Wie wil gaan ry 20 of 21 April. - Page 7





Page 7 of 13 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 LastLast
Results 121 to 140 of 248
  1. #121
    Join Date
    Dec 2011
    Location
    Live : Bethal , Work : Saudi
    Age
    36
    Posts
    4,078
    Thanked: 222

    Default

    Dinge lyk skraal dat ons dit gaan maak , daar het iets voor geval jammer manne
    One life Live it

    Take The Roads less traveled

    Alles in die lewe gebeur met n doel

  2. #122
    Join Date
    Jun 2009
    Location
    Pretoria
    Age
    55
    Posts
    5,515
    Thanked: 217

    Default

    Quote Originally Posted by 4x4 Bedinges View Post
    Dinge lyk skraal dat ons dit gaan maak , daar het iets voor geval jammer manne
    Nee man Wat nou
    2004 Defender TD5
    1992 Defender 3.5V8
    PROJECT OVERHAUL http://4x4community.co.za/forum/show...oject+overhaul


  3. #123
    Join Date
    Jan 2011
    Location
    Centurion
    Age
    44
    Posts
    5,215
    Thanked: 8

    Default

    Ons kan altyd Mogatle (sp?) toe gaan? Petrus, jy moet kom boet, jy sal nie glo hoe die shorty nou lyk nie
    IFS is like a swambo, soft, sexy and expensive!

    Apparently I need to make the airplane noises like mommy does when I try to spoon feed you the info..

  4. #124
    Join Date
    Aug 2011
    Location
    Waterkloofridge Pretoria
    Age
    57
    Posts
    750
    Thanked: 0

    Default

    Quote Originally Posted by johannes14 View Post
    Nou wat nou Kan enige een n besluit neem asb Waar en wanneer , ek sal daar wees
    OK Johannes ons laat die eer aan jou oor om die keuse te maak. Jy kan maar coin flip of laat Swambo looitjie trek. Dan post jy die outcome. Ek is hierdie week in Mosambiek, so asb manne besluit maar oor tyd en waar om te ontmoet. Ek sal daarby inval. Almal bring dan maar vleisie en drinkgoed saam om bietjie te kuier en gesels na die ry. Onthou al die Swambos gaan ook kans kry om te ry. Sien uit hierna.
    Pieter Swart.
    2011 Amarok Bi Turbo 4 Motion
    Julle ouens wat dink julle weet alles maak ons ouens wat alles weet die donner in!!!
    Dis 'n manne ding! As Swambo saamgaan kos dit twee maal so veel en dis net die helfte so lekker!!!

  5. #125
    Join Date
    Aug 2011
    Location
    Waterkloofridge Pretoria
    Age
    57
    Posts
    750
    Thanked: 0

    Default

    Quote Originally Posted by 4x4 Bedinges View Post
    Dinge lyk skraal dat ons dit gaan maak , daar het iets voor geval jammer manne
    Nou wat nou. Hoop nie dit is iets ernstig nie. Hoop maar julle kan dit nog deurtrek. Sterkte.
    Pieter Swart.
    2011 Amarok Bi Turbo 4 Motion
    Julle ouens wat dink julle weet alles maak ons ouens wat alles weet die donner in!!!
    Dis 'n manne ding! As Swambo saamgaan kos dit twee maal so veel en dis net die helfte so lekker!!!

  6. #126
    Join Date
    Jun 2009
    Location
    Pretoria
    Age
    55
    Posts
    5,515
    Thanked: 217

    Default

    Ek is maklik Kom ons los dit maar by Sandwani soos oorspronklik gereel

    Hoe vroeg kry ons mekaar Let wel VROEG
    2004 Defender TD5
    1992 Defender 3.5V8
    PROJECT OVERHAUL http://4x4community.co.za/forum/show...oject+overhaul


  7. #127
    Join Date
    Sep 2009
    Location
    Centurion
    Age
    39
    Posts
    2,694
    Thanked: 11

    Default

    8uur!
    2014 AutoAmaRock
    RSI Signature Canopy
    Pirelli Scorpion ATR 265/70 R17

  8. #128
    Join Date
    Jan 2011
    Location
    Centurion
    Age
    44
    Posts
    5,215
    Thanked: 8

    Default

    Ons is in, JKA het belowe die shorty se laaste mod sal net 'n dag vat.. Dan speeeeel ons!! Sal maar ietsie inpak om te braai na die tyd!
    IFS is like a swambo, soft, sexy and expensive!

    Apparently I need to make the airplane noises like mommy does when I try to spoon feed you the info..

  9. #129
    Join Date
    Aug 2011
    Location
    Waterkloofridge Pretoria
    Age
    57
    Posts
    750
    Thanked: 0

    Default

    Quote Originally Posted by johannes14 View Post
    Ek is maklik Kom ons los dit maar by Sandwani soos oorspronklik gereel
    Hoe vroeg kry ons mekaar Let wel VROEG
    8 uur is reg met my. Sien julle daar. Hier is sommer my nommer ook as iemand dit dalk wil save. nul 8 3 twee twee 9 een 4 twee 7. Nou net Mosambiek agter die rug kry.
    Pieter Swart.
    2011 Amarok Bi Turbo 4 Motion
    Julle ouens wat dink julle weet alles maak ons ouens wat alles weet die donner in!!!
    Dis 'n manne ding! As Swambo saamgaan kos dit twee maal so veel en dis net die helfte so lekker!!!

  10. #130
    Join Date
    Jun 2011
    Location
    Pretoria
    Age
    52
    Posts
    652
    Thanked: 0

    Default

    Wat is die kostes vir die trippie? ingang ens.
    GP0019
    Discovery 1
    1996 JEEP XJ - Donated
    2000 HILUX D/C-Sold

  11. #131
    Join Date
    Oct 2011
    Location
    Pretoria
    Age
    33
    Posts
    322
    Thanked: 15

    Default

    Quote Originally Posted by coert View Post
    Wat is die kostes vir die trippie? ingang ens.
    Sal ook wil weet, anders sal ek hulle net more n luitjie gee en uitving

    Maar as die ooms 8 uur daar wil by mekaar kom, dan sal ek so 6:30 moet begin ry....
    HUMMER H3 Adventure 3,7L

    Achievement Unlocked: Hang A HUMMER.... Twice
    Achievement Unlocked: Shoot a .50 cal rifle
    Achievement Unlocked: Shoot original AK47


  12. #132
    Join Date
    Dec 2011
    Location
    Live : Bethal , Work : Saudi
    Age
    36
    Posts
    4,078
    Thanked: 222

    Default

    Quote Originally Posted by KEKPIET View Post
    Naand manne, ek het nou met Cobus by Sandwani gepraat. Die toegang beloop R100/ voertuig, en R50. persoon. Die roete bestaan uit reeks ou quarries waar daar dan verskeie opstical's is waar jy kan ry. Ek was self nog nie daar nie. Daar is blykbaar 'n braai area waar jy kan braai, maar klink my geriewe is baie skraps. Toilette is blykbaar slegs oorkant die teerpad by die boskroeg beskikbaar. Daar is nie 'n uitgelegde baan soos by Kungwini nie.
    Kan ons asb die besluit neem waar ons gaan ry. Kungwini met goeie geriewe , braaiplekke en heelwat koelte, of Sandwani met beperkte geriewe wat Swambo en kinders betref. Dit lyk darrem of ek hier sal wees. Ek vlieg egter Vrydag middag eers terug van Mosambiek af, en Sondag vertrek ek weer Prieska toe om onderdele te gaan aflewer. Sandwani betaal jy sommer as jy daar kom, maar as julle op Kungwini sou besluit, moet jy egter internet oorbetaling doen.
    Albei roetes is baie sentraal en by Pretoria en Johannesburg. So daar is nie probleem wat dit betref. Laat weet asb wat julle verkies.
    Kekpiet het al opgesit
    One life Live it

    Take The Roads less traveled

    Alles in die lewe gebeur met n doel

  13. #133
    Join Date
    Oct 2011
    Location
    Pretoria
    Age
    33
    Posts
    322
    Thanked: 15

    Default

    Quote Originally Posted by 4x4 Bedinges View Post
    Kekpiet het al opgesit
    ooo jitte.... die ouderdom begin my nou inhaal
    HUMMER H3 Adventure 3,7L

    Achievement Unlocked: Hang A HUMMER.... Twice
    Achievement Unlocked: Shoot a .50 cal rifle
    Achievement Unlocked: Shoot original AK47


  14. #134
    Join Date
    Jan 2011
    Location
    Centurion
    Age
    44
    Posts
    5,215
    Thanked: 8

    Default

    Werk maar die selfde uit as Kengwini / De Wildt.. Sal ook self moet 6:30 begin ry om daar te wees teen 8am
    IFS is like a swambo, soft, sexy and expensive!

    Apparently I need to make the airplane noises like mommy does when I try to spoon feed you the info..

  15. #135
    Join Date
    Dec 2011
    Location
    Live : Bethal , Work : Saudi
    Age
    36
    Posts
    4,078
    Thanked: 222

    Default

    Quote Originally Posted by QuantumPi View Post
    ooo jitte.... die ouderdom begin my nou inhaal
    Jaco sal dit nou die ouder dom wees of is jy op jou senuwees oor al die petrol stasies wat jy opad en trug by moet gaan stop
    One life Live it

    Take The Roads less traveled

    Alles in die lewe gebeur met n doel

  16. #136
    Join Date
    Oct 2011
    Location
    Pretoria
    Age
    33
    Posts
    322
    Thanked: 15

    Default

    Quote Originally Posted by 4x4 Bedinges View Post
    Jaco sal dit nou die ouder dom wees of is jy op jou senuwees oor al die petrol stasies wat jy opad en trug by moet gaan stop
    Het daai probleem oorbrug, het n tenker gereel om saam te ry

    Alhoewel, hoe langer ek met die Hummer ry hoe ligter raak hy op brandstof.
    HUMMER H3 Adventure 3,7L

    Achievement Unlocked: Hang A HUMMER.... Twice
    Achievement Unlocked: Shoot a .50 cal rifle
    Achievement Unlocked: Shoot original AK47


  17. #137
    Join Date
    Dec 2011
    Location
    Live : Bethal , Work : Saudi
    Age
    36
    Posts
    4,078
    Thanked: 222

    Default

    Quote Originally Posted by QuantumPi View Post
    Het daai probleem oorbrug, het n tenker gereel om saam te ry
    Alhoewel, hoe langer ek met die Hummer ry hoe ligter raak hy op brandstof.
    jy sien mos die ML se verbruik is mooi as ek in Saudi is maar sodra ek by die huis is dan gaan dit rof

    Voet is te swaar of sal ek se daai 63mm pyp klink so mooi ek wil hom hoor
    One life Live it

    Take The Roads less traveled

    Alles in die lewe gebeur met n doel

  18. #138
    Join Date
    Oct 2011
    Location
    Pretoria
    Age
    33
    Posts
    322
    Thanked: 15

    Default

    Quote Originally Posted by 4x4 Bedinges View Post
    jy sien mos die ML se verbruik is mooi as ek in Saudi is maar sodra ek by die huis is dan gaan dit rof

    Voet is te swaar of sal ek se daai 63mm pyp klink so mooi ek wil hom hoor
    Met so ding moet jy klank maak, so as hom wil vervang, kry een wat meer klank maak..... soooos n ML 63 AMG
    HUMMER H3 Adventure 3,7L

    Achievement Unlocked: Hang A HUMMER.... Twice
    Achievement Unlocked: Shoot a .50 cal rifle
    Achievement Unlocked: Shoot original AK47


  19. #139
    Join Date
    Dec 2011
    Location
    Live : Bethal , Work : Saudi
    Age
    36
    Posts
    4,078
    Thanked: 222

    Default

    Quote Originally Posted by QuantumPi View Post
    Met so ding moet jy klank maak, so as hom wil vervang, kry een wat meer klank maak..... soooos n ML 63 AMG
    Dis al waarmee Swambo gese het ek mag hom vervang
    One life Live it

    Take The Roads less traveled

    Alles in die lewe gebeur met n doel

  20. #140
    Join Date
    Aug 2011
    Location
    Waterkloofridge Pretoria
    Age
    57
    Posts
    750
    Thanked: 0

    Default

    Manne die koste beloop R100 vir die voertuig en R50 per persoon. Ek weet nie of kinders goedkoper is nie.
    Pieter Swart.
    2011 Amarok Bi Turbo 4 Motion
    Julle ouens wat dink julle weet alles maak ons ouens wat alles weet die donner in!!!
    Dis 'n manne ding! As Swambo saamgaan kos dit twee maal so veel en dis net die helfte so lekker!!!

Page 7 of 13 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 LastLast

Similar Threads

  1. Wie vertrou jy?
    By skorriemorrie in forum Western Cape
    Replies: 2
    Last Post: 2011/10/29, 08:28 PM
  2. Nou wie gaan nou iets se oor die BULLS!!!
    By Frans Reichert in forum The 4x4 Pub
    Replies: 33
    Last Post: 2009/06/03, 07:24 PM
  3. Botswana in January
    By HermanvdW in forum Botswana
    Replies: 14
    Last Post: 2008/03/20, 02:05 PM
  4. Ek wil hierdie regter se hand skut
    By castos in forum General 4x4 Discussion
    Replies: 4
    Last Post: 2006/09/29, 05:56 PM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •