Wie wil gaan ry 20 of 21 April. - Page 13





Page 13 of 13 FirstFirst ... 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13
Results 241 to 248 of 248
  1. #241
    Join Date
    Jun 2009
    Location
    Pretoria
    Age
    55
    Posts
    5,515
    Thanked: 217

    Default

    Quote Originally Posted by pblaauw View Post
    Toemaar, LRwit smile nogsteeds van oor tot oor van gister se speel toe ek sy radio en beker gaan aflewer het
    Mooi Man !! Bly vir hom Die man ken sy storie Ek het BAIE foto's van daai Disco Op elke trip sukell n mens om fotos te kry WAT GAAN aan
    Stuur my jou email asb Lrwitt , ek maill vir jou
    2004 Defender TD5
    1992 Defender 3.5V8
    PROJECT OVERHAUL http://4x4community.co.za/forum/show...oject+overhaul


  2. #242
    Join Date
    Aug 2009
    Location
    Pretoria
    Age
    49
    Posts
    1,062
    Thanked: 148

    Default

    Lekker om julle almal te ontmoet, jammer ek moes voor die braai ry, volgende keer bly ek vir die kuiertjie, belowe.
    4x4 less.

  3. #243
    Join Date
    Jun 2011
    Location
    Pretoria
    Age
    52
    Posts
    652
    Thanked: 0

    Default

    Bly om nuwe gesigte te sien en nuwe mense te ontmoet, Wilma "thanks" vir die op offering om foto's te neem, jy het jou beroep gemis, Johannes natuulik weer wilder as cowboy met sy defender mooi so. Die tannie met daai rooi pajero mooi gedoen. Dit was regtig n plesier gewees om saam met julle ouens die dag te kon geniet jammer ons het nie gebly vir die braai nie, ander verpligtinge het so bietjie voorkeur gekry.
    GP0019
    Discovery 1
    1996 JEEP XJ - Donated
    2000 HILUX D/C-Sold

  4. #244
    Join Date
    Dec 2011
    Location
    Live : Bethal , Work : Saudi
    Age
    36
    Posts
    4,079
    Thanked: 223

    Default

    Lyk my ons het uit gemis , maar daar was goed wat moes afgehandel word.

    Sou graag die ML wou kom toets die man het so n klein "lift" gekry.

    Maar ons sal weer plan maak nou is dit eers reg kry vir die pad Uvongo toe
    One life Live it

    Take The Roads less traveled

    Alles in die lewe gebeur met n doel

  5. #245
    Join Date
    Feb 2009
    Location
    Benoni
    Age
    43
    Posts
    4,279
    Thanked: 583

    Default

    Thnx for the photos to all that posted!
    2007 Touareg 3.0 V6 TDI (Facelift, Air, Rear Diff Lock, Rear Mounted Spare)
    2008 Audi A4 B8 2.0 TDI (Multitronic)
    2009 KTM 990 Adventure (Weekend Fun)
    2012 Imagine Trailvan 4-Sleeper

    * consumption needs to be seen in the context that the vehicle is towing an Imagine Trailvan 30% of the time


  6. #246
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Koblenz
    Age
    55
    Posts
    105
    Thanked: 1

    Default

    Quote Originally Posted by johannes14 View Post
    Nou net by huis gekom Belowe , dis nie my skuld nie Wat n lekker dag Bly om weer al die Piete te sienh , en Philip , asook Kekpiet , (piet ) , Riaan enwie ook al Franki , ons het lekker gekuier tot nou

    Sal later foto's laai !! Moet eers Landy aflaai
    ja! was a lekker dag!
    he he he!
    Never fear if Frank is near!

  7. #247
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Koblenz
    Age
    55
    Posts
    105
    Thanked: 1

    Default

    and i still have that braai grit?
    Johannes ons kan VAT69 lekker! he he he!

    and the owner of the grit pls phone me!!!!!!!

    and thanks again, was a nice day!!!
    Never fear if Frank is near!

  8. #248
    Join Date
    Jun 2009
    Location
    Pretoria
    Age
    55
    Posts
    5,515
    Thanked: 217

    Default

    Quote Originally Posted by Franky View Post
    and i still have that braai grit?
    Johannes ons kan VAT69 lekker! he he he!

    and the owner of the grit pls phone me!!!!!!!

    and thanks again, was a nice day!!!
    Yip , was a lekker Jol Nice meeting you Do NOT forget my lockers
    2004 Defender TD5
    1992 Defender 3.5V8
    PROJECT OVERHAUL http://4x4community.co.za/forum/show...oject+overhaul


Page 13 of 13 FirstFirst ... 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13

Similar Threads

  1. Wie vertrou jy?
    By skorriemorrie in forum Western Cape
    Replies: 2
    Last Post: 2011/10/29, 08:28 PM
  2. Nou wie gaan nou iets se oor die BULLS!!!
    By Frans Reichert in forum The 4x4 Pub
    Replies: 33
    Last Post: 2009/06/03, 07:24 PM
  3. Botswana in January
    By HermanvdW in forum Botswana
    Replies: 14
    Last Post: 2008/03/20, 02:05 PM
  4. Ek wil hierdie regter se hand skut
    By castos in forum General 4x4 Discussion
    Replies: 4
    Last Post: 2006/09/29, 05:56 PM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •