Bou my eie boskaravaan - Page 3





Page 3 of 8 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 7 8 LastLast
Results 41 to 60 of 153
  1. #41
    Join Date
    Aug 2007
    Location
    Pretoria
    Age
    63
    Posts
    4,179
    Thanked: 59

    Default

    Wow, ek het nie woorde!! Wag nou in spanning vir terugvoer na julle eerste bostrip!! Hoop jy sal baie fotos plaas.
    "If you don't care where you are, you ain't lost"

  2. #42
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Delmas
    Age
    60
    Posts
    11,490
    Thanked: 622

    Default

    Dit lyk voorwaar baie mooi. Ek glo jul gaan hom baie geniet en stuur gerus jou storie in na Weg sleep. Hierdie is 'n projek om baie trots te voel op!
    Elize

    en ry saam met SarelF in
    VW AMAROK MET BLINKGATCAMPER:
    My Platkar:- Peugeot 208

    Kyk gerus by www.blinkgatproducts.com
    Vir enige aluminium produkte,canopy's, campers kontak gerus
    Sarel 0828209413

  3. #43
    Join Date
    Nov 2011
    Location
    Nelspruit
    Age
    64
    Posts
    34
    Thanked: 0

    Default

    JA vir seeker a groot bargin!!! Geniet hom en wag nou vir julle terugvoer
    Van all die mooi trips wat julle gaan done.

    Well Done Anton!!!

  4. #44
    Join Date
    Oct 2009
    Location
    Bellville
    Age
    55
    Posts
    144
    Thanked: 9

    Default

    Die eerste trip met die wa het baie goed verloop en ek het hom omtrent deur sy passies gevat.Was 2 weke weg Noordkaap,Kalahari en Botswana(Mabauhe pan) en het so 3750km gedoen waarvan 2000km teerpad,1000km erge sinkplaat grondpad en die res was rooi diksand tweespoorpadjies en duine.Ons het slegs 3 dae 220V gehad en die res van die tyd het die sonpanele en batterye die ding gedoen. Die 220V/gas geyser was n wenner en vroulief kan nie wag om weer die pad te kies nie.Alles het glad verloop sonder enige probleme net die band wat die yskas vastrek het gebreuk maar is gou vervang.Hier is n paar fotos van die eerste paar dae se boskamp so 160km noord van Springbok langs die Oranjerivier onder die boom.
    Attached Thumbnails Attached Thumbnails Click image for larger version. 

Name:	DSC_0185_a.JPG 
Views:	834 
Size:	104.6 KB 
ID:	162199   Click image for larger version. 

Name:	IMG_3681_a.JPG 
Views:	1174 
Size:	189.4 KB 
ID:	162200   Click image for larger version. 

Name:	IMG_3685_a.JPG 
Views:	898 
Size:	81.1 KB 
ID:	162201   Click image for larger version. 

Name:	DSC_0193_a.JPG 
Views:	899 
Size:	86.4 KB 
ID:	162202   Click image for larger version. 

Name:	IMG_3688_a.JPG 
Views:	906 
Size:	173.4 KB 
ID:	162203   Click image for larger version. 

Name:	IMG_3692_a.JPG 
Views:	856 
Size:	124.1 KB 
ID:	162204   Click image for larger version. 

Name:	IMG_3697_a.JPG 
Views:	829 
Size:	86.7 KB 
ID:	162205   Click image for larger version. 

Name:	IMG_3699_a.JPG 
Views:	858 
Size:	89.1 KB 
ID:	162206  

    Click image for larger version. 

Name:	IMG_3711_a.JPG 
Views:	846 
Size:	104.3 KB 
ID:	162207   Click image for larger version. 

Name:	IMG_3713_a.JPG 
Views:	1261 
Size:	127.2 KB 
ID:	162208  

  5. #45
    Join Date
    Aug 2007
    Location
    Pretoria
    Age
    63
    Posts
    4,179
    Thanked: 59

    Default

    Sjoe, ek's nog steeds sonder woorde. Dankie vir die terugvoer. Daai Grootmelkboom is darem maar 'n lekker plek om oor te slaap.
    "If you don't care where you are, you ain't lost"

  6. #46
    Join Date
    Oct 2009
    Location
    Bellville
    Age
    55
    Posts
    144
    Thanked: 9

    Default

    Next few days of our trip.Pella to Kakamas,Khamkirri and Riemvasmaak.
    Attached Thumbnails Attached Thumbnails Click image for larger version. 

Name:	IMG_3718_a.JPG 
Views:	542 
Size:	99.9 KB 
ID:	162582   Click image for larger version. 

Name:	IMG_3721_a.JPG 
Views:	546 
Size:	58.8 KB 
ID:	162583   Click image for larger version. 

Name:	IMG_3748_a.JPG 
Views:	812 
Size:	160.8 KB 
ID:	162584   Click image for larger version. 

Name:	IMG_3750_a.JPG 
Views:	905 
Size:	131.2 KB 
ID:	162585   Click image for larger version. 

Name:	IMG_3765_a.JPG 
Views:	595 
Size:	100.7 KB 
ID:	162586   Click image for larger version. 

Name:	IMG_3771_a.JPG 
Views:	576 
Size:	152.7 KB 
ID:	162587   Click image for larger version. 

Name:	IMG_3774_a.JPG 
Views:	572 
Size:	184.9 KB 
ID:	162588   Click image for larger version. 

Name:	IMG_3781_a.JPG 
Views:	645 
Size:	136.1 KB 
ID:	162589  

    Click image for larger version. 

Name:	IMG_3788_a.JPG 
Views:	728 
Size:	143.7 KB 
ID:	162590   Click image for larger version. 

Name:	IMG_3795_a.JPG 
Views:	631 
Size:	137.7 KB 
ID:	162591  

  7. #47
    Join Date
    Jun 2010
    Location
    Nelspruit
    Age
    76
    Posts
    1,274
    Thanked: 267

    Default Bou my eie Karavaan

    Anton - Well done with this build. It will compete with some of the best. Are you going to commercialize the design?

    A brilliant effort and the finish looks exceptional.

    Regards
    [SIGPIC]MikevR Be determined to live the unlived life within you.

  8. #48
    Join Date
    Oct 2009
    Location
    Bellville
    Age
    55
    Posts
    144
    Thanked: 9

    Default

    Thanks Mike I will see what the future holds in.Some more fotos of the third part of our trip.From Riemvasmaak to Kalahari guest farm and a few days at Two Rivers and Rooiputs on the Botswana side of the park.
    Attached Thumbnails Attached Thumbnails Click image for larger version. 

Name:	IMG_3826_a.JPG 
Views:	577 
Size:	105.2 KB 
ID:	163646   Click image for larger version. 

Name:	IMG_3831_a.JPG 
Views:	585 
Size:	126.6 KB 
ID:	163647   Click image for larger version. 

Name:	IMG_3834_a.JPG 
Views:	526 
Size:	133.6 KB 
ID:	163648   Click image for larger version. 

Name:	IMG_3914_d.JPG 
Views:	509 
Size:	27.8 KB 
ID:	163649   Click image for larger version. 

Name:	IMG_3961_d.JPG 
Views:	565 
Size:	87.6 KB 
ID:	163650   Click image for larger version. 

Name:	IMG_3993_d.JPG 
Views:	620 
Size:	90.8 KB 
ID:	163651   Click image for larger version. 

Name:	IMG_4079_d.JPG 
Views:	522 
Size:	91.2 KB 
ID:	163652   Click image for larger version. 

Name:	IMG_4106_d.JPG 
Views:	500 
Size:	90.9 KB 
ID:	163653  

    Click image for larger version. 

Name:	IMG_4111_d.JPG 
Views:	504 
Size:	85.7 KB 
ID:	163654   Click image for larger version. 

Name:	IMG_4137_d.JPG 
Views:	464 
Size:	58.9 KB 
ID:	163655  

  9. #49
    Join Date
    Oct 2009
    Location
    Bellville
    Age
    55
    Posts
    144
    Thanked: 9

    Default

    Fotos van die laaste deel van die trip met die nuwe wa.Nossob 200km kalahari sand na Mabuahe pan en huis toe met die drie tweespoor hoofweg na die grens van Botswana.
    Attached Thumbnails Attached Thumbnails Click image for larger version. 

Name:	IMG_4164_d.JPG 
Views:	510 
Size:	86.4 KB 
ID:	164563   Click image for larger version. 

Name:	IMG_4168_d.JPG 
Views:	596 
Size:	82.9 KB 
ID:	164564   Click image for larger version. 

Name:	IMG_4169_d.JPG 
Views:	490 
Size:	115.7 KB 
ID:	164565   Click image for larger version. 

Name:	IMG_4171_d.JPG 
Views:	482 
Size:	75.9 KB 
ID:	164566   Click image for larger version. 

Name:	IMG_4177_d.JPG 
Views:	495 
Size:	66.9 KB 
ID:	164567   Click image for larger version. 

Name:	IMG_4181_d.JPG 
Views:	470 
Size:	84.3 KB 
ID:	164568   Click image for larger version. 

Name:	DSC_0693_d.JPG 
Views:	468 
Size:	88.9 KB 
ID:	164569   Click image for larger version. 

Name:	IMG_4185_d.JPG 
Views:	487 
Size:	100.0 KB 
ID:	164570  

    Click image for larger version. 

Name:	IMG_4196_d.JPG 
Views:	491 
Size:	70.0 KB 
ID:	164571  

  10. #50
    Join Date
    Sep 2012
    Location
    Mtunzini
    Age
    35
    Posts
    66
    Thanked: 4

    Default

    Jis Anton, hierdie is welgedaan!
    Hoe het jy hom verby al die owerhede en op die pad gekry? Ken jy mense wat waens bou wat hom vir jou geregistreer het of het jy dit self gedoen?

  11. #51
    Join Date
    Jul 2012
    Location
    Bedfordview
    Age
    52
    Posts
    256
    Thanked: 1

    Default

    Impressive! Thanks for sharing.
    Sean


    Toyota Prado 4.0 VX (BRUCE)
    Conqueror Companion (Bush Bebbie)
    GSA 1200

    Some Big Trips
    Moz http://4x4community.co.za/forum/showthread.php?t=124931
    Bots
    http://wp.me/p4BXZK-7


  12. #52
    Join Date
    Oct 2009
    Location
    Bellville
    Age
    55
    Posts
    144
    Thanked: 9

    Default

    Dankie JacquesP, ja ek ken n geregistreerde trailer bouer en het met sy hulp die wa op die pad gekry dit het baie tyd en frustrasie gespaar.

  13. The Following User Says Thank You to Anton le Roux For This Useful Post:


  14. #53
    Join Date
    Sep 2012
    Location
    Mtunzini
    Age
    35
    Posts
    66
    Thanked: 4

    Default

    Quote Originally Posted by Anton le Roux View Post
    Dankie JacquesP, ja ek ken n geregistreerde trailer bouer en het met sy hulp die wa op die pad gekry dit het baie tyd en frustrasie gespaar.
    Sal jou glo. Thanks vir die info. Ek is ook in die beplanning proses vir n boswa en besig met huiswerk en daai klas van dinge. Ek ken nou ongelukkig nie so ou nie, so ek sal lyk my die moeilike pad moet vat, maar volgens WegSleep uitgawe 44 of 45 dink ek, is dit tog moontlik, vat net n rukkie.

    Voorspoed en mag jy nog baie jare se vreugde uit jou wa kry

  15. #54
    Join Date
    Oct 2009
    Location
    Bellville
    Age
    55
    Posts
    144
    Thanked: 9

    Default

    Jacques gaan na enige trailer bouer in jou omgewing en hoor of hul nie die onderstel vir jou sal bou en dit dan sommer ook op die pad sal sit nie.Dit gaan jou n paar rand ekstra kos,maar is die ongerief om dit self te doen werd.Sterkte en plaas vir ons fotos soos jy bou.

  16. #55
    Join Date
    Sep 2012
    Location
    Mtunzini
    Age
    35
    Posts
    66
    Thanked: 4

    Default

    Thanks Anton. Ek sal maar al my tekeninge en dinge maak en dan hoor by een van die manne of hul vir my die onderstel sal bou en wat dit sal kos.

    Wat het jou laat besluit om daai isolation panels te gebruik? Dit lyk of dit die afronding baie vergemaklik en sorg dat dit netjies is met ralatief min moeite, ek mag verkeerd wees.
    Wat kos dit min of meer en het mens enige spesiale gereedskap nodig?

    Het jy enige ondervinding of kennis van HulaSign en HulaBond? Sulke 3 en 4mm alluminiun composite tipe plate. Nou nie die adress nie maar kan op google kry.
    Een van die ander forum ouens (kan nou nie jou naam onthou nie jammer) het sy boswa daarmee gebou en dit lyk regtig baie goed en ek oorweeg dit sterk om dit ook te gebruik maar weet nie veel van die goed af itv sterkte, hoe lank dit gaan hou, wat doen klippe daarmee ens nie, maar lyk baie maklik om mee te werk.

  17. The Following User Says Thank You to JacquesP For This Useful Post:


  18. #56
    Join Date
    Oct 2009
    Location
    Bellville
    Age
    55
    Posts
    144
    Thanked: 9

    Default

    Jacques omdat ek fisies binne slaap soos n karavaan gee die materiaal vir my goeie isolasie teen hitte en koue.Dit is baie lig die hele dop met dak sonder die onderstel se materiaal het so 300kg geweeg(3300x1980x1500)Dit is meer koste effektief as bv.om n raam te bou en oor te trek met Al en binne uit te voer met hout en isolasie(dit gaan dus baie vinniger).Ek wou ook gee hout gebruik het vir die dop nie om houtvrot te voorkom.Laastens die materiaal werk baie maklik jy het n figuursaag met n metaal lem,rivetgun,ystersaag,boor en seelgun vir die seel middel nodig.Ek weet van hulasign,maar nog nie met dit gewerk nie gaan kyk op wegsleep forum onder planne en patente na Oscar se" boswa projek" hy het sy wa met die materiaal gebou en sal jou meer inligting daaroor kan gee.Hoop jy kom reg.
    Last edited by Anton le Roux; 2013/05/24 at 11:28 AM.

  19. #57
    Join Date
    Apr 2008
    Location
    Kuils River
    Age
    56
    Posts
    1,587
    Thanked: 52

    Default Pragtig!

    Wonderlike werk Anton.

    Ek vergaap my aan jou handewerk. Wel gedaan!
    Last edited by Vlakvarkie; 2014/05/21 at 01:19 PM.
    Francois Johnson





    (swambo: Christel)

    Our rides
    • 2010 Isuzu KB300LX DTeq 4x4 D/C
    • Metalian Maxi Trailer, Maxine

  20. #58
    Join Date
    Sep 2012
    Location
    Mtunzini
    Age
    35
    Posts
    66
    Thanked: 4

    Thumbs up

    Quote Originally Posted by Anton le Roux View Post
    Jacques omdat ek fisies binne slaap soos n karavaan gee die materiaal vir my goeie isolasie teen hitte en koue.Dit is baie lig die hele dop met dak sonder die onderstel se materiaal het so 200kg geweeg(3300x1980x1500)Dit is meer koste effektief as bv.om n raam te bou en oor te trek met Al en binne uit te voer met hout en isolasie(dit gaan dus baie vinniger).Ek wou ook gee hout gebruik het vir die dop nie om houtvrot te voorkom.Laastens die materiaal werk baie maklik jy het n figuursaag met n metaal lem,rivetgun,ystersaag,boor en seelgun vir die seel middel nodig.Ek weet van hulasign,maar nog nie met dit gewerk nie gaan kyk op wegsleep forum onder planne en patente na Oscar se" boswa projek" hy het sy wa met die materiaal gebou en sal jou meer inligting daaroor kan gee.Hoop jy kom reg.

    Baie dankie Anton.
    Ja dit was op Oscar se "Boswa Projek" draad waar ek van die HulaSign gehoor het. Kon net nie sy naam onthou nie.

    Ek sal bietjie by hom hoor hoe die materiaal in die bos hou, en sodra ek begin bou (Wat op die stadium nog oor n hele ruk gaan wees) sal ek n nuwe draad begin en oor die hele proses terugvoer gee soos wat jy hier gedoen het.

    Weereens, puik werk en baie dankie dat jy dit gedeel het, dink baie ouens word geinspirreer hierdeur.

  21. #59
    Join Date
    May 2011
    Location
    Touwsriver
    Age
    38
    Posts
    1,446
    Thanked: 172

    Default

    Welgedaan Anton die wa lyk ongelooflik goed.Jy moet hom bemark sal goeie kompetisie vir die groot name wees.
    Ford Ranger 2.2 XL 4x4 canvas that will be transformed.

  22. #60
    Join Date
    Dec 2008
    Location
    Bellville
    Age
    51
    Posts
    12,922
    Thanked: 1773

    Default

    Ken n man wat die HulaSign panele gebruik het vir sy canopy - hy doen baie trails met die bakkie, en dit werk goed.

Page 3 of 8 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 7 8 LastLast

Similar Threads

  1. Braai bou idees
    By stevan in forum Braai, cooking, recipies
    Replies: 4
    Last Post: 2011/11/07, 10:41 AM
  2. Custom Trailer Bou?
    By cfourie in forum Camping, Fridges, Accessories
    Replies: 4
    Last Post: 2011/10/24, 09:16 PM
  3. Hoe om 'n toilet te bou?
    By bvandyk in forum The 4x4 Pub
    Replies: 9
    Last Post: 2011/05/22, 05:19 PM
  4. Bou n huis - Inspekteurs ?
    By NetEddy in forum The 4x4 Pub
    Replies: 14
    Last Post: 2010/09/30, 08:50 AM
  5. Bou jou eie "Dual Battery Controller"
    By Manie_dup in forum Camping, Fridges, Accessories
    Replies: 3
    Last Post: 2009/05/05, 04:05 PM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •