The Rustenburg trip. The workersday week end - Page 4





Page 4 of 14 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 ... LastLast
Results 61 to 80 of 263
  1. #61
    Join Date
    Nov 2010
    Location
    Rustenburg
    Age
    40
    Posts
    1,508
    Thanked: 5

    Default

    Quote Originally Posted by johannes14 View Post
    Jy weet wat se hulle in Ingels , ":Life sucks " Kyk wat staan onder op jou signature , "its Hilarious "
    jy weet jy gaan weer hier kom kuier. dan praat ons weer

    sal die volgende een vir die reŽn seisoen reŽl. dan is daai hele baan 'n 5.
    Its only funny until someone gets hurt.
    Swambo: LadyangeL
    2001 Pajero 3.2 Di-D LWB Manual & Auto
    2013 Metalian Maxi Trailer aka BOSSIE
    2011 Conqueror Companion


  2. #62
    Join Date
    Jun 2009
    Location
    Pretoria
    Age
    55
    Posts
    5,515
    Thanked: 217

    Default

    Quote Originally Posted by JohanVisser View Post
    jy weet jy gaan weer hier kom kuier. dan praat ons weer

    sal die volgende een vir die reŽn seisoen reŽl. dan is daai hele baan 'n 5.
    Eish , jy is seker reg Gee my tyd om te spaar vir een van daai moffie knoppies
    2004 Defender TD5
    1992 Defender 3.5V8
    PROJECT OVERHAUL http://4x4community.co.za/forum/show...oject+overhaul


  3. #63
    Join Date
    Apr 2010
    Location
    Rustenburg
    Age
    49
    Posts
    7,742
    Thanked: 119

    Default

    Quote Originally Posted by pblaauw View Post
    Jy moet lekker wees!! Ek bring ook 'n Pajero, en dit is een wat nie eers traction control het nie
    Ek ken jou Paj.... Hy weet nie dat hy nie TC het nie.... SShht.... hy dink hy het, en so ver gaan dit goed

  4. #64
    Join Date
    May 2010
    Location
    Bergbron, Roodepoort
    Age
    52
    Posts
    7,059
    Thanked: 207

    Default

    Quote Originally Posted by JohanVisser View Post
    Ja ja ja, vryf dit nou in toe Ja ek glo ek gaan my naweek geniet, maar ek kry die idee julle spitefull want net as ek my gat draai uit die dorp uit dan storm julle almal hierna toe. HAHAHAHAHAHAHAHA

    Ek ry vrydag oggend deur dan helderkruin toe. ons gaan mekaar not tien teen een op die pad verby gaan as jy Magalies om ry.
    Jy het nie n clue hoe graag ons saam met julle wil gaan nie maar eish too much ching.

    Sal volgende jaar se April beter reel.

  5. #65
    Join Date
    Jun 2009
    Location
    Pretoria
    Age
    55
    Posts
    5,515
    Thanked: 217

    Default

    Quote Originally Posted by Flagster View Post
    Jy het nie n clue hoe graag ons saam met julle wil gaan nie maar eish too much ching.

    Sal volgende jaar se April beter reel.
    Toemaar Franz , DIE man gaan wens hy het tuis gebly Ons gaan die naweek van n leeftyd he !!! Solank ons tot vroeg mag kuier
    2004 Defender TD5
    1992 Defender 3.5V8
    PROJECT OVERHAUL http://4x4community.co.za/forum/show...oject+overhaul


  6. #66
    Join Date
    Jun 2009
    Location
    Pretoria
    Age
    55
    Posts
    5,515
    Thanked: 217

    Default

    Ons wag net vir Riaan , Kekpiet en die ander Amabroekies Hulle moet plan maak om ons te join Maar miskien wil hulle ook slaap die naweek Franki het Klaar n veskoning Hy gaan jag Maar hy ry n Toy , so hy mag maar wegbly
    2004 Defender TD5
    1992 Defender 3.5V8
    PROJECT OVERHAUL http://4x4community.co.za/forum/show...oject+overhaul


  7. #67
    Join Date
    May 2008
    Location
    Mooinooi
    Age
    53
    Posts
    1,068
    Thanked: 46

    Default

    Hi Manne, ons sal Vrydag daar wees en sommer die een trail probeer doen. Dan ry ons weer Saterdag en sommer Sondag ook. Ons het besluit om sommer eers Maandag te ry....Hoekom dan nou nie vra ek?

    Ek hoor ons betaal net die R200 dan kan ons soveel ry as wat ons wil.
    ______________________________________
    Jeep - it goes nowhere when it is upside down...

  8. #68
    Join Date
    Jan 2011
    Location
    Centurion
    Age
    44
    Posts
    5,215
    Thanked: 7

    Default

    Ooh jitte dit gaan lekker wees!!! Ek moet net onthou om genoeg 'obies' in te pak vir die koue aande!!
    IFS is like a swambo, soft, sexy and expensive!

    Apparently I need to make the airplane noises like mommy does when I try to spoon feed you the info..

  9. #69
    Join Date
    Jun 2009
    Location
    Pretoria
    Age
    55
    Posts
    5,515
    Thanked: 217

    Default

    Quote Originally Posted by pblaauw View Post
    Ooh jitte dit gaan lekker wees!!! Ek moet net onthou om genoeg 'obies' in te pak vir die koue aande!!
    Hey , jou Vrou kan jou warm hou
    2004 Defender TD5
    1992 Defender 3.5V8
    PROJECT OVERHAUL http://4x4community.co.za/forum/show...oject+overhaul


  10. #70
    Join Date
    Mar 2011
    Location
    Kenmare
    Age
    46
    Posts
    6,934
    Thanked: 46

    Default

    Quote Originally Posted by pblaauw
    Ooh jitte dit gaan lekker wees!!! Ek moet net onthou om genoeg 'obies' in te pak vir die koue aande!!
    Ek sal maar milo moet drink

  11. #71
    Join Date
    Jun 2009
    Location
    Pretoria
    Age
    55
    Posts
    5,515
    Thanked: 217

    Default

    Quote Originally Posted by Eurard View Post
    Ek sal maar milo moet drink
    Nee , dan raak jy aan die slaap Sal koffie moet drink !!!

    Wag nog steeds vir RiaanR , KekPiet ens En Quantum (Jaco )
    2004 Defender TD5
    1992 Defender 3.5V8
    PROJECT OVERHAUL http://4x4community.co.za/forum/show...oject+overhaul


  12. #72
    Join Date
    Apr 2010
    Location
    Rustenburg
    Age
    49
    Posts
    7,742
    Thanked: 119

    Default

    Quote Originally Posted by pblaauw View Post
    Ooh jitte dit gaan lekker wees!!! Ek moet net onthou om genoeg 'obies' in te pak vir die koue aande!!
    Dis nog nie koud hier nie, sit nou met kort broek en T hemp

  13. #73
    Join Date
    Nov 2010
    Location
    Rustenburg
    Age
    40
    Posts
    1,508
    Thanked: 5

    Default

    Ja wragtag. Die is nie nie woesrand wat mens met 7de laan se wysie hardloop vir die truie nie. loop ook nog met kort broek en T shirt rond.

  14. #74
    Join Date
    Jun 2009
    Location
    Pretoria
    Age
    55
    Posts
    5,515
    Thanked: 217

    Default

    Quote Originally Posted by JohanVisser View Post
    Ja wragtag. Die is nie nie woesrand wat mens met 7de laan se wysie hardloop vir die truie nie. loop ook nog met kort broek en T shirt rond.
    Hehehehe , wag tot volgende naweek by JOU jol !!! Mag jy maar warm goed saamvat
    2004 Defender TD5
    1992 Defender 3.5V8
    PROJECT OVERHAUL http://4x4community.co.za/forum/show...oject+overhaul


  15. #75
    Join Date
    Mar 2011
    Location
    Kenmare
    Age
    46
    Posts
    6,934
    Thanked: 46

    Default

    Quote Originally Posted by johannes14

    Hehehehe , wag tot volgende naweek by JOU jol !!! Mag jy maar warm goed saamvat
    Lekker kan koffie en paar redbulls + piesangs vir pad terug

  16. #76
    Join Date
    Jun 2009
    Location
    Pretoria
    Age
    55
    Posts
    5,515
    Thanked: 217

    Default

    Quote Originally Posted by Eurard View Post
    Lekker kan koffie en paar redbulls + piesangs vir pad terug
    Sal jou jelp Hoeveel Redbulls moet ek jou kry
    2004 Defender TD5
    1992 Defender 3.5V8
    PROJECT OVERHAUL http://4x4community.co.za/forum/show...oject+overhaul


  17. #77
    Join Date
    Jun 2009
    Location
    Pretoria
    Age
    55
    Posts
    5,515
    Thanked: 217

    Default

    [QUOTE=johannes14;112435

    Wag nog steeds vir RiaanR , KekPiet ens En Quantum (Jaco )[/QUOTE]


    Nee wat , die klomp Amabroekies waardeur niks Hulle moet maar by die huis bly Post seker 30 foto's En Nee wat Huis bly vir hulle is beter
    2004 Defender TD5
    1992 Defender 3.5V8
    PROJECT OVERHAUL http://4x4community.co.za/forum/show...oject+overhaul


  18. #78
    Join Date
    Jun 2009
    Location
    Pretoria
    Age
    55
    Posts
    5,515
    Thanked: 217

    Default

    Quote Originally Posted by Flagster View Post
    Jy het nie n clue hoe graag ons saam met julle wil gaan nie maar eish too much ching.

    Sal volgende jaar se April beter reel.
    En AS dit reen Dan moet julle maar tuis bly Net nou word ons nat
    2004 Defender TD5
    1992 Defender 3.5V8
    PROJECT OVERHAUL http://4x4community.co.za/forum/show...oject+overhaul


  19. #79
    Join Date
    Nov 2010
    Location
    Pretoria
    Age
    41
    Posts
    6,947
    Thanked: 15

    Default

    Kerels vreeslik jammer maar ek gaan dit nie kan maak nie.

    Geniet dit!
    (Franz drink tog net daai Windhoeke, die goed gaan afgaan )

  20. #80
    Join Date
    Mar 2011
    Location
    Kenmare
    Age
    46
    Posts
    6,934
    Thanked: 46

    Default

    Quote Originally Posted by johannes14

    Sal jou jelp Hoeveel Redbulls moet ek jou kry
    Sommer 3 vir die pad! Daai tyd na heeldag se speel in die aand terug is nie fun nie.

Page 4 of 14 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 ... LastLast

Similar Threads

  1. Trip Report - North Nam 2010/11
    By AboutAfrica in forum Namibia
    Replies: 16
    Last Post: 2015/12/13, 06:58 PM
  2. Trip to Botswana end of July
    By Hlangana in forum Botswana
    Replies: 5
    Last Post: 2011/07/01, 09:54 AM
  3. Botswana Around the Delta Dec 08 trip report
    By freeflyd in forum Botswana
    Replies: 16
    Last Post: 2009/05/26, 09:14 AM
  4. Nababiep Reserve S/Richtersveld & West Coast Eco Trail
    By Hardieman in forum 4x4 Trails / Routes / Clubs
    Replies: 5
    Last Post: 2008/07/17, 10:26 AM
  5. Botswana and Zambia two week trip Summery
    By TiaanS in forum Botswana
    Replies: 7
    Last Post: 2008/01/28, 10:25 AM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •