Daihatsu Rocky Starter





Results 1 to 3 of 3
  1. #1
    Join Date
    Dec 2010
    Location
    Sasolburg
    Age
    38
    Posts
    77
    Thanked: 4

    Default Daihatsu Rocky Starter

    Net vir interessantheid, ek het vandag my Daihatsu Rocky se starter afgehaal omdat hy begin krap het as ek die kar start. Al wat fout was, was die bendix drive se twee bearings wat meegegee het, dit vervang en nou is hy weer reg vir nog 200 000km. My pa het my gehelp, en hy het nog twee starters van sy Toyota Hilux 2.4D wat so paar jaar gelede gesteel is. Hy het die starters uitgehaal en tot ons verbasing was dit identies dieselfde as die Rocky sin, al wat verskil is die Rocky se bendix rat is kleiner en die casing wat teen die engin vas bout verskil van die Toyota sin, maar dit alles kan net so oorgedra word na die Toyota starter. As hy dit vroeŽr uitgehaal het kon ek die bendix drive van een van die Toyota starters net so oorgesit het in die Rocky se starter.
    Ek noem dit maar net indien iemand wat n Rocky ry of wat weet van iemand wat n Rocky het dalk eendag sukkel met starter probleme, die Toyota sin is dieselfde.

  2. #2
    Join Date
    Dec 2008
    Location
    Bellville
    Age
    51
    Posts
    12,928
    Thanked: 1777

    Default

    Toyota besit 51% van Daihatsu.

    BAIE parte in gemeen.

  3. #3
    Join Date
    May 2012
    Location
    Germany
    Age
    62
    Posts
    21
    Thanked: 0

    Default

    Hi, my africaans is not so good, I am german. When I understand you right you have problems with the starter of a Daihatsu Rocky. These starters are easy to repair for you own! you have to replace two pices of copper inside the starter. They look like a "L"

    Best regards from
    Allgšu/Germany

Similar Threads

  1. ssangyong korando or daihatsu rocky
    By jbay51 in forum Vehicle & Technical Chat - General
    Replies: 2
    Last Post: 2010/12/29, 02:38 PM
  2. Any comments on a daihatsu rocky?
    By jbay51 in forum Daihatsu
    Replies: 2
    Last Post: 2010/11/16, 11:34 AM
  3. Ssangyong Korando or Daihatsu Rocky ?
    By jbay51 in forum The 4x4 Pub
    Replies: 0
    Last Post: 2010/11/12, 12:43 PM
  4. Daihatsu Rocky
    By gvanstad in forum Daihatsu
    Replies: 2
    Last Post: 2010/09/12, 08:29 AM
  5. Daihatsu Rocky
    By JohnST in forum Daihatsu
    Replies: 0
    Last Post: 2009/12/07, 10:10 AM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •