X140 customizing....... - Page 25





Page 25 of 26 FirstFirst ... 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26 LastLast
Results 481 to 500 of 517
  1. #481
    Join Date
    Oct 2015
    Location
    Pretoria
    Age
    37
    Posts
    309
    Thanked: 67

    Default Re: X140 customizing.......

    Hi Arij.

    I did a redesign of the nose cone. See post #382 and 383 on this thread.
    I mounted the geyser inside the righthand side door of the nosecone.

    Cheers
    Last edited by Wildkyker; 2019/08/04 at 12:26 PM.

  2. #482
    Join Date
    Oct 2015
    Location
    Pretoria
    Age
    37
    Posts
    309
    Thanked: 67

    Default Re: X140 customizing.......

    Hi Piemansa.

    Jy vorder goed man welldone.
    Kan ek vra waarom jy die watertenks vas strap? Hulle is reeds vas.
    Ja daai veselglas nosecone is n ander knaap. Ek het heeltemal we gedoen met hom. Ek vind die spasie wat hy bied onprakties.
    Well done weereens. Waneer vat jul hom uit vir die eerste kamp?
    Groete

  3. #483
    Join Date
    Aug 2018
    Location
    Vaalpark
    Posts
    50
    Thanked: 22

    Default Re: X140 customizing.......

    Quote Originally Posted by Wildkyker View Post
    Hi Piemansa.

    Jy vorder goed man welldone.
    Kan ek vra waarom jy die watertenks vas strap? Hulle is reeds vas.
    Ja daai veselglas nosecone is n ander knaap. Ek het heeltemal we gedoen met hom. Ek vind die spasie wat hy bied onprakties.
    Well done weereens. Waneer vat jul hom uit vir die eerste kamp?
    Groete
    Wildkyker, baie dankie. Vir n 10 duime IT laaitie geniet ek elke oomblik!

    Ek het die trailer so gekry en gaan die straps maar op los. Ek is nog nie so gekonfyt met die offroad sleep nie so rather safe than sorry. Ek het die tanks vanoggend gespoel en kon niks snaaks (slosh) voel terwyl ek gesleep het nie, maar ek bly maar onseker.

    Jong, as ek die kennis en ondervinding gehad het sou ek daai verdomde neuskas afhaal. Maar ek sukkel met soldeer, wat nog van aluminium sweis! Ek gaan eers al die ander goed klaarmaak en dan iemand soek om n neuskas te bou. Ek sal hoor of Greg kan help.

    Ons eerste kamp sal eers einde Augustus wees. Alles insit en die tent net laat check.

  4. #484
    Join Date
    Aug 2018
    Location
    Vaalpark
    Posts
    50
    Thanked: 22

    Default Re: X140 customizing.......

    O ja, nadat ek die trailer gewas het het ek geen waterlekke gehad behalwe op die wheelarch kassies. Eintlik n jammerte want ek wou my kamp kragkabel daar insit. Ek sal dalk kyk of ek dit op n manier kan sel. Enige raad sal waardeer word!

  5. #485
    Join Date
    Nov 2010
    Location
    Swakopmund
    Age
    50
    Posts
    2,996
    Thanked: 617

    Default Re: XT140 customizing.......

    Piemansa, how did you manage to seal all the access doors and hatches? We did the torch check, too. Lots of light coming through, lid, water filler doors and rear door. I was thinking of using those foam type seal strips they use for fitting canopies. What did you use?
    2012 FJ Cruiser
    1983 FJ60 Landcruiser

  6. #486
    Join Date
    Nov 2010
    Location
    Swakopmund
    Age
    50
    Posts
    2,996
    Thanked: 617

    Default Re: XT140 customizing.......

    By the way, please feel free to answer in Afrikaans. I do understand it well, just cant write in Afrikaans.
    2012 FJ Cruiser
    1983 FJ60 Landcruiser

  7. #487
    Join Date
    Aug 2018
    Location
    Vaalpark
    Posts
    50
    Thanked: 22

    Default Re: XT140 customizing.......

    Quote Originally Posted by HugoNotte View Post
    Piemansa, how did you manage to seal all the access doors and hatches? We did the torch check, too. Lots of light coming through, lid, water filler doors and rear door. I was thinking of using those foam type seal strips they use for fitting canopies. What did you use?
    HugoNotte, I made no major changes except for cleaning the seals. There was some debris but all is cleaner now. I might fit a flange on the hole in the multiplug at some stage. Only leaks are in the wheel arch cubbies. Maybe someone else on the forum can help. I have read that some guys bought some new seals, but cant recall where.

  8. The Following User Says Thank You to piemansa For This Useful Post:


  9. #488
    Join Date
    Oct 2015
    Location
    Pretoria
    Age
    37
    Posts
    309
    Thanked: 67

    Default Re: X140 customizing.......

    Hugonotte

    Ja ek moet se die sleepwa is nie baie waterdig soos hy by die fabriek uitkom nie. Ek moes heelwat veranderinge aanbring om hom te seel. Ek het D-rubber ( tipe rubber wat n D profiel het ) met double sided tape aan die binne kant van die deure geplak. Dus seel dit nou rubber op rubber. Dit werk nogal goed. Sien post #383 van hierdie thread.

    Piemansa.
    Ja die modderskerm kassies het ma gate op die weld plekke. Ek het maar silicone gesmeer. Ons sit linne daarin en dit seel heel goed.
    Die XT140 se bakwerk en A frame met as is solid. Ma daar is goedjies wat beslis herontwerp moet word. Ma ek dink dis te laat. Ek dink nie hulle word meer vervaardig nie. Dit word nou iets anders genoem.
    Last edited by Wildkyker; 2019/08/04 at 06:59 PM.

  10. The Following User Says Thank You to Wildkyker For This Useful Post:


  11. #489
    Join Date
    Aug 2018
    Location
    Vaalpark
    Posts
    50
    Thanked: 22

    Default Re: X140 customizing.......

    n Update op ons XT140 (Koos). Ek het vandag die battery (CSB 120Ah) geinstalleer. Ek was aanvanklik bekommerd want ek het nog nooit vantevore n Brad Harrisson plug bedraad nie. Ek het egter n goeie crimping tool en dit was baie eenvoudig. Om daai 33kg in die battery boks te kry was egter nogal pret gewees.


    Die Hella plug punte is volgende. Die paneel laat n maksimum van 11A toe op die plugs, maar die huidige draad is genoeg vir so om en by 1.5A. Dus moet ek 4SQ mm draad aanl (in plaas van die huidige 0.5SQ mm draad). NATUURLIK het ek dit nooit gecheck nie en nie gekoop nie en die winkel is mre toe.


    Na die Hella plugs is dit nog die LED ligte binne die bagasie area.


    Hieronder die setup (vir die wat belangstel):
    CSB 120Ah battery.
    6SQ mm draad van die battery na die paneel (soos per HCdP se handleiding).
    50A Blade fuse tussen die battery en die paneel.
    Brad Harrisson plug om die bedrading met die paneel te koppel.
    n Stuk van Karla se pool noodle om te keer dat die battery rondskuif.
    Attached Thumbnails Attached Thumbnails Click image for larger version. 

Name:	E282E013-9266-488D-B432-7B617BDD27B9.jpg 
Views:	64 
Size:	60.6 KB 
ID:	538382   Click image for larger version. 

Name:	87BBE96F-E615-440A-8463-EC422918FFFE.jpg 
Views:	59 
Size:	62.7 KB 
ID:	538383   Click image for larger version. 

Name:	600C16A5-0FFD-4252-91C4-C6640FB979C0.jpg 
Views:	61 
Size:	91.5 KB 
ID:	538384   Click image for larger version. 

Name:	58A35EA3-FEEC-46CB-8AEA-05D0EF1F4B09.jpg 
Views:	65 
Size:	37.7 KB 
ID:	538385  

  12. The Following 3 Users Say Thank You to piemansa For This Useful Post:


  13. #490
    Join Date
    Feb 2010
    Location
    Malmesbury
    Age
    59
    Posts
    949
    Thanked: 107

    Default Re: X140 customizing.......

    Quote Originally Posted by piemansa View Post
    n Update op ons XT140 (Koos). Ek het vandag die battery (CSB 120Ah) geinstalleer. Ek was aanvanklik bekommerd want ek het nog nooit vantevore n Brad Harrisson plug bedraad nie. Ek het egter n goeie crimping tool en dit was baie eenvoudig. Om daai 33kg in die battery boks te kry was egter nogal pret gewees.


    Die Hella plug punte is volgende. Die paneel laat n maksimum van 11A toe op die plugs, maar die huidige draad is genoeg vir so om en by 1.5A. Dus moet ek 4SQ mm draad aanl (in plaas van die huidige 0.5SQ mm draad). NATUURLIK het ek dit nooit gecheck nie en nie gekoop nie en die winkel is mre toe.


    Na die Hella plugs is dit nog die LED ligte binne die bagasie area.


    Hieronder die setup (vir die wat belangstel):
    CSB 120Ah battery.
    6SQ mm draad van die battery na die paneel (soos per HCdP se handleiding).
    50A Blade fuse tussen die battery en die paneel.
    Brad Harrisson plug om die bedrading met die paneel te koppel.
    n Stuk van Karla se pool noodle om te keer dat die battery rondskuif.
    gaan vir raad gee ,die rondskuif van jou battery is nie die eenigste probleem nie, dis die hop wat gaan probleme gee as die terminale die deksel gaan vang ,kry vir jou 'n battery klamp by midas en maak dit vas daar,,nog 'n ding jou yskas gaan hop ,maak dit by die handvatsels vas met ratchet straps ,glo my die xt like om te hop op grond paaie .

    Colt clubcab 2.8tdi 4x4 2005
    Ford Fiesta 1.4i (SWAMBO]
    jurgens off road trailor xt 140
    opel corsa 1.7 dti 2006

  14. The Following User Says Thank You to Alberto For This Useful Post:


  15. #491
    Join Date
    Oct 2015
    Location
    Pretoria
    Age
    37
    Posts
    309
    Thanked: 67

    Default Re: X140 customizing.......

    Naand almal
    Iets waarmee ek alle XT140 eienaars kan raad gee is om die pen wat die yskas glystelsel mee vashou, te vervang met n ordentlike pen.
    Ek het in Mosambiek op kronkelpaadjies amper my yskas verloor toe daai pen mee gee en die slide die wa se deur oopstamp.
    Die rails van die glystuk het gebuig ma gelukkig geen skade aan die yskas.

    Strap ma daai yskas vas, soos Alberto se die wa like om te hop veral as sy wiele afgeblaas word rondom 1.1 bar.

    Cheers
    ONE LIFE!

  16. #492
    Join Date
    Aug 2018
    Location
    Vaalpark
    Posts
    50
    Thanked: 22

    Default Re: X140 customizing.......

    Dankie vir die raad. Die pool noodle is net n tydelike oplossing vir ons eerste kamp. Die ergste daarhwen is n stuk geplaveide pad wat bietjie ongelyk is. Ek soek reeds n battery boks wat ek in die trailer kan inbou.

    Wildkyker, watse yakas laai pen sal jy voorstel en waar kry ek die ding?

    Die yskas is reeds vasgestrap. Fotos aangeheg.
    Attached Images Attached Images  

  17. The Following User Says Thank You to piemansa For This Useful Post:


  18. #493
    Join Date
    Oct 2015
    Location
    Pretoria
    Age
    37
    Posts
    309
    Thanked: 67

    Default Re: X140 customizing.......

    Pieman

    Ek het so pen ingesit. Hy is langer en dikker. Hy het ook n lekker handvatsel om mee te werk.
    Jy kan dit aanlyn by 4x4 direct bestel of by n canopy plek kry.
    Ek dink dis n stewige upgrade vir daai ou pennetjie waarmee hy uitkom.
    Attached Images Attached Images  
    ONE LIFE!

  19. The Following User Says Thank You to Wildkyker For This Useful Post:


  20. #494
    Join Date
    Feb 2010
    Location
    Malmesbury
    Age
    59
    Posts
    949
    Thanked: 107

    Default Re: X140 customizing.......

    PIEMAN,jy is nie so dom soos jy lyk nie ,hou van die manier hoe die yskas vas gemaak is ,was net bekommerd dat jy bang was om die handvatsels te gebruik,

    WILDKYKER,ek het so 'n latch in die garage en jy is heeltemal reg dat ding gaan my ook drop binnekort die probleem is die plaat sal moet beter gemaak word waar dit in hak ,dis maar flimsy maar die daai latch gaan die ding doen .

    Colt clubcab 2.8tdi 4x4 2005
    Ford Fiesta 1.4i (SWAMBO]
    jurgens off road trailor xt 140
    opel corsa 1.7 dti 2006

  21. The Following User Says Thank You to Alberto For This Useful Post:


  22. #495
    Join Date
    Nov 2014
    Location
    Gansbaai
    Age
    67
    Posts
    65
    Thanked: 17

    Default Re: X140 customizing.Raad vir Piemansa se swaar battery......

    Deep Cycle batterye is swaar ja.
    Ek het 'n haak bokant die battery vasgemaak (aan die laaiboks se vloer). As jy nog nie die treiler se deksel afgehaal het nie dan is dit nou die tyd.
    Aan die haak hang ek 'n nylon rope block.
    Daarmee is dit maklik om die battery te lig.
    Terloops...ek hoef nie die kinders se pool noodle te gaps om die battery op sy plek te hou nie. Gebruik eenvoudig 'n Midas battery klamp. 2 gaatjies onder in die battery boks en daar gaan jy.
    Attached Images Attached Images  
    2012 Mitsubishi Pajero Legend 3.2 Auto
    2014 Kia Sportage 2.0 Diesel Auto AWD
    2018 Invader Duo

  23. The Following User Says Thank You to Afdak For This Useful Post:


  24. #496
    Join Date
    Jan 2008
    Location
    Durbanville, Cape Town
    Age
    43
    Posts
    338
    Thanked: 8

    Default Re: X140 customizing.......

    Morning all

    I need to make a plan to carry three bicycles. Did anyone fit a bicycle rack to the XT yet? The rear spare wheel is the obvious place, but then it is in the way when the tent is pitched. I can not get myself to pay in access of R2.5k for a removable rack that fits around the spare wheel. Whatever goes on there must be easily removeable when pitching the tent and awnings.

    Please share your thoughts.

    Karel
    '19 Mitsubishi Triton Athlete - Dream come true!!
    '10 Mitsubishi Pajero Sport 3.2
    '11 Mitsubishi Pajero GLX 3.2 LWB Gen4 - Sold
    '08 Mitsubishi Pajero GLX 3.2 LWB Gen3 - Write off
    '05 Mitsubishi Colt Rodeo 3.0V6 DC- Sold
    '96 Mitsubishi Pajero GLS 3.0V6 LWB Gen2 - Sold
    '98 Mitsubishi Colt 2.8TDi Clubcab - Sold

    '15 Jurgens XT140

  25. #497
    Join Date
    May 2018
    Location
    Benoni
    Age
    54
    Posts
    92
    Thanked: 62

    Default Re: XT140 customizing.......



    This is a custom rack that I was planning to do on my XT140

  26. #498
    Join Date
    May 2018
    Location
    Benoni
    Age
    54
    Posts
    92
    Thanked: 62

    Default X140 customizing.......

    .
    Last edited by RoddieJ; 2019/08/29 at 10:25 AM. Reason: Duplicate

  27. #499
    Join Date
    May 2018
    Location
    Benoni
    Age
    54
    Posts
    92
    Thanked: 62

    Default Re: XT140 customizing.......


  28. #500
    Join Date
    Jan 2008
    Location
    Durbanville, Cape Town
    Age
    43
    Posts
    338
    Thanked: 8

    Default Re: X140 customizing.......

    Thanks - but that is very much in the way when the tailgate awning is on. With sides, you wont be able to move around the rack. It looks like that rack is fixed and even if you take that frame of completely, where do you store it?

    Karel
    '19 Mitsubishi Triton Athlete - Dream come true!!
    '10 Mitsubishi Pajero Sport 3.2
    '11 Mitsubishi Pajero GLX 3.2 LWB Gen4 - Sold
    '08 Mitsubishi Pajero GLX 3.2 LWB Gen3 - Write off
    '05 Mitsubishi Colt Rodeo 3.0V6 DC- Sold
    '96 Mitsubishi Pajero GLS 3.0V6 LWB Gen2 - Sold
    '98 Mitsubishi Colt 2.8TDi Clubcab - Sold

    '15 Jurgens XT140

Page 25 of 26 FirstFirst ... 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26 LastLast

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •