Ons gebruik ons gewone een met 'n inverter. Die goed trek baie min krag. 30-50W.
|
Swambo sê ons kan gaan kamp in die winter, maar sy soek 12 volt elektriese kombers want soetwyn alleen help nie baie nie.
Waar kan ek so iets koop en werk die goed? Ons wil Wacky wynfees toe en daar is nie krag nie. Enige aanbevelings of voorstelle sal waardeer word.
Daar sal outomaties ook weer snaakse goed gesê word, maar konsentreer asb bietjie op die vraag ook.
Hulp sal waardeer word
2012: Triton 3,2 DC 4 x 4 (Simson, soos gedoop in die Namib woestyn);
2006: Colt Rodeo 2.8 DC 4 x 4 (Moses die eerste, soos gedoop in die Limpopo)
We come into this world with nothing and we leave this world with nothing..........................
Ons gebruik ons gewone een met 'n inverter. Die goed trek baie min krag. 30-50W.
Everything is a hammer.
Unless it is a screw driver.
Then it it a chisel.
083 399 2046
Lyk my so ja.... of jy kan vir baie goedkoper net 'n warem watersak kry !
http://www.wantitall.co.za/12V-Elect...et__B0015ZZFKO
http://www.wantitall.co.za/Eurow-12V...er__B0041HGAQ6
http://www.bidorbuy.co.za/item/58278..._Shipping.html
Eduan Erasmus-Since 1980- 2016 Merc B200 Cdi2012 Scott Aspect 30 2012 Silverback Roadie
Ons vind ook dat n gewone 220v kombers met n inverter baie goed werk.Ek is nie baie gelukkig met die 12v een nie want die een wat ons het is baie klein.
BlinkGat Products
Manufacturing of Aluminium
custom made Products
Sarel 082 820 9413
www.blinkgatproducts.com
Daai soort met die oe (waarvan Christo praat) is duur!!! hulle kos geld al word hulle nie eers gebruik nie.
No one ever ruined their eyesight by looking at the BRIGHT side!!
Ford Ranger 4l 4x4
Nissan Patrol 4.8
Nissan King Cab (aka Navara )
“Everybody is a genius. But if you judge a fish by its ability to climb a tree, it will live its whole life believing that it is stupid.”
Albert Einstein
Whoooopa 3 The Goat strike back
https://www.youtube.com/watch?v=uqw5...ature=youtu.be
Another teazer.....
https://www.youtube.com/watch?v=51KljMSXOnI
Wel laat my weet waar kry jy een teen 'n goeie prys. Ek moet volgende week een koop.
Bookmarks