Op soek na Datsun/Nissan safari bakkie of stasiewa





Results 1 to 11 of 11
  1. #1
    infanta Guest

    Default Op soek na Datsun/Nissan safari bakkie of stasiewa

    Hi daar Ek is op soek na n 1981 tot 1985 Datsun/Nissan safari bakkie of stasiewa in werkende of nie werkende toestand. Wil graag die body oor sit op my 1983 Datsun safari bakkie wat byna opgeroes is. Die motor ens is nog in n baie goeie toestand. Ek gebruik die voertuig net om my boot in die water te kry. As die bakkie wat ek koop nog in n baie goeie werkende toestand is sal ek hom gebruik om my boot in die water te stoot en sal dan my ou een hou vir parte. Baie dankieMartin (Forum naam Infanta )e-pos adres [email protected]

  2. #2
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Gaborone, Botswana
    Age
    56
    Posts
    4,843
    Thanked: 946

    Default

    Welkom hier infanta. Daar is 'n Safari Bakkie op die Nissan forum wat te koop is.
    Kyk hier http://www.nissan4x4.co.za/forum/for...058&PN=1&TPN=1
    Kobus

    HDJ81 VX

  3. #3
    infanta Guest

    Thumbs up

    baie dankie sal so maakMartin

  4. #4
    infanta Guest

    Default

    Sjoe! Dit is n baie mooi bakkie maar dit sal my hart breek om die mooi voertuig hier by die see te hou net om op te roes!!Ek soek iets n bietjie goedkoperBaie dankie vir jou antwoord op my versoek kobusgroete Martin

  5. #5
    LEON ROEDTAN Guest

    Default

    MARTIN EK HET I SAFARI STASIEWA WAT SE BODY NOG MOOI IS . GEEN PAPIERE HET HOM HIER OP DIE PLAAS GEBRUIK . LOOP NOG BAIE MOOI . LAAT WEET MY AS JY BELANGSTEL DAN KAN EK VIR JOU I PAAR FOTO'S E-MAIL . ONS KAN DAN PRAAT OOR I PRYS. MY E-MAIL IS [email protected] DANKIE LEON

  6. #6
    infanta Guest

    Default soek safari 4x4

    Hi Deon
    Plaas n foto op die forum. Die fotos wat jy vir my per e-pos gestuur het kan ek nie oopmaak nie. Jy moet dit in Jpeg stuur asseblief.
    Infanta Groete
    Martin

    ns Daar is nou op die oomblik iemand van Infanta wat daar naby julle kuier.

  7. #7
    LEON ROEDTAN Guest

    Default Safari Foto's

    Click image for larger version. 

Name:	S4020830.JPG 
Views:	99 
Size:	27.3 KB 
ID:	9177

    Click image for larger version. 

Name:	S4020831.JPG 
Views:	99 
Size:	31.0 KB 
ID:	9178

    Click image for larger version. 

Name:	S4020832.JPG 
Views:	94 
Size:	33.0 KB 
ID:	9179

    Click image for larger version. 

Name:	S4020833.JPG 
Views:	103 
Size:	33.7 KB 
ID:	9180

    Click image for larger version. 

Name:	S4020834.JPG 
Views:	90 
Size:	32.0 KB 
ID:	9181


    Hello Martin

    Laat weet maar net wat jy besluit en dan kan ons verder gesels.

    Groete Leon
    Last edited by LEON ROEDTAN; 2007/09/24 at 02:54 PM.

  8. #8
    Join Date
    Nov 2007
    Location
    Roodepoort
    Age
    47
    Posts
    27
    Thanked: 0

    Question

    Ek stel net belang, het jy al een gekry (nee myne is nie te koop nie)

    Hy word nie bang nie, hy maak bang

  9. #9
    doringdraad Guest

    Default

    Fibre glass bakwerk sal dalk help op die lang termyn.


    http://myweb.absamail.co.za/mboza/index.htm


  10. #10
    Join Date
    Nov 2007
    Location
    Roodepoort
    Age
    47
    Posts
    27
    Thanked: 0

    Default

    Doringdraad nou waar sal mens nou een van daai veselglas bodies kry

    Hy word nie bang nie, hy maak bang

  11. #11
    doringdraad Guest

    Default

    http://www.nissan4x4.co.za/forum/for...621&PN=1&TPN=5

    My Safari sal ook Januarie te koop wees.

    Donderdag deur die toets. Net gou nog 'n paar goed heen en weer ry dan sal ek maar afskeid moet neem

Similar Threads

  1. Road to Hell ??
    By LeonHilux in forum Northern Cape
    Replies: 13
    Last Post: 2013/04/03, 08:28 PM
  2. The ultimate overlander: SUV or Bakkie?
    By WeskusKlong in forum General 4x4 Discussion
    Replies: 42
    Last Post: 2011/11/15, 09:33 PM
  3. Nissan's Safari bakkie tested
    By Windgat GP in forum Nissan
    Replies: 1
    Last Post: 2010/03/11, 08:58 PM
  4. How I drive my bakkie
    By ArrieMeyer in forum Vehicle & Technical Chat - General
    Replies: 35
    Last Post: 2009/03/13, 12:39 PM
  5. Got bakkie back from Panelbeaters
    By Christo Davids in forum Ford & Mazda
    Replies: 3
    Last Post: 2009/03/10, 11:55 AM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •