Old style curry flavored sosatie recepy - Page 6

Page 6 of 6 FirstFirst 1 2 3 4 5 6
Results 101 to 115 of 115
  1. #101
    Join Date
    Feb 2011
    Location
    Bloemfontein
    Age
    40
    Posts
    6,805
    Thanked: 364

    Default Re: Old style curry flavored sosatie recepy

    Kamp en tjops....
    Attached Images Attached Images  
    2011 Fortuner 3.0 D-4D 4x4
    2008 Lexus IS250 V6
    Jaco

  2. #102
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Delmas
    Age
    61
    Posts
    11,740
    Thanked: 955

    Default Re: Old style curry flavored sosatie recepy

    Quote Originally Posted by JacoE View Post
    Kamp en tjops....
    Wanneer moet ons kom braai?
    Elize
    en ry saam met SarelF in
    4x4 Isuzu NPS 300 met kamper
    Kyk gerus by www.blinkgatproducts.com
    Vir enige aluminium produkte,canopy's, campers kontak gerus
    Sarel 0828209413

  3. #103
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Delmas
    Age
    61
    Posts
    11,740
    Thanked: 955

    Default Re: Old style curry flavored sosatie recepy

    Het juis vark nek in die sous......sal so Saterdag inryg en dan foto neem. Maar myne gaan saam met vakansie.
    Elize
    en ry saam met SarelF in
    4x4 Isuzu NPS 300 met kamper
    Kyk gerus by www.blinkgatproducts.com
    Vir enige aluminium produkte,canopy's, campers kontak gerus
    Sarel 0828209413

  4. #104
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    De Wildt
    Age
    57
    Posts
    38,827
    Thanked: 15116

    Default Re: Old style curry flavored sosatie recepy

    Quote Originally Posted by James MacKay View Post
    When we were kids we used to get curry sosaties from a butcher who made the sauce himself , they were the best sosaties i ever tasted , now day's you just get sweet and sour or sweet chilly or BBQ and I am GAT VOL of plastic marinades. Will someone please share there sauce recepy with me.
    back to the original request:

    the best way for me to do a curry marinade for most meats is to mix the curry powder to taste with plain hi fat yoghurt, and then let it marinade in the fridge until time to braai

    the yoghurt enzymes tenderise the meat, and the yoghurt also causes a coating that doesn't just drip off

    try it, you'll see
    Jakes Louw
    2012 Jeep Sahara Unlimited 3.6 V6
    Percivamus

  5. The Following 2 Users Say Thank You to jelo For This Useful Post:

  6. #105
    Join Date
    Feb 2016
    Location
    Roodepoort
    Age
    47
    Posts
    873
    Thanked: 241

    Default Re: Old style curry flavored sosatie recepy

    Just to keep this recipe near the top.

  7. #106
    Join Date
    Apr 2013
    Location
    Pretoria
    Age
    62
    Posts
    239
    Thanked: 5

    Default Re: Old style curry flavored sosatie recepy

    Geelvis ek stem want dit bly bleddie lekker.
    Louis Pretorius
    Amarok Bitdi 4 motion ( myne )
    Suzuki Swift Sport ( vrou s'n )
    Jurgens Xcape

  8. #107
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Delmas
    Age
    61
    Posts
    11,740
    Thanked: 955

    Default Re: Old style curry flavored sosatie recepy

    Het verlede week weer sosaties gemaak. Sjoe, dit was baie lekker.
    Elize
    en ry saam met SarelF in
    4x4 Isuzu NPS 300 met kamper
    Kyk gerus by www.blinkgatproducts.com
    Vir enige aluminium produkte,canopy's, campers kontak gerus
    Sarel 0828209413

  9. #108
    Join Date
    Feb 2011
    Location
    Bloemfontein
    Age
    40
    Posts
    6,805
    Thanked: 364

    Default Re: Old style curry flavored sosatie recepy

    Dankie Elize. 7 jaar later is hierdie nogsteeds koning... Kerrietjops en kamp loop soos boude saam!
    Attached Images Attached Images  
    2011 Fortuner 3.0 D-4D 4x4
    2008 Lexus IS250 V6
    Jaco

  10. #109
    Join Date
    Nov 2007
    Location
    Cape Town
    Age
    75
    Posts
    2,972
    Thanked: 1169

    Default Re: Old style curry flavored sosatie recepy

    Ek het Witklipbank se sosatie resep twee weke gelede gemaak presies volgens voorskrif, en dit vir 8 dae teen ongeveer 9 grade laat lÍ, terwyl dit elke dag geroer was.

    Dit is viirwaar 'n lekker resep.

    Ons het te veel sous aangemaak vir die varknek, en het toe maar nog ses hoender sosaties van die borsies gemaak. Baie lekker.

    Ek het net een vraag met betrekking tot die resep. Waariom kom daar geen sout in nie? Is dit 'n persoonlike voorkeur of doen dit afbreuk aan die resep? Het iemand die resep al probeer met sÍ maar een en 'n halwe teelepel sout in die marinade? Ek is nuuskierig, en wil liewer soos Langenhoven gesÍ het wys wees en uit ander se ondervinding leer as om dwaas te wees en uit my eie ondervinding te leer!
    *
    Youth is such a wonderful thing - what a pity it is being wasted on the young.

  11. #110
    Join Date
    Nov 2012
    Location
    Roodepoort
    Age
    46
    Posts
    1,123
    Thanked: 1171

    Default Re: Old style curry flavored sosatie recepy

    Quote Originally Posted by Poen View Post

    Ek het dit ook gemaak en dit is awesome maar ek het vir SWAMBO gesÍ ek sal volgende keer n klomp sout ingoooi. Dit kort defnitief sout.
    Choose life

  12. #111
    Join Date
    Nov 2007
    Location
    Cape Town
    Age
    75
    Posts
    2,972
    Thanked: 1169

    Default Re: Old style curry flavored sosatie recepy

    Quote Originally Posted by Coenoes View Post
    Ek het dit ook gemaak en dit is awesome maar ek het vir SWAMBO gesÍ ek sal volgende keer n klomp sout ingoooi. Dit kort defnitief sout.
    Ek het so 'n bietjie rond geloer na ander resepte, en het tot die gevolgtrekking gekom dat persoonlike smaak baie verskil. Ek dink die betrokke resep is ideaal vir die meerderheid, insluitende kinders, maar ek self sal volgende keer so 7.5 mm meer kerriepoeier ingooi, en so 7.5 mm sout of miskien eerder 15 ml sojasous. Dit bly egter een van die beste resepte wat as eenvoudig en sonder fieterjasies beskryf kan word.
    *
    Youth is such a wonderful thing - what a pity it is being wasted on the young.

  13. The Following User Says Thank You to Poen For This Useful Post:

  14. #112
    Join Date
    Nov 2007
    Location
    Cape Town
    Age
    75
    Posts
    2,972
    Thanked: 1169

    Default Re: Old style curry flavored sosatie recepy

    Quote Originally Posted by Poen View Post
    Ek het Witklipbank se sosatie resep twee weke gelede gemaak presies volgens voorskrif, en dit vir 8 dae teen ongeveer 9 grade laat lÍ, terwyl dit elke dag geroer was.

    Dit is viirwaar 'n lekker resep.

    Ons het te veel sous aangemaak vir die varknek, en het toe maar nog ses hoender sosaties van die borsies gemaak. Baie lekker.

    Ek het net een vraag met betrekking tot die resep. Waariom kom daar geen sout in nie? Is dit 'n persoonlike voorkeur of doen dit afbreuk aan die resep? Het iemand die resep al probeer met sÍ maar een en 'n halwe teelepel sout in die marinade? Ek is nuuskierig, en wil liewer soos Langenhoven gesÍ het wys wees en uit ander se ondervinding leer as om dwaas te wees en uit my eie ondervinding te leer!
    Ons het vanmiddag toe die eerste keer hierdie sosaties probeer nadat dit vir net meer as 'n week in die frieskas was. Tussien elke stukkie vleis op die pen het ons 'n stukkie ui, pynappel en soetrissie gesit, en die vleis liggies gesout voordat ons dit op 'n 15 mm hoŽ trivet op 'n Cadac gasbraaier gaargemaak het. Daar bestaan seker nie so iets soos onverbeterlik nie, maar hierdie was baie naby daaraan. Ek kan dit beslis aanbeveel, streng volgens die resep.

    Ek het 'n skaapboud opgesny en die lÍ oormore sewe dae in die sous. Daar het ons die kerrie met 7.5 ml vermeerder en 7.5 ml sout bygevoeg. Ek sal laat weet hoe dit uitgekom het.
    *
    Youth is such a wonderful thing - what a pity it is being wasted on the young.

  15. The Following User Says Thank You to Poen For This Useful Post:

  16. #113
    Join Date
    Nov 2007
    Location
    Cape Town
    Age
    75
    Posts
    2,972
    Thanked: 1169

    Default Re: Old style curry flavored sosatie recepy

    Quote Originally Posted by witklipbank View Post
    Ek gaanjul my wenresep gee. Eintlik gee ek hom nie sommer nie, maar vir die forum, Altyd.

    8 Uie sny in ringe
    2 eetlepels Kerriepoeier
    1 e Borrie
    4 eetlepels Suiker
    2 eetlepels Maziena
    2 koppies Asyn
    2 koppies Water
    1 koppie Blatjang
    1 koppie Appelkooskonfyt

    Braai die uie, voeg Kerrie, Borrie, Suiker en asyn by, Meng die Maziena en water. Voeg by mengsel en bly verhit en sodra begin borrel voeg Blatjang en Appelkooskonfyt by. Kook deur en sit af. Gooi oor jou vleis en roer elke dag om. Die lekkerste is as jy dit sewe dae laat marineer.

    Terloops, varkvleis maak fantastiese sosaties.
    Ek het bogenoemde met varknek, skaapboud en beesvleis gemaak met fantastiese resultate. Die vark was tops, seker omdat dit die duurste deel van die vark is.

    Die sewe dae marinering werk egter nie so lekker vir hoender nie. Op die vyfde dag begin die besigheid borrels maak. Teen dag sewe kan die borrels amper as prut beskryf word. Hoe lank behoort hoender in die marinade ty bly vir beste resultate?

    Terloops, ek het die hoender marinering onderwerp ge-Google, en hulle reken twee dae maks.
    Last edited by Poen; 2020/08/14 at 10:15 AM. Reason: spelling
    *
    Youth is such a wonderful thing - what a pity it is being wasted on the young.

  17. #114
    Join Date
    Jun 2009
    Location
    Roodepoort
    Age
    46
    Posts
    2,087
    Thanked: 237

    Default Re: Old style curry flavored sosatie recepy

    Following yum yum

    Grand Cherokee 5.7L V8
    Alfa MiTo Quadrifoglio Verde - she's a beauty!
    JKU Rubicon Pentastar (sold )
    JKU CRD (sold)
    XJ 4liter (sold )

  18. #115
    Join Date
    May 2014
    Location
    Addo
    Age
    54
    Posts
    985
    Thanked: 283

    Default Re: Old style curry flavored sosatie recepy

    Quote Originally Posted by krouxsa View Post
    Tierboskat, ek gaan dalk net al die profyt op eet
    My ouma het jare terug gaar vis in die sous gebottel en dit was vrek lekker gewees saam met tuisgebakte brood.
    Range Rover Sport SC 4.2 V8 ( FATBOY )
    Disco1 V8 ( LAZYBOY )
    Austin Mini 1380cc ( Finiky )

Page 6 of 6 FirstFirst 1 2 3 4 5 6

Similar Threads

  1. Mike's Bunnychow Thread
    By Doepie in forum The 4x4 Pub
    Replies: 122
    Last Post: 2011/10/23, 07:33 PM
  2. funny - the morning after....
    By Apocalypse in forum The 4x4 Pub
    Replies: 20
    Last Post: 2011/08/25, 04:11 PM
  3. Joke of the week...
    By Dustbin in forum The 4x4 Pub
    Replies: 2
    Last Post: 2011/03/07, 09:25 AM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •