Eland4x4 take a bow.... - Page 2





Page 2 of 4 FirstFirst 1 2 3 4 LastLast
Results 21 to 40 of 61
  1. #21
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Nelspruit
    Age
    42
    Posts
    2,790
    Thanked: 31

    Default

    Hier is van my vrou se fotos, 4x4 p0rn
    Attached Thumbnails Attached Thumbnails Click image for larger version. 

Name:	IMG_3685 (Medium).jpg 
Views:	86 
Size:	145.9 KB 
ID:	140413   Click image for larger version. 

Name:	IMG_3686 (Medium).jpg 
Views:	76 
Size:	153.8 KB 
ID:	140414   Click image for larger version. 

Name:	IMG_3692 (Medium).jpg 
Views:	70 
Size:	137.2 KB 
ID:	140415   Click image for larger version. 

Name:	IMG_3702 (Medium).jpg 
Views:	78 
Size:	182.4 KB 
ID:	140416   Click image for larger version. 

Name:	IMG_3712 (Medium).jpg 
Views:	69 
Size:	149.7 KB 
ID:	140417   Click image for larger version. 

Name:	IMG_3726 (Medium).jpg 
Views:	78 
Size:	96.9 KB 
ID:	140418   Click image for larger version. 

Name:	IMG_3730 (Medium).jpg 
Views:	76 
Size:	101.5 KB 
ID:	140419   Click image for larger version. 

Name:	IMG_3735 (Medium).jpg 
Views:	78 
Size:	169.3 KB 
ID:	140420  

    Click image for larger version. 

Name:	IMG_3736 (Medium).jpg 
Views:	73 
Size:	145.7 KB 
ID:	140421   Click image for larger version. 

Name:	IMG_3752 (Medium).jpg 
Views:	85 
Size:	125.3 KB 
ID:	140422   Click image for larger version. 

Name:	IMG_3754 (Medium).jpg 
Views:	71 
Size:	119.6 KB 
ID:	140423   Click image for larger version. 

Name:	IMG_3756 (Medium).jpg 
Views:	75 
Size:	104.0 KB 
ID:	140424   Click image for larger version. 

Name:	IMG_3762 (Medium).jpg 
Views:	72 
Size:	126.5 KB 
ID:	140425   Click image for larger version. 

Name:	IMG_3770 (Medium).jpg 
Views:	74 
Size:	114.2 KB 
ID:	140426   Click image for larger version. 

Name:	IMG_3771 (Medium).jpg 
Views:	75 
Size:	121.1 KB 
ID:	140427   Click image for larger version. 

Name:	IMG_3788 (Medium).jpg 
Views:	73 
Size:	126.0 KB 
ID:	140428  

    Click image for larger version. 

Name:	IMG_3789 (Medium).jpg 
Views:	73 
Size:	125.0 KB 
ID:	140429  
    2012 Jeep Rubicon Call of Duty MW3
    Synergy 3" lift
    Metal Cloack Gamechanger Arms
    Fox 2.0
    Project4WD Bumpers
    DirtyLife Beadlocks
    37" Mickey Thompson MTZ P3

  2. #22
    Join Date
    May 2009
    Location
    Witfield, Boksburg
    Age
    33
    Posts
    3,872
    Thanked: 62

    Default

    Dit lyk lekke man!
    Net daai slang en spinnekop, hel ek sal vinnig hardloop!
    Chris

    "Avoiding danger is no safer in the long run than outright exposure. Life is either a daring adventure, or nothing" Helen Keller

    1996 Range Rover P38 4,6 HSE
    1977 LandRover Series III 109" Project

  3. #23
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Nelspruit
    Age
    42
    Posts
    2,790
    Thanked: 31

    Default

    So par van die JK wat vassit
    Attached Thumbnails Attached Thumbnails Click image for larger version. 

Name:	DSC00030 (Medium).JPG 
Views:	93 
Size:	258.5 KB 
ID:	140453   Click image for larger version. 

Name:	DSC00031 (Medium).JPG 
Views:	113 
Size:	259.1 KB 
ID:	140454   Click image for larger version. 

Name:	DSC00077 (Medium).JPG 
Views:	152 
Size:	283.0 KB 
ID:	140455   Click image for larger version. 

Name:	DSC00078 (Medium).JPG 
Views:	126 
Size:	282.1 KB 
ID:	140456   Click image for larger version. 

Name:	DSC00079 (Medium).JPG 
Views:	98 
Size:	268.5 KB 
ID:	140457  
    2012 Jeep Rubicon Call of Duty MW3
    Synergy 3" lift
    Metal Cloack Gamechanger Arms
    Fox 2.0
    Project4WD Bumpers
    DirtyLife Beadlocks
    37" Mickey Thompson MTZ P3

  4. #24
    Join Date
    Dec 2006
    Location
    Pretoria
    Age
    59
    Posts
    7,445
    Thanked: 862

    Default



    Die storie van die slang. Sondag halftyd stop ons gou om iets te kou en iemand sÍ daar's 'n slang by die lorrie se agterklap. Tussen die bakwerk en die klap. Ek kruip daar onder in en maak alles oop wat kan oop of toe en kry niks. Hy moes seker maar koers kry terug bosse toe.

    Terug by Bushveld die aand is ons besig om reg te maak vir die koebaai braai. Ek stap lorrie toe en wragtag steek daar 'n stok uit by die boonste agterklap, dis nou die ruit gedeelte, en ek wonder nou waar de hel het ek nou n tak in die venster vasgeklap. Stap nader om die tak uit te trek en toe ek so by hom kom sien ek nee, daai's nie 'n blerrie tak nie, dis 'n voŽlslang (Vine Snake)!!! Gaan Google hom. As hy jou byt het jy drama, ERG drama.

    Adele staan so skuins agter my, en nou moet ek die pose hou, anders gaan sy lelik uitfreak. Willie bied aan om die slangetjie in die veld te gaan bÍre, en ek moet net keer. Keer op so 'n manier dat Willie moet vang die outjie is nie jou speelmaat nie, maar Adele moet nie agterkom die outjie is potentieel dodelik giftig nie. Nou weet ek darm hy het erg klein tandjies wat agter in sy bek sit, so sy byt is maar skaars. Dik nat handdoek dubbel gevou vang ek hom oor sy kop en voorlyf, en gaan los hom BAAAIE versigtig tussen die bosse.

    Ek het so amper daai tak aan sy kop getrek, en dan sou daai bliksempie my so wragtag gebyt het. Jy moet sien hoe skiet hy diknek as hy reken jy neuk rond met hom.
    Last edited by Sakkie; 2012/04/10 at 02:19 PM.
    Sakkie Coetzee

    Some people say I have a "short temper"....I see it as swift and assertive reaction to Bull!

  5. #25
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Nelspruit
    Age
    42
    Posts
    2,790
    Thanked: 31

    Default

    Ek het juis toe ek klein was met die goed gespeel. Tot my pa eendag vroeg by huiskom en sien waarmee ek speel. Moes hom toe in die slangboek wys waarmee ek al gespeel het. Kom toe uit die voelslang en boomslang was my gunsteling vriende. Wel na daai middag het my gat so bietjie erg gebrand en bly ek maar weg van die manne. Hoekom ek nooit gebyt is nie, sal ek nie weet nie.

    Hier is die link na my vrou se fotos van Sondag

    http://s1204.photobucket.com/albums/...week%20Rivier/
    Last edited by castos; 2012/04/10 at 07:14 PM.
    2012 Jeep Rubicon Call of Duty MW3
    Synergy 3" lift
    Metal Cloack Gamechanger Arms
    Fox 2.0
    Project4WD Bumpers
    DirtyLife Beadlocks
    37" Mickey Thompson MTZ P3

  6. #26
    Join Date
    Mar 2012
    Location
    Krugerdorp
    Age
    40
    Posts
    426
    Thanked: 51

    Default

    I also want to add my compliments to Eland 4x4!!!! what a weekend!!!! Breathtaking views just don't describe the mountains and scenery!
    I for one could spent an entire day up there just gasping at the views.
    Many many thanks form me for showing us such beautiful pieces of our country!

    I'm in for next year!!! If there will be place

  7. #27
    Join Date
    Dec 2006
    Location
    Pretoria
    Age
    59
    Posts
    7,445
    Thanked: 862

    Default

    Ons praat so baie van die ongelooflike natuur tonele dat 'n ou half vergeet dat daar niks fout was met die hindernisse ook nie Daar was 'n hele paar ORDENTLIKE toetsertjies!

    Reynard, julle manne het 'n wenresep daar beet.
    Sakkie Coetzee

    Some people say I have a "short temper"....I see it as swift and assertive reaction to Bull!

  8. #28
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Nelspruit
    Age
    42
    Posts
    2,790
    Thanked: 31

    Default

    Thanks Sakkie, ons beplan om die paaie so bietjie uit te brei in daai area, vat net baie tyd, werk en geld. Jy het self gesien in watter kloofe en berge ons moet af en op. As my lugfotos sklils reg is, het ek nog so 15km se pad gelog en ek het gistrand 'n oom ontmoed wat baie paaie daar ken van sy weermag dae af. belowe om my te gaan wys, solank hy in die landy mag ry. Daai rooiwa werk op die ooms se hartspiere hier rond.
    2012 Jeep Rubicon Call of Duty MW3
    Synergy 3" lift
    Metal Cloack Gamechanger Arms
    Fox 2.0
    Project4WD Bumpers
    DirtyLife Beadlocks
    37" Mickey Thompson MTZ P3

  9. #29
    Join Date
    Dec 2006
    Location
    Pretoria
    Age
    59
    Posts
    7,445
    Thanked: 862

    Default

    Quote Originally Posted by castos View Post
    Daai rooiwa werk op die ooms se hartspiere hier rond.
    ....as hy met sy kop gedink het sou hy in 'n Frontier wou ry
    Sakkie Coetzee

    Some people say I have a "short temper"....I see it as swift and assertive reaction to Bull!

  10. #30
    Join Date
    Apr 2007
    Location
    KEMPTON PARK
    Age
    58
    Posts
    2,267
    Thanked: 286

    Default

    Reynard hoe kom die video aan?
    05 TJ SAHARA
    08 3.8 JK ULTD RUBICON

  11. #31
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Nelspruit
    Age
    42
    Posts
    2,790
    Thanked: 31

    Default

    Sakkie se klip ry is klaar. Ek ry weer vandag swaziland toe om recce te gaan doen. So gaan so bietjie stadiger as wat ek gedink het.

    Hier is Sakkie se Klip ry.

    http://www.youtube.com/watch?v=Z9u4x...GLGu_OA2YrDuA=
    Last edited by castos; 2012/04/13 at 07:44 AM.
    2012 Jeep Rubicon Call of Duty MW3
    Synergy 3" lift
    Metal Cloack Gamechanger Arms
    Fox 2.0
    Project4WD Bumpers
    DirtyLife Beadlocks
    37" Mickey Thompson MTZ P3

  12. #32
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Nelspruit
    Age
    42
    Posts
    2,790
    Thanked: 31

    Default

    Day1 video is finished. You can find it on Youtube

    http://www.youtube.com/watch?v=iWT5nna8gDQ
    2012 Jeep Rubicon Call of Duty MW3
    Synergy 3" lift
    Metal Cloack Gamechanger Arms
    Fox 2.0
    Project4WD Bumpers
    DirtyLife Beadlocks
    37" Mickey Thompson MTZ P3

  13. #33
    Join Date
    Mar 2011
    Location
    Kenmare
    Age
    46
    Posts
    6,934
    Thanked: 46

    Default

    Ag nee Sakkie, ek dog die klip is scary

  14. #34
    Join Date
    Apr 2007
    Location
    KEMPTON PARK
    Age
    58
    Posts
    2,267
    Thanked: 286

    Default

    VIDEO laat dit na "highway" lyk! kan jou se om daar af te ry vat guts! elke keer as Sakkie briek trap sluit sy wiele en gly hy n paar cm!Ons het net kop geskud en hom n hande klap gegee toe hy weer bo kom!
    05 TJ SAHARA
    08 3.8 JK ULTD RUBICON

  15. #35
    Join Date
    Mar 2011
    Location
    Kenmare
    Age
    46
    Posts
    6,934
    Thanked: 46

    Default

    Sakkie se tyres het al 5000km gelede n ruil gekort en sy pressures was baie hard.

  16. #36
    Join Date
    Apr 2009
    Location
    Nelspruit
    Age
    37
    Posts
    5,375
    Thanked: 4

    Default

    Quote Originally Posted by Eurard View Post
    Ag nee Sakkie, ek dog die klip is scary
    Eish! Daai gedeelte waar oom Sakkie gery het is nogal scary! Sal graag daai angle wil weet.

  17. #37
    Join Date
    Dec 2006
    Location
    Pretoria
    Age
    59
    Posts
    7,445
    Thanked: 862

    Default

    Ek sal daai klip weer ry, met dieselfde bande en dieselfde banddruk, en deffinitief nie met ander banddruk nie, en beslis ook nie meeste MTs nie. Daai is AT terrein.

    Ou by die werk vra my vanoggend wat was daai hoek, ek het mos 'n meter in. My antwoord was dat teen die tyd dat jy skuins genoeg is om die lesing te wil weet, is jou gedagtes oral BEHALWE by 'n meter.
    Last edited by Sakkie; 2012/04/13 at 02:08 PM.
    Sakkie Coetzee

    Some people say I have a "short temper"....I see it as swift and assertive reaction to Bull!

  18. #38
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Nelspruit
    Age
    42
    Posts
    2,790
    Thanked: 31

    Default

    As ek so kyk na Koos se klip, is die klip dieselfde of dalk 'n bietjie meer, plus as iets fout gaan val jy so bietjie verder as by Moegatle. Waar Sakkie omdraai loop die klip nog 'n hele paar meters en dis teen 'n redelike 20grade helling. Vra my ek het al daar gery met die 110 teen die sideslope.

    Ek kon nerens op die fotos of video die ware effek kry nie. Wat ek wel kan se, aan die regter kant van waar hulle gery het, upsale ons baie met die seuns.
    2012 Jeep Rubicon Call of Duty MW3
    Synergy 3" lift
    Metal Cloack Gamechanger Arms
    Fox 2.0
    Project4WD Bumpers
    DirtyLife Beadlocks
    37" Mickey Thompson MTZ P3

  19. #39
    Join Date
    Apr 2009
    Location
    Nelspruit
    Age
    37
    Posts
    5,375
    Thanked: 4

    Default

    So wie try hom volgende?

  20. #40
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Nelspruit
    Age
    42
    Posts
    2,790
    Thanked: 31

    Default

    Nie my rooi trok nie. Antonie en Neels van Mcarthy4x4 ry hom oor 2 naweke.
    2012 Jeep Rubicon Call of Duty MW3
    Synergy 3" lift
    Metal Cloack Gamechanger Arms
    Fox 2.0
    Project4WD Bumpers
    DirtyLife Beadlocks
    37" Mickey Thompson MTZ P3

Page 2 of 4 FirstFirst 1 2 3 4 LastLast

Similar Threads

  1. bow shacklels ?
    By DISCO_FAN in forum 4x4 Recovery & Recovery Gear
    Replies: 3
    Last Post: 2010/11/04, 08:00 AM
  2. Tow and Snatch straps bow shackles
    By Big Hilux in forum 4x4 Recovery & Recovery Gear
    Replies: 80
    Last Post: 2007/05/02, 09:08 AM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •