Wie wil gaan ry 20 of 21 April. - Page 4

Page 4 of 13 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 LastLast
Results 61 to 80 of 248
  1. #61
    Join Date
    Sep 2011
    Location
    Randburg
    Age
    37
    Posts
    723
    Thanked: 8

    Default

    Kekpiet (Amarok)
    4x4 Bedinges en 4x4 Gogga (Mercedes ML of dalk iets anders )
    pblaauw en Swambo (Pajero)
    RiaanR (Amarok)
    Romzotwa en SWAMBO (Touareg R5 TDi)
    KragKaskar (Romzotwa's ouboet met Toyota Hilux SRX)

    Kortgat (Touareg)
    QuantumPi (Hummer)
    Vossie (Pajero)
    Theunis Kruger (Amarok)
    Corne (F250)
    Bogaards (Amarok)
    Brian1 (RR of Tuna)
    Heron (Disco3)
    Johan (Disco3)
    Helgard (Disco3)
    Giel (Disco3)

    Hoe se hulle hoe meer hoe beter.

    This time SWAMBO and daughter is comming for sure.
    My brother is also joining, he will most probably comment later on this thread.
    I'm also waiting for my friend with his V6 Vitara to confirm.

    Where is 4x4'tjie?
    I certainly hope he and his TReg friend will join us...

    .
    Last edited by Romzotwa; 2012/04/02 at 08:45 AM.

  2. #62
    Join Date
    Jun 2011
    Location
    Pretoria
    Age
    52
    Posts
    652
    Thanked: 0

    Default

    Julle kan ons ook by sit sal julle graag wil join - ek en swambo in n' disco 1
    GP0019
    Discovery 1
    1996 JEEP XJ - Donated
    2000 HILUX D/C-Sold

  3. #63
    Join Date
    Dec 2011
    Location
    Live : Bethal , Work : Saudi
    Age
    36
    Posts
    4,078
    Thanked: 222

    Default

    Kekpiet en Swambo (Amarok)
    4x4 Bedinges en 4x4 Gogga (Mercedes ML of dalk iets anders )
    pblaauw en Swambo (Pajero)
    RiaanR en Swambo (Amarok)
    Romzotwa en SWAMBO (Touareg R5 TDi)
    KragKaskar (Romzotwa's ouboet met Toyota Hilux SRX)

    Kortgat (Touareg)
    QuantumPi (Hummer)
    Vossie (Pajero)
    Theunis Kruger en Swambo (Amarok)
    Corne (F250)
    Bogaards (Amarok)
    Brian1 (RR of Tuna)
    Heron (Disco3)
    Johan (Disco3)
    Helgard (Disco3)
    Giel (Disco3)
    Coert And Swambo (Disco1)

    Hoe se hulle hoe meer hoe beter.
    One life Live it

    Take The Roads less traveled

    Alles in die lewe gebeur met n doel

  4. #64
    Join Date
    Aug 2011
    Location
    Waterkloofridge Pretoria
    Age
    57
    Posts
    750
    Thanked: 0

    Default

    Quote Originally Posted by 4x4 Bedinges View Post

    Hier broei 'n ding uit. 'n Groot storie wat nog baie lekker kan raak!
    Pieter Swart.
    2011 Amarok Bi Turbo 4 Motion
    Julle ouens wat dink julle weet alles maak ons ouens wat alles weet die donner in!!!
    Dis 'n manne ding! As Swambo saamgaan kos dit twee maal so veel en dis net die helfte so lekker!!!

  5. #65
    Join Date
    Aug 2011
    Location
    Waterkloofridge Pretoria
    Age
    57
    Posts
    750
    Thanked: 0

    Default

    Dammit, waar is die Amarokke en ander volksies? hier gaan groot party wees want hier is dam baie disco's.

  6. #66
    Join Date
    Sep 2011
    Location
    Randburg
    Age
    37
    Posts
    723
    Thanked: 8

    Default

    Quote Originally Posted by KEKPIET View Post
    Dammit, waar is die Amarokke en ander volksies? hier gaan groot party wees want hier is dam baie disco's.

    Met al die LR's klink die eerder as 'n "Camel Trophy Event"...
    Pieter, ek wonder ook waar al die Volksie manne is.

    Kom, kom manne...bring julle Vollas...

  7. #67
    Join Date
    Dec 2011
    Location
    Live : Bethal , Work : Saudi
    Age
    36
    Posts
    4,078
    Thanked: 222

    Default

    Ek Gaan skoon uit voel met die ML
    One life Live it

    Take The Roads less traveled

    Alles in die lewe gebeur met n doel

  8. #68
    Join Date
    Jun 2009
    Location
    Pretoria
    Age
    55
    Posts
    5,515
    Thanked: 217

    Default

    Eish Julle Amabroekie manne is skelm Gewoonlikpost mens hierdie soort ding onder 4x4trails
    Lyk my julle is bang vir iets of hoe
    Miskien moet ek maar ook kom kyk hoe sit julle vas
    2004 Defender TD5
    1992 Defender 3.5V8
    PROJECT OVERHAUL http://4x4community.co.za/forum/show...oject+overhaul

  9. #69
    Join Date
    Sep 2009
    Location
    Centurion
    Age
    39
    Posts
    2,694
    Thanked: 11

    Default

    Quote Originally Posted by johannes14 View Post
    Eish Julle Amabroekie manne is skelm Gewoonlikpost mens hierdie soort ding onder 4x4trails
    Lyk my julle is bang vir iets of hoe
    Miskien moet ek maar ook kom kyk hoe sit julle vas
    Haha Johannes, kom gerus, maar ons gaan jou telleur stel in jou verwagtinge.
    2014 AutoAmaRock
    RSI Signature Canopy
    Pirelli Scorpion ATR 265/70 R17

  10. #70
    Join Date
    Aug 2011
    Location
    Waterkloofridge Pretoria
    Age
    57
    Posts
    750
    Thanked: 0

    Default

    Nee nie skelm nie. ek sal dit nog daar ook post. Net nog nie kans gekry nie. Weet nie hoe om die draad onder twee seksies gelyk te post nie. 4X4 bedinges, weet jy dalk hoe. as jy dalk kans kry sit maar vir ins die draad ook onder trials. Almal is welkom. Thx Man.
    Pieter Swart.
    2011 Amarok Bi Turbo 4 Motion
    Julle ouens wat dink julle weet alles maak ons ouens wat alles weet die donner in!!!
    Dis 'n manne ding! As Swambo saamgaan kos dit twee maal so veel en dis net die helfte so lekker!!!

  11. #71
    Join Date
    Nov 2007
    Location
    Kempton Park
    Age
    60
    Posts
    2,560
    Thanked: 21

    Default

    Pieter,

    PM vir Dirk en vra dat hy hierdie draad net so skuif.
    Bite off more than you can chew - then chew!

  12. #72
    Join Date
    Oct 2011
    Location
    Pretoria
    Age
    33
    Posts
    322
    Thanked: 15

    Default

    Quote Originally Posted by 4x4 Bedinges View Post
    Ek Gaan skoon uit voel met die ML
    Don't worry, jy's nie die enigste een nie
    HUMMER H3 Adventure 3,7L

    Achievement Unlocked: Hang A HUMMER.... Twice
    Achievement Unlocked: Shoot a .50 cal rifle
    Achievement Unlocked: Shoot original AK47

  13. #73
    Join Date
    Dec 2011
    Location
    Live : Bethal , Work : Saudi
    Age
    36
    Posts
    4,078
    Thanked: 222

    Default

    Quote Originally Posted by QuantumPi View Post
    Don't worry, jy's nie die enigste een nie
    Ons gaan die lonesome cruisers wees Dink my oudste seun gaan seker weer daar by jou in spring
    One life Live it

    Take The Roads less traveled

    Alles in die lewe gebeur met n doel

  14. #74
    Join Date
    Oct 2011
    Location
    Pretoria
    Age
    33
    Posts
    322
    Thanked: 15

    Default

    Quote Originally Posted by 4x4 Bedinges View Post
    Ons gaan die lonesome cruisers wees Dink my stief seun gaan seker weer daar by jou in spring
    Geen probleem
    HUMMER H3 Adventure 3,7L

    Achievement Unlocked: Hang A HUMMER.... Twice
    Achievement Unlocked: Shoot a .50 cal rifle
    Achievement Unlocked: Shoot original AK47

  15. #75
    Join Date
    Dec 2011
    Location
    Live : Bethal , Work : Saudi
    Age
    36
    Posts
    4,078
    Thanked: 222

    Default

    Quote Originally Posted by QuantumPi View Post
    Geen probleem
    Daai man mal oor jou Hummer
    One life Live it

    Take The Roads less traveled

    Alles in die lewe gebeur met n doel

  16. #76
    Join Date
    Jun 2009
    Location
    Pretoria
    Age
    55
    Posts
    5,515
    Thanked: 217

    Default

    Quote Originally Posted by RiaanR View Post
    Haha Johannes, kom gerus, maar ons gaan jou telleur stel in jou verwagtinge.
    Ek sal maar kom kyk Is daar darem so stukkie teerpad vir julle
    2004 Defender TD5
    1992 Defender 3.5V8
    PROJECT OVERHAUL http://4x4community.co.za/forum/show...oject+overhaul

  17. #77
    Join Date
    Dec 2011
    Location
    Live : Bethal , Work : Saudi
    Age
    36
    Posts
    4,078
    Thanked: 222

    Default

    21 April Sandwani

    Kekpiet en Swambo (Amarok)
    4x4 Bedinges en 4x4 Gogga (Mercedes ML of dalk iets anders )
    pblaauw en Swambo (Pajero)
    RiaanR en Swambo (Amarok)
    Romzotwa en SWAMBO (Touareg R5 TDi)
    KragKaskar (Romzotwa's ouboet met Toyota Hilux SRX)
    Kortgat (Touareg)
    QuantumPi (Hummer)
    Vossie (Pajero)
    Theunis Kruger en Swambo (Amarok)
    Corne (F250)
    Bogaards (Amarok)
    Brian1 (RR of Tuna)
    Heron (Disco3)
    Johan (Disco3)
    Helgard (Disco3)
    Giel (Disco3)
    Coert And Swambo (Disco1)
    Johannes14 (Defender 110)

    Hoe se hulle hoe meer hoe beter.
    One life Live it

    Take The Roads less traveled

    Alles in die lewe gebeur met n doel

  18. #78
    Join Date
    Dec 2011
    Location
    Live : Bethal , Work : Saudi
    Age
    36
    Posts
    4,078
    Thanked: 222

    Default

    Quote Originally Posted by johannes14 View Post
    Ek sal maar kom kyk Is daar darem so stukkie teerpad vir julle
    Daarsy bly oom kom saam.
    One life Live it

    Take The Roads less traveled

    Alles in die lewe gebeur met n doel

  19. #79
    Join Date
    Sep 2009
    Location
    Centurion
    Age
    39
    Posts
    2,694
    Thanked: 11

    Default

    Quote Originally Posted by johannes14 View Post
    Ek sal maar kom kyk Is daar darem so stukkie teerpad vir julle
    Nee Johannes, jy moet nie net kom kyk nie, jy moet kom ry! Ek dink jy kan sommer voor ry, dan wys jy ons hoe word dit gedoen .
    2014 AutoAmaRock
    RSI Signature Canopy
    Pirelli Scorpion ATR 265/70 R17

  20. #80
    Join Date
    Jun 2009
    Location
    Pretoria
    Age
    55
    Posts
    5,515
    Thanked: 217

    Default

    Quote Originally Posted by RiaanR View Post
    Nee Johannes, jy moet nie net kom kyk nie, jy moet kom ry! Ek dink jy kan sommer voor ry, dan wys jy ons hoe word dit gedoen .
    Ek gee nie om nie Ek ry mos n ou Landy sonder al daardie "fancy" knoppies en traction control wat julle Amabroekies het !!
    2004 Defender TD5
    1992 Defender 3.5V8
    PROJECT OVERHAUL http://4x4community.co.za/forum/show...oject+overhaul

Page 4 of 13 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 LastLast

Similar Threads

  1. Wie vertrou jy?
    By skorriemorrie in forum Western Cape
    Replies: 2
    Last Post: 2011/10/29, 08:28 PM
  2. Nou wie gaan nou iets se oor die BULLS!!!
    By Frans Reichert in forum The 4x4 Pub
    Replies: 33
    Last Post: 2009/06/03, 07:24 PM
  3. Botswana in January
    By HermanvdW in forum Botswana
    Replies: 14
    Last Post: 2008/03/20, 02:05 PM
  4. Ek wil hierdie regter se hand skut
    By castos in forum General 4x4 Discussion
    Replies: 4
    Last Post: 2006/09/29, 05:56 PM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •