|
Hoeveel is joune op die wiele, gebruik dieselfde calc dan werk jy terug.Originally Posted by RiaanR
Gou gaan kyk. 106kw en 358NM soos ek na jou stats kyk moet my flywheel meer wees?Originally Posted by RiaanR
Enig iemand wat dan vir my die flywheel kan gee?
Last edited by Eurard; 2012/04/22 at 01:09 AM.
Ek sien in die "nuwe" Leusure Wheels tydskrif is daar 'n artikel oor die nuwe auto 132KW Amarok wat die ous in Europa gaan ry het.
Lekker met MF stuurwiel ens. Wonder of die Pathy vir hom moet plek maak einde van die jaar?? Hy behoort nog steeds 'n hele paar rand goedkoper te wees as 'n nuwe Pathfinder of Disco, en dis 'n Volkswagen!
Last edited by danied; 2012/04/22 at 08:00 AM.
2013 Nissan Pathy 2.5TDi Outo
2012 Amarok BiT SC
8 gears is nothing new these days, the X3 uses it and the 2012 UK spec Discovery 4. I think is will be a great drive, my DSG platkar can easily do with more gears given the torque it has.
Mens kry calcs wat die omskakeling dien. Belangrik is dat jy hoogte be seevlak en rwd inreken jy kry verskillende opsies. Ek het seker gemaak al daai is reg en in.Originally Posted by RiaanR
Standaard 90kw en kannie NM onthou nie sal weer moet kyk.
Correct me if I am wrong but after reading the report in the leasure wheels, it seems the new auto Amarok won't have low range?
Nuwe CAR ry ook die Auto. Baie indrukwekkend. Daar word ook genoem dat groter engins eersdags gaan beskikbaar wees.Kan egter nie bevestig of dit petrol of diesel is nie.
Ek sien die link wys nou nie meer 132kW nie, maar nou slegs 120kW. Hulle was seker bietjie te hastig .
Was by n handelaar vandag, en hulle het nog geen sekerheid wanneer die 132kW gaan beskikbaar wees nie (en dis nie dat ek 132kW nodig het nie ). Hulle kan ook nog nie een vir jou bestel nie. En hulle het ook geen idee van n 3L Petrol weergawe nie.
2016 Mitsubishi Triton Exceed
Previous 2014 AutoAmarock
Hi All
I had a discussion with the manager in PE and he advises that the first 132kw Dc Manual should be on the floor around the first or second week of May - I've negotiated a short drive(Obviously as it's sold already).
2023 VW Amarok Aventura V6 DC 4 Motion Auto
ex 2021 VW Amarok V6 DC 4 Motion Auto
ex 2020 VW Amarok V6 DC Extreme
ex 2017 VW Amarok V6 DC 4 Motion Auto
ex 2015 VW Amarok 132kw DC 4 Motion Auto
ex 2012 VW Amarok 132kw DC 4 Motion
ex 2010 Toyota Fortuner D4D 4x4
ex 2007 Toyota Hilux DC 4.0 v6 4x4
ex 2003 Colt Rodeo DC 3.0 v6 4x4
Not sure if it was mentioned in this thread but the new auto has stop/start technology, will that apply to the manual 132kw a well?
2024 Suzuki Fronx 1.5 GL Auto (Swambo)
2022 Suzuki Swift 1.2 GLX Auto (my city bug)
2018 Ford Everest 2.2 XLS 2x4 auto (holiday car)
Echo 4 trailer
2023 VW Amarok Aventura V6 DC 4 Motion Auto
ex 2021 VW Amarok V6 DC 4 Motion Auto
ex 2020 VW Amarok V6 DC Extreme
ex 2017 VW Amarok V6 DC 4 Motion Auto
ex 2015 VW Amarok 132kw DC 4 Motion Auto
ex 2012 VW Amarok 132kw DC 4 Motion
ex 2010 Toyota Fortuner D4D 4x4
ex 2007 Toyota Hilux DC 4.0 v6 4x4
ex 2003 Colt Rodeo DC 3.0 v6 4x4
Oom Vossie is reg met die verduideliking!!!!
Dit gaan 'n 8 spoed Tiptronic wees soos op die nuwe Touareg, maar ons sal geduldig moet wag vir die einde van die jaar in SA. Soos die "off-road" knoppie 'n verskil maak hoe die ratkas dink, sal die opsie van D (drive) en S (sport) ook 'n baie groot verskil maak.
Vehicles is my passion, mtb'ing my lifestyle!!
Red wine is the best recovery drink..............
Vehicles is my passion, mtb'ing my lifestyle!!
Red wine is the best recovery drink..............
Bookmarks