Botswana





Results 1 to 5 of 5

Thread: Botswana

  1. #1
    Join Date
    Jun 2012
    Location
    Witbank
    Age
    48
    Posts
    37

    Default Botswana

    Ek is nog nuut hier, wil graag deur Kgalagadi, Maun en so aan gaan toer met 'n boswa maar verstaan dat daar plekke is waar jy nie met 'n trailer kan ry nie. Het iemand dalk 'n goeie roete en wat moet ek voor uitkyk?

  2. #2
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Delmas
    Age
    60
    Posts
    11,515

    Default

    Hallo Christor

    Ja, hierdie vraag moet jy eintlik onder Botswana plaas.

    Maar, hoe wil jy ry, gaan lees gerus my reisverslag van Matseleng Pan, Kaa en Mabuasehube , daar het van ons reisgenote gesleep.

    As jy meer inligting gee, kan ek dalk help.
    Elize

    en ry saam met SarelF in
    VW AMAROK MET BLINKGATCAMPER:
    My Platkar:- Peugeot 208

    Kyk gerus by www.blinkgatproducts.com
    Vir enige aluminium produkte,canopy's, campers kontak gerus
    Sarel 0828209413

  3. #3
    Join Date
    Jun 2012
    Location
    Witbank
    Age
    48
    Posts
    37

    Default

    Ek sal gaan kyk dankie, ek moet eintlik my roete bepaal volgens waar ek kan sleep

  4. #4
    Join Date
    Dec 2010
    Location
    Bela-Bela
    Age
    60
    Posts
    3

    Default

    Christor, ek kom sopas vanaf Botswana en sleep n Conqueror Commander. Ek weet nie waarmee jy sleep nie, maar die meeste plekke is maklik gangbaar indien jy n boswa sleep met n goeie 4x4. Beplan net jou roete noukeurig en lees soveel as moontlik op. Ons is dwardeur die Chobe (broekskeur). Alhoewel die sand nou baie los is as gevolg wan die seisoen was dit nogtans lekker. Ek ken glad nie die kondisies in die suide van Botswana nie
    Henning Kruger

    '11 FJ Cruiser
    '07 Conqueror Commander

  5. #5
    Join Date
    Jun 2012
    Location
    Witbank
    Age
    48
    Posts
    37

    Default

    Ek sleep 'n Wilde Beest Bos Trailer wat darm nie te swaar is nie met my Landcruiser Prado, my vriende wil nie hierdie trip saam met my gaan nie hulle is al daar gewees, maar lank terug. Ek wil graag na Vic falls toe gaan so ek moet kyk om my roete so te bepaal sodat ek in 'n sirkel kan ry.

Similar Threads

  1. General Botswana Info
    By KobusDJ in forum Botswana
    Replies: 285
    Last Post: 2019/09/10, 07:55 AM
  2. Botswana Reisverslag Junie 2011
    By ProtZkroG in forum Botswana
    Replies: 11
    Last Post: 2011/09/28, 07:34 PM
  3. Botswana - Zambia Trip Report - July 2009
    By Paolo Candotti in forum Zambia
    Replies: 14
    Last Post: 2011/08/03, 02:40 PM
  4. Jhbg / Botswana / Zimbabwe trip
    By Chakarinet in forum Zimbabwe
    Replies: 5
    Last Post: 2010/02/06, 02:21 PM
  5. Botswana Around the Delta Dec 08 trip report
    By freeflyd in forum Botswana
    Replies: 16
    Last Post: 2009/05/26, 09:14 AM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •