie eers nat gevoel as jy daaraan vat nie.

    Anyway, die voorste nipple het net een pomp grease gevat... die agterste een... omtrent 20!!!

    Die brieke is nou BAIE beter in terme van hoe hulle inskop, en die klunk-klunk-klunk geluid is weg as ek stop en wegtrek.

    Ek het ook n dun lagie vaseline op tow-ball en binne coupler gesit, en alles is nou doodstil, waar dit voorheen so kraak en dreun geluid gemaak het.

    Right... tyd vir pak om Stormsrivier aan te durf die naweek.

    Groete

    Grumbles
    2021 Hilux Raider 2.8 GD-6 4x4 D/C Auto "Luxy"
    2018 Baobab 4 - B1543 "Nala"


    Bacon fact #16 - Bacon is healthier than Crystal Meth!



  13. #6611
    Join Date
    Feb 2010
    Location
    Cape Town
    Age
    57
    Posts
    6,635
    Thanked: 1296

    Default Re: Bush Lapa mods

    Quote Originally Posted by Grumbles View Post
    Right... tyd vir pak om Stormsrivier aan te durf die naweek.
    Daai plek het 'n baie spesiale plek in my hart. Kamp sederd die 60's as 'n tjokkerjie daar saam met my ouers. Daai jare kon ek en my pa nog lekker visvang met handlyne daar. Hulle het ook tot onlangs saam met ons daar gekamp elke jaar.

    Ek beplan om my pa se as daar te strooi met ons Des/Jan vakansie...
    Michael Louw (Kooskop) My naam is NIE Koos nie..
    Toyota FJ Cruiser
    Bush Lapa - 1st Miskruier B8, now B192
    BMW F800GS

    When in doubt, paint it black

  14. The Following User Says Thank You to Kooskop For This Useful Post:


  15. #6612
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Durbanville
    Posts
    4,796
    Thanked: 2933

    Default Re: Bush Lapa mods

    My karavaan staan al vir 2 naweke doodstil in die garage. Skande.

    Komende naweek darem begin pak - ry Woensdag Tankwa toe.
    Disclaimer - All my posts on this forum is without prejudice, is based on my fair assumptions or perceptions, might not be factually correct, is in no way intended to cause harm to anyone and is acted upon at your own discretion.

  16. #6613
    Join Date
    Jan 2010
    Location
    Pretoria
    Age
    52
    Posts
    9,718
    Thanked: 7557

    Default Re: Bush Lapa mods

    Ons pak junior op vir rugby toer Engeland toe die naweek en die BL vir ons vir so vinnige week lange besoek aan die Kgalagadi8)

    Kamp te min en was hooooppeloos te lank terug in die Kalahari gewees.
    Last edited by lekhubu943; 2019/04/10 at 11:53 AM.
    Christa
    2018 Toyota Fortuner 2.8 GD-6 4x4 AT

    BushLapa 78 Now a Boskruier but with the same Zambia and CKGR bush stripes


  17. #6614
    Join Date
    Feb 2013
    Location
    CT
    Posts
    372
    Thanked: 127

    Default Re: Bush Lapa mods

    Quote Originally Posted by Kooskop View Post
    Daai plek het 'n baie spesiale plek in my hart. Kamp sederd die 60's as 'n tjokkerjie daar saam met my ouers. Daai jare kon ek en my pa nog lekker visvang met handlyne daar. Hulle het ook tot onlangs saam met ons daar gekamp elke jaar.

    Ek beplan om my pa se as daar te strooi met ons Des/Jan vakansie...
    Na my diensplig beland en daar saam met Janneman in Nov 1970..Met my eerste gooi met die Bamboes stok vat 'n oubaas stompneus met sulke geen tanne my daar waar die boot slip vandag is....daaiplek is self vir my 'n rustige plek...hy het net so baie verander oor die jare..
    VW TDI
    Dries de Kock

  18. The Following User Says Thank You to kadafi For This Useful Post:


  19. #6615
    Join Date
    Aug 2015
    Location
    Roodekrans
    Age
    46
    Posts
    470
    Thanked: 147

    Default Re: Bush Lapa mods

    Goeie Vrydag al die Forum lede.

    Hoop dit is die regte thread om raad te vra.
    Ek het SOPAS my nuwe Ratel 4 bestel. Was groot keuse gewees tussen the gewone bruin kleur (my keuse) en die Arctic wit (Swambo se keuse). Ons het op die bruin besluit vir die rede om nie te vinnig vuil en stof te wys nie.
    Komende van 'n pad karavaan af, ons is super opgewonde vir ons 1ste boswa en al die avontuur waarheen die Ratel ons gaan vat.

    Ek sien op 'n ander thread het lede vrae gevra oor veiligheid oor die canvas tent wat gesny kan word of op party vervaardigers waar die tent net vas is met rekke oor die bed blad en ander weer net met "valcro".

    Het enige BL eienaars al gedink oor maniere om die canvas uitvou beddens op 'n manier vas te maak aan die blad vir veiligheid?
    Dit is seker nie 'n risiko as mens ry-stop-ry-stop vir een aand oorslaap nie, dan is mens die hele tyd by die wa. My probleem is dat as mens dalk 'n week of 2 by een plek staan by 'n oord of so, en vir die dag weg gaan see toe en jou wa staan alleen daar vir die dag. Hoe maklik dit kan wees om net die rekke of valcro op te lig en in die wa te klim?

    Ons moet darem nog so rukkie wag vir die Ratel om te kom so het bietjie tyd om aan planne te dink om die canvas op 'n manier te "secure" aan die uitvou blad.

    Enige idees en voorstelle van die gesoute BL manne af dalk asb?
    Of sommer enige ander "mods" wat julle kan voorstel vir 'n nuwe Ratel en nuwe boskampers
    Stefan

    2020 Land Cruiser 79 D/C
    2019 BMW X1 M-Sport 2.0D (Swambo platkar)
    2020 Ford Figo Titanium (daily platkar)
    2018 Toyota Hilux V6 auto 4X4 double cab - sold
    2019 Bush Lapa Ratel 4 - sold
    2018 Toyota Etios Sprint - sold
    2017 Ford Ranger 3.2 auto 4X4 double cab - sold
    2016 Volvo V40 D4 Geartronic - sold
    2008 Gypsey Gold Caravan - sold

  20. #6616
    Join Date
    Aug 2013
    Location
    Lynnwood, Pretoria
    Age
    67
    Posts
    742
    Thanked: 144

    Default Re: Bush Lapa mods

    Hi Superman,
    Veels geluk en welkom
    Alle boswaens is maar weerloos vir inbrekers maar oor baie jare heen het ek nog slegs 1 of 2 keer gehoor van inbrake in kampterreine.
    Waar die uitslaan beddens wel vir party ouens bangerig maak is in die oop boskampe in Botswana ens waar die ongediertes aan die uitslaan beddens kom snuffel.....
    Groete en geniet.
    Groete
    Harry

    BL Vlooi # 195 aka Jakkalas
    Lexus LS 470
    BMW 1150 GS Adv

  21. #6617
    Join Date
    Jan 2010
    Location
    Pretoria
    Age
    52
    Posts
    9,718
    Thanked: 7557

    Default Re: Bush Lapa mods

    Wel in my opinie is dit redelik sinneloos om die canvas aan die bed vas te maak sodat dit nie opgelig kan word nie. Wat van die groot vensters by die koppenent? Dis mos maklik en steeds moontlik om net die canvas en muskiet gaas oop te zip en in te klim?

    Geluk met aankoop 4x4 Superman. Gaan uit, gaan kamp en geniet hom.8) Moenie te veel stress oor klein 'stuff' nie. Mens het groter kans om te sterf in 'n ongeluk in jou daaglikse ry of na jou bestemming.
    Christa
    2018 Toyota Fortuner 2.8 GD-6 4x4 AT

    BushLapa 78 Now a Boskruier but with the same Zambia and CKGR bush stripes


  22. #6618
    Join Date
    Aug 2015
    Location
    Roodekrans
    Age
    46
    Posts
    470
    Thanked: 147

    Default Re: Bush Lapa mods

    Dankie Lekhubu en Hary vir die replies.
    Ja nee ek het bietjie rond gevra en nie baie mense het al sulke ondervindings gehad met die canvas wat net opgelig word om in te kom nie. As hulle wil in sal daar altyd 'n manier wees.
    Dit is maar Swambo en my 2 dogtertjies wat moet veilig voel met die verandering van karavaan na boswa toe, maar jip, ek het nog nie baie sulke stories gehoor nie.
    Sal bietjie "investigate" en laat weet as daar enige idees opduik, maar gaan nie dat dit ons keer om die bos bietjie te verken nie.
    Sien juis BL het 'n Botswana trip volgende jaar. Dalk is dit 'n goeie idee om meer te leer by julle gesoute manne oor die moets en moenies van BL.
    Sien uit daarna.
    Stefan

    2020 Land Cruiser 79 D/C
    2019 BMW X1 M-Sport 2.0D (Swambo platkar)
    2020 Ford Figo Titanium (daily platkar)
    2018 Toyota Hilux V6 auto 4X4 double cab - sold
    2019 Bush Lapa Ratel 4 - sold
    2018 Toyota Etios Sprint - sold
    2017 Ford Ranger 3.2 auto 4X4 double cab - sold
    2016 Volvo V40 D4 Geartronic - sold
    2008 Gypsey Gold Caravan - sold

  23. #6619
    Join Date
    Jan 2010
    Location
    Pretoria
    Age
    52
    Posts
    9,718
    Thanked: 7557

    Default Re: Bush Lapa mods

    Die ander ding wat dit moeilik gaan maak om die canvas net vinnig op te lig, is die springrods wat die dakkie styf trek. Hulle druk die canvas teen die klap vas. Ek weet want ons het een of twee lelike druk merke op die canvas wat veroorsaak is deur die springrods. (Ons sit nou van daai spons koeels van speelgoed geweertjies oor hulle, ingeval iemand anders ook so probleem het.)

    Op die ou einde is dit nogsteeds makliker en vinniger om die sybed se hoof venster en gaas oop te zip en in te klim.
    Last edited by lekhubu943; 2019/04/12 at 11:55 AM.
    Christa
    2018 Toyota Fortuner 2.8 GD-6 4x4 AT

    BushLapa 78 Now a Boskruier but with the same Zambia and CKGR bush stripes


  24. #6620
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Centurion
    Age
    62
    Posts
    775
    Thanked: 192

    Default Re: Bush Lapa mods

    Quote Originally Posted by 4x4Superman View Post
    Goeie Vrydag al die Forum lede.

    Hoop dit is die regte thread om raad te vra.
    Ek het SOPAS my nuwe Ratel 4 bestel. Was groot keuse gewees tussen the gewone bruin kleur (my keuse) en die Arctic wit (Swambo se keuse). Ons het op die bruin besluit vir die rede om nie te vinnig vuil en stof te wys nie.
    Komende van 'n pad karavaan af, ons is super opgewonde vir ons 1ste boswa en al die avontuur waarheen die Ratel ons gaan vat.

    Ek sien op 'n ander thread het lede vrae gevra oor veiligheid oor die canvas tent wat gesny kan word of op party vervaardigers waar die tent net vas is met rekke oor die bed blad en ander weer net met "valcro".

    Het enige BL eienaars al gedink oor maniere om die canvas uitvou beddens op 'n manier vas te maak aan die blad vir veiligheid?
    Dit is seker nie 'n risiko as mens ry-stop-ry-stop vir een aand oorslaap nie, dan is mens die hele tyd by die wa. My probleem is dat as mens dalk 'n week of 2 by een plek staan by 'n oord of so, en vir die dag weg gaan see toe en jou wa staan alleen daar vir die dag. Hoe maklik dit kan wees om net die rekke of valcro op te lig en in die wa te klim?

    Ons moet darem nog so rukkie wag vir die Ratel om te kom so het bietjie tyd om aan planne te dink om die canvas op 'n manier te "secure" aan die uitvou blad.

    Enige idees en voorstelle van die gesoute BL manne af dalk asb?
    Of sommer enige ander "mods" wat julle kan voorstel vir 'n nuwe Ratel en nuwe boskampers
    baie geluk met jou nuwe wa...die laaang wag is maar 'n pyn maar gelukkig vlieg die tyd ook vinnig verby. Ons kry ons Ratel 4i vandag. Ek het juis die 4i bestel vir die rede dat ons die driekwart bed kan opmaak voor die tyd as ons laat aand aftrek om te slaap langs die pad. Die bed convert dan weer in n dubbelbank met tafel vir binne kuier as die weer goor is. Perfek vir 2 mense.

    groete daar
    Last edited by Paul Botha; 2019/04/12 at 11:59 AM.

Similar Threads

  1. 3 Bush Lapa Miskruiers in one spot!
    By Kooskop in forum Trailers, Caravans, Towing etc
    Replies: 38
    Last Post: 2021/02/26, 04:24 PM
  2. Project Venter Bush Baby: first impressions
    By coala in forum Trailers, Caravans, Towing etc
    Replies: 21
    Last Post: 2014/10/28, 06:57 AM
  3. Bush Lapa Miskruier featured in.....
    By Kooskop in forum Trailers, Caravans, Towing etc
    Replies: 0
    Last Post: 2011/10/03, 03:18 PM
  4. Kyknet Buitelug Expo - Bush Lapa range
    By Kooskop in forum Trailers, Caravans, Towing etc
    Replies: 8
    Last Post: 2011/09/29, 08:20 PM
  5. Performance mods on TD's
    By 280iNyati in forum Vehicle & Technical Chat - General
    Replies: 0
    Last Post: 2006/09/12, 10:39 AM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •