The Rustenburg trip. The workersday week end - Page 7





Page 7 of 14 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 LastLast
Results 121 to 140 of 263
  1. #121
    Join Date
    May 2010
    Location
    Bergbron, Roodepoort
    Age
    52
    Posts
    7,059
    Thanked: 207

    Default

    Quote Originally Posted by JohanVisser View Post
    Lekker gereŽn deur die nag hier. maar darem nog nie koud nie. was so 17grade vanoggend net na 5 toe ek gery het.
    Dis mos julle woesranders se maksimum deur die dag of hoe?

    Julle moet passop dat julle nie "Heatstroke" kry as julle hier hom visit nie.
    Eish, ek sal vir Wends moet vra om my son sambreeltjie te pak.

  2. #122
    Join Date
    May 2008
    Location
    Mooinooi
    Age
    53
    Posts
    1,068
    Thanked: 46

    Default

    Ja Johan, ons bly net buite Mooinooi aan die voet van die berg......was vanoggend 13 Deg toe ons gery het. Ek dink dit gaan redelik koud wees tussen die berge. Ons gaan maar die gas verwarmer laai vir ingeval.

    Dis ok as vroulief styf teen jou lÍ.....maar net ingeval 'n man die "koue skouer" kry moet jy maar voor bereid wees. Of hoe sÍ ek
    ______________________________________
    Jeep - it goes nowhere when it is upside down...

  3. #123
    Join Date
    May 2008
    Location
    Mooinooi
    Age
    53
    Posts
    1,068
    Thanked: 46

    Default

    KoosTriton (aka Triton Loverboy) eks bly om te sien jou naam is op en dat jy nie weer hierdie naweek vir jou mammie gaan kuier nie!!

    Waar is Difflock? Hy spog met die nuwe tekkies maar dis al wat ons hoor van hom.

    Ek sal jou kamera saambring. Onshou asseblief om jou fire extinguiser hierdie keer behoorlik vas te maak sodat die ding nie weer self afgaan en alles bemors nie.

    Kom Moena, jy moet beter ge-organise raak!
    ______________________________________
    Jeep - it goes nowhere when it is upside down...

  4. #124
    Join Date
    Jul 2011
    Location
    Paulshof - In the Big Smoke!
    Age
    46
    Posts
    558
    Thanked: 0

    Default

    Just checked the weather and sun and 29-30deg from Friday to Monday so don't think the trail will be wet and muddy. However we all know how unreliable the weather service is!!

    Cold at night though so lots of brandewyn and OB's to keep warm
    Matthew
    2011 Fortuner D4D 4x4

  5. #125
    Join Date
    Nov 2010
    Location
    Rustenburg
    Age
    40
    Posts
    1,508
    Thanked: 5

    Default

    Quote Originally Posted by angelblooms View Post
    Ja Johan, ons bly net buite Mooinooi aan die voet van die berg......was vanoggend 13 Deg toe ons gery het. Ek dink dit gaan redelik koud wees tussen die berge. Ons gaan maar die gas verwarmer laai vir ingeval.

    Dis ok as vroulief styf teen jou lÍ.....maar net ingeval 'n man die "koue skouer" kry moet jy maar voor bereid wees. Of hoe sÍ ek
    jy sien ek bly in die middel van die dorp so almal se poep walms in die oggend maak groot verskil aan aardverwarming.

    Maar ook by gesÍ as daai bleddie wind oor die berg kom en deur hierdie vlakte op mooinooi hardloop kan dit nogal bleddie koud raak. my kantoor is so 15km van die mooinooi af oppad brits toe.
    Its only funny until someone gets hurt.
    Swambo: LadyangeL
    2001 Pajero 3.2 Di-D LWB Manual & Auto
    2013 Metalian Maxi Trailer aka BOSSIE
    2011 Conqueror Companion


  6. #126
    Join Date
    Oct 2010
    Location
    Alberton
    Age
    44
    Posts
    299
    Thanked: 0

    Default

    Swambo and Ninjas kom saam vir die dag, ons sal net eers n vleisie braai voor ons later die dag sal se baai-baai.

    O ja, hoe lank is die roete.
    Siende dat ek saam met Eurard daar aan kom, hoe laat beplan julle om te ry, ek neem aan julle gaan vir ons wag
    2009 Cruizer 70 D/C
    Supercharged 4.0 V6
    UNICHIP
    Ceramic coted branches
    OME Suspension
    Front & Rear lockers
    Replacement Bumper front and back
    Winch
    305/75.17 MTX Maggs with BF AT's
    XTC Dual Batt system
    Solar Pannels
    Escape Gear Seat Covers
    Roof Carrier
    Alu Canopy
    Drawer System
    400 ltr's Fuel Tanks

  7. #127
    Join Date
    Jan 2011
    Location
    Centurion
    Age
    44
    Posts
    5,215
    Thanked: 7

    Default

    Quote Originally Posted by ManaMan View Post
    Cold at night though so lots of brandewyn and OB's to keep warm
    Ek en swambo praat juis oor hoeveel OB's ons moet inpak!
    IFS is like a swambo, soft, sexy and expensive!

    Apparently I need to make the airplane noises like mommy does when I try to spoon feed you the info..

  8. #128
    Join Date
    Apr 2010
    Location
    Rustenburg
    Age
    49
    Posts
    7,742
    Thanked: 119

    Default

    Quote Originally Posted by AH Lessing View Post
    Swambo and Ninjas kom saam vir die dag, ons sal net eers n vleisie braai voor ons later die dag sal se baai-baai.

    O ja, hoe lank is die roete.
    Siende dat ek saam met Eurard daar aan kom, hoe laat beplan julle om te ry, ek neem aan julle gaan vir ons wag
    Die roete vat so 4 ure B+C as jy alleen is.
    Ek sal se so 6 ure met almal daar...

    O jinne manne....as die trail nat is dink ek ons gaan sukkel met die Landies!!

    Op my laaste besoek aan DeWildt het ons 3 keer Landies uit die modder gat gesleep. Ek het 2 keer en 'n ander Toyota het die laaste Landy uitgesleep.

    Maar wat interessant is.......dit wil voorkom asof die Landie manne nie bereid is om mekaar te help nie Dis altyd ander wat uithelp??

    Kom vertel ons Johannes14 en Coert.......is julle soos familie, weet van mekaar maar dis al

    Die res van ons wil maar net weet sodat ons weet watter gear om te pak
    Jy is dalk reg, daardie walletjie uit die stroompie is nie maklik nie..... Dis hoekom ons julle genooi het

    BTW: ons sal julle help oppie klippe

  9. #129
    Join Date
    Apr 2010
    Location
    Rustenburg
    Age
    49
    Posts
    7,742
    Thanked: 119

    Default

    Quote Originally Posted by Eurard View Post
    Andrew dis regso. Sal more kyk watse route ons vat en jou laat weet waar kry ons mekaar en hoe laat. Jy beter n lekker kan koffie bring dit gaan bietjie chilly wees 6 uur die oggend!!!
    Die beste sal wees as ons almal wat deurkom op Moedwil ontmoet.

    Ek sal julle daar kry en dan julle vat tot by die kamp.

    julle moet net laat weet hoe laat kry ek julle daar...

  10. #130
    Join Date
    Jun 2011
    Location
    Pretoria
    Age
    52
    Posts
    652
    Thanked: 0

    Default

    Kom vertel ons Johannes14 en Coert.......is julle soos familie, weet van mekaar maar dis al
    Is ons almal nie maar soos n familie nie? Johannes14 help my elke keer oor n hindernis en gee my raad oor hoe die dinge gedoen word goeie leer meester sal ek se. Ry net agter hom en sal nooit vas sit of vas val nie. En dis n landy ding jy sal nie verstaan nie:
    GP0019
    Discovery 1
    1996 JEEP XJ - Donated
    2000 HILUX D/C-Sold

  11. #131
    Join Date
    Mar 2011
    Location
    Kenmare
    Age
    46
    Posts
    6,934
    Thanked: 46

    Default

    AH Lessing, just looked at your Alberton route and we can meet up here:
    -26.101188,27.738419

    It is just outside Krugersdorp and the route onwards:
    http://maps.google.co.za/maps?saddr=...via=1&t=m&z=10

    This route has a nice mountain section going over the Magalies just before linking up to the N4.

    Then we meet up with Andrew at Moedwil.

    I will come from 4ways and drive this route:
    http://maps.google.co.za/maps?saddr=...ra=ls&t=m&z=11

    You come from Alberton:
    http://maps.google.co.za/maps?saddr=...ra=ls&t=m&z=11

    Then we convoy further together.

    From Krugersdorp it is 120km - 1h50m

    From Alberton to Krugersdorp it is 51km - 46m

    From 4ways to Krugersdorp it is 40 km - 38m

    So let us meet up at Krugersdorp (-26.101188,27.738419) at 06:00. Then we can be at the trail at 8am, time for Johannes to give us each a lekker koppie koffie!!!

    PS!!! If you rather want to meet up on the corner of Paardekraal and Luipaard then that would be cool as well, since this is a well known corner, and where both you and I join up to travel down Luipaard/industrial
    Last edited by Eurard; 2012/04/24 at 11:26 AM.

  12. #132
    Join Date
    Oct 2010
    Location
    Alberton
    Age
    44
    Posts
    299
    Thanked: 0

    Default

    Quote Originally Posted by Eurard View Post
    AH Lessing, just looked at your Alberton route and we can meet up here:
    -26.101188,27.738419

    It is just outside Krugersdorp and the route onwards:
    http://maps.google.co.za/maps?q=-26.101188,27.738419&ll=-25.943227,27.581177&spn=1.257124,2.705383&num=1&t= m&z=9

    This route has a nice mountain section going over the Magalies just before linking up to the N4.

    Then we meet up with Andrew at Moedwil.

    I will come from 4ways and drive this route:
    http://maps.google.co.za/maps?saddr=...ra=ls&t=m&z=11

    Then we convoy further together.

    From Krugersdorp it is 120km - 1h50m

    From Alberton to Krugersdorp it is 51km - 46m

    From 4ways to Krugersdorp it is 40 km - 38m

    So let us meet up at Krugersdorp (-26.101188,27.738419) at 06:00. Then we can be at the trail at 8am, time for Johannes to give us each a lekker koppie koffie!!!

    PS!!! If you rather want to meet up on the corner of Paardekraal and Luipaard then that would be cool as well, since this is a well known corner, and where both you and I join up to travel down Luipaard/industrial
    Net om te bevestig, ons ontmoet 6 Uur voor die indraai na die Krugersdorp Natuur reservaat, stuur asb jou sell nommer net vir ingeval
    2009 Cruizer 70 D/C
    Supercharged 4.0 V6
    UNICHIP
    Ceramic coted branches
    OME Suspension
    Front & Rear lockers
    Replacement Bumper front and back
    Winch
    305/75.17 MTX Maggs with BF AT's
    XTC Dual Batt system
    Solar Pannels
    Escape Gear Seat Covers
    Roof Carrier
    Alu Canopy
    Drawer System
    400 ltr's Fuel Tanks

  13. #133
    Join Date
    Nov 2010
    Location
    Rustenburg
    Age
    40
    Posts
    1,508
    Thanked: 5

    Default

    Quote Originally Posted by Eurard View Post
    This route has a nice mountain section going over the Magalies just before linking up to the N4.
    Thats Breedtsnek. Where the R104 gets on the the N4 as per the route in the link you'll pay toll fees. not much R10 i think. Just some info.
    Its only funny until someone gets hurt.
    Swambo: LadyangeL
    2001 Pajero 3.2 Di-D LWB Manual & Auto
    2013 Metalian Maxi Trailer aka BOSSIE
    2011 Conqueror Companion


  14. #134
    Join Date
    Jul 2011
    Location
    Paulshof - In the Big Smoke!
    Age
    46
    Posts
    558
    Thanked: 0

    Default

    Quote Originally Posted by Andrewfus View Post
    Die beste sal wees as ons almal wat deurkom op Moedwil ontmoet.

    Ek sal julle daar kry en dan julle vat tot by die kamp.

    julle moet net laat weet hoe laat kry ek julle daar...
    Andrew, I will be leaving Centurian at 6am so should be at Moedwil by 8am latest. Will be bombing the N4 all the way from Pretoria.

    Cell no. Is 083 four one one double zero one nine.
    Matthew
    2011 Fortuner D4D 4x4

  15. #135
    Join Date
    Apr 2010
    Location
    Rustenburg
    Age
    49
    Posts
    7,742
    Thanked: 119

    Default

    Quote Originally Posted by ManaMan View Post
    Andrew, I will be leaving Centurian at 6am so should be at Moedwil by 8am latest. Will be bombing the N4 all the way from Pretoria.

    Cell no. Is 083 four one one double zero one nine.
    Excellent!

  16. #136
    Join Date
    Mar 2011
    Location
    Kenmare
    Age
    46
    Posts
    6,934
    Thanked: 46

    Default

    Quote Originally Posted by JohanVisser View Post
    Thats Breedtsnek. Where the R104 gets on the the N4 as per the route in the link you'll pay toll fees. not much R10 i think. Just some info.
    Getting ready for etoll man!!!

    We can discuss when we meet up whether to take this or skip it.

  17. #137
    Join Date
    Apr 2010
    Location
    Rustenburg
    Age
    49
    Posts
    7,742
    Thanked: 119

    Default

    Skielik is almal stil, dalk die modder..... dalk die rotse...... dalk die koue....... dalk net die Landies..LOL

  18. #138
    Join Date
    Jun 2009
    Location
    Pretoria
    Age
    55
    Posts
    5,515
    Thanked: 217

    Default

    Quote Originally Posted by angelblooms View Post
    O jinne manne....as die trail nat is dink ek ons gaan sukkel met die Landies!!

    Op my laaste besoek aan DeWildt het ons 3 keer Landies uit die modder gat gesleep. Ek het 2 keer en 'n ander Toyota het die laaste Landy uitgesleep.

    Maar wat interessant is.......dit wil voorkom asof die Landie manne nie bereid is om mekaar te help nie Dis altyd ander wat uithelp??

    Kom vertel ons Johannes14 en Coert.......is julle soos familie, weet van mekaar maar dis al

    Die res van ons wil maar net weet sodat ons weet watter gear om te pak
    Ek verstaan Jy bly seker in Brits Lees hier onder Lyk my jy moet n bietie MEER uitkom

    Quote Originally Posted by Flagster View Post
    Johannes

    Hoeveel ouens het jy uit getrek by Berakah?
    Thanks Franz Dit was Een TRITON , Een JEEP Wrangler , Een Nissan , Een Ford , En Een Isuzu En Ford het nog CV joints gebreek ook
    2004 Defender TD5
    1992 Defender 3.5V8
    PROJECT OVERHAUL http://4x4community.co.za/forum/show...oject+overhaul


  19. #139
    Join Date
    Jun 2009
    Location
    Pretoria
    Age
    55
    Posts
    5,515
    Thanked: 217

    Default

    Quote Originally Posted by Andrewfus View Post
    Skielik is almal stil, dalk die modder..... dalk die rotse...... dalk die koue....... dalk net die Landies..LOL
    Daar noem jy nou AL die lekker dinge Nee wat , MOEG , Moeg gewerk
    Sien uit na al die modder , en rotse Sal maar probeer tot ons vassit
    2004 Defender TD5
    1992 Defender 3.5V8
    PROJECT OVERHAUL http://4x4community.co.za/forum/show...oject+overhaul


  20. #140
    Join Date
    Jun 2009
    Location
    Pretoria
    Age
    55
    Posts
    5,515
    Thanked: 217

    Default

    Quote Originally Posted by Eurard View Post
    Getting ready for etoll man!!!

    We can discuss when we meet up whether to take this or skip it.
    Hehehehe , just buy the E-Tag
    2004 Defender TD5
    1992 Defender 3.5V8
    PROJECT OVERHAUL http://4x4community.co.za/forum/show...oject+overhaul


Page 7 of 14 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 LastLast

Similar Threads

  1. Trip Report - North Nam 2010/11
    By AboutAfrica in forum Namibia
    Replies: 16
    Last Post: 2015/12/13, 06:58 PM
  2. Trip to Botswana end of July
    By Hlangana in forum Botswana
    Replies: 5
    Last Post: 2011/07/01, 09:54 AM
  3. Botswana Around the Delta Dec 08 trip report
    By freeflyd in forum Botswana
    Replies: 16
    Last Post: 2009/05/26, 09:14 AM
  4. Nababiep Reserve S/Richtersveld & West Coast Eco Trail
    By Hardieman in forum 4x4 Trails / Routes / Clubs
    Replies: 5
    Last Post: 2008/07/17, 10:26 AM
  5. Botswana and Zambia two week trip Summery
    By TiaanS in forum Botswana
    Replies: 7
    Last Post: 2008/01/28, 10:25 AM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •