Wie wil gaan ry 20 of 21 April. - Page 5





Page 5 of 13 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 LastLast
Results 81 to 100 of 248
  1. #81
    Join Date
    Sep 2009
    Location
    Centurion
    Age
    39
    Posts
    2,694
    Thanked: 11

    Default

    Quote Originally Posted by johannes14 View Post
    ek gee nie om nie >:d>:d ek ry mos n ou landy sonder al daardie "fancy" knoppies en traction control wat julle amabroekies het !!
    ;d>:d;d
    2014 AutoAmaRock
    RSI Signature Canopy
    Pirelli Scorpion ATR 265/70 R17

  2. #82
    Join Date
    Jan 2011
    Location
    Centurion
    Age
    44
    Posts
    5,215
    Thanked: 8

    Default

    Quote Originally Posted by johannes14 View Post
    Ek gee nie om nie Ek ry mos n ou Landy sonder al daardie "fancy" knoppies en traction control wat julle Amabroekies het !!
    Goed om te hoor, SWAMBO is bly haar smoke buddy is daar op die dag
    IFS is like a swambo, soft, sexy and expensive!

    Apparently I need to make the airplane noises like mommy does when I try to spoon feed you the info..

  3. #83
    Join Date
    Jun 2009
    Location
    Pretoria
    Age
    55
    Posts
    5,515
    Thanked: 217

    Default

    Quote Originally Posted by pblaauw View Post
    Goed om te hoor, SWAMBO is bly haar smoke buddy is daar op die dag
    Sal goed wees om julle weer te sien !!! Het jy al jou Lockers gekry
    2004 Defender TD5
    1992 Defender 3.5V8
    PROJECT OVERHAUL http://4x4community.co.za/forum/show...oject+overhaul


  4. #84
    Join Date
    Dec 2011
    Location
    Live : Bethal , Work : Saudi
    Age
    36
    Posts
    4,078
    Thanked: 222

    Default

    Quote Originally Posted by johannes14 View Post
    Sal goed wees om julle weer te sien !!! Het jy al jou Lockers gekry
    MMMMM klink my die Paj kry moffie knoppies

    Het iemand so bietjie meer kennis oor sandwani hoe erg is dit

    gan my moffie 4x4 darem kan opsticals ry daar of moet ek maar die sleep tou byderhand hou
    One life Live it

    Take The Roads less traveled

    Alles in die lewe gebeur met n doel

  5. #85
    Join Date
    Jun 2009
    Location
    Pretoria
    Age
    55
    Posts
    5,515
    Thanked: 217

    Default

    Bring daardie sleep toue , ons gaan Voll's sleep


    Sal nou maar gou weghardloop
    2004 Defender TD5
    1992 Defender 3.5V8
    PROJECT OVERHAUL http://4x4community.co.za/forum/show...oject+overhaul


  6. #86
    Join Date
    Dec 2011
    Location
    Live : Bethal , Work : Saudi
    Age
    36
    Posts
    4,078
    Thanked: 222

    Default

    Quote Originally Posted by johannes14 View Post
    Bring daardie sleep toue , ons gaan Voll's sleep
    Sal nou maar gou weghardloop

    Oom soek skoor so op n vrydag
    One life Live it

    Take The Roads less traveled

    Alles in die lewe gebeur met n doel

  7. #87
    Join Date
    Jan 2011
    Location
    Centurion
    Age
    44
    Posts
    5,215
    Thanked: 8

    Default

    Quote Originally Posted by johannes14 View Post
    Sal goed wees om julle weer te sien !!! Het jy al jou Lockers gekry
    Net 'n bullbar gekoop wat beter is as die gewone bumper...kyk onder die Mitsu section vir die pic
    IFS is like a swambo, soft, sexy and expensive!

    Apparently I need to make the airplane noises like mommy does when I try to spoon feed you the info..

  8. #88
    Join Date
    Jun 2009
    Location
    Pretoria
    Age
    55
    Posts
    5,515
    Thanked: 217

    Default

    Quote Originally Posted by pblaauw View Post
    Net 'n bullbar gekoop wat beter is as die gewone bumper...kyk onder die Mitsu section vir die pic
    So die lockers is klaar gedoen
    2004 Defender TD5
    1992 Defender 3.5V8
    PROJECT OVERHAUL http://4x4community.co.za/forum/show...oject+overhaul


  9. #89
    Join Date
    Dec 2011
    Location
    Live : Bethal , Work : Saudi
    Age
    36
    Posts
    4,078
    Thanked: 222

    Default

    Sandwani
    ko÷rdinate: -25.672300, 28.519650

    Ek wag net vir oom Gert Underhay aka raider ml hy gaan dalk saam met sy ML die 21st

    Tyd stap nader kan nie meer wag nie die woestyn maak my mal party dae
    One life Live it

    Take The Roads less traveled

    Alles in die lewe gebeur met n doel

  10. #90
    Join Date
    Jan 2011
    Location
    Centurion
    Age
    44
    Posts
    5,215
    Thanked: 8

    Default

    Quote Originally Posted by johannes14 View Post
    So die lockers is klaar gedoen
    Nee.. Wie het iets geseg van lockers?
    IFS is like a swambo, soft, sexy and expensive!

    Apparently I need to make the airplane noises like mommy does when I try to spoon feed you the info..

  11. #91
    Join Date
    Aug 2010
    Location
    Delmas
    Age
    65
    Posts
    3,369
    Thanked: 34

    Default

    [QUOTE=RiaanR;1105449]Nee Johannes, jy moet nie net kom kyk nie, jy moet kom ry! Ek dink jy kan sommer voor ry, dan wys jy ons hoe word dit gedoen .[/QUOTE]Ja ek het op Middelburg gesien hoe skop daai ou Defender Manny se fearless Tuna se gat
    BlinkGat Products
    Manufacturing of Aluminium
    custom made Products
    Sarel 082 820 9413
    www.blinkgatproducts.com

  12. #92
    Join Date
    Jun 2009
    Location
    Pretoria
    Age
    55
    Posts
    5,515
    Thanked: 217

    Default

    [QUOTE=SarelF;1108059]
    Quote Originally Posted by RiaanR View Post
    Nee Johannes, jy moet nie net kom kyk nie, jy moet kom ry! Ek dink jy kan sommer voor ry, dan wys jy ons hoe word dit gedoen .[/QUOTE]Ja ek het op Middelburg gesien hoe skop daai ou Defender Manny se fearless Tuna se gat
    Moenie dat die Mad Man dit sien nie !! Julle gaan hom net kwaad maak !!!

    PS , Oom Sarel , bring my navigator saam !! Hy KAN maar , sou nie sonder hom so goed gedoen het nie
    Last edited by johannes14; 2012/04/08 at 10:11 PM.
    2004 Defender TD5
    1992 Defender 3.5V8
    PROJECT OVERHAUL http://4x4community.co.za/forum/show...oject+overhaul


  13. #93
    Join Date
    Dec 2011
    Location
    Live : Bethal , Work : Saudi
    Age
    36
    Posts
    4,078
    Thanked: 222

    Default

    [QUOTE=SarelF;1108059]
    Quote Originally Posted by RiaanR View Post
    Nee Johannes, jy moet nie net kom kyk nie, jy moet kom ry! Ek dink jy kan sommer voor ry, dan wys jy ons hoe word dit gedoen .[/QUOTE]Ja ek het op Middelburg gesien hoe skop daai ou Defender Manny se fearless Tuna se gat
    Van die een gehoor DefenderToppie (my pa) het my vertel van die Landy's wat so die Tuna se allie geskop het
    One life Live it

    Take The Roads less traveled

    Alles in die lewe gebeur met n doel

  14. #94
    Join Date
    Aug 2010
    Location
    Centurion, Pretoria
    Age
    27
    Posts
    2,949
    Thanked: 96

    Default

    Quote Originally Posted by johannes14 View Post
    Ek gee nie om nie Ek ry mos n ou Landy sonder al daardie "fancy" knoppies en traction control wat julle Amabroekies het !!
    Landy's het dit... Myne het TC as ek kan gaan sal ek TC disable en julle wys wat kan ek doen
    2010 Daihatsu Terios 4wd Manual.
    1999 Discovery II XS V8 Autobox.
    2016 Campmaster Compact 100 trailer.

    ----------------

  15. #95
    Join Date
    Dec 2011
    Location
    Live : Bethal , Work : Saudi
    Age
    36
    Posts
    4,078
    Thanked: 222

    Default

    Quote Originally Posted by mariusrautenbach View Post
    Landy's het dit... Myne het TC as ek kan gaan sal ek TC disable en julle wys wat kan ek doen
    Ek het oom johannes14 in aksie gesien by Dewildt en ek moet se hy en sy Landy verstaan mekaar.
    Attached Thumbnails Attached Thumbnails Click image for larger version. 

Name:	DSC_0378.jpg 
Views:	60 
Size:	134.4 KB 
ID:	140150   Click image for larger version. 

Name:	DSC_0380.jpg 
Views:	59 
Size:	138.1 KB 
ID:	140151   Click image for larger version. 

Name:	DSC_0385.jpg 
Views:	59 
Size:	134.8 KB 
ID:	140152  
    One life Live it

    Take The Roads less traveled

    Alles in die lewe gebeur met n doel

  16. #96
    Join Date
    Aug 2010
    Location
    Centurion, Pretoria
    Age
    27
    Posts
    2,949
    Thanked: 96

    Default

    Quote Originally Posted by 4x4 Bedinges View Post
    Ek het oom johannes14 in aksie gesien by Dewildt en ek moet se hy en sy Landy verstaan mekaar.
    WANT DIS 'N LANDY
    2010 Daihatsu Terios 4wd Manual.
    1999 Discovery II XS V8 Autobox.
    2016 Campmaster Compact 100 trailer.

    ----------------

  17. #97
    Join Date
    Jan 2011
    Location
    Centurion
    Age
    44
    Posts
    5,215
    Thanked: 8

    Default

    Quote Originally Posted by mariusrautenbach View Post
    WANT DIS 'N LANDY
    As ek my nie misgis nie, was daar baie tools in daardie Landy..wonder maar hoekom?
    IFS is like a swambo, soft, sexy and expensive!

    Apparently I need to make the airplane noises like mommy does when I try to spoon feed you the info..

  18. #98
    Join Date
    Aug 2010
    Location
    Centurion, Pretoria
    Age
    27
    Posts
    2,949
    Thanked: 96

    Default

    Quote Originally Posted by pblaauw View Post
    As ek my nie misgis nie, was daar baie tools in daardie Landy..wonder maar hoekom?
    Wag, WATSE Landy?
    2010 Daihatsu Terios 4wd Manual.
    1999 Discovery II XS V8 Autobox.
    2016 Campmaster Compact 100 trailer.

    ----------------

  19. #99
    Join Date
    Dec 2011
    Location
    Live : Bethal , Work : Saudi
    Age
    36
    Posts
    4,078
    Thanked: 222

    Default

    Quote Originally Posted by pblaauw View Post
    As ek my nie misgis nie, was daar baie tools in daardie Landy..wonder maar hoekom?
    Quote Originally Posted by mariusrautenbach View Post
    Wag, WATSE Landy?
    As jy n Landy ry en jy het nie gereedskap by jou nie is jy nie n Landy man nie
    One life Live it

    Take The Roads less traveled

    Alles in die lewe gebeur met n doel

  20. #100
    Join Date
    Jun 2009
    Location
    Pretoria
    Age
    55
    Posts
    5,515
    Thanked: 217

    Default

    Quote Originally Posted by pblaauw View Post
    As ek my nie misgis nie, was daar baie tools in daardie Landy..wonder maar hoekom?
    Ek het nie n garage nie , so ek moet al my tools iewers bere En Laas naweek het my tools gehelp om n Jeep te restoreer by Berakah
    2004 Defender TD5
    1992 Defender 3.5V8
    PROJECT OVERHAUL http://4x4community.co.za/forum/show...oject+overhaul


Page 5 of 13 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 LastLast

Similar Threads

  1. Wie vertrou jy?
    By skorriemorrie in forum Western Cape
    Replies: 2
    Last Post: 2011/10/29, 08:28 PM
  2. Nou wie gaan nou iets se oor die BULLS!!!
    By Frans Reichert in forum The 4x4 Pub
    Replies: 33
    Last Post: 2009/06/03, 07:24 PM
  3. Botswana in January
    By HermanvdW in forum Botswana
    Replies: 14
    Last Post: 2008/03/20, 02:05 PM
  4. Ek wil hierdie regter se hand skut
    By castos in forum General 4x4 Discussion
    Replies: 4
    Last Post: 2006/09/29, 05:56 PM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •