Bush lapa miskruier review - Page 594

Page 594 of 600 FirstFirst ... 94 344 494 544 569 584 585 586 587 588 589 590 591 592 593 594 595 596 597 598 599 600 LastLast
Results 11,861 to 11,880 of 11986
  1. #11861
    Join Date
    Oct 2012
    Location
    otjiwarongo
    Age
    48
    Posts
    968

    Default Re: Bush lapa miskruier review

    Quote Originally Posted by Grumbles View Post
    Jip, pomp af bt DB altyd, veral as tank leeg is of jy ry. Ek sit myne in nag ook af... mens weet nooit

    Grumbles
    Ok maar is dit reg dat as jy hom aansit by db bord dan loop hy automaties. Moet mos net loop as kraan oopgedraai word?

    2017 VW Amarok BiTDi 4Motion D/Cab
    2019 VW T Cross Highline R Line
    2019 Bushlapa Miskruier 1616

  2. #11862
    Join Date
    Nov 2013
    Location
    PE & North Africa
    Posts
    586

    Default Re: Bush lapa miskruier review

    Congrats on your Baobab TED.

    It's an awesome van especially in that config for two people and touring.

    Just out of curiosity...is that the standard position of the geyser these days? And also what are the 4 bolt heads on your backdoor then?

    One of the things I did not like on the Miskruier, and really like on the Baobab, is that the geyser is at the back. We do all our washup there and shower. its also naturally under cover. Never use the front mixer for anything?

    Enjoy your trip!

    Cheers

    Grumbles
    2008 Fortuner 3.0 D-4D 4x4 "Sushi the Tuna"
    2018 Baobab 4 - B1543 "Nala"

    Bacon fact #16 - Bacon is Healthier than Crystal Meth!

  3. #11863
    Join Date
    Nov 2013
    Location
    PE & North Africa
    Posts
    586

    Default Re: Bush lapa miskruier review

    Quote Originally Posted by hein100 View Post
    Ok maar is dit reg dat as jy hom aansit by db bord dan loop hy automaties. Moet mos net loop as kraan oopgedraai word?
    Ja Hein dis maar snaaks wat lug (leeg tank) en of air locks and die pompe doen.

    Gooi so 20 - 50 liter in die tank en laat die water lekker deur n kraan loop en maak toe.

    Maak ook seker die "vent" agter is oop.

    Grumbles

    PS: Al is jou tank vol en alles is 100%, en jou DB is af terwyl jy ry.... as jy weer aansit nadat jy opgeslaan het sal die pomp aankom net kortliks om die pyp weer vol water te kry tot by die kraan en dan afsit.
    Last edited by Grumbles; 2019/07/07 at 05:28 PM.
    2008 Fortuner 3.0 D-4D 4x4 "Sushi the Tuna"
    2018 Baobab 4 - B1543 "Nala"

    Bacon fact #16 - Bacon is Healthier than Crystal Meth!

  4. #11864
    Join Date
    Jan 2018
    Location
    Harare
    Posts
    115

    Default Re: Bush lapa miskruier review

    Quote Originally Posted by Grumbles View Post
    Congrats on your Baobab TED.

    Just out of curiosity...is that the standard position of the geyser these days? And also what are the 4 bolt heads on your backdoor then?

    Grumbles
    Hi Grumbles

    No, that is not the standard configuration. Once Swambo and I are through with Southern Africa (12, 24, 36, 48 months, who knows) Kamba will be shipped to Australia. We have had Kamba configured to meet Australian standards, unfortunately one of these is that all gas fittings have to be at the front of the caravan. As you will be aware Aussies have rules, rules and even more rules!!! The 4 bolt heads were placed there before BL technical staff remembered that we were taking the van to Australia.

    Cheers John
    Last edited by Tedx2; 2019/07/07 at 07:31 PM.
    John
    2014 Toyota Hilux 4x4 3.0 D4D
    Baobab BL1715
    Don't let your dreams remain dreams

  5. #11865
    Join Date
    Nov 2013
    Location
    PE & North Africa
    Posts
    586

    Default Re: Bush lapa miskruier review

    Quote Originally Posted by Tedx2 View Post
    Hi Grumbles

    No, that is not the standard configuration. Once Swambo and I are through with Southern Africa (12, 24, 36, 48 months, who knows) Kamba will be shipped to Australia. We have had Kamba configured to meet Australian standards, unfortunately one of these is that all gas fittings have to be at the front of the caravan. As you will be aware Aussies have rules, rules and even more rules!!! The 4 bolt heads were placed there before BL technical staff remembered that we were taking the van to Australia.

    Cheers John
    Hi John,

    Thanks, that makes sense.

    All the best on your travels!
    2008 Fortuner 3.0 D-4D 4x4 "Sushi the Tuna"
    2018 Baobab 4 - B1543 "Nala"

    Bacon fact #16 - Bacon is Healthier than Crystal Meth!

  6. #11866
    Join Date
    Jun 2013
    Location
    Centurion
    Age
    53
    Posts
    76

    Default Re: Bush Lapa Miskruier review

    Please help. I picked a small tear on the front tent of the Boskriek. No idea how it happened but we still have 30 days left of our 6 week tour and I need to do a temp job until I am back in civilitation. Any ideas on how I can fix it? Thanks. Hannes

  7. #11867
    Join Date
    Apr 2010
    Location
    Amorosa
    Age
    35
    Posts
    6,404

    Default Re: Bush Lapa Miskruier review

    Quote Originally Posted by tvdwaltventer View Post
    Please help. I picked a small tear on the front tent of the Boskriek. No idea how it happened but we still have 30 days left of our 6 week tour and I need to do a temp job until I am back in civilitation. Any ideas on how I can fix it? Thanks. Hannes
    Duct tape?

    Then will be best to take it to Romeo.
    Toyota Fortuner 2.8 GD6 4x4 MT
    Bush Lapa Miskruier 586
    Youtube Channel: https://www.youtube.com/channel/UCFS..._as=subscriber
    4x4 Competency - Unit Standard 254135

  8. #11868
    Join Date
    Jun 2013
    Location
    Centurion
    Age
    53
    Posts
    76

    Default Re: Bush Lapa Miskruier review

    Lyk my die ding dat die voorste tent aan die kant skeur is n design flaw op die Boskriek. Die ander kant het ook nou geskeur. Ek maak net die dakkie oop en toe. Sal later foto stuur.

  9. #11869

    Default Re: Bush Lapa Miskruier review

    Quote Originally Posted by tvdwaltventer View Post
    Lyk my die ding dat die voorste tent aan die kant skeur is n design flaw op die Boskriek. Die ander kant het ook nou geskeur. Ek maak net die dakkie oop en toe. Sal later foto stuur.
    Ek dink daar word per ongeluk van die canvas vasgeknyp as die bed toegemaak word. Dit skaaf eerder deur as skeur. Mens moet baie seker maak jy druk die canvas in, veral naby die gas lifts.
    2018 Toyota Fortuner 2.8 GD-6 4x4 AT
    BushLapa 78 Now a Boskruier but with the same Zambia and CKGR bush stripes

  10. #11870
    Join Date
    Apr 2008
    Location
    Secunda
    Age
    38
    Posts
    812

    Default Re: Bush Lapa Miskruier review

    Quote Originally Posted by lekhubu943 View Post
    Ek dink daar word per ongeluk van die canvas vasgeknyp as die bed toegemaak word. Dit skaaf eerder deur as skeur. Mens moet baie seker maak jy druk die canvas in, veral naby die gas lifts.
    tvdwaltventer

    Ek het in die verlede al genoem en se nie die nou in jou geval die rede nie. Maar ek sien teveel "slegte" kommentaar deesdae oor BL produkte op sosiale meda, waar die problem meestal ooglopende "operator error" issues is.

    Ons is destyds behoorlik verduidelik toe ons die wa gaan afhaal het in Paarl - hoe om alles op te slaan en af te slaan, Martin het saam op ons wa deur alles gegaan, met n lysie van "doen dit so", "hierdie werk makliker", "oppas vir dit en dat" ens.
    Ek weet BL het op hulle webwerf deesdae YouTube videos om alles mooi deur te wys ook - maar nie seker of met die volumes wat deesdae vloei die bogenoemde meer in detail gebeur nie.

    Dalk iets vir BL om te weer by hulle handelaars te beklemtoon
    2013 Toyota Hilux 3.0D4-D 4x4
    Bush Lapa 810 Miskruier
    ORRA Call Sign: X85
    Gerbers Alu Canopy
    Howlingmoon RTT

  11. #11871
    Join Date
    Feb 2009
    Location
    Windhoek
    Age
    36
    Posts
    6,446

    Default Re: Bush Lapa Miskruier review

    Quote Originally Posted by tvdwaltventer View Post
    Lyk my die ding dat die voorste tent aan die kant skeur is n design flaw op die Boskriek. Die ander kant het ook nou geskeur. Ek maak net die dakkie oop en toe. Sal later foto stuur.
    Myne skuur niks nie. Maar ek mak dubbel seker ek knyp niks vas ek ek toemaak nie. Ek het al een keer die kant bed se onderse kanvas vas geknyp omdat ek nie behoorlik gekyk het nie. Les geleer.
    VW Touareg V6 Tdi Escape
    Bush Lapa Boskriek 816

  12. #11872
    Join Date
    Jun 2013
    Location
    Centurion
    Age
    53
    Posts
    76

    Default Re: Bush Lapa Miskruier review

    Quote Originally Posted by Hilux01 View Post
    tvdwaltventer

    Maar ek sien teveel "slegte" kommentaar deesdae oor BL produkte op sosiale meda, waar die problem meestal ooglopende "operator error" issues is.

    Ons is destyds behoorlik verduidelik toe ons die wa gaan afhaal het
    Jammer as ek n paar mense die koffie afsaksel ingemaak het met my design flaw kommentaar. Was nie die intensie nie. Ek is n baie groot BL fan en het 3 jaar lank gespaar om myne te kon koop. Dit is net hartseer wanneer n mens dan skade kry op jou eerste lang reis. Hulle het alles met my deurgegaan ek ek het die BL videos soveel keer gekyk dat ek dit al net so goed kan op en afslaan. Maar daar is soveel dinge wat in een uur vir jou gewys word dat dit onmoontlik is om alles te onthou. Ek het gedink ek doen dit reg maar lyk my nie so nie. Ek sal dit maar self met BL opneem as ek terug is by die huis. Ek glo BL probeer die hele tyd hulle produkte verbeter as n mens kyk na die hoeveelheid mods wat nou standaard is. In my opinie sal n vesterking op die seil op daardie spesifieke plek n verbetering wees. Sien foto. Click image for larger version. 

Name:	IMG_1451.jpg 
Views:	157 
Size:	192.1 KB 
ID:	534866Groetnis

  13. #11873
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Durbanville
    Posts
    4,165

    Default Re: Bush lapa miskruier review

    'n Stukkie canvas wat by ons gereeld in die slag bly is aan die onderkant van die beddens as jy toe maak. Ek het nou al geleer om met my vingers reg rondom die rubbers te gaan voordat ek hom finaal toemaak. Met dak toemaak trek ek ook maar so liggies aan die canvas om seker te maak alles is "binne".
    Last edited by George; 2019/07/23 at 10:43 AM.
    Disclaimer - All my posts on this forum is without prejudice, is based on my fair assumptions or perceptions, is in no way intended to cause harm to anyone and is acted upon at your own discretion.

  14. #11874
    Join Date
    Nov 2007
    Location
    Durbanville
    Age
    43
    Posts
    180

    Default Re: Bush lapa miskruier review

    We again had an awesome overland trip from Cpt to Wildcoast and back. Camped for 14 nights and traveled the rough gravel roads and some of the eco 4x4 trails with BL824 always behind the trusted FT d4d. Something that did bother me a bit was the condensation on the inside of the Miskruier....it was bad, really a lot of water hanging from the flat surface above the side bed and the joint of the canvas with the body on the front bed.

    Has anyone found a remedy for this water?...the one evening we had a 35mm downpour and I had to adjust the level so that the Miskruier lean a bit to the kitchen area to counter the water coming through the canvas joint on the front bed. Nothing major but something to think of when big rain is expected.

    Cheerio,
    Jannie
    Jannie
    2007 Fortuner D4D 4x4
    2017 Fortuner GD6 4x4 MT
    Bush Lapa Miskruier

  15. #11875
    Join Date
    May 2012
    Location
    pretoria
    Posts
    392

    Default Re: Bush Lapa Miskruier review

    Quote Originally Posted by tvdwaltventer View Post
    Jammer as ek n paar mense die koffie afsaksel ingemaak het met my design flaw kommentaar. Was nie die intensie nie. Ek is n baie groot BL fan en het 3 jaar lank gespaar om myne te kon koop. Dit is net hartseer wanneer n mens dan skade kry op jou eerste lang reis. Hulle het alles met my deurgegaan ek ek het die BL videos soveel keer gekyk dat ek dit al net so goed kan op en afslaan. Maar daar is soveel dinge wat in een uur vir jou gewys word dat dit onmoontlik is om alles te onthou. Ek het gedink ek doen dit reg maar lyk my nie so nie. Ek sal dit maar self met BL opneem as ek terug is by die huis. Ek glo BL probeer die hele tyd hulle produkte verbeter as n mens kyk na die hoeveelheid mods wat nou standaard is. In my opinie sal n vesterking op die seil op daardie spesifieke plek n verbetering wees. Sien foto. Click image for larger version. 

Name:	IMG_1451.jpg 
Views:	157 
Size:	192.1 KB 
ID:	534866Groetnis
    Die manne hier is maar baaaie sensitief!

  16. #11876
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Loevenstein, Bellville
    Age
    39
    Posts
    2,345

    Vir my is dit 'n baie vreemde plek om 'n skeur te kry. Miskien speel daai klein silwer pennetjie thnigie langs die skeur 'n rol? Skaaf of knyp teen die "deksel"? Baie vreemd.
    Niel
    2012 BMW F800GS
    2010 Nissan Navara 2.5 dCi 4x4
    2015 Bush Lapa Miskruier (B503)

  17. #11877
    Join Date
    Feb 2010
    Location
    Cape Town
    Age
    55
    Posts
    6,418

    Default Re: Bush Lapa Miskruier review

    Quote Originally Posted by Musashi View Post
    Vir my is dit 'n baie vreemde plek om 'n skeur te kry. Miskien speel daai klein silwer pennetjie thnigie langs die skeur 'n rol? Skaaf of knyp teen die "deksel"? Baie vreemd.
    Daai rivet lyk bietjie snaaks... Iemand anders met 'n Boskriek dalk 'n foto van daai spot?
    Michael (Kooskop) My naam is NIE Koos nie..
    Toyota FJ Cruiser
    Bush Lapa - 1st Miskruier B8, now B192
    BMW F800GS

    When in doubt, paint it black

  18. #11878
    Join Date
    Aug 2007
    Location
    Cape Town
    Age
    64
    Posts
    197

    Default Re: Bush Lapa Miskruier review

    Quote Originally Posted by Kooskop View Post
    Daai rivet lyk bietjie snaaks... Iemand anders met 'n Boskriek dalk 'n foto van daai spot?

    Similar rivet on my old Boskriek BL133Click image for larger version. 

Name:	IMG_20190723_133454.jpg 
Views:	96 
Size:	387.2 KB 
ID:	534918
    Greg Hudson
    2009 Prado 4.0 Petrol
    2013 Bush Lapa Boskriek B133

  19. #11879
    Join Date
    Jun 2013
    Location
    Centurion
    Age
    53
    Posts
    76

    Default Re: Bush Lapa Miskruier review

    Quote Originally Posted by Musashi View Post
    Vir my is dit 'n baie vreemde plek om 'n skeur te kry. Miskien speel daai klein silwer pennetjie thnigie langs die skeur 'n rol? Skaaf of knyp teen die "deksel"? Baie vreemd.
    Baie dankie vir almal wat probeer help. Ek het n foto van die binnekant afgeneem en ek dink dit is waarskynlik die silver dingetjie waarmee mens die zip oop en toe maak wat te diep afgesak het. Kyk op die foto hoe diep het hy ingesak. Dit is regoor die pleak waar ek skade gekry het.

  20. #11880
    Join Date
    Feb 2010
    Location
    Cape Town
    Age
    55
    Posts
    6,418

    Default Re: Bush Lapa Miskruier review

    Quote Originally Posted by tvdwaltventer View Post
    Baie dankie vir almal wat probeer help. Ek het n foto van die binnekant afgeneem en ek dink dit is waarskynlik die silver dingetjie waarmee mens die zip oop en toe maak wat te diep afgesak het. Kyk op die foto hoe diep het hy ingesak. Dit is regoor die pleak waar ek skade gekry het.
    Ai man...dis steeds nie lekker om sulke skare op te tel nie.... Ek is seker mens kan daai netjies patch deur 'n stukkie ripstop aan die binnekant te plak. Om daai alles af te haal of te vervang gaan dalk bietjie rof wees.

    Ek moet darem net ook noem dat my effe OCD maak dat al my zips altyd presies in die middel is mat alles wat met 2 zips werk. Ek byt maar op my lip want as vroulief naby was is alles aan die een kant.... Ek het daai fight al opgegee....
    Michael (Kooskop) My naam is NIE Koos nie..
    Toyota FJ Cruiser
    Bush Lapa - 1st Miskruier B8, now B192
    BMW F800GS

    When in doubt, paint it black

Similar Threads

  1. 3 Bush Lapa Miskruiers in one spot!
    By Kooskop in forum Trailers, Caravans, Towing etc
    Replies: 31
    Last Post: 2012/04/21, 08:22 PM
  2. Bush Lapa Miskruier featured in.....
    By Kooskop in forum Trailers, Caravans, Towing etc
    Replies: 0
    Last Post: 2011/10/03, 03:18 PM
  3. Kyknet Buitelug Expo - Bush Lapa range
    By Kooskop in forum Trailers, Caravans, Towing etc
    Replies: 8
    Last Post: 2011/09/29, 08:20 PM
  4. Bush lapa's "miskruier" tested
    By Kooskop in forum Trailers, Caravans, Towing etc
    Replies: 5
    Last Post: 2011/07/27, 08:19 AM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •