Wie wil gaan ry 20 of 21 April. - Page 8





Page 8 of 13 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 LastLast
Results 141 to 160 of 248
  1. #141
    Join Date
    Sep 2009
    Location
    Centurion
    Age
    39
    Posts
    2,694
    Thanked: 11

    Default

    Quote Originally Posted by QuantumPi View Post
    Sal ook wil weet, anders sal ek hulle net more n luitjie gee en uitving

    Maar as die ooms 8 uur daar wil by mekaar kom, dan sal ek so 6:30 moet begin ry....
    Hoe nou, ek is seker as jy 7uur ry behoort jy teen 8uur daar te wees, Pretoria is mos nie so ver nie?

    8uur kan ons "meet en greet" en dan so teen 9uur begin ry?
    2014 AutoAmaRock
    RSI Signature Canopy
    Pirelli Scorpion ATR 265/70 R17

  2. #142
    Join Date
    Jun 2009
    Location
    Pretoria
    Age
    55
    Posts
    5,515
    Thanked: 217

    Default

    Quote Originally Posted by RiaanR View Post
    Hoe nou, ek is seker as jy 7uur ry behoort jy teen 8uur daar te wees, Pretoria is mos nie so ver nie?
    8uur kan ons "meet en greet" en dan so teen 9uur begin ry?
    8 uur klink goed om 9uur te begin !! Hoeveel voertuie is daar ? Ons sal dalk in twee of meer groepe moet indeel as ons te veel is !!

    Sandawani het n Website - Google
    2004 Defender TD5
    1992 Defender 3.5V8
    PROJECT OVERHAUL http://4x4community.co.za/forum/show...oject+overhaul


  3. #143
    Join Date
    Jan 2011
    Location
    Centurion
    Age
    44
    Posts
    5,215
    Thanked: 8

    Default

    Riaan ons kan altyd convoy ry van Centurion af. Ons gaan ook 7am waai om 8am daar te wees.
    IFS is like a swambo, soft, sexy and expensive!

    Apparently I need to make the airplane noises like mommy does when I try to spoon feed you the info..

  4. #144
    Join Date
    Jun 2009
    Location
    Pretoria
    Age
    55
    Posts
    5,515
    Thanked: 217

    Default

    Quote Originally Posted by pblaauw View Post
    Riaan ons kan altyd convoy ry van Centurion af. Ons gaan ook 7am waai om 8am daar te wees.
    Gaan jy betyds wees Daai van is nou "overloaded " met bybehore
    2004 Defender TD5
    1992 Defender 3.5V8
    PROJECT OVERHAUL http://4x4community.co.za/forum/show...oject+overhaul


  5. #145
    Join Date
    Jan 2011
    Location
    Centurion
    Age
    44
    Posts
    5,215
    Thanked: 8

    Default

    Quote Originally Posted by johannes14 View Post
    Gaan jy betyds wees Daai van is nou "overloaded " met bybehore
    Nee wat, dit is nie 'n Landy nie, hy haal darem 140km/h..
    IFS is like a swambo, soft, sexy and expensive!

    Apparently I need to make the airplane noises like mommy does when I try to spoon feed you the info..

  6. #146
    Join Date
    Sep 2009
    Location
    Centurion
    Age
    39
    Posts
    2,694
    Thanked: 11

    Default

    Quote Originally Posted by pblaauw View Post
    Riaan ons kan altyd convoy ry van Centurion af. Ons gaan ook 7am waai om 8am daar te wees.
    Ons kan so maak! Jy bly seker nie ver van my af nie, want ek het nou die dag verby swambo in shortie sien verby ry oppad huistoe.
    2014 AutoAmaRock
    RSI Signature Canopy
    Pirelli Scorpion ATR 265/70 R17

  7. #147
    Join Date
    Jan 2011
    Location
    Centurion
    Age
    44
    Posts
    5,215
    Thanked: 8

    Default

    Quote Originally Posted by RiaanR View Post
    Ons kan so maak! Jy bly seker nie ver van my af nie, want ek het nou die dag verby swambo in shortie sien verby ry oppad huistoe.
    Ja nee boet, haar Fiesta kan ons net sowel verkoop, sy wyer om enige iets anders as haar speelding te ry. Haar Fiesta is een keer die afgelope twee maande gebruik
    IFS is like a swambo, soft, sexy and expensive!

    Apparently I need to make the airplane noises like mommy does when I try to spoon feed you the info..

  8. #148
    Join Date
    Sep 2009
    Location
    Centurion
    Age
    39
    Posts
    2,694
    Thanked: 11

    Default

    21 April Sandwani - 8uur

    Ek het vir Kortgat en Bedinges afgehaal oor hulle dalk dit nie gaan maak nie. Is die res van julle reg?


    Kekpiet en Swambo (Amarok)
    pblaauw en Swambo (Pajero)
    RiaanR (Amarok)
    Romzotwa en SWAMBO (Touareg R5 TDi)
    KragKaskar (Romzotwa's ouboet met Toyota Hilux SRX)
    QuantumPi (Hummer)
    Vossie (Pajero)
    Theunis Kruger en Swambo (Amarok)
    Corne (F250)
    Bogaards (Amarok)
    Brian1 (RR of Tuna)
    Heron {RiaanR} (Disco3)
    Johan {RiaanR} (Disco3)
    Helgard {RiaanR} (Disco3)
    Giel {RiaanR} (Disco3)
    Coert And Swambo (Disco1)
    Johannes14 (Defender 110)
    2014 AutoAmaRock
    RSI Signature Canopy
    Pirelli Scorpion ATR 265/70 R17

  9. #149
    Join Date
    Sep 2009
    Location
    Centurion
    Age
    39
    Posts
    2,694
    Thanked: 11

    Default

    Is die Amarok manne nog reg? Theunis, Bogaards? En die Tregs, Romzotwa kom jy nog?
    2014 AutoAmaRock
    RSI Signature Canopy
    Pirelli Scorpion ATR 265/70 R17

  10. #150
    Join Date
    Jun 2009
    Location
    Pretoria
    Age
    55
    Posts
    5,515
    Thanked: 217

    Default

    Quote Originally Posted by RiaanR View Post
    Is die Amarok manne nog reg? Theunis, Bogaards? En die Tregs, Romzotwa kom jy nog?
    Hulle maak hulle voertuie reg Dus kan hulle nie nou antwoord nie
    2004 Defender TD5
    1992 Defender 3.5V8
    PROJECT OVERHAUL http://4x4community.co.za/forum/show...oject+overhaul


  11. #151
    Join Date
    Sep 2009
    Location
    Centurion
    Age
    39
    Posts
    2,694
    Thanked: 11

    Default

    Quote Originally Posted by johannes14 View Post
    Hulle maak hulle voertuie reg Dus kan hulle nie nou antwoord nie
    Check
    2014 AutoAmaRock
    RSI Signature Canopy
    Pirelli Scorpion ATR 265/70 R17

  12. #152
    Join Date
    Jan 2011
    Location
    Centurion
    Age
    44
    Posts
    5,215
    Thanked: 8

    Default

    Quote Originally Posted by johannes14 View Post
    Hulle maak hulle voertuie reg Dus kan hulle nie nou antwoord nie
    Ek dog dit is hoekom jy jou toolboxes gaan saambring??

    Riaan, waar wil jy ontmoet? 7am.. Gaan die Disco's ons join in die convoy?
    IFS is like a swambo, soft, sexy and expensive!

    Apparently I need to make the airplane noises like mommy does when I try to spoon feed you the info..

  13. #153
    Join Date
    Sep 2009
    Location
    Centurion
    Age
    39
    Posts
    2,694
    Thanked: 11

    Default

    Quote Originally Posted by pblaauw View Post
    Ek dog dit is hoekom jy jou toolboxes gaan saambring??

    Riaan, waar wil jy ontmoet? 7am.. Gaan die Disco's ons join in die convoy?
    Ek vind gou uit van die Disco's. Ek hoop hulle het nie al vergeet nie! Ons kan ontmoed by 1. Shell in Rooihuiskraal weg, 2. die Shell in Samrand?
    2014 AutoAmaRock
    RSI Signature Canopy
    Pirelli Scorpion ATR 265/70 R17

  14. #154
    Join Date
    Jan 2011
    Location
    Centurion
    Age
    44
    Posts
    5,215
    Thanked: 8

    Default

    Quote Originally Posted by RiaanR View Post
    Ons kan ontmoed by 1. Shell in Rooihuiskraal weg, 2. die Shell in Samrand?
    Ons maak dit sommer die Shell net na Samrand, as iemand met die N1 op kom kan hulle ons ook daar kry..
    IFS is like a swambo, soft, sexy and expensive!

    Apparently I need to make the airplane noises like mommy does when I try to spoon feed you the info..

  15. #155
    Join Date
    Jun 2011
    Location
    Pretoria
    Age
    52
    Posts
    652
    Thanked: 0

    Default

    Quote Originally Posted by pblaauw View Post
    Ons maak dit sommer die Shell net na Samrand, as iemand met die N1 op kom kan hulle ons ook daar kry..
    Ek neem aan julle gaan die n1 ry tot en met die n4 se afdraai en dan op die n4 ry, ek sal julle graag erens op die n4 wil ontmoet en dan saam met julle ry. weet self nie waar is die plek nie.
    GP0019
    Discovery 1
    1996 JEEP XJ - Donated
    2000 HILUX D/C-Sold

  16. #156
    Join Date
    Sep 2009
    Location
    Centurion
    Age
    39
    Posts
    2,694
    Thanked: 11

    Default

    Quote Originally Posted by pblaauw View Post
    Ons maak dit sommer die Shell net na Samrand, as iemand met die N1 op kom kan hulle ons ook daar kry..
    Deal!
    2014 AutoAmaRock
    RSI Signature Canopy
    Pirelli Scorpion ATR 265/70 R17

  17. #157
    Join Date
    Jan 2011
    Location
    Centurion
    Age
    44
    Posts
    5,215
    Thanked: 8

    Default

    Coert, kry Riaan se nommer, hy kan voor ry met die Amapanzervolkswagen, ek sal net volg in die shorty
    IFS is like a swambo, soft, sexy and expensive!

    Apparently I need to make the airplane noises like mommy does when I try to spoon feed you the info..

  18. #158
    Join Date
    Apr 2010
    Location
    Amorosa
    Age
    35
    Posts
    6,400
    Thanked: 355

    Default

    Jammer manne, met die dat Swambo gehoor het sy is swanger moet ons mos nou eers vir die ouers gaan kuier... Julle moet dit geniet! Post vir ons fotos.
    Toyota Fortuner 2.8 GD6 4x4 MT
    Bush Lapa Miskruier 586
    Youtube Channel: https://www.youtube.com/channel/UCFS..._as=subscriber
    4x4 Competency - Unit Standard 254135

  19. #159
    Join Date
    Jun 2009
    Location
    Pretoria
    Age
    55
    Posts
    5,515
    Thanked: 217

    Default

    Quote Originally Posted by coert View Post
    Ek neem aan julle gaan die n1 ry tot en met die n4 se afdraai en dan op die n4 ry, ek sal julle graag erens op die n4 wil ontmoet en dan saam met julle ry. weet self nie waar is die plek nie.
    ek sal jou kry langs die pad dan vedwaal ons saam
    2004 Defender TD5
    1992 Defender 3.5V8
    PROJECT OVERHAUL http://4x4community.co.za/forum/show...oject+overhaul


  20. #160
    Join Date
    Jan 2011
    Location
    Centurion
    Age
    44
    Posts
    5,215
    Thanked: 8

    Default

    Quote Originally Posted by johannes14 View Post
    ek sal jou kry langs die pad dan vedwaal ons saam
    Hoekom kry julle ons nie by een van die tollgate's nie?
    IFS is like a swambo, soft, sexy and expensive!

    Apparently I need to make the airplane noises like mommy does when I try to spoon feed you the info..

Page 8 of 13 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 LastLast

Similar Threads

  1. Wie vertrou jy?
    By skorriemorrie in forum Western Cape
    Replies: 2
    Last Post: 2011/10/29, 08:28 PM
  2. Nou wie gaan nou iets se oor die BULLS!!!
    By Frans Reichert in forum The 4x4 Pub
    Replies: 33
    Last Post: 2009/06/03, 07:24 PM
  3. Botswana in January
    By HermanvdW in forum Botswana
    Replies: 14
    Last Post: 2008/03/20, 02:05 PM
  4. Ek wil hierdie regter se hand skut
    By castos in forum General 4x4 Discussion
    Replies: 4
    Last Post: 2006/09/29, 05:56 PM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •