Wie wil gaan ry 20 of 21 April. - Page 10

Page 10 of 13 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 LastLast
Results 181 to 200 of 248
  1. #181
    Join Date
    Jun 2009
    Location
    Pretoria
    Age
    55
    Posts
    5,515
    Thanked: 217

    Default

    Quote Originally Posted by pblaauw View Post
    Ek het die week in 'n Disco 4 gery.. oh my genade..
    Veraaier Ek gaan vir Renier bel !!
    2004 Defender TD5
    1992 Defender 3.5V8
    PROJECT OVERHAUL http://4x4community.co.za/forum/show...oject+overhaul

  2. #182
    Join Date
    Jun 2009
    Location
    Pretoria
    Age
    55
    Posts
    5,515
    Thanked: 217

    Default

    Quote Originally Posted by LRwit View Post
    Baie dankie, dit word opreg waardeer. Ons Landie manne kry maar swaar met al die kere wat ons karre breek, die duur parte wat ons dan moet koop tesame met al die gekoggel vanaf die "wit brigade" na al die vassitery.
    Ek dink die Amabroekie bende moet vir ons geld insamel sodat ons na ons Landy's kan kyk Plus ek het n "snatch" tou nodig
    2004 Defender TD5
    1992 Defender 3.5V8
    PROJECT OVERHAUL http://4x4community.co.za/forum/show...oject+overhaul

  3. #183
    Join Date
    Jan 2011
    Location
    Centurion
    Age
    44
    Posts
    5,215
    Thanked: 7

    Default

    Quote Originally Posted by johannes14 View Post
    Veraaier Ek gaan vir Renier bel !!
    Nee man, ek weet nou hoe al ons government wetters voel wat ons geld steel om fency karre te koop..

    Ek sal tog moeilik kies tussen 'n D4 en 'n Gen 4 LWB Pajero (as ek eendag sulke mal geld het)
    IFS is like a swambo, soft, sexy and expensive!

    Apparently I need to make the airplane noises like mommy does when I try to spoon feed you the info..

  4. #184
    Join Date
    Jun 2009
    Location
    Pretoria
    Age
    55
    Posts
    5,515
    Thanked: 217

    Default

    Wat rook jy Los Swambo se siggarette Daar is mos nie n vergelyking nie
    2004 Defender TD5
    1992 Defender 3.5V8
    PROJECT OVERHAUL http://4x4community.co.za/forum/show...oject+overhaul

  5. #185
    Join Date
    Jul 2011
    Location
    Jukskei Park
    Age
    40
    Posts
    1,818
    Thanked: 1

    Default

    Sorry manne, ek was van die lug af vir paar dae.. Bogie, geluk en dis ook al wat half aanvaarbaar is!!

    Ek gaan try vir 7am by Shell, anders haal ek van agter af in. Ook moontlik dat Digit en swambo met P38 ons join.

    Riaan, het jy al jou sel# gepost?
    Last edited by Theunis Kruger; 2012/04/19 at 11:24 PM.
    2008 9A Discovery 3 TDV6 SE "Binky"
    2015 Amarok Auto Highline

  6. #186
    Join Date
    Sep 2009
    Location
    Centurion
    Age
    39
    Posts
    2,694
    Thanked: 11

    Default

    Quote Originally Posted by Theunis Kruger View Post
    Sorry manne, ek was van die lug af vir paar dae.. Bogie, geluk en dis ook al wat half aanvaarbaar is!!

    Ek gaan try vir 7am by Shell, anders haal ek van agter af in. Ook moontlik dat Digit en swambo met P38 ons join.

    Riaan, het jy al jou sel# gepost?
    Pm gestuur!
    2014 AutoAmaRock
    RSI Signature Canopy
    Pirelli Scorpion ATR 265/70 R17

  7. #187
    Join Date
    Aug 2009
    Location
    Pretoria
    Age
    49
    Posts
    1,059
    Thanked: 148

    Default

    Ek ry van Hans Strydom reg deur Mamelodi en dan is ek amper daar, GPS se 20 minute, maar met die Rangie sal ek maar 30 toelaat.
    Sien julle daar so om 8.
    4x4 less.

  8. #188
    Join Date
    Oct 2010
    Location
    Centurion
    Age
    57
    Posts
    2,304
    Thanked: 42

    Default

    Ek gaan by die John Vorster on-ramp in Centurion wag vir die Ultracity konvooi om verby te kom dan haak ek aan.
    Best regards
    Philip
    LR: '11 Rangie 5.0 S/C
    LR: '01 Disco 2 XS 4.6 V8
    Ford: '19 Ranger 3.2 Auto SuperCab 4x4
    Chevrolet: '70 C10 350ci / 700R4 (4-sp Overdrive)

  9. #189
    Join Date
    Sep 2009
    Location
    Centurion
    Age
    39
    Posts
    2,694
    Thanked: 11

    Default Braai

    Gaan ons nog na die tyd bietjie braai met n lekker koue biertjie?
    2014 AutoAmaRock
    RSI Signature Canopy
    Pirelli Scorpion ATR 265/70 R17

  10. #190
    Join Date
    Jul 2011
    Location
    Jukskei Park
    Age
    40
    Posts
    1,818
    Thanked: 1

    Default

    Regso met ons, maar tyd kan ons dalk vang.
    2008 9A Discovery 3 TDV6 SE "Binky"
    2015 Amarok Auto Highline

  11. #191
    Join Date
    Jan 2011
    Location
    Centurion
    Age
    44
    Posts
    5,215
    Thanked: 7

    Default

    Klink lekker.. Ons sal maar ietsie in pak om oor die vuur te gooi..
    IFS is like a swambo, soft, sexy and expensive!

    Apparently I need to make the airplane noises like mommy does when I try to spoon feed you the info..

  12. #192
    Join Date
    Jun 2009
    Location
    Pretoria
    Age
    55
    Posts
    5,515
    Thanked: 217

    Default

    Quote Originally Posted by RiaanR View Post
    Gaan ons nog na die tyd bietjie braai met n lekker koue biertjie?

    Jy maak seker n grap Julle kan maar huistoe Ek gaan Braai , nou gaan ons braai 11 Het klaar charcoal Is daar braai grids
    2004 Defender TD5
    1992 Defender 3.5V8
    PROJECT OVERHAUL http://4x4community.co.za/forum/show...oject+overhaul

  13. #193
    Join Date
    Sep 2009
    Location
    Centurion
    Age
    39
    Posts
    2,694
    Thanked: 11

    Default

    Quote Originally Posted by johannes14 View Post
    Jy maak seker n grap Julle kan maar huistoe Ek gaan Braai , nou gaan ons braai 11 Het klaar charcoal Is daar braai grids
    Just checking
    2014 AutoAmaRock
    RSI Signature Canopy
    Pirelli Scorpion ATR 265/70 R17

  14. #194

    Cobus se daar is braai plek by die piekniek plek in die bos, dit is een lang braai en dit het n braai grid. Ons sal n klompie mense kan braai op hom. Klink ook of dit erens langs die trail is.
    2014 AutoAmaRock
    RSI Signature Canopy
    Pirelli Scorpion ATR 265/70 R17

  15. #195
    Join Date
    Sep 2009
    Location
    Centurion
    Age
    39
    Posts
    2,694
    Thanked: 11

    Default

    Ek sal n sak briquettes, blitz en n toeknyp rooster bring.
    2014 AutoAmaRock
    RSI Signature Canopy
    Pirelli Scorpion ATR 265/70 R17

  16. #196
    Join Date
    Jun 2009
    Location
    Pretoria
    Age
    55
    Posts
    5,515
    Thanked: 217

    Default

    Het ook briquets en blits Nou moet ek n ander braai tang soek Berakah het myne ge eis
    2004 Defender TD5
    1992 Defender 3.5V8
    PROJECT OVERHAUL http://4x4community.co.za/forum/show...oject+overhaul

  17. #197
    Join Date
    Jun 2011
    Location
    Pretoria
    Age
    52
    Posts
    652
    Thanked: 0

    Default

    Gaan nie saam met julle kan braai nie het n potjie/braai (Verjaarsdag ding) aan hier by die huis saterdag middag dalk n volgende ronde sal ek saam met julle braai.
    GP0019
    Discovery 1
    1996 JEEP XJ - Donated
    2000 HILUX D/C-Sold

  18. #198
    Join Date
    Jun 2009
    Location
    Pretoria
    Age
    55
    Posts
    5,515
    Thanked: 217

    Default

    Quote Originally Posted by coert View Post
    Gaan nie saam met julle kan braai nie het n potjie/braai (Verjaarsdag ding) aan hier by die huis saterdag middag dalk n volgende ronde sal ek saam met julle braai.
    Jy bly so naby , jy kan maar twee keer braai
    2004 Defender TD5
    1992 Defender 3.5V8
    PROJECT OVERHAUL http://4x4community.co.za/forum/show...oject+overhaul

  19. #199
    Join Date
    Jun 2011
    Location
    Pretoria
    Age
    52
    Posts
    652
    Thanked: 0

    Default

    Quote Originally Posted by johannes14 View Post
    Jy bly so naby , jy kan maar twee keer braai
    Hoekom kom braai jy nie saam hier?
    GP0019
    Discovery 1
    1996 JEEP XJ - Donated
    2000 HILUX D/C-Sold

  20. #200
    Join Date
    Jun 2009
    Location
    Pretoria
    Age
    55
    Posts
    5,515
    Thanked: 217

    Default

    Sou graag wou Coert Het ander mense by my !! Hulle sal seker na die braai wil huistoe Weet nie
    2004 Defender TD5
    1992 Defender 3.5V8
    PROJECT OVERHAUL http://4x4community.co.za/forum/show...oject+overhaul

Page 10 of 13 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 LastLast

Similar Threads

  1. Wie vertrou jy?
    By skorriemorrie in forum Western Cape
    Replies: 2
    Last Post: 2011/10/29, 08:28 PM
  2. Nou wie gaan nou iets se oor die BULLS!!!
    By Frans Reichert in forum The 4x4 Pub
    Replies: 33
    Last Post: 2009/06/03, 07:24 PM
  3. Botswana in January
    By HermanvdW in forum Botswana
    Replies: 14
    Last Post: 2008/03/20, 02:05 PM
  4. Ek wil hierdie regter se hand skut
    By castos in forum General 4x4 Discussion
    Replies: 4
    Last Post: 2006/09/29, 05:56 PM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •