Wie wil gaan ry 20 of 21 April.





Page 1 of 13 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 ... LastLast
Results 1 to 20 of 248
  1. #1
    Join Date
    Aug 2011
    Location
    Waterkloofridge Pretoria
    Age
    57
    Posts
    750
    Thanked: 0

    Default Wie wil gaan ry 20 of 21 April.

    Wie stel belang weer vir 'n dag saam uit op 20 of 21 April? 4X4bedinges is hier en hy trek net na die naweek Margate toe. Wat van so saamkoms en sommer koebaai se vir hom? Ek hoop ek is dan in SA maar kom ons kyk wat gebeur. Wel hierdie byeenkoms is oop vir almal. Ek sal 'n thread onder die oop forum ook plaas. Ek kyk ook na geskikte baan maar het nie probleem om dit weer by Kungwini te hou nie want dit is lekker baan en baie sentraal. Wat dink julle. Enige voorstelle sal oorweeg word. Groete Kekpiet.
    Pieter Swart.
    2011 Amarok Bi Turbo 4 Motion
    Julle ouens wat dink julle weet alles maak ons ouens wat alles weet die donner in!!!
    Dis 'n manne ding! As Swambo saamgaan kos dit twee maal so veel en dis net die helfte so lekker!!!

  2. #2
    Join Date
    Dec 2011
    Location
    Live : Bethal , Work : Saudi
    Age
    36
    Posts
    4,074
    Thanked: 222

    Default

    Ek en swambo ,4 mini me's en 2 mini swambo's is daar.

    Ek dink n vleisie op die kole na die tyd sal ook lekker wees

    Kungwini kry my stem ek het nog laaste gehang daar
    One life Live it

    Take The Roads less traveled

    Alles in die lewe gebeur met n doel

  3. #3
    Join Date
    Jan 2010
    Location
    Gautengeleng
    Age
    42
    Posts
    3,695
    Thanked: 40

    Default

    Klink ook lekker sal graag daar wees as ek dit kan maak
    Corne

  4. #4
    Join Date
    Aug 2011
    Location
    Waterkloofridge Pretoria
    Age
    57
    Posts
    750
    Thanked: 0

    Default

    Petrus jy is dam vinnig ne. Wat van Sandwani.Dit lyk ook na nice baan en die forum was ook al daar.
    Pieter Swart.
    2011 Amarok Bi Turbo 4 Motion
    Julle ouens wat dink julle weet alles maak ons ouens wat alles weet die donner in!!!
    Dis 'n manne ding! As Swambo saamgaan kos dit twee maal so veel en dis net die helfte so lekker!!!

  5. #5
    Join Date
    Dec 2011
    Location
    Live : Bethal , Work : Saudi
    Age
    36
    Posts
    4,074
    Thanked: 222

    Default

    Quote Originally Posted by KEKPIET View Post
    Petrus jy is dam vinnig ne. Wat van Sandwani.Dit lyk ook na nice baan en die forum was ook al daar.
    eks op die ball

    Kan werk ek was nog nooit daar nie.
    One life Live it

    Take The Roads less traveled

    Alles in die lewe gebeur met n doel

  6. #6
    Join Date
    Jan 2011
    Location
    Centurion
    Age
    44
    Posts
    5,215
    Thanked: 7

    Default

    Laat ons weet en ons is daar.. Altyd lekker om te sien hoe daardie arme ML verniel word
    IFS is like a swambo, soft, sexy and expensive!

    Apparently I need to make the airplane noises like mommy does when I try to spoon feed you the info..

  7. #7
    Join Date
    Dec 2011
    Location
    Live : Bethal , Work : Saudi
    Age
    36
    Posts
    4,074
    Thanked: 222

    Default

    Quote Originally Posted by pblaauw View Post
    Laat ons weet en ons is daar.. Altyd lekker om te sien hoe daardie arme ML verniel word
    MMMM jy reken Life's tuff
    One life Live it

    Take The Roads less traveled

    Alles in die lewe gebeur met n doel

  8. #8
    Join Date
    Aug 2010
    Location
    Delmas
    Age
    65
    Posts
    3,369
    Thanked: 34

    Default

    Ongelukkig pla hierdie werkding alweer,dit is die naweek voor Oesterbaai en ons moet werk. Jou beurt is jou beurt.
    BlinkGat Products
    Manufacturing of Aluminium
    custom made Products
    Sarel 082 820 9413
    www.blinkgatproducts.com

  9. #9
    Join Date
    Apr 2010
    Location
    Amorosa
    Age
    35
    Posts
    6,396
    Thanked: 354

    Default

    Waar is Sandwani?
    Toyota Fortuner 2.8 GD6 4x4 MT
    Bush Lapa Miskruier 586
    Youtube Channel: https://www.youtube.com/channel/UCFS..._as=subscriber
    4x4 Competency - Unit Standard 254135

  10. #10
    Join Date
    Dec 2011
    Location
    Live : Bethal , Work : Saudi
    Age
    36
    Posts
    4,074
    Thanked: 222

    Default

    One life Live it

    Take The Roads less traveled

    Alles in die lewe gebeur met n doel

  11. #11
    Join Date
    May 2007
    Location
    Midrand
    Age
    47
    Posts
    134
    Thanked: 1

    Default

    Sal bitter graag wil gaan saam ry, maar die 21ste is die eerste event van vanjaar se Bridgestone Fundi. So ek is klaar vas.

    Volgende keer.
    Jakes
    Just smile and wave boys..... Smile and wave.

  12. #12
    Join Date
    Sep 2011
    Location
    Randburg
    Age
    37
    Posts
    723
    Thanked: 8

    Default

    @ KEKPIET: I'm in, already booked on my calendar.
    Kungwini would be nice as I now got the hang of it and also now know what to do.
    Otherwise, regardless where we go I'm definitely in...

    @JacoV: Jy moet kom boetta, ek het my "ROCK GUIDE" noding...

  13. #13
    Join Date
    May 2007
    Location
    Midrand
    Age
    47
    Posts
    134
    Thanked: 1

    Default

    Quote Originally Posted by Romzotwa View Post
    @JacoV: Jy moet kom boetta, ek het my "ROCK GUIDE" noding...
    David, Ek sal jou enige tyd kom guide, net nie die 21ste nie
    Jakes
    Just smile and wave boys..... Smile and wave.

  14. #14
    Join Date
    Jan 2011
    Location
    Centurion
    Age
    44
    Posts
    5,215
    Thanked: 7

    Default

    Quote Originally Posted by 4x4 Bedinges View Post
    Life's tuff
    Eish boet, as jy maar sien hoe my bankrekening lyk na ek ietsie bestel het vir die shorty (en gaan maar 'n freeflow in sit ook).. Maar ja, ons sal graag daar wil wees, al ry ek 'n Mitsubishi
    IFS is like a swambo, soft, sexy and expensive!

    Apparently I need to make the airplane noises like mommy does when I try to spoon feed you the info..

  15. #15
    Join Date
    Feb 2009
    Location
    Benoni
    Age
    43
    Posts
    4,257
    Thanked: 574

    Default

    Tentative on my side, might be in CPT for work

  16. #16
    Join Date
    Dec 2011
    Location
    Live : Bethal , Work : Saudi
    Age
    36
    Posts
    4,074
    Thanked: 222

    Default

    Quote Originally Posted by pblaauw View Post
    Eish boet, as jy maar sien hoe my bankrekening lyk na ek ietsie bestel het vir die shorty (en gaan maar 'n freeflow in sit ook).. Maar ja, ons sal graag daar wil wees, al ry ek 'n Mitsubishi
    Elke sport het sy beserings

    Ek sukkel nog om Swambo te convince oor daai pyp bumper van Engel en rocksliders en bash plate by Uys.

    Bande mag ek nou al groter opsit.

    Maar wat die bumper is nog steeds gekraak
    One life Live it

    Take The Roads less traveled

    Alles in die lewe gebeur met n doel

  17. #17
    Join Date
    Dec 2011
    Location
    Live : Bethal , Work : Saudi
    Age
    36
    Posts
    4,074
    Thanked: 222

    Default

    Eish lyk vir my almal is besig die naweek

    Pblaauw jy moet sorg shorty is reg my swambo vang ook die stokke self nou.
    One life Live it

    Take The Roads less traveled

    Alles in die lewe gebeur met n doel

  18. #18
    Join Date
    Aug 2011
    Location
    Waterkloofridge Pretoria
    Age
    57
    Posts
    750
    Thanked: 0

    Default

    Manne kom ons kyk waarheen die ding loop. Soos ek reeds gese het ek hoop self ek is dan in SA. Een voorstel van my kant af. Kom ons betrek die Swambo's ook om te ry. Ons sit so uur of twee opsy en dan vat hulle die baan, en ons vat foto's en doen die guidance. Wat dink julle? Venue, ek dink Kungwini en Sandane lyk goed. Kom ons kyk en besluit soos die tyd loop en hoe dit almal pas. Weereens, die Vollas is boaan die lys maar alle forum lede en selfs ander belangstellendes is welkom. Kom ons gaan groot en geniet dit.
    Pieter Swart.
    2011 Amarok Bi Turbo 4 Motion
    Julle ouens wat dink julle weet alles maak ons ouens wat alles weet die donner in!!!
    Dis 'n manne ding! As Swambo saamgaan kos dit twee maal so veel en dis net die helfte so lekker!!!

  19. #19
    Join Date
    Dec 2011
    Location
    Live : Bethal , Work : Saudi
    Age
    36
    Posts
    4,074
    Thanked: 222

    Default

    Quote Originally Posted by KEKPIET View Post
    Manne kom ons kyk waarheen die ding loop. Soos ek reeds gese het ek hoop self ek is dan in SA. Een voorstel van my kant af. Kom ons betrek die Swambo's ook om te ry. Ons sit so uur of twee opsy en dan vat hulle die baan, en ons vat foto's en doen die guidance. Wat dink julle? Venue, ek dink Kungwini en Sandane lyk goed. Kom ons kyk en besluit soos die tyd loop en hoe dit almal pas. Weereens, die Vollas is boaan die lys maar alle forum lede en selfs ander belangstellendes is welkom. Kom ons gaan groot en geniet dit.
    Ek stem saam Kekpiet die swambo's kan ry en ons wys hulle hoe.

    Kungwini het ek nog net die opsticals gery was nog nie regtig uit op die roete nie.
    One life Live it

    Take The Roads less traveled

    Alles in die lewe gebeur met n doel

  20. #20
    Join Date
    Sep 2009
    Location
    Centurion
    Age
    39
    Posts
    2,694
    Thanked: 11

    Default

    Quote Originally Posted by 4x4 Bedinges View Post
    Maar wat die bumper is nog steeds gekraak
    Toemaar, dit gee hom karakter !
    2014 AutoAmaRock
    RSI Signature Canopy
    Pirelli Scorpion ATR 265/70 R17

Page 1 of 13 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 ... LastLast

Similar Threads

  1. Wie vertrou jy?
    By skorriemorrie in forum Western Cape
    Replies: 2
    Last Post: 2011/10/29, 08:28 PM
  2. Nou wie gaan nou iets se oor die BULLS!!!
    By Frans Reichert in forum The 4x4 Pub
    Replies: 33
    Last Post: 2009/06/03, 07:24 PM
  3. Botswana in January
    By HermanvdW in forum Botswana
    Replies: 14
    Last Post: 2008/03/20, 02:05 PM
  4. Ek wil hierdie regter se hand skut
    By castos in forum General 4x4 Discussion
    Replies: 4
    Last Post: 2006/09/29, 05:56 PM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •