Bush lapa miskruier review - Page 526




Page 526 of 568 FirstFirst ... 26 426 476 501 516 517 518 519 520 521 522 523 524 525 526 527 528 529 530 531 532 533 534 535 536 551 ... LastLast
Results 10,501 to 10,520 of 11348
  1. #10501
    Join Date
    Feb 2010
    Location
    Cape Town
    Age
    54
    Posts
    5,765
    Thanked: 641

    Default Re: Bush Lapa Miskruier review

    Hoe erg neus af? Hy moet effe neus af loop. Die res van ons is egter salig onbewus van die temperatuur van ons bande...
    Michael (Kooskop) My naam is NIE Koos nie..
    Toyota FJ Cruiser
    Bush Lapa - 1st Miskruier B8, now B192
    BMW F800GS

    When in doubt, paint it black

  2. #10502
    Join Date
    Jul 2015
    Location
    Centurion
    Posts
    475
    Thanked: 200

    Default Re: Bush Lapa Miskruier review

    Jy vra my Vas Michael, maar beslus nie effe nie. Sal my hak moet lig om by effe uit te kom.

    My interne TPMS het soms by 60 grade gedraai as die temperatuur buit in die 30ís was.
    [B]Prado TX 4.0|Rocksliders|Bash Plate|Lift| Bushlapa Miskruier 892 Past: FJ Cruiser Rav4 2.0 (SWAMBO)

  3. #10503
    Join Date
    Feb 2010
    Location
    Cape Town
    Age
    54
    Posts
    5,765
    Thanked: 641

    Default Re: Bush Lapa Miskruier review

    Ek wonder tog watse verskil daai paar grade maak in terme van die gewig op die towbar. Dalk kan iemand vir ons 'n eksperiment doen .
    Michael (Kooskop) My naam is NIE Koos nie..
    Toyota FJ Cruiser
    Bush Lapa - 1st Miskruier B8, now B192
    BMW F800GS

    When in doubt, paint it black

  4. #10504
    Join Date
    Feb 2012
    Location
    Centurion
    Age
    47
    Posts
    409
    Thanked: 60

    Default Re: Bush Lapa Miskruier review

    Ek kry dieselfde temp, gewoonlik rondom 58 grade. My Baobab loop nie veel afwarts nie. Dink dis normaal aangesien meeste van die trek krag verplaas word na agter as.
    LC200 V8 4.7 P
    LC200 V8 4.5 D
    LC105 4500EFI
    Bush Lapa (B867)
    Jurgens Exclusive
    GS1200R Adv

  5. #10505
    Join Date
    Aug 2013
    Location
    Lynnwood, Pretoria
    Age
    63
    Posts
    640
    Thanked: 74

    Default Re: Bush Lapa Miskruier review

    Ek hou ook my bandtemps dop....gemiddeld agter so 20% hoŽr as voor. Ek hou die BL se trekstang gewig onder 100kg. Sien foto vir sleep hoogte. Hoop dit help.....die 100kg dink ek is groot faktor in bandtemps.
    Groete
    Harry

    BL Vlooi nr. 195 aka Jakkalas
    Toyota Prado
    BMW 1150 GS Adv

  6. The Following 2 Users Say Thank You to harrygaz For This Useful Post:


  7. #10506
    Join Date
    Jan 2010
    Location
    Pretoria
    Age
    49
    Posts
    7,508
    Thanked: 2171

    Default Re: Bush lapa miskruier review

    Wat se haak het jy op die Prado? Is dit standaard Toyota "ploegskaar" haak?

    En het jy airhelpers in die Prado se coils?

    Dit is vir my vreemd dat jy se die Miskruier is neus af, want met my vorige TX het hy amper presies gelyk geloop, maar ons het airlifts in die coils gehad en 'n ander tipe haak wat nie so laag is soos die ploegskaar nie. Die nuwe VX het die die ploegskaar haak en manlief het die knop opgeskuif na die boonste stel gate want op die onderste stel, het die wa ook te veel neus af geloop.
    Last edited by lekhubu943; 2017/11/09 at 07:37 AM.
    2018 Toyota Fortuner 2.8 GD-6 4x4 AT
    BushLapa 78 Now a Boskruier but with the same Zambia and CKGR bush stripes


  8. #10507
    Join Date
    Aug 2010
    Location
    Clanwilliam
    Age
    41
    Posts
    452
    Thanked: 54

    Default Re: Bush Lapa Miskruier review

    Ek kry ook die groot verskil in temp tussen voor en agter. Ook wanneer ek nie sleep nie. Ek dink nie die neus afdraend Bushlapa is die grootste oorsaak nie. Miskien het die trek wiele iets daarmee te doen maar dalk ook die feit dat die voorste bande altyd koel lug van voor kry maar agter bande altyd lug wat al warmer is nadat dit by enjin en drivetrain verby gekom het....ek weet nie. Maar ek dink nie jy moet te veel daaroor bekommer nie.
    Mooi loop
    Danie Carstens

    Moenie die BOER met n mond vol kos kritiseer nie!

    Disco 4 SE ( sleep BL 433 )
    Fortuner D4d 4x4
    Pajero Did swb
    Hilux D4d 4x4 xtra cab

  9. The Following 2 Users Say Thank You to pajerolover For This Useful Post:


  10. #10508
    Join Date
    Jul 2015
    Location
    Centurion
    Posts
    475
    Thanked: 200

    Default Re: Bush Lapa Miskruier review

    Christa ek het daai ploegskaar wat saam met die Prado gekom het. Dankie vir almal se terugvoer, weet darem nou dat my Bandhitte normaal is.

    Groete
    [B]Prado TX 4.0|Rocksliders|Bash Plate|Lift| Bushlapa Miskruier 892 Past: FJ Cruiser Rav4 2.0 (SWAMBO)

  11. The Following User Says Thank You to LesseW For This Useful Post:


  12. #10509
    Join Date
    Mar 2010
    Location
    PRETORIA
    Age
    38
    Posts
    112
    Thanked: 4

    Default Re: Bush Lapa Miskruier review

    Vandag is n goeie dag..uiteindelik na so 2 maande BL 1092 ontvang....ry more oggend om te gaan kyk hoe werk die...experiance his beauty..
    Toyota Hilux-Iron Man 4x4
    BL1092

  13. #10510
    Join Date
    Feb 2010
    Location
    Cape Town
    Age
    54
    Posts
    5,765
    Thanked: 641

    Default Re: Bush Lapa Miskruier review

    kom vertel ons en gee terugvoer na die eerste kamp.
    Michael (Kooskop) My naam is NIE Koos nie..
    Toyota FJ Cruiser
    Bush Lapa - 1st Miskruier B8, now B192
    BMW F800GS

    When in doubt, paint it black

  14. The Following User Says Thank You to Kooskop For This Useful Post:


  15. #10511
    Join Date
    Aug 2014
    Location
    Durbanville
    Age
    44
    Posts
    46
    Thanked: 29

    Default Re: Bush lapa miskruier review

    I did some digging around regarding tire heat and found the following pearls on the net.

    Increased tire heat can be caused by

    - Under inflation possibly due to the larger contact area and sidewalls wobbling. Read the following article regarding max tire pressure https://caravanchronicles.com/guides...-your-caravan/
    - Overloading
    - Unbalanced tires and misalignment
    - Increased driving speed
    - Heat transfer from break drums due to excessive use or poor adjustment
    -High ambient road and air temp
    -Too much moisture inside the tire

    It seems 50 degrees is still acceptable, racing tires go above 100 degrees!

    Hope that helps.
    Last edited by CharlLaas; 2017/11/10 at 07:34 AM.
    Toyota Prado 4.0VX
    Bush Lapa Ratel #B740


  16. The Following 4 Users Say Thank You to CharlLaas For This Useful Post:


  17. #10512
    Join Date
    Apr 2008
    Location
    Secunda
    Age
    37
    Posts
    665
    Thanked: 121

    Default Re: Bush lapa miskruier review

    Quote Originally Posted by Frans 90 View Post
    Had the Boskriek now just over a year, just short of a year since our first camping trip with it, and very fortunate to utilize it quite extensively during the first year. This product is of outstanding quality (trust me, tested in some very rough conditions) and the service do not fall short of that. This is a summary of how fortunate we were.
    Frans ek weet nie die n Secunda ding is nie - maar ek ook so verslag van BL810.
    Ons sal 30 Nov die Miskruier as 1 jaar as deel van die familie he en was bevoorreg om al 41 aande in hom te slaap.

    Ons 3 jarige roep hom op sy volle name en kan nie wag vir die volgende kamp in ons "Bush Lapa Miskruier" nie
    Attached Images Attached Images
    2013 Toyota Hilux 3.0D4-D 4x4
    Bush Lapa 810 Miskruier
    ORRA Call Sign: X85
    Gerbers Alu Canopy
    Howlingmoon RTT




  18. The Following 5 Users Say Thank You to Hilux01 For This Useful Post:


  19. #10513
    Join Date
    Nov 2013
    Location
    Secunda
    Age
    55
    Posts
    355
    Thanked: 198

    Default Re: Bush lapa miskruier review

    Quote Originally Posted by Hilux01 View Post
    Frans ek weet nie die n Secunda ding is nie - maar ek ook so verslag van BL810.
    Ons sal 30 Nov die Miskruier as 1 jaar as deel van die familie he en was bevoorreg om al 41 aande in hom te slaap.

    Ons 3 jarige roep hom op sy volle name en kan nie wag vir die volgende kamp in ons "Bush Lapa Miskruier" nie
    Seker maar toeval Henk. Jy loop ook maar lekker rond. Daai spot by die boskamp by Voetpadkloof nou seker BL`s al gewoond, presies waar ek gestaan het.

    Defender 90 TD5
    Bush Lapa Boskriek

  20. The Following User Says Thank You to Frans 90 For This Useful Post:


  21. #10514
    Join Date
    Sep 2014
    Location
    Centrurion
    Age
    54
    Posts
    36
    Thanked: 0

    Default Re: Bush lapa miskruier review

    Click image for larger version. 

Name:	fietsrak.jpg 
Views:	127 
Size:	80.1 KB 
ID:	467667Goeie dag. Ons het Holdfast fietsrak wat op die neuskas van BL gemonteer kan word wat ons wil verkoop. Ons het slegs 2 keer die fietse gelaai dit is nog splinternuut. Kan 2 fietse laai. Baie stabiel en maklik om te monteer en af te haal. Ons woon in Centurion as iemand belangstel. Nuut R2600 ons prys R1900 met hegstukke vir neuskas met houtrak.
    Last edited by Elkos; 2017/11/16 at 09:39 AM.

  22. #10515
    Join Date
    Feb 2013
    Location
    Stellenbosch
    Age
    42
    Posts
    3
    Thanked: 1

    Default Re: Bush lapa miskruier review

    Hi Almal

    Ek het n vraag oor die "stone protector" matte op die BL Miskruier (BL375) en die invloed op brandstof verbruik. Ek het in September my "nose cone" kaste vervang. BL was toe baie gaaf en sit sommer vir my rubber matte voor aan onder die kaste. Maar, ek ervaar dat my Pajero se diesel verbruik deur die dak gespring het met my onlangse trippie NamibiŽ toe. Ek het dan ook reeds die rubber mat wat onder voor die watertenk hang en dan die modderskerms agter. Die laaste 2 het ek in 2014 saam met die was se koop al opgesit.

    Miskien is dit net ek, maar, ek is van plan om die matte volgende week te laat afhaal. Enige insae van julle af sal great wees.

    Groete

  23. The Following User Says Thank You to akieviet For This Useful Post:


  24. #10516
    Join Date
    Feb 2010
    Location
    Cape Town
    Age
    54
    Posts
    5,765
    Thanked: 641

    Default Re: Bush lapa miskruier review

    Sjoe, 'n mens kan amper nie dink dat so stuk flexible rubber veel aan jou brandstofverbruik sal doen nie. Dalk is dit die kombinasie van alby? Ek sou die nuwe mat op die nose cone los en net die een by die watertenk afhaal. Daai mat help baie met die klippe wat die onderkant van die wa pak gee.

    Jammer as ek simpel vrae vra maar is daar dalk enigiets anders wat verander het tussen die vorige trip en nou? Diens op die voertuig, nuwe bande, band druk... Maak ook seker dat die wa se wiele heeltemal vry loop as die handbriek af is. As hulle bietjie skuur behoort die hubs redelik warm te loop. Dalk is hier iemand anders wat iets soortgelyk ervaar het.
    Last edited by Kooskop; 2017/11/21 at 04:06 PM.
    Michael (Kooskop) My naam is NIE Koos nie..
    Toyota FJ Cruiser
    Bush Lapa - 1st Miskruier B8, now B192
    BMW F800GS

    When in doubt, paint it black

  25. #10517
    Join Date
    Apr 2010
    Location
    Amorosa
    Age
    34
    Posts
    6,035
    Thanked: 197

    Default Re: Bush lapa miskruier review

    Miskien 'n vraag oor die algemeen met alle tipe waens, maar wat is die leeftyd van so 'n wa tipies voor mens dit moet vervang?

    Hoe lank hou die volgende:
    - Canvas (slaapdele en Bushwing)? Sal dit vervang moet word op 'n tyd?
    - Wat is die leeftyd van die elektriese stelsel? Wat is die leeftyd van die battery?
    - Die meganiese bewegende dele van die wa self?
    - Bande? Ek het dit dat ek so na 5 jaar die bande moet vervang (al 3)
    - Jockey wheel?

    Ek hoop om myne ten minste 10 jaar te hou. Ek voel net die dun seiltjies oor die beddens sal nie so lank hou nie en ek sal dit op 'n tyd met canvas wil vervang. Ek dink aan die silversheets, maar wil nie he dit moet permanent blink nie. Dink Romeo het amper iets tussenin?

    Enigiets anders wat ek ingedagte moet hou?
    Toyota Fortuner 2.8 GD6 4x4 MT
    Bush Lapa Miskruier 586

  26. #10518
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    George
    Age
    50
    Posts
    59
    Thanked: 20

    Default Re: Bush lapa miskruier review

    Quote Originally Posted by Kooskop View Post
    Sjoe, 'n mens kan amper nie dink dat so stuk flexible rubber veel aan jou brandstofverbruik sal doen nie. Dalk is dit die kombinasie van alby? Ek sou die nuwe mat op die nose cone los en net die een by die watertenk afhaal. Daai mat help baie met die klippe wat die onderkant van die wa pak gee.

    .
    Ek het lank terug so mat agter aan my kar se sleepstang gesit om treiler teen klippe te beskerm op grondpaaie. Het dit opgerol op teerpad en net laat sak op grondpaaie, waar spoed afkom en het nie agtergekom dat dit te groot invloed het nie.

    Ek ry toe egter vir so 450km op teerpad teen normale hoŽr spoed sonder treiler (daguitstappie vanaf Klein Aus na Ludritz) en het nie die flap opgerol nie. My brandstof verbruik was baie hoog (swaarder as met treiler op oop pad) en my afleiding was dat dit 'n beduidende invloed op brandstof verbruik het op hoŽ spoed.

  27. #10519
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Loevenstein, Bellville
    Age
    38
    Posts
    2,139
    Thanked: 218

    Default Re: Bush lapa miskruier review

    Quote Originally Posted by Bogaards View Post
    Miskien 'n vraag oor die algemeen met alle tipe waens, maar wat is die leeftyd van so 'n wa tipies voor mens dit moet vervang?

    Hoe lank hou die volgende:
    - Canvas (slaapdele en Bushwing)? Sal dit vervang moet word op 'n tyd?
    - Wat is die leeftyd van die elektriese stelsel? Wat is die leeftyd van die battery?
    - Die meganiese bewegende dele van die wa self?
    - Bande? Ek het dit dat ek so na 5 jaar die bande moet vervang (al 3)
    - Jockey wheel?

    Ek hoop om myne ten minste 10 jaar te hou. Ek voel net die dun seiltjies oor die beddens sal nie so lank hou nie en ek sal dit op 'n tyd met canvas wil vervang. Ek dink aan die silversheets, maar wil nie he dit moet permanent blink nie. Dink Romeo het amper iets tussenin?

    Enigiets anders wat ek ingedagte moet hou?
    My pa het in 1986 'n tweedehandse Gypsey 5 gekoop waarmee hulle vandag nog kamp. Die seile is alles nog oorspronklik en net effe gebleik. Ons beplan om die BL vir ten minste 30 jaar lank te gebruik en behalwe vir remskoene, bearings, bande en die battery behoort daar min instandhouding nodig te wees. Canvas kan baie lank hou maar mag dalk waterdigtheid verloor met tyd.
    Niel
    2012 BMW F800GS
    2010 Nissan Navara 2.5 dCi 4x4
    2015 Bush Lapa Miskruier (B503)

  28. #10520
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    George
    Age
    50
    Posts
    59
    Thanked: 20

    Default Re: Bush lapa miskruier review

    Indien die canvas gereŽld elke paar jaar gevoed word met produk soos Nuseal (wit melkerige wax wat jy aanverf) sal dit waterdigting behou en ook nie verbleik nie. Doen dit al jare met my canvas koepel en treiler tente en lyk en werk nog soos nuut.

Similar Threads

  1. 3 Bush Lapa Miskruiers in one spot!
    By Kooskop in forum Trailers, Caravans, Towing etc
    Replies: 31
    Last Post: 2012/04/21, 08:22 PM
  2. Bush Lapa Miskruier featured in.....
    By Kooskop in forum Trailers, Caravans, Towing etc
    Replies: 0
    Last Post: 2011/10/03, 03:18 PM
  3. Kyknet Buitelug Expo - Bush Lapa range
    By Kooskop in forum Trailers, Caravans, Towing etc
    Replies: 8
    Last Post: 2011/09/29, 08:20 PM
  4. Bush lapa's "miskruier" tested
    By Kooskop in forum Trailers, Caravans, Towing etc
    Replies: 5
    Last Post: 2011/07/27, 08:19 AM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •