The Rustenburg trip. The workersday week end - Page 3





Page 3 of 14 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 ... LastLast
Results 41 to 60 of 263
  1. #41
    Join Date
    Mar 2011
    Location
    Kenmare
    Age
    46
    Posts
    6,934
    Thanked: 46

    Default

    1 Andrewfus (camping)
    2 Johannes14 <-- camping?
    3 Coert en Swambo
    4 pblaauw en swambo+pienk voete (Camping)
    5 Rook en Kook - Sal later bewestig
    6 Flagster & Wends, will confirm with Wends
    7 Gerard & Katja (will confirm Monday)
    8 Angelblooms (Camping)
    9 Eurard (Saturday)


    He he wie dra die broek!!!

  2. #42
    Join Date
    May 2010
    Location
    Bergbron, Roodepoort
    Age
    52
    Posts
    7,059
    Thanked: 207

    Default

    1 Andrewfus (camping)
    2 Johannes14 <-- camping?
    3 Coert en Swambo
    4 pblaauw en swambo+pienk voete (Camping)
    5 Rook en Kook - Sal later bewestig
    6 Flagster & Wends, Will be camping, now just waiting for SMYlie.
    7 Gerard & Katja (will confirm Monday)
    8 Angelblooms (Camping)
    9 Eurard (Saturday)

  3. #43
    Join Date
    Apr 2010
    Location
    Rustenburg
    Age
    49
    Posts
    7,742
    Thanked: 119

    Default

    Ok camping spot deposit paid...

    We have room for lots of people


    you guys can fix with me later.... payment on the day...

  4. #44
    Join Date
    Jul 2011
    Location
    Observatory
    Age
    39
    Posts
    514
    Thanked: 16

    Default

    thank You Andrew, i will confrim all by monday
    98' Defender Hardtop 110 (300tdi)
    54' Moto Rumi Formichino (project in progress)
    58' Vespa GS150
    62' Vespa GS160
    66' Vespa SS180
    69' Vespa Rally 180
    69' Lambretta LI150

  5. #45
    Join Date
    May 2010
    Location
    Bergbron, Roodepoort
    Age
    52
    Posts
    7,059
    Thanked: 207

    Default

    Quote Originally Posted by Andrewfus View Post
    Ok camping spot deposit paid...

    We have room for lots of people


    you guys can fix with me later.... payment on the day...
    Thanks boet

    Will sort you out.

  6. #46
    Join Date
    Nov 2010
    Location
    Rustenburg
    Age
    40
    Posts
    1,508
    Thanked: 5

    Default

    Julle maak nie reg met my nie
    Its only funny until someone gets hurt.
    Swambo: LadyangeL
    2001 Pajero 3.2 Di-D LWB Manual & Auto
    2013 Metalian Maxi Trailer aka BOSSIE
    2011 Conqueror Companion


  7. #47
    Join Date
    May 2010
    Location
    Bergbron, Roodepoort
    Age
    52
    Posts
    7,059
    Thanked: 207

    Default

    Quote Originally Posted by JohanVisser View Post
    Julle maak nie reg met my nie
    Wat bedoel jy

    Julle gaan lekker speel. Ok teen meer as 10X die prys wat ons naweek gaan kos

  8. #48
    Join Date
    Apr 2010
    Location
    Rustenburg
    Age
    49
    Posts
    7,742
    Thanked: 119

    Default

    Quote Originally Posted by JohanVisser View Post
    Julle maak nie reg met my nie
    Jong dalk is dit beter so.....
    Ek weet nie of daai Paj dit sal kan maak nie....

    Jy sal nou moet kom wys hy KAN
    Last edited by Dustbin; 2012/04/20 at 05:41 PM.

  9. #49
    Join Date
    Jun 2009
    Location
    Pretoria
    Age
    55
    Posts
    5,515
    Thanked: 217

    Default

    Quote Originally Posted by pblaauw View Post
    Didn't Johannes14 also say he is going to camp there?

    1 Andrewfus (camping)
    2 Johannes14 <-- camping?
    3 Coert en Swambo
    4 pblaauw en swambo+pienk voete (Camping)
    5 Rook en Kook - Sal later bewestig
    6 Flagster & Wends, will confirm with Wends
    7 Gerard & Katja (will confirm Monday)
    8 Angelblooms (Camping)

    YES pls , Friday and Sat night !! Thanks
    2004 Defender TD5
    1992 Defender 3.5V8
    PROJECT OVERHAUL http://4x4community.co.za/forum/show...oject+overhaul


  10. #50
    Join Date
    Jun 2009
    Location
    Pretoria
    Age
    55
    Posts
    5,515
    Thanked: 217

    Default

    Quote Originally Posted by Eurard View Post
    1 Andrewfus (camping)
    2 Johannes14 <-- camping?
    3 Coert en Swambo
    4 pblaauw en swambo+pienk voete (Camping)
    5 Rook en Kook - Sal later bewestig
    6 Flagster & Wends, will confirm with Wends
    7 Gerard & Katja (will confirm Monday)
    8 Angelblooms (Camping)
    9 Eurard (Saturday)


    He he wie dra die broek!!!
    Jy het n GAWE vrou Se DANKIE
    2004 Defender TD5
    1992 Defender 3.5V8
    PROJECT OVERHAUL http://4x4community.co.za/forum/show...oject+overhaul


  11. #51
    Join Date
    Jun 2009
    Location
    Pretoria
    Age
    55
    Posts
    5,515
    Thanked: 217

    Default

    Quote Originally Posted by Fanatic View Post
    Bwahahaha!

    Gereelde probleem in ons huis ook... Dis hoekom ek nog nie kan bevestig nie want daar is reeds 'reelings'.
    Eish , kom jy nou Toe man , praat net mooi met Tinkerbell
    2004 Defender TD5
    1992 Defender 3.5V8
    PROJECT OVERHAUL http://4x4community.co.za/forum/show...oject+overhaul


  12. #52
    Join Date
    Jun 2009
    Location
    Pretoria
    Age
    55
    Posts
    5,515
    Thanked: 217

    Default

    Quote Originally Posted by JohanVisser View Post
    Julle maak nie reg met my nie
    Jy weet wat se hulle in Ingels , ":Life sucks " Kyk wat staan onder op jou signature , "its Hilarious "
    2004 Defender TD5
    1992 Defender 3.5V8
    PROJECT OVERHAUL http://4x4community.co.za/forum/show...oject+overhaul


  13. #53
    Join Date
    Mar 2011
    Location
    Kenmare
    Age
    46
    Posts
    6,934
    Thanked: 46

    Default

    Quote Originally Posted by johannes14

    Jy het n GAWE vrou Se DANKIE
    Ander moan. Ek weet ek het die beste vrou in die wereld. Sy is my alles en sy weet dit en so ek hare. Ander sal nooit verstaan nie. Maar ons gun mekaar ons tydjies. So sien julle lekker vroeg Saterdag. Ek sal tot so 9 uur bly dan terug skiet na die eet.

    Johannes ek sal ook jou vleisie braai! Se net wat ons moet bring.

  14. #54
    Join Date
    Jun 2009
    Location
    Pretoria
    Age
    55
    Posts
    5,515
    Thanked: 217

    Default

    Quote Originally Posted by Eurard View Post
    Ander moan. Ek weet ek het die beste vrou in die wereld. Sy is my alles en sy weet dit en so ek hare. Ander sal nooit verstaan nie. Maar ons gun mekaar ons tydjies. So sien julle lekker vroeg Saterdag. Ek sal tot so 9 uur bly dan terug skiet na die eet.

    Johannes ek sal ook jou vleisie braai! Se net wat ons moet bring.
    9 uur die oggend begin die trail , dalk so 1/8ste gedoen dan wil jy ry ons braai eers na die trail Ons kan maar so saam ,saam braai jy mag net nie drink nie jy moet ver terug ry bring maar baie kooldrank
    2004 Defender TD5
    1992 Defender 3.5V8
    PROJECT OVERHAUL http://4x4community.co.za/forum/show...oject+overhaul


  15. #55
    Join Date
    Mar 2011
    Location
    Kenmare
    Age
    46
    Posts
    6,934
    Thanked: 46

    Default

    Quote Originally Posted by johannes14

    9 uur die oggend begin die trail , dalk so 1/8ste gedoen dan wil jy ry ons braai eers na die trail Ons kan maar so saam ,saam braai jy mag net nie drink nie jy moet ver terug ry bring maar baie kooldrank
    Cool dankie dan braai ek saam julle sal vleisie bring. Ja sal 9 uur die aand terug ry.

  16. #56
    Join Date
    Jan 2011
    Location
    Centurion
    Age
    44
    Posts
    5,215
    Thanked: 7

    Default

    Quote Originally Posted by Andrewfus View Post
    Ek weet nie of daai Paj dit sal kan maak nie....
    Jy moet lekker wees!! Ek bring ook 'n Pajero, en dit is een wat nie eers traction control het nie
    IFS is like a swambo, soft, sexy and expensive!

    Apparently I need to make the airplane noises like mommy does when I try to spoon feed you the info..

  17. #57
    Join Date
    Jun 2009
    Location
    Pretoria
    Age
    55
    Posts
    5,515
    Thanked: 217

  18. #58
    Join Date
    Nov 2010
    Location
    Rustenburg
    Age
    40
    Posts
    1,508
    Thanked: 5

    Default

    Quote Originally Posted by Flagster View Post
    Wat bedoel jy

    Julle gaan lekker speel. Ok teen meer as 10X die prys wat ons naweek gaan kos

    Ja ja ja, vryf dit nou in toe Ja ek glo ek gaan my naweek geniet, maar ek kry die idee julle spitefull want net as ek my gat draai uit die dorp uit dan storm julle almal hierna toe. HAHAHAHAHAHAHAHA

    Ek ry vrydag oggend deur dan helderkruin toe. ons gaan mekaar not tien teen een op die pad verby gaan as jy Magalies om ry.
    Its only funny until someone gets hurt.
    Swambo: LadyangeL
    2001 Pajero 3.2 Di-D LWB Manual & Auto
    2013 Metalian Maxi Trailer aka BOSSIE
    2011 Conqueror Companion


  19. #59
    Join Date
    Nov 2010
    Location
    Rustenburg
    Age
    40
    Posts
    1,508
    Thanked: 5

    Default

    Quote Originally Posted by Andrewfus View Post
    Jong dalk is dit beter so.....
    Ek weet nie of daai Paj dit sal kan maak nie....

    Jy sal nou moet kom wys hy KAN

    Hoekom dink jy ry ek 2, sodat die een die ander een kan huistoe sleep. HAHAHA.

    Ek weet die pajero kan, ek is net nie so seker of ek kan nie.
    Its only funny until someone gets hurt.
    Swambo: LadyangeL
    2001 Pajero 3.2 Di-D LWB Manual & Auto
    2013 Metalian Maxi Trailer aka BOSSIE
    2011 Conqueror Companion


  20. #60
    Join Date
    Jun 2009
    Location
    Pretoria
    Age
    55
    Posts
    5,515
    Thanked: 217

    Default

    Quote Originally Posted by JohanVisser View Post
    Ja ja ja, vryf dit nou in toe Ja ek glo ek gaan my naweek geniet, maar ek kry die idee julle spitefull want net as ek my gat draai uit die dorp uit dan storm julle almal hierna toe. HAHAHAHAHAHAHAHA

    Ek ry vrydag oggend deur dan helderkruin toe. ons gaan mekaar not tien teen een op die pad verby gaan as jy Magalies om ry.
    Ons sal mooi kyk wanneer jy weer weggaan Dit sal die datum bepaal vir die volgende Rustenburg trippie
    2004 Defender TD5
    1992 Defender 3.5V8
    PROJECT OVERHAUL http://4x4community.co.za/forum/show...oject+overhaul


Page 3 of 14 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 ... LastLast

Similar Threads

  1. Trip Report - North Nam 2010/11
    By AboutAfrica in forum Namibia
    Replies: 16
    Last Post: 2015/12/13, 06:58 PM
  2. Trip to Botswana end of July
    By Hlangana in forum Botswana
    Replies: 5
    Last Post: 2011/07/01, 09:54 AM
  3. Botswana Around the Delta Dec 08 trip report
    By freeflyd in forum Botswana
    Replies: 16
    Last Post: 2009/05/26, 09:14 AM
  4. Nababiep Reserve S/Richtersveld & West Coast Eco Trail
    By Hardieman in forum 4x4 Trails / Routes / Clubs
    Replies: 5
    Last Post: 2008/07/17, 10:26 AM
  5. Botswana and Zambia two week trip Summery
    By TiaanS in forum Botswana
    Replies: 7
    Last Post: 2008/01/28, 10:25 AM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •