Bush lapa miskruier review - Page 561




Page 561 of 561 FirstFirst ... 61 461 511 536 551 552 553 554 555 556 557 558 559 560 561
Results 11,201 to 11,219 of 11219
  1. #11201
    Join Date
    Feb 2010
    Location
    Cape Town
    Age
    53
    Posts
    5,701
    Thanked: 599

    Default Re: Bush lapa miskruier review

    Quote Originally Posted by Grumbles View Post
    @Michael... het dit toe gesneeu toe julle gaan kamp het by Matroosberg?
    Nie onder in die kamp nie maar wel ys op die tafels ens van die dou en koue deur die nag. Daar was wel nog biejie sneeu oor bo op die berg. Ek dink daar word nog sneeu vir vandag voorspel.

    Ek het nog my ou LED buite liggie met die geel cover as iemand in die Kaap dalk een soek.
    Attached Images Attached Images  
    Michael (Kooskop) My naam is NIE Koos nie..
    Toyota FJ Cruiser
    Bush Lapa - 1st Miskruier B8, now B192
    BMW F800GS

    When in doubt, paint it black

  2. The Following 2 Users Say Thank You to Kooskop For This Useful Post:


  3. #11202
    Join Date
    Jul 2015
    Location
    Centurion
    Posts
    475
    Thanked: 200

    Default Re: Bush Lapa Miskruier review

    Kooskop, julle laat my weer in liefde glo!
    [B]Prado TX 4.0|Rocksliders|Bash Plate|Lift| Bushlapa Miskruier 892 Past: FJ Cruiser Rav4 2.0 (SWAMBO)

  4. #11203
    Join Date
    Feb 2010
    Location
    Cape Town
    Age
    53
    Posts
    5,701
    Thanked: 599

    Default Re: Bush Lapa Miskruier review

    Quote Originally Posted by LesseW View Post
    Kooskop, julle laat my weer in liefde glo!
    Hoe anders? ... . Ek kan dit aanbeveel. Dis flippen amazing..
    Michael (Kooskop) My naam is NIE Koos nie..
    Toyota FJ Cruiser
    Bush Lapa - 1st Miskruier B8, now B192
    BMW F800GS

    When in doubt, paint it black

  5. #11204
    Join Date
    Feb 2013
    Location
    Centurion
    Age
    55
    Posts
    1,306
    Thanked: 147

    Default Re: Bush lapa miskruier review

    Duidelik onder Dierdre se baie goeie en sterk invloed!
    Bush Lapa Miskruier: B116


  6. #11205
    Join Date
    Feb 2010
    Location
    Cape Town
    Age
    53
    Posts
    5,701
    Thanked: 599

    Default Re: Bush lapa miskruier review

    Quote Originally Posted by HJB01 View Post
    Duidelik onder Dierdre se baie goeie en sterk invloed!
    Ha ha.. pantoffel regering
    ?... . Kan nie wag dat sy dit raak lees nie. Ai... en die swelling op my linkeroog het nou net begin sak...
    Michael (Kooskop) My naam is NIE Koos nie..
    Toyota FJ Cruiser
    Bush Lapa - 1st Miskruier B8, now B192
    BMW F800GS

    When in doubt, paint it black

  7. #11206
    Join Date
    Feb 2009
    Location
    Windhoek
    Age
    35
    Posts
    5,548
    Thanked: 1339

    Default Re: Bush lapa miskruier review

    Quote Originally Posted by Kooskop View Post
    Ha ha.. pantoffel regering
    ?... . Kan nie wag dat sy dit raak lees nie. Ai... en die swelling op my linkeroog het nou net begin sak...
    Wat se jy vir n man met twee blou oŽ...niks....sy vrou het klaar gepraat
    VW Touareg V6 Tdi Escape
    Bush Lapa Boskriek 816

  8. The Following User Says Thank You to Nys For This Useful Post:


  9. #11207
    Join Date
    Aug 2015
    Location
    Colenso
    Age
    56
    Posts
    25
    Thanked: 1

    Default Re: Bush lapa miskruier review

    Our Vlooi #941 2017 - The outside light turned itself on from day one. When BL opened their branch in KZN, they checked the light for us, found it was faulty and replaced it. The light has been perfect since!

  10. The Following User Says Thank You to Farmgirl For This Useful Post:


  11. #11208
    Join Date
    Jan 2010
    Location
    Gautengeleng
    Age
    41
    Posts
    3,687
    Thanked: 35

    Default Re: Bush lapa miskruier review

    Last edited by Madota; Yesterday at 01:32 PM.
    Corne

  12. #11209
    Join Date
    Feb 2009
    Location
    Windhoek
    Age
    35
    Posts
    5,548
    Thanked: 1339

    Default Re: Bush lapa miskruier review


    Ag nee man...Hoekom verkoop jy as ek mag vra?
    VW Touareg V6 Tdi Escape
    Bush Lapa Boskriek 816

  13. #11210
    Join Date
    Nov 2013
    Location
    PE & North Africa
    Posts
    100
    Thanked: 36

    Default Re: Bush lapa miskruier review

    Hallo almal,

    Ek sien n man hier bo verkoop... hopelik vir n "upgrade"?

    Nie te min... "in other news today" soos die ingilsmanne se, is dat ons nounet n deposito op n nuwe Baobab 4 betaal het!!!

    Wag net vir die nommer van Martin, en dan die lang wag. My datum wat ek hom soek is 15 November in PE, alhoewel ek hom eers n week later optel wanneer ek terug is.

    So na baie jare se lees en droom, en presies n jaar nadat ons een gehuur het as n toets, is ons eie een amper n realiteit! Ekt al n maand terug n stukkie gras by Ebb & Flow bespreek vir Desember... nou het ons darem iets om in te slaap

    Groete Grumbles

    PS: Ek weet hierdie is die Miskruier draad maar dis tog die besigste een en n mengsel van alles BL, so ek post maar eerste hier.
    Last edited by Grumbles; Yesterday at 04:02 PM.
    2008 Fortuner 3.0 D-4D 4x4 "Sushi the Tuna"
    2018 Baobab 4 - On Order


    Bacon fact #18 - Bacon is Healthier than Crystal Meth!


  14. The Following User Says Thank You to Grumbles For This Useful Post:


  15. #11211
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Plett/Paulshof
    Age
    51
    Posts
    2,383
    Thanked: 437

    Default Re: Bush lapa miskruier review

    Baie geluk Grumbles.
    2016 LC 200 VX, 2014 D4 SDV6 HSE(sold),2015 Suzuki Jimny, 2016 VW Amarok 4motion DC(work vehicle), "A little Red Car", Swambo 2013 A3 Sportback Quattro, Bush Lapa Boskriek 567, Fusion 17 boat-Yamaha 70hp 4st.

  16. The Following User Says Thank You to BruceHun For This Useful Post:


  17. #11212
    Join Date
    Aug 2013
    Location
    Lynnwood, Pretoria
    Age
    63
    Posts
    626
    Thanked: 62

    Default Re: Bush lapa miskruier review

    Quote Originally Posted by Grumbles View Post
    Hallo almal,

    Ek sien n man hier bo verkoop... hopelik vir n "upgrade"?

    Nie te min... "in other news today" soos die ingilsmanne se, is dat ons nounet n deposito op n nuwe Baobab 4 betaal het!!!

    Wag net vir die nommer van Martin, en dan die lang wag. My datum wat ek hom soek is 15 November in PE, alhoewel ek hom eers n week later optel wanneer ek terug is.

    So na baie jare se lees en droom, en presies n jaar nadat ons een gehuur het as n toets, is ons eie een amper n realiteit! Ekt al n maand terug n stukkie gras by Ebb & Flow bespreek vir Desember... nou het ons darem iets om in te slaap

    Groete Grumbles

    PS: Ek weet hierdie is die Miskruier draad maar dis tog die besigste een en n mengsel van alles BL, so ek post maar eerste hier.
    Congrats & enjoy.....
    Groete
    Harry

    BL Vlooi nr. 195 aka Jakkalas
    Toyota Prado
    BMW 1150 GS Adv

  18. The Following User Says Thank You to harrygaz For This Useful Post:


  19. #11213
    Join Date
    Oct 2013
    Location
    Brackenfell
    Age
    55
    Posts
    1,099
    Thanked: 176

    Default Re: Bush lapa miskruier review

    Quote Originally Posted by Grumbles View Post
    Hallo almal,

    Ek sien n man hier bo verkoop... hopelik vir n "upgrade"?

    Nie te min... "in other news today" soos die ingilsmanne se, is dat ons nounet n deposito op n nuwe Baobab 4 betaal het!!!

    Wag net vir die nommer van Martin, en dan die lang wag. My datum wat ek hom soek is 15 November in PE, alhoewel ek hom eers n week later optel wanneer ek terug is.

    So na baie jare se lees en droom, en presies n jaar nadat ons een gehuur het as n toets, is ons eie een amper n realiteit! Ekt al n maand terug n stukkie gras by Ebb & Flow bespreek vir Desember... nou het ons darem iets om in te slaap

    Groete Grumbles

    PS: Ek weet hierdie is die Miskruier draad maar dis tog die besigste een en n mengsel van alles BL, so ek post maar eerste hier.
    Baie geluk, jy gaan daardie wa geniet!

    Wanneer is julle in Ebb&Flow?
    Uys Snyders

    Trailblazer 2.8DuraMax
    Bushlapa Vlooi B237

  20. #11214
    Join Date
    Nov 2013
    Location
    PE & North Africa
    Posts
    100
    Thanked: 36

    Default Re: Bush lapa miskruier review

    Quote Originally Posted by Uys Snyders View Post
    Baie geluk, jy gaan daardie wa geniet!

    Wanneer is julle in Ebb&Flow?
    Dankie Uys!

    Ons is 2-9 Desember daar.
    2008 Fortuner 3.0 D-4D 4x4 "Sushi the Tuna"
    2018 Baobab 4 - On Order


    Bacon fact #18 - Bacon is Healthier than Crystal Meth!


  21. #11215
    Join Date
    Oct 2013
    Location
    Brackenfell
    Age
    55
    Posts
    1,099
    Thanked: 176

    Default Re: Bush Lapa Miskruier review

    So kort? Ons daar vanaf 26ste tot 13 Jan.
    Uys Snyders

    Trailblazer 2.8DuraMax
    Bushlapa Vlooi B237

  22. #11216
    Join Date
    Nov 2013
    Location
    PE & North Africa
    Posts
    100
    Thanked: 36

    Default Re: Bush Lapa Miskruier review

    Quote Originally Posted by Uys Snyders View Post
    So kort? Ons daar vanaf 26ste tot 13 Jan.
    26 November??

    Ongelukkig is ek net 3 weke by die huis en moet weer 17 Desember land uit om te werk!
    2008 Fortuner 3.0 D-4D 4x4 "Sushi the Tuna"
    2018 Baobab 4 - On Order


    Bacon fact #18 - Bacon is Healthier than Crystal Meth!


  23. #11217
    Join Date
    Apr 2010
    Location
    Amorosa
    Age
    33
    Posts
    6,004
    Thanked: 184

    Default Re: Bush Lapa Miskruier review

    Quote Originally Posted by Uys Snyders View Post
    So kort? Ons daar vanaf 26ste tot 13 Jan.
    Lyk my daar gaan 'n Bush Lapa aflos daar wees oor Desember, daar behoort ten minste elke dag een bush lapa daar te wees. Ons gaan ook 'n ruk daar wees.
    Toyota Fortuner 2.8 GD6 4x4 MT
    Bush Lapa Miskruier 586

  24. The Following User Says Thank You to Bogaards For This Useful Post:


  25. #11218
    Join Date
    Apr 2008
    Location
    Secunda
    Age
    37
    Posts
    642
    Thanked: 101

    Default Re: Bush lapa miskruier review

    Lekker Grumbles baie geluk

    Ek dink dis die mooie BL810 wat jy verlede April gesien het wat jou oorgehaal het ;-)

    Anyway many happy miles soos hulle sÍ
    2013 Toyota Hilux 3.0D4-D 4x4
    Bush Lapa 810 Miskruier
    ORRA Call Sign: X85
    Gerbers Alu Canopy
    Howlingmoon RTT




  26. #11219
    Join Date
    Oct 2013
    Location
    Brackenfell
    Age
    55
    Posts
    1,099
    Thanked: 176

    Default Re: Bush Lapa Miskruier review

    Quote Originally Posted by Grumbles View Post
    26 November??

    Ongelukkig is ek net 3 weke by die huis en moet weer 17 Desember land uit om te werk!
    Nope, 26 Desember
    Uys Snyders

    Trailblazer 2.8DuraMax
    Bushlapa Vlooi B237

Similar Threads

  1. 3 Bush Lapa Miskruiers in one spot!
    By Kooskop in forum Trailers, Caravans, Towing etc
    Replies: 31
    Last Post: 2012/04/21, 08:22 PM
  2. Bush Lapa Miskruier featured in.....
    By Kooskop in forum Trailers, Caravans, Towing etc
    Replies: 0
    Last Post: 2011/10/03, 03:18 PM
  3. Kyknet Buitelug Expo - Bush Lapa range
    By Kooskop in forum Trailers, Caravans, Towing etc
    Replies: 8
    Last Post: 2011/09/29, 08:20 PM
  4. Bush lapa's "miskruier" tested
    By Kooskop in forum Trailers, Caravans, Towing etc
    Replies: 5
    Last Post: 2011/07/27, 08:19 AM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •