Bush lapa miskruier review - Page 588





Page 588 of 597 FirstFirst ... 88 338 488 538 563 578 579 580 581 582 583 584 585 586 587 588 589 590 591 592 593 594 595 596 597 LastLast
Results 11,741 to 11,760 of 11934
  1. #11741
    Join Date
    Jul 2015
    Location
    Centurion
    Posts
    496
    Thanked: 247

    Default Re: Bush Lapa Miskruier review

    Quote Originally Posted by Nys View Post
    Men will be men

    EQ is n rare ding, glo my
    It is not just that, the BL culture changed in Gauteng, how I miss Andre and the BL owned store in Centurion.
    [B]Prado TX 4.0|Rocksliders|Bash Plate|Lift| Bushlapa Miskruier 892 Past: FJ Cruiser Rav4 2.0 (SWAMBO)

  2. The Following 5 Users Say Thank You to LesseW For This Useful Post:


  3. #11742
    Join Date
    Feb 2013
    Location
    Centurion
    Age
    56
    Posts
    1,413
    Thanked: 295

    Default Re: Bush Lapa Miskruier review

    Quote Originally Posted by LesseW View Post
    It is not just that, the BL culture changed in Gauteng, how I miss Andre and the BL owned store in Centurion.
    +100000!!!
    Bush Lapa Miskruier: B116


  4. The Following 3 Users Say Thank You to HJB01 For This Useful Post:


  5. #11743
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Durbanville
    Posts
    4,147
    Thanked: 2125

    Default Re: Bush lapa miskruier review

    Dis wat uit my Miskruier se chassis uitkom na laas naweek (nie die rot nie). Ek was nogal verbaas oor die hoeveelheid. Dit sluit natuurlik uit die res was uit gespuit was.
    Attached Images Attached Images  
    Last edited by George; 2019/04/27 at 04:39 PM.
    Disclaimer - All my posts on this forum is without prejudice, is based on my fair assumptions or perceptions, is in no way intended to cause harm to anyone and is acted upon at your own discretion.

  6. The Following User Says Thank You to George For This Useful Post:

    OdM

  7. #11744
    Join Date
    Nov 2013
    Location
    PE & North Africa
    Posts
    563
    Thanked: 333

    Default Re: Bush lapa miskruier review

    Quote Originally Posted by George View Post
    Dis wat uit my Miskruier se chassis uitkom na laas naweek (nie die rot nie). Ek was nogal verbaas oor die hoeveelheid. Dit sluit natuurlik uit die res was uit gespuit was.
    Jy oor iemand gery en sy toon ook opgetel
    Last edited by Grumbles; 2019/04/28 at 07:02 PM.
    2008 Fortuner 3.0 D-4D 4x4 "Sushi the Tuna"
    2018 Baobab 4 - B1543 "Nala"


    Bacon fact #16 - Bacon is Healthier than Crystal Meth!




  8. The Following User Says Thank You to Grumbles For This Useful Post:


  9. #11745
    Join Date
    May 2012
    Location
    Pretoria
    Age
    39
    Posts
    54
    Thanked: 15

    Default Re: Bush Lapa Miskruier review

    Quote Originally Posted by LesseW View Post
    It is not just that, the BL culture changed in Gauteng, how I miss Andre and the BL owned store in Centurion.
    Is the store in Centurion not a BL owned store anymore?

  10. #11746
    Join Date
    Apr 2010
    Location
    Amorosa
    Age
    35
    Posts
    6,400
    Thanked: 355

    Default Bush lapa miskruier review

    Ek moet ook se ek is baie teleurgesteld hoe n insident op die Gauteng BL groep hanteer is. Jy gooi nie net sommer kliente af en dan kan een persoon aanhou om sy loop op water produkte te adverteer nie. Dit was regtig swak en jy maak nie so met kliente nie...
    Last edited by Bogaards; 2019/04/27 at 11:42 PM.
    Toyota Fortuner 2.8 GD6 4x4 MT
    Bush Lapa Miskruier 586
    Youtube Channel: https://www.youtube.com/channel/UCFS..._as=subscriber
    4x4 Competency - Unit Standard 254135

  11. The Following 4 Users Say Thank You to Bogaards For This Useful Post:


  12. #11747
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Durbanville
    Posts
    4,147
    Thanked: 2125

    Default Re: Bush lapa miskruier review

    Ek sien die FB groepe is ook advertensie plek vir sekeres. Daar kort n blad waar mense stories deel sonder advertensies.
    Disclaimer - All my posts on this forum is without prejudice, is based on my fair assumptions or perceptions, is in no way intended to cause harm to anyone and is acted upon at your own discretion.

  13. #11748
    Join Date
    Jul 2015
    Location
    Centurion
    Posts
    496
    Thanked: 247

    Default Re: Bush lapa miskruier review

    Quote Originally Posted by Bogaards View Post
    Ek moet ook se ek is baie teleurgesteld hoe n insident op die Gauteng BL groep hanteer is. Jy gooi nie net sommer kliente af en dan kan een persoon aanhou om sy loop op water produkte te adverteer nie. Dit was regtig swak en jy maak nie so met kliente nie...
    Stem 100% saam, daai WA groep is nie eers deur die nuwe BL admins gestig nie en tog wil hulle nou kom baas speel. Om van die eerste Bushlapa kliente te gaan staan en afskop van n groep omdat sy noem dat sy lelike persoonlike boodskappe van n ander lid kry is pateties, dit terwyl laasgenoemde lid heeltyd voorkeer kry om sy “loop op water” produkte in die mense se keelgatte af te druk.

    Ek het ook maar eerder die BL gauteng groep verlaat.
    [B]Prado TX 4.0|Rocksliders|Bash Plate|Lift| Bushlapa Miskruier 892 Past: FJ Cruiser Rav4 2.0 (SWAMBO)

  14. The Following 4 Users Say Thank You to LesseW For This Useful Post:


  15. #11749
    Join Date
    Dec 2013
    Location
    Benoni
    Age
    71
    Posts
    301
    Thanked: 83

    Default Re: Bush lapa miskruier review

    Ek was in die begin op groep, maar mense praat oor goed wat niks te doen het met BL's nie, toe klim ek uit.

    As 'n groep 50, 100 of 200 lede het, moet boodskap inhoud baie goed beheer word deur Admin persoon; anders raak dit net tyd mors.
    Herman Meyer.

    AG0017 ORRA AG38
    2014 Amarok DC 4Motion Auto ,
    2015-02-03: Bush Lapa Miskewer 394.

  16. #11750
    Join Date
    Feb 2011
    Location
    Centurion
    Age
    51
    Posts
    487
    Thanked: 119

    Default Re: Bush lapa miskruier review

    Quote Originally Posted by George View Post
    Ek sien die FB groepe is ook advertensie plek vir sekeres. Daar kort n blad waar mense stories deel sonder advertensies.
    George, ek stem saam, maar meeste sosiale groepe het maar adverteerders. Dis soms onmoontlik vir mense om stories en idees uit te ruil sonder om n besigheid op een of ander manier betrokke te kry of te noem. Die verskil tussen n goed bestuurde groep is dat daar spesifieke reels moet wees wat mense en besighede beperk op hoeveel "bemarking" toegelaat word. Baie mense op groepe is nie net daar om te chat nie, baie is daar om toe sien wat handelaars doen, mede eienaars, nuwe produkte te sien, voordeel te trek uit spesiale aanbiedinge van besighede ens.
    Dis soms goed om nuwe produkte en dienste te sien mits dit nie lede konstant irriteer nie. As daar reels is om die "spam" te beperk en dit word toegepas op "alle lede" van n groep sal dit werk, maar as daar eensydigheid of "bias" is, dan word dit n gemors.

    Kyk maar na hierdie 4x4 forum.,..daars geen sulke nonsens nie, want Dirk vat geen nonsens van enige iemand nie, maak nie saak of die lid 'n kommersieele lid is, Pel, is , klieente is, gewone lid is of nie, die reels is van toepassing op almal en as jy droogmaak is jy af. Dis hoe dit werk.

    Ongelukkig is daar maar altyd n moeilikheid maker op alle groepe, hulle "stir" en veroorsaak konflik, alles ruk hande uit, mense se emosies neem oor, verlaat die goepe, word afgeskop en die eintlikke moeilikheid maker wat die argument of probleem begin het le dan laag vir so paar weke en dan begin hulle weer met hulle nonsens. Maar nou ja, dis seker maar die lewe en die ou gesegde van "slim vang sy baas" is baie relevant op die "trolls" wat almal se lewens versuur op sosiale media goepe. Uituidelik word hulle maar ook uitgewerk en die lewe gaan voort.
    2009 D3 V8 SE - Family car, holiday and weekends
    2009 Mahindra Scorpio 2.6 GLX - Mom's Taxi
    2001 Ford Ranger 2.5 D/C - My Car

    2007 D3 TDV6 S - Family car, holiday and weekends ( RELUCTANTLY SOLD )

  17. The Following 5 Users Say Thank You to AllOutdoors For This Useful Post:


  18. #11751
    Join Date
    Feb 2010
    Location
    Cape Town
    Age
    55
    Posts
    6,378
    Thanked: 1111

    Default Re: Bush lapa miskruier review

    Quote Originally Posted by Bogaards View Post
    Ek moet ook se ek is baie teleurgesteld hoe n insident op die Gauteng BL groep hanteer is. Jy gooi nie net sommer kliente af en dan kan een persoon aanhou om sy loop op water produkte te adverteer nie. Dit was regtig swak en jy maak nie so met kliente nie...
    Ek het Vrydag kort op Hennie en Christa se hakke gevolg.... Dis nogal jammer want daar is heelwat goeie informasie gedeel as mens verby al die ander goed kon kyk. Die "goed" het egter biejie te veel geraak. Dalk moet iemand daai kant weet 'n suiwer Bush Lapa groep stig....
    Michael (Kooskop) My naam is NIE Koos nie..
    Toyota FJ Cruiser
    Bush Lapa - 1st Miskruier B8, now B192
    BMW F800GS

    When in doubt, paint it black

  19. #11752
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Durbanville
    Posts
    4,147
    Thanked: 2125

    Default Re: Bush lapa miskruier review

    Quote Originally Posted by AllOutdoors View Post
    George, ek stem saam, maar meeste sosiale groepe het maar adverteerders. Dis soms onmoontlik vir mense om stories en idees uit te ruil sonder om n besigheid op een of ander manier betrokke te kry of te noem. Die verskil tussen n goed bestuurde groep is dat daar spesifieke reels moet wees wat mense en besighede beperk op hoeveel "bemarking" toegelaat word. Baie mense op groepe is nie net daar om te chat nie, baie is daar om toe sien wat handelaars doen, mede eienaars, nuwe produkte te sien, voordeel te trek uit spesiale aanbiedinge van besighede ens.
    Dis soms goed om nuwe produkte en dienste te sien mits dit nie lede konstant irriteer nie. As daar reels is om die "spam" te beperk en dit word toegepas op "alle lede" van n groep sal dit werk, maar as daar eensydigheid of "bias" is, dan word dit n gemors.

    Kyk maar na hierdie 4x4 forum.,..daars geen sulke nonsens nie, want Dirk vat geen nonsens van enige iemand nie, maak nie saak of die lid 'n kommersieele lid is, Pel, is , klieente is, gewone lid is of nie, die reels is van toepassing op almal en as jy droogmaak is jy af. Dis hoe dit werk.

    Ongelukkig is daar maar altyd n moeilikheid maker op alle groepe, hulle "stir" en veroorsaak konflik, alles ruk hande uit, mense se emosies neem oor, verlaat die goepe, word afgeskop en die eintlikke moeilikheid maker wat die argument of probleem begin het le dan laag vir so paar weke en dan begin hulle weer met hulle nonsens. Maar nou ja, dis seker maar die lewe en die ou gesegde van "slim vang sy baas" is baie relevant op die "trolls" wat almal se lewens versuur op sosiale media goepe. Uituidelik word hulle maar ook uitgewerk en die lewe gaan voort.
    100%. Geen probleem met advertensies dit moet net nie eksklusief daarvoor raak of net eensydige advertensies wees nie. Daar baie mense wat produkte vir BL, of enige ander verskaffer, vervaardig, toere aanbied of watookal. Niemand is ekslusief nie, net op sy eie bladsy.
    Disclaimer - All my posts on this forum is without prejudice, is based on my fair assumptions or perceptions, is in no way intended to cause harm to anyone and is acted upon at your own discretion.

  20. #11753
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Durbanville
    Posts
    4,147
    Thanked: 2125

    Default Re: Bush lapa miskruier review

    Quote Originally Posted by Kooskop View Post
    Dalk moet iemand daai kant weet 'n suiwer Bush Lapa groep stig....
    Stem volkome saam. Uit prinsiep kan geen verskaffer groep deur 'n ander verskaffer bestuur word nie of dit nou op FB of Whatsapp of waarookal is. Dit maak dinge net moeilik en potensieel onpartydig.
    Disclaimer - All my posts on this forum is without prejudice, is based on my fair assumptions or perceptions, is in no way intended to cause harm to anyone and is acted upon at your own discretion.

  21. #11754
    Join Date
    Feb 2013
    Location
    Centurion
    Age
    56
    Posts
    1,413
    Thanked: 295

    Default Re: Bush lapa miskruier review

    Quote Originally Posted by Kooskop View Post
    Dalk moet iemand daai kant weet 'n suiwer Bush Lapa groep stig....
    Done and dusted.
    Bush Lapa Miskruier: B116


  22. The Following 2 Users Say Thank You to HJB01 For This Useful Post:


  23. #11755
    Join Date
    Feb 2010
    Location
    Cape Town
    Age
    55
    Posts
    6,378
    Thanked: 1111

    Default Re: Bush lapa miskruier review

    Quote Originally Posted by HJB01 View Post
    Done and dusted.
    ... mag die suide ook join?
    Michael (Kooskop) My naam is NIE Koos nie..
    Toyota FJ Cruiser
    Bush Lapa - 1st Miskruier B8, now B192
    BMW F800GS

    When in doubt, paint it black

  24. #11756
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Plett/Paulshof
    Age
    53
    Posts
    2,772
    Thanked: 771

    Default Re: Bush lapa miskruier review

    Quote Originally Posted by HJB01 View Post
    Done and dusted.
    Please advise further?
    2016 LC 200 VX, 2014 D4 SDV6 HSE(sold),2015 Suzuki Jimny, 2019 VW Tiguan 4mtion 2.0tsi(work vehicle), "A little Red Car", Swambo 2013 A3 Sportback Quattro, Bush Lapa Baobab 1873, Fusion 17 boat-Yamaha FT100hp 4st.

  25. #11757
    Join Date
    Nov 2010
    Location
    Struisbaai
    Age
    58
    Posts
    507
    Thanked: 727

    Default Re: Bush lapa miskruier review

    Quote Originally Posted by Kooskop View Post
    ... mag die suide ook join?
    Is daar een vir die Suide.
    2015 Land Cruiser 79 D/C V8 Diesel Turbo
    1983 Suzuki SJ 410 SOA.
    Bush Lapa Boskriek No 607 - Die Kriek

  26. #11758
    Join Date
    Feb 2010
    Location
    Cape Town
    Age
    55
    Posts
    6,378
    Thanked: 1111

    Default Re: Bush lapa miskruier review

    Quote Originally Posted by LC Man View Post
    Is daar een vir die Suide.
    Daar is al redelik lank 'n "Bushlapians" groep. Hy is nogal stil maar dis suiwer BL goed...
    Michael (Kooskop) My naam is NIE Koos nie..
    Toyota FJ Cruiser
    Bush Lapa - 1st Miskruier B8, now B192
    BMW F800GS

    When in doubt, paint it black

  27. #11759
    Join Date
    May 2016
    Location
    Mossel Bay
    Age
    44
    Posts
    51
    Thanked: 20

    Default Re: Bush lapa miskruier review

    Iets heeltemal anders, ons ry Vrydag Kruger Wildtuin toe en soek een oornag plek vir die aand voor ons ingaan, ons gaan by Berg en dal se hek in so soek iets naby Nelspruit se omgewing.
    Kan julle n plek aanbeveel?

  28. #11760
    Join Date
    Jul 2013
    Location
    Bothaville
    Age
    41
    Posts
    32
    Thanked: 4

    Default Re: Bush lapa miskruier review

    Quote Originally Posted by Voetpomp View Post
    Iets heeltemal anders, ons ry Vrydag Kruger Wildtuin toe en soek een oornag plek vir die aand voor ons ingaan, ons gaan by Berg en dal se hek in so soek iets naby Nelspruit se omgewing.
    Kan julle n plek aanbeveel?
    Hi Voetpomp

    Ons het April by Hippo water front lodge gekamp voordat ons Wildtuin toe is. Hy is so 5km voor Nelspruit. Baie netjies met eie badkamer en mooi natuurskoon.

    Hoop dit help

Similar Threads

  1. 3 Bush Lapa Miskruiers in one spot!
    By Kooskop in forum Trailers, Caravans, Towing etc
    Replies: 31
    Last Post: 2012/04/21, 08:22 PM
  2. Bush Lapa Miskruier featured in.....
    By Kooskop in forum Trailers, Caravans, Towing etc
    Replies: 0
    Last Post: 2011/10/03, 03:18 PM
  3. Kyknet Buitelug Expo - Bush Lapa range
    By Kooskop in forum Trailers, Caravans, Towing etc
    Replies: 8
    Last Post: 2011/09/29, 08:20 PM
  4. Bush lapa's "miskruier" tested
    By Kooskop in forum Trailers, Caravans, Towing etc
    Replies: 5
    Last Post: 2011/07/27, 08:19 AM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •