Wie wil gaan ry 20 of 21 April. - Page 6





Page 6 of 13 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 LastLast
Results 101 to 120 of 248
  1. #101
    Join Date
    Jun 2009
    Location
    Pretoria
    Age
    55
    Posts
    5,515
    Thanked: 217

    Default

    Quote Originally Posted by 4x4 Bedinges View Post
    As jy n Landy ry en jy het nie gereedskap by jou nie is jy nie n Landy man nie
    O ja , dit ook !!
    2004 Defender TD5
    1992 Defender 3.5V8
    PROJECT OVERHAUL http://4x4community.co.za/forum/show...oject+overhaul


  2. #102
    Join Date
    Dec 2011
    Location
    Live : Bethal , Work : Saudi
    Age
    36
    Posts
    4,078
    Thanked: 222

    Default

    Quote Originally Posted by johannes14 View Post
    O ja , dit ook !!
    Het 3 van hulle gery oom en het my beste myle gehad

    weet 4500km op n toer 2 landy's jy het gereedskap nodig
    One life Live it

    Take The Roads less traveled

    Alles in die lewe gebeur met n doel

  3. #103
    Join Date
    Aug 2010
    Location
    Centurion, Pretoria
    Age
    27
    Posts
    2,949
    Thanked: 97

    Default

    Quote Originally Posted by 4x4 Bedinges View Post
    As jy n Landy ry en jy het nie gereedskap by jou nie is jy nie n Landy man nie
    Tel die jack se handle
    Quote Originally Posted by johannes14 View Post
    Ek het nie n garage nie , so ek moet al my tools iewers bere En Laas naweek het my tools gehelp om n Jeep te restoreer by Berakah
    SIEN!!! Daars die bewys dat ons ander se tools moet rond dra !!

    SAL NOU ONDER MY KLIP WEGKRUIP. En wag vir 'n klap
    2010 Daihatsu Terios 4wd Manual.
    1999 Discovery II XS V8 Autobox.
    2016 Campmaster Compact 100 trailer.

    ----------------

  4. #104
    Join Date
    Jun 2011
    Location
    Pretoria
    Age
    52
    Posts
    652
    Thanked: 0

    Default

    Manne dis n landy ding as jy nie een het nie sal jy nie verstaan nie.
    GP0019
    Discovery 1
    1996 JEEP XJ - Donated
    2000 HILUX D/C-Sold

  5. #105
    Join Date
    Jun 2009
    Location
    Pretoria
    Age
    55
    Posts
    5,515
    Thanked: 217

    Default

    Quote Originally Posted by coert View Post
    Manne dis n landy ding as jy nie een het nie sal jy nie verstaan nie.
    Sover ek weet het jy ook nie n toesluit garage nie So jy moet ook al jou tools dra
    2004 Defender TD5
    1992 Defender 3.5V8
    PROJECT OVERHAUL http://4x4community.co.za/forum/show...oject+overhaul


  6. #106
    Join Date
    Jan 2011
    Location
    Centurion
    Age
    44
    Posts
    5,215
    Thanked: 8

    Default

    Quote Originally Posted by johannes14 View Post
    En Laas naweek het my tools gehelp om n Jeep te restoreer by Berakah
    Wag, jy was Berakah toe sonder om ons te nooi?
    IFS is like a swambo, soft, sexy and expensive!

    Apparently I need to make the airplane noises like mommy does when I try to spoon feed you the info..

  7. #107
    Join Date
    Jun 2009
    Location
    Pretoria
    Age
    55
    Posts
    5,515
    Thanked: 217

    Default

    Quote Originally Posted by pblaauw View Post
    Wag, jy was Berakah toe sonder om ons te nooi?
    Lees die Gauteng threads boet Jy bly nie meer in die Kaap nie
    2004 Defender TD5
    1992 Defender 3.5V8
    PROJECT OVERHAUL http://4x4community.co.za/forum/show...oject+overhaul


  8. #108
    Join Date
    Jun 2011
    Location
    Pretoria
    Age
    52
    Posts
    652
    Thanked: 0

    Default

    Quote Originally Posted by johannes14 View Post
    Sover ek weet het jy ook nie n toesluit garage nie So jy moet ook al jou tools dra
    yip al 3 ton daarvan wil nie soos n aap langs die pad staan met my vinger in my @#$% met niks gereedskap nie, dit het nou die dag handig te pas gekom by Joshua se outing by Vossies se plek toe ek my gereedskap op n Prado moes gebruik hel het gesukkel om daai goed weer skoon te kry.
    GP0019
    Discovery 1
    1996 JEEP XJ - Donated
    2000 HILUX D/C-Sold

  9. #109
    Join Date
    Dec 2011
    Location
    Live : Bethal , Work : Saudi
    Age
    36
    Posts
    4,078
    Thanked: 222

    Default

    Quote Originally Posted by coert View Post
    yip al 3 ton daarvan wil nie soos n aap langs die pad staan met my vinger in my @#$% met niks gereedskap nie, dit het nou die dag handig te pas gekom by Joshua se outing by Vossies se plek toe ek my gereedskap op n Prado moes gebruik hel het gesukkel om daai goed weer skoon te kry.
    Ons met die fancy karre ry ook maar tools saam
    One life Live it

    Take The Roads less traveled

    Alles in die lewe gebeur met n doel

  10. #110
    Join Date
    Oct 2011
    Location
    Pretoria
    Age
    33
    Posts
    322
    Thanked: 15

    Default

    Quote Originally Posted by 4x4 Bedinges View Post
    Ons met die fancy karre ry ook maar tools saam
    Nooit!!..... wag daar is n tool box agter in my kar.

    Lewe nog altyd met die gesegde van " rather safe then sorry"
    HUMMER H3 Adventure 3,7L

    Achievement Unlocked: Hang A HUMMER.... Twice
    Achievement Unlocked: Shoot a .50 cal rifle
    Achievement Unlocked: Shoot original AK47


  11. #111
    Join Date
    Aug 2010
    Location
    Centurion, Pretoria
    Age
    27
    Posts
    2,949
    Thanked: 97

    Default

    Quote Originally Posted by 4x4 Bedinges View Post
    Ons met die fancy karre ry ook maar tools saam
    Define fancy
    2010 Daihatsu Terios 4wd Manual.
    1999 Discovery II XS V8 Autobox.
    2016 Campmaster Compact 100 trailer.

    ----------------

  12. #112
    Join Date
    Dec 2011
    Location
    Live : Bethal , Work : Saudi
    Age
    36
    Posts
    4,078
    Thanked: 222

    Default

    Quote Originally Posted by mariusrautenbach View Post
    Define fancy
    Mall crawlers wat ook n lowrange het maar nie eintlik bos toe gaan nie.
    One life Live it

    Take The Roads less traveled

    Alles in die lewe gebeur met n doel

  13. #113
    Join Date
    Jun 2011
    Location
    Pretoria
    Age
    52
    Posts
    652
    Thanked: 0

    Default

    Niks fout met n "mall crawler" nie "it beats walking". Vir rowwe goed moet jy maar een van daai woeste goed aanskaf. Sien nogal uit na die trippie. Nie ver van die huis af nie lekker sentraal vir die wat naby bly en net vir die dag wil uit kom.
    GP0019
    Discovery 1
    1996 JEEP XJ - Donated
    2000 HILUX D/C-Sold

  14. #114
    Join Date
    Dec 2011
    Location
    Live : Bethal , Work : Saudi
    Age
    36
    Posts
    4,078
    Thanked: 222

    Default

    Ja nee dis waar maar n klomp karre maak net nie sin op die staduim nie.

    Eks nie in S.A nie Gogga ry met die ML rond en ek gaan tem hom maar in die bos as ek in S.a is.

    Hy kan n show gooi vrae Johannes14 en pblaauw
    One life Live it

    Take The Roads less traveled

    Alles in die lewe gebeur met n doel

  15. #115
    Join Date
    Aug 2011
    Location
    Waterkloofridge Pretoria
    Age
    57
    Posts
    750
    Thanked: 0

    Default

    Naand manne, ek het nou met Cobus by Sandwani gepraat. Die toegang beloop R100/ voertuig, en R50. persoon. Die roete bestaan uit reeks ou quarries waar daar dan verskeie opstical's is waar jy kan ry. Ek was self nog nie daar nie. Daar is blykbaar 'n braai area waar jy kan braai, maar klink my geriewe is baie skraps. Toilette is blykbaar slegs oorkant die teerpad by die boskroeg beskikbaar. Daar is nie 'n uitgelegde baan soos by Kungwini nie.
    Kan ons asb die besluit neem waar ons gaan ry. Kungwini met goeie geriewe , braaiplekke en heelwat koelte, of Sandwani met beperkte geriewe wat Swambo en kinders betref. Dit lyk darrem of ek hier sal wees. Ek vlieg egter Vrydag middag eers terug van Mosambiek af, en Sondag vertrek ek weer Prieska toe om onderdele te gaan aflewer. Sandwani betaal jy sommer as jy daar kom, maar as julle op Kungwini sou besluit, moet jy egter internet oorbetaling doen.
    Albei roetes is baie sentraal en by Pretoria en Johannesburg. So daar is nie probleem wat dit betref. Laat weet asb wat julle verkies.
    Pieter Swart.
    2011 Amarok Bi Turbo 4 Motion
    Julle ouens wat dink julle weet alles maak ons ouens wat alles weet die donner in!!!
    Dis 'n manne ding! As Swambo saamgaan kos dit twee maal so veel en dis net die helfte so lekker!!!

  16. #116
    Join Date
    Jan 2011
    Location
    Centurion
    Age
    44
    Posts
    5,215
    Thanked: 8

    Default

    Ek het laas keer my tyres seer gemaak by Kungwini (sidewalls), so sal graag Sandwani wil doen. SWAMBO en die kind is gewoond om dinge effens te 'rough'.
    IFS is like a swambo, soft, sexy and expensive!

    Apparently I need to make the airplane noises like mommy does when I try to spoon feed you the info..

  17. #117
    Join Date
    Jun 2011
    Location
    Pretoria
    Age
    52
    Posts
    652
    Thanked: 0

    Default

    Maak nie saak aan my nie verkies n trail dit is beter as net n klomp hindernisse te ry die kanse dat jy voertuig kan beskadig is groter. Kies julle ek sal in val by die reelings. Hou ons net op hoogte.
    GP0019
    Discovery 1
    1996 JEEP XJ - Donated
    2000 HILUX D/C-Sold

  18. #118
    Join Date
    Sep 2009
    Location
    Centurion
    Age
    39
    Posts
    2,694
    Thanked: 11

    Default

    Ek dink die geriewe is redelik belangrik as dit n familie uitstappie is. Die braai geriewe is ook belangrik want dan kan mens lekker kuier. Ek dink beide van die plekke het die moontlikheid om jou voertuig te verniel as jy nie mooi ry nie. Ek ken nie Sandwani nie, maar daar is videos op youtube en fotos op die forum.Andersins sal ek DeWildt voorstel, maar dalk bietjie minder sentraal. Ek sal onelkgeval in val by julle keuse.
    Last edited by RiaanR; 2012/04/13 at 07:13 AM.
    2014 AutoAmaRock
    RSI Signature Canopy
    Pirelli Scorpion ATR 265/70 R17

  19. #119
    Join Date
    Aug 2009
    Location
    Pretoria
    Age
    49
    Posts
    1,062
    Thanked: 148

    Default

    Soos voorheen genoem, ek is reg met enige een.
    4x4 less.

  20. #120
    Join Date
    Jun 2009
    Location
    Pretoria
    Age
    55
    Posts
    5,515
    Thanked: 217

    Default

    Nou wat nou Kan enige een n besluit neem asb Waar en wanneer , ek sal daar wees
    2004 Defender TD5
    1992 Defender 3.5V8
    PROJECT OVERHAUL http://4x4community.co.za/forum/show...oject+overhaul


Page 6 of 13 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 LastLast

Similar Threads

  1. Wie vertrou jy?
    By skorriemorrie in forum Western Cape
    Replies: 2
    Last Post: 2011/10/29, 08:28 PM
  2. Nou wie gaan nou iets se oor die BULLS!!!
    By Frans Reichert in forum The 4x4 Pub
    Replies: 33
    Last Post: 2009/06/03, 07:24 PM
  3. Botswana in January
    By HermanvdW in forum Botswana
    Replies: 14
    Last Post: 2008/03/20, 02:05 PM
  4. Ek wil hierdie regter se hand skut
    By castos in forum General 4x4 Discussion
    Replies: 4
    Last Post: 2006/09/29, 05:56 PM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •