Wie wil gaan ry 20 of 21 April. - Page 3





Page 3 of 13 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 ... LastLast
Results 41 to 60 of 248
  1. #41
    Join Date
    Dec 2011
    Location
    Live : Bethal , Work : Saudi
    Age
    36
    Posts
    4,075
    Thanked: 222

    Default

    Ek dink Sandwani moet die plek wees lyk regtig baie interresant. 21/04/2012

    Kekpiet (Amarok)
    4x4 Bedinges en 4x4 Gogga (Mercedes ML)
    pblaauw en Swambo (Pajero)
    RiaanR (Amarok)
    Romzotwa (Touareg)
    Kortgat (Touareg)
    QuantumPi (Hummer)
    Vossie (Pajero)
    Theunis Kruger (Amarok)
    Corne (F250)
    Bogaards (Amarok)
    Brian1 (RR of Tuna)

    Dis hoe ek die lys sover sien manne
    Last edited by Haggy4x4Bedinges; 2012/03/29 at 04:09 PM. Reason: Meer info
    One life Live it

    Take The Roads less traveled

    Alles in die lewe gebeur met n doel

  2. #42
    Join Date
    Feb 2012
    Location
    Bethal
    Age
    44
    Posts
    45
    Thanked: 0

    Default

    Petrus, ek hou jou fyn dop!!!!
    Jy sal laat hierdie mense dink jou swambo is 'n regte heks!
    Skaam jou
    Ronel

    Hubby : 4x4 Bedinges



    NATURE IS THE ALMIGHTY'S WORKSHOP, AMAZING!!!!



  3. #43
    Join Date
    Dec 2011
    Location
    Live : Bethal , Work : Saudi
    Age
    36
    Posts
    4,075
    Thanked: 222

    Default

    Quote Originally Posted by 4x4 Gogga View Post
    Petrus, ek hou jou fyn dop!!!!
    Jy sal laat hierdie mense dink jou swambo is 'n regte heks!
    Skaam jou
    Nee wat Gogga ons weet ons Swambo's hou n oogie oor ons

    Manne klink vir my die is die ML se laaste uitstappie ek en Gogga het nou tot n vergelyk gekom op ons volgende wiele
    Last edited by Haggy4x4Bedinges; 2012/03/30 at 10:13 AM.
    One life Live it

    Take The Roads less traveled

    Alles in die lewe gebeur met n doel

  4. #44
    Join Date
    Feb 2012
    Location
    Bethal
    Age
    44
    Posts
    45
    Thanked: 0

    Default

    Mmmmmmmmmmmm

    Praat van compromise.........................
    Ronel

    Hubby : 4x4 Bedinges



    NATURE IS THE ALMIGHTY'S WORKSHOP, AMAZING!!!!



  5. #45
    Join Date
    Nov 2007
    Location
    Kempton Park
    Age
    60
    Posts
    2,560
    Thanked: 21

    Default

    Solank dit 'n VW is - is daar nie kritiek nie!! LOL!
    Bite off more than you can chew - then chew!

  6. #46
    Join Date
    Dec 2011
    Location
    Live : Bethal , Work : Saudi
    Age
    36
    Posts
    4,075
    Thanked: 222

    Default

    Quote Originally Posted by Vossie View Post
    Solank dit 'n VW is - is daar nie kritiek nie!! LOL!
    Ek wens oom Vossie ek gaan nou wragtag teen my beginsels hier maar wat Gogga soek een en ek mag n ARB op sit dan sal ek hom nou maar koop.
    One life Live it

    Take The Roads less traveled

    Alles in die lewe gebeur met n doel

  7. #47
    Join Date
    Jul 2011
    Location
    Jukskei Park
    Age
    40
    Posts
    1,818
    Thanked: 1

    Default

    Swambo het besluit ons is in.. Maar ek sien my naam is klaar daar... Sien uit daarna!!!
    2008 9A Discovery 3 TDV6 SE "Binky"
    2015 Amarok Auto Highline

  8. #48
    Join Date
    Dec 2011
    Location
    Live : Bethal , Work : Saudi
    Age
    36
    Posts
    4,075
    Thanked: 222

    Default

    Quote Originally Posted by Theunis Kruger View Post
    Swambo het besluit ons is in.. Maar ek sien my naam is klaar daar... Sien uit daarna!!!
    Daarsy ek weet die Amarok manne nie bang om hulle staal te kom wys nie.
    One life Live it

    Take The Roads less traveled

    Alles in die lewe gebeur met n doel

  9. #49
    Join Date
    Aug 2011
    Location
    Waterkloofridge Pretoria
    Age
    57
    Posts
    750
    Thanked: 0

    Default

    Quote Originally Posted by 4x4 Gogga View Post
    Petrus, ek hou jou fyn dop!!!!
    Jy sal laat hierdie mense dink jou swambo is 'n regte heks!
    Skaam jou
    Vertel hom Ronel, vertel hom!
    Pieter Swart.
    2011 Amarok Bi Turbo 4 Motion
    Julle ouens wat dink julle weet alles maak ons ouens wat alles weet die donner in!!!
    Dis 'n manne ding! As Swambo saamgaan kos dit twee maal so veel en dis net die helfte so lekker!!!

  10. #50
    Join Date
    Aug 2011
    Location
    Waterkloofridge Pretoria
    Age
    57
    Posts
    750
    Thanked: 0

    Default

    Quote Originally Posted by Theunis Kruger View Post
    Swambo het besluit ons is in.. Maar ek sien my naam is klaar daar... Sien uit daarna!!!
    Lekker Theunis, en jy het die besluit hier in die draad gesien dat daar tyd uitgesit word vir die Swambo's om die stokke te vat. Dit is natuurlik verpligtend.
    Pieter Swart.
    2011 Amarok Bi Turbo 4 Motion
    Julle ouens wat dink julle weet alles maak ons ouens wat alles weet die donner in!!!
    Dis 'n manne ding! As Swambo saamgaan kos dit twee maal so veel en dis net die helfte so lekker!!!

  11. #51
    Join Date
    Dec 2011
    Location
    Live : Bethal , Work : Saudi
    Age
    36
    Posts
    4,075
    Thanked: 222

    Default

    Quote Originally Posted by KEKPIET View Post
    Lekker Theunis, en jy het die besluit hier in die draad gesien dat daar tyd uitgesit word vir die Swambo's om die stokke te vat. Dit is natuurlik verpligtend.
    Lyk my die gogga het Ronel ook gebyt Piet ons kyk nou na ander voertuig vir ons behoeftes
    One life Live it

    Take The Roads less traveled

    Alles in die lewe gebeur met n doel

  12. #52
    Join Date
    Jul 2011
    Location
    Jukskei Park
    Age
    40
    Posts
    1,818
    Thanked: 1

    Default

    Quote Originally Posted by KEKPIET View Post
    Lekker Theunis, en jy het die besluit hier in die draad gesien dat daar tyd uitgesit word vir die Swambo's om die stokke te vat. Dit is natuurlik verpligtend.
    Ek sal maar aan haar noem somewhere tussen Jhb en Grunau volgende Vrydag; sy wil eers vir kursus gaan , maar die is dalk goeie idee..!!
    2008 9A Discovery 3 TDV6 SE "Binky"
    2015 Amarok Auto Highline

  13. #53
    Join Date
    Sep 2009
    Location
    Centurion
    Age
    39
    Posts
    2,694
    Thanked: 11

    Default

    Die Disco manne join ook. Name bygesit. Dink nie hulle is forum lede nie (Nog nie ).

    Kekpiet (Amarok)
    4x4 Bedinges en 4x4 Gogga (Mercedes ML)
    pblaauw en Swambo (Pajero)
    RiaanR (Amarok)
    Romzotwa (Touareg)
    Kortgat (Touareg)
    QuantumPi (Hummer)
    Vossie (Pajero)
    Theunis Kruger (Amarok)
    Corne (F250)
    Bogaards (Amarok)
    Brian1 (RR of Tuna)
    Heron (Disco3)
    Johan (Disco3)
    Helgard (Disco3)
    Giel (Disco3)
    2014 AutoAmaRock
    RSI Signature Canopy
    Pirelli Scorpion ATR 265/70 R17

  14. #54
    Join Date
    Dec 2011
    Location
    Live : Bethal , Work : Saudi
    Age
    36
    Posts
    4,075
    Thanked: 222

    Default

    MMMMMMM daarsy die lys word net langer
    One life Live it

    Take The Roads less traveled

    Alles in die lewe gebeur met n doel

  15. #55
    Join Date
    Dec 2011
    Location
    Live : Bethal , Work : Saudi
    Age
    36
    Posts
    4,075
    Thanked: 222

    Default

    Kekpiet (Amarok)
    4x4 Bedinges en 4x4 Gogga (Mercedes ML of dalk iets anders )
    pblaauw en Swambo (Pajero)
    RiaanR (Amarok)
    Romzotwa (Touareg)
    Kortgat (Touareg)
    QuantumPi (Hummer)
    Vossie (Pajero)
    Theunis Kruger (Amarok)
    Corne (F250)
    Bogaards (Amarok)
    Brian1 (RR of Tuna)
    Heron (Disco3)
    Johan (Disco3)
    Helgard (Disco3)
    Giel (Disco3)

    Hoe se hulle hoe meer hoe beter.

    Swambo's kom saam hulle gaan ook die stokkie vat soos piet se.
    One life Live it

    Take The Roads less traveled

    Alles in die lewe gebeur met n doel

  16. #56
    Join Date
    Aug 2010
    Location
    Centurion, Pretoria
    Age
    27
    Posts
    2,947
    Thanked: 93

    Default

    Quote Originally Posted by KEKPIET View Post
    waarom is jy jaloers? Jy is welkom om ook te kom. Dit is oop vir alle Forum lede wat belangstel.
    Ek wil nie almal se naam gat maak met die Landy nie
    Eks bang vir Volla's

    Laat ek kyk hoe loop my plane...
    2010 Daihatsu Terios 4wd Manual.
    1999 Discovery II XS V8 Autobox.
    2016 Campmaster Compact 100 trailer.

    ----------------

  17. #57
    Join Date
    Dec 2011
    Location
    Live : Bethal , Work : Saudi
    Age
    36
    Posts
    4,075
    Thanked: 222

    Default

    Quote Originally Posted by mariusrautenbach View Post
    Ek wil nie almal se naam gat maak met die Landy nie
    Eks bang vir Volla's
    Laat ek kyk hoe loop my plane...
    Kom nou Maruis daars klaar n paar D3's bring nou daai D2
    One life Live it

    Take The Roads less traveled

    Alles in die lewe gebeur met n doel

  18. #58
    Join Date
    Aug 2010
    Location
    Centurion, Pretoria
    Age
    27
    Posts
    2,947
    Thanked: 93

    Default

    Quote Originally Posted by 4x4 Bedinges View Post
    Kom nou Maruis daars klaar n paar D3's bring nou daai D2
    Teen waneer soek julle 'n antwoord?
    2010 Daihatsu Terios 4wd Manual.
    1999 Discovery II XS V8 Autobox.
    2016 Campmaster Compact 100 trailer.

    ----------------

  19. #59
    Join Date
    Aug 2011
    Location
    Waterkloofridge Pretoria
    Age
    57
    Posts
    750
    Thanked: 0

    Default

    Quote Originally Posted by mariusrautenbach View Post
    Teen waneer soek julle 'n antwoord?
    Marius, ons sal so week voor die tyd net al die name wil he. Geen haas, daar is nog baie tyd.
    Pieter Swart.
    2011 Amarok Bi Turbo 4 Motion
    Julle ouens wat dink julle weet alles maak ons ouens wat alles weet die donner in!!!
    Dis 'n manne ding! As Swambo saamgaan kos dit twee maal so veel en dis net die helfte so lekker!!!

  20. #60
    Join Date
    Aug 2010
    Location
    Centurion, Pretoria
    Age
    27
    Posts
    2,947
    Thanked: 93

    Default

    Quote Originally Posted by KEKPIET View Post
    Marius, ons sal so week voor die tyd net al die name wil he. Geen haas, daar is nog baie tyd.
    Awesome, ons gaan die 27de plaas toe en ek betaal die juice...
    So ek moet maar heavy mooi ry (wat onmoontlik is)
    2010 Daihatsu Terios 4wd Manual.
    1999 Discovery II XS V8 Autobox.
    2016 Campmaster Compact 100 trailer.

    ----------------

Page 3 of 13 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 ... LastLast

Similar Threads

  1. Wie vertrou jy?
    By skorriemorrie in forum Western Cape
    Replies: 2
    Last Post: 2011/10/29, 08:28 PM
  2. Nou wie gaan nou iets se oor die BULLS!!!
    By Frans Reichert in forum The 4x4 Pub
    Replies: 33
    Last Post: 2009/06/03, 07:24 PM
  3. Botswana in January
    By HermanvdW in forum Botswana
    Replies: 14
    Last Post: 2008/03/20, 02:05 PM
  4. Ek wil hierdie regter se hand skut
    By castos in forum General 4x4 Discussion
    Replies: 4
    Last Post: 2006/09/29, 05:56 PM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •