Bush lapa miskruier review - Page 7





Page 7 of 595 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 32 57 107 257 507 ... LastLast
Results 121 to 140 of 11882
  1. #121
    Join Date
    Apr 2011
    Location
    Cape Town
    Age
    57
    Posts
    155
    Thanked: 0

    Default



    An Francios showed me they are going to use a luminous orange binding around the tent edges to make them really stand out. Showed me a pic, looks quite snazzy

  2. #122
    Join Date
    Jan 2009
    Location
    Scottburgh
    Age
    60
    Posts
    166
    Thanked: 19

    Default

    Quote Originally Posted by Kooskop View Post
    Good thing you made arrangements to see the full range at Bush Lapa
    To all that have been to Bush Lapa, can you please advise if a sample of all models are on show, I am interested in the (1) Boskriek and (2) Miskruier and will be in Cape Town between 24 to 28 June, I plan to make a trip to Bush Lapa (wil arrange with Bush Lapa closer to the time). What can I expect to see??
    Thanks

  3. #123
    Join Date
    Feb 2010
    Location
    Cape Town
    Age
    54
    Posts
    6,300
    Thanked: 1051

    Default

    Quote Originally Posted by culltony View Post
    What can I expect to see??
    Thanks
    A drop in your bank balance soon after your visit.......guaranteed No, seriously, I suggest you check with Jannie before your visit. The difference between Boskriek and Miskruier is only the front bed so seeing either one will give you a very good indication of what you are looking at. I'm sure he will have both.
    Michael (Kooskop) My naam is NIE Koos nie..
    Toyota FJ Cruiser
    Bush Lapa - 1st Miskruier B8, now B192
    BMW F800GS

    When in doubt, paint it black

  4. #124
    Join Date
    Feb 2010
    Location
    Cape Town
    Age
    54
    Posts
    6,300
    Thanked: 1051

    Default

    Quote Originally Posted by Jalox View Post
    Taking our Boskriek, number 36, this weekend on her maiden trip, will give feedback.
    .....and?
    Michael (Kooskop) My naam is NIE Koos nie..
    Toyota FJ Cruiser
    Bush Lapa - 1st Miskruier B8, now B192
    BMW F800GS

    When in doubt, paint it black

  5. #125
    Join Date
    Feb 2010
    Location
    Cape Town
    Age
    54
    Posts
    6,300
    Thanked: 1051

    Default

    This is the wheel chair friendly Boskriek I referred to in post #16 of this thread. Thank you for the picture Andrť. He will be posting some pictures as well. Andrť will be joining us at the Bush Lapa GTG in Sept .

    Attached Images Attached Images  
    Michael (Kooskop) My naam is NIE Koos nie..
    Toyota FJ Cruiser
    Bush Lapa - 1st Miskruier B8, now B192
    BMW F800GS

    When in doubt, paint it black

  6. #126
    Join Date
    Apr 2011
    Location
    Cape Town
    Age
    57
    Posts
    155
    Thanked: 0

    Default

    This is what I love about Bush Lapa, they are prepared to give you what you need, not tell you want they think you will need.

  7. #127
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Cape Town
    Age
    55
    Posts
    106
    Thanked: 1

    Default

    We were battling to park the Miskruier in the garage, so I put some smaller wheels on it just to park it. On paper the difference looked impressive, but a picture tells a thousand words!

    When we use the Miskruier we will change the wheels, because I don't think the toy wheels are rated for the off road experience

    So be warned, 16 or 17 inch wheels may give you exceptional ground clearance, but with them on you would have to park your Miskruier outside.

    The Lady Camper
    Toyota FJ Cruiser, Bushlapa Boskriek

  8. #128
    Join Date
    Jul 2010
    Location
    Cape Town
    Age
    53
    Posts
    686
    Thanked: 2

    Wink Wow!

    Well done ASwambo! You did very well! I can't believe that there is such a difference in diameter. Now it fits into the garage next to the FJ!!

    Note the extended length stabilisers for the 275/65/R16's and the oversized wheelcover! Thanks Jannie, it is truly a pleasure dealing with you!!
    Last edited by aviator609; 2012/05/22 at 07:42 PM. Reason: Link

  9. #129
    Join Date
    Feb 2010
    Location
    Centurion + Others
    Age
    60
    Posts
    2,733
    Thanked: 181

    Default

    Nice, are you still away?
    Capable lady u got there.
    In CT 27/28th . maybe see your trailer?
    hocks
    cc

  10. #130
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Cape Town
    Age
    55
    Posts
    106
    Thanked: 1

    Default

    Quote Originally Posted by aviator609 View Post
    Well done ASwambo! You did very well! I can't believe that there is such a difference in diameter. Now it fits into the garage next to the FJ!!

    Note the extended length stabilisers for the 275/65/R16's and the oversized wheelcover! Thanks Jannie, it is truly a pleasure dealing with you!!
    I can't resist posting the picture She fits into the garage Very pleasing!

    The Lady Camper
    Toyota FJ Cruiser, Bushlapa Boskriek

  11. #131
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Cape Town
    Age
    55
    Posts
    106
    Thanked: 1

    Default :)

    Quote Originally Posted by Capt Chaos View Post
    Nice, are you still away?
    Capable lady u got there.
    In CT 27/28th . maybe see your trailer?
    hocks
    cc
    Thank you! Does the wife of a pilot have any choice but to be capable, Captain?
    Last edited by ASwambo; 2012/05/23 at 11:00 AM.
    The Lady Camper
    Toyota FJ Cruiser, Bushlapa Boskriek

  12. #132
    Join Date
    Jul 2010
    Location
    Cape Town
    Age
    53
    Posts
    686
    Thanked: 2

    Default Capable indeed!

    CC, yes mate, capable beyond what's expected and very pleasing for sure!

    Sadly I have been extended and will only be back on the 1st June and leaving for a weekend of camping, so anytime after you will be most welcome!

  13. #133
    Join Date
    May 2012
    Location
    Vredendal
    Age
    41
    Posts
    2
    Thanked: 0

    Default Miskruier is geyser loos?

    Ek vergelyk die Miskruier met die Conqueror modelle en wil graag weet, is 'n geyser en die lopende water by die kombuis regtig noodsaaklik of is dit net lekker luxury's?
    Verder wil ek ook weet of die manne wat al die Miskruier gekoop het, met dit baie swak grond/klip paaie sal ry soos in Koakoland en Damaraland voorkom? Het iemand al enige ondervinding met sulke toestande op die Miskruier? Ek stel belang om 'n karavaan aan te skaf, maar ek wil swak paaie ook kan ry met die karavaan.

    Ek volg al 'n tydjie die praatjies oor die Miskruier, en dit klink regtig of dit 'n goeie karavaan is.

    Dankie vir al die inligting, dit maak dit vir ons oningeligtes baie makliker.

  14. #134
    Join Date
    Feb 2010
    Location
    Cape Town
    Age
    54
    Posts
    6,300
    Thanked: 1051

    Default

    Stiaan.....eerstens.....welkom hier. Hier gaan jy nog sommer baie tyd spandeer .

    Die Miskruier gaan nie skrik vir sleg paaie nie en as jou 4x4 daar kan gaan, gaan die Miskruier volg. Laasjaar het ek gesien hoe een voor my deur talle slaggate is op ons Swaziland en Mosambiek trip. Hy het by tye los van die pad af gehop.... Ek het my een in Aug gekry en het al self slegte paaie gery in die Seder en Gifberge. Ek vemoed die Hilux gaan breek voor die Miskruier sal iets oorkom.

    As jy eers gewoond is aan warm water "on demand", is dit moeilik om "bestuur" anders te oortuig. Ons het die ingeboude geyser op die Commander gehad en ek moes maar plan maak met 'n geyser. Jy kan HIER en HIER kyk na my oplossing. Ek is bly my geyser is "mobile" want ek kan dit gebruik net waar ek wil en kan my stort enige plek opsit. Dis ook nice vir skottegoed water.

    Ek stel voor jy maak 'n draai by Bush Lapa in Worcester en kyk hoe hulle dinge daar doen.
    Michael (Kooskop) My naam is NIE Koos nie..
    Toyota FJ Cruiser
    Bush Lapa - 1st Miskruier B8, now B192
    BMW F800GS

    When in doubt, paint it black

  15. #135
    Join Date
    Nov 2009
    Location
    Upington
    Age
    49
    Posts
    1,089
    Thanked: 60

    Default

    Stiaan, ek het al self Kaokoland getoer (die Kunene deel tussen Ruacana en Epupa en van Zylspas ingesluit) en na my onlangse ervaring met die Miskruier sal ek sonder enige bekommernisse met hom daarheen gaan.

    Ek kan die Miskruier slegs op papier met ander karavane vergelyk, want ek het nie persoonlike ondervinding van die ander nie. Die redes hoekom ek op die Miskruier besluit het (en gekoop het voordat ek nog een persoonlik gesien het), wat 4x4 omstandighede aanbetref, is as volg:
    1.
    Die grondvryhoogte is beter as my bakkie, so hy sal moet bo-oor die hindernisse kan gaan waar die bakkie oorgaan.
    2.
    Die as sit baie ver terug (wat waarskynlik ook die vernaamste rede is vir sy stabiliteit) en dit tesame met die ontwerp, veroorsaak 'n lekker groot vertrekhoek. Die neus van 'n karavaan word gelig deur die bakkie se hak oor hindernisse, wat dan die karavaan se agterkant laat sak en kan laat vashak en daarom is 'n groot vertrekhoek belangrik. Volgens my navorsing het die Miskruier die beste vertrekhoek van alle SA off road karavane.
    3.
    Volgens my navorsing is die Miskruier die ligste 4 slaper off road karavaan beskikbaar in SA. Ek reken dat gewig waarskynlik die grootste enkele faktor vir 'n karavaan is wanneer daar ge-4x4 word. Logika wil hÍ dat 'n ligte voorwerp makliker teen steiltes uit en deur sand (modder ook) gesleep sal word as 'n swaarder voorwerp.
    4.
    Verder het my navorsing, voordat ek gekoop het, getoon dat die Miskruier, wat fisiese afmetings aanbetref, ook die kleinste (en baie belangrik, die korste) 4 slaper off road karavaan beskikbaar in SA is. Weereens wil logika hÍ dat 'n korter voorwerp makliker deur 'n 4x4 hindernis sal gaan as 'n langer voorwerp.

    Uiteraard is daar plekke waar jy nie sal kan gaan as jy sleep nie (soos bv die Namib se duine), maar vir die plekke waar jy wel kan sleep, is bogenoemde faktore (grondvryhoogte, vertrekhoek, gewig en lengte) die belankrikes om te oorweeg en in al daardie kategorieŽ is die Miskruier, sover ek kon vasstel, die huidige voorloper.

    Daar is verskeie ander redes hoekom ek op die Miskruier besluit het, maar jou navraag handel oor sy vermoŽns in 4x4 omstandighede en volstaan ek dus met bogenoemde wat daardie onderwerp aanbetref.

    Wat die geyser aanbetref, jy kan as 'n ekstra op die Miskruier 'n Alva gasgeyser neem wat Jannie aan die linkerkant in die neuskas vir jou kan inbou. Dan word dit gekoppel op die watertenk met outomatiese pomp wat nou standaard op die Miskruier is en daar is jou geyser by jou kombuis. Ek het dit so gedoen, behalwe dat ek nie 'n permanente waterkoppeling vanaf die tenk na die Alva gevat het nie, sodat ek die Alva met gasbottel en al kan uithaal en gaan gebruik net waar ek wil.

    Wat lekker is van die Alva is dat hy ontsteek sodra daar watervloei is en afsit sodra die watervloei stop. Dit is dus 'n baie veilige stelsel. 'n Ander voordeel, soos hierbo genoem, is dat jy hom kan uithaal, met gasbottel en al, terugsit in sy drasak, agterop jou bakkie laai wanneer jy gaan duine ry in die Namib (of gaan jag) en elke aand 'n warm stort het.

    Met die Alva as 'n ekstra op die Miskruier, het jy dus wel 'n geyser by die kombuis, maar een wat jy ook kan gebruik in ander toepassings. Vir my het dit geklink na die beste van 2 wÍrelde, ek het dit toe so gedoen en dit werk fantasties.
    Last edited by Jaco Kruger; 2012/05/30 at 07:26 AM. Reason: grammer
    Mitsubishi Triton 3.2 Di-D 4x4 Auto with a Bush Lapa Miskruier (#30) following closely behind.
    In the process of going there and doing that.

  16. #136
    Join Date
    May 2012
    Location
    Vredendal
    Age
    41
    Posts
    2
    Thanked: 0

    Default

    `Kooskop en Jaco, baie dankie vir die inligting, dit is presies wat ek wou weet.
    Net nog 'n vraag: Hang jou bakkie se gat baie as jy die karavaan gehak het? Is dit nodig vir enige ekstra vering/shocks/gas shock om die voertuig weer "te lig"? Ek weet dit hang af van hoe jy die karavaan laai, maar kom ons praat van "normale omstandighede".
    En moet jy enige stabilisers vir die karavaan aansit? Sleep die karavaan stil agter jou voertuig? Party keer as jy miskien 'n vragmotor verby gaan, begin die karavane bietjie te swaai, is dit die geval?

  17. #137
    Join Date
    Dec 2006
    Location
    Somerset West
    Age
    58
    Posts
    432
    Thanked: 82

    Default

    Hi Stiaan,
    Voor ons ons Miskruier gekoop het, het ons met daktent of grondtent gekamp, ek het OME suspensie op my bakkie spesifiek omdat alles agter in/op bakkie gelaai was insluitend 80l Engel, Outback laaistelsel vol kruideniers / drinkgoed, 50 liter water ens. Alles wat voorheen in bakkie was en nog gaan nou in Miskruier, bakkie loop steeds gelyk, (ek het selfde bande op Miskruier laat sit as op bakkie - BFG 31 x 10,5 x 15) sover lyk dit ek gaan sukkel om bakkie se gat te laat hang. Ons het Paasnaweek in die gure weer terug gekom van Witteberg Natuurreservaat op N1 met wind en baie vragmotors, kon nie eenkeer agterkom dat Miskruier begin swaai met verbygaan (albei rigtings) van vragmotors nie. Ek het nie baie karavaan sleep ondervinding nie, maar teen 100 - 120 kmh dink ek nie stabiliseerder is nodig nie.

    Landcruiser 79 Series D/Cab 4.2L Diesel
    Bush Lapa Miskruier (no: 34)

  18. #138
    Join Date
    Jun 2009
    Location
    Centurion
    Posts
    978
    Thanked: 86

    Default

    Quote Originally Posted by Jaco Kruger View Post

    Wat die geyser aanbetref, jy kan as 'n ekstra op die Miskruier 'n Alva gasgeyser neem wat Jannie aan die linkerkant in die neuskas vir jou kan inbou. Dan word dit gekoppel op die watertenk met outomatiese pomp wat nou standaard op die Miskruier is en daar is jou geyser by jou kombuis. Ek het dit so gedoen, behalwe dat ek nie 'n permanente waterkoppeling vanaf die tenk na die Alva gevat het nie, sodat ek die Alva met gasbottel en al kan uithaal en gaan gebruik net waar ek wil.

    Wat lekker is van die Alva is dat hy ontsteek sodra daar watervloei is en afsit sodra die watervloei stop. Dit is dus 'n baie veilige stelsel. 'n Ander voordeel, soos hierbo genoem, is dat jy hom kan uithaal, met gasbottel en al, terugsit in sy drasak, agterop jou bakkie laai wanneer jy gaan duine ry in die Namib (of gaan jag) en elke aand 'n warm stort het.

    Met die Alva as 'n ekstra op die Miskruier, het jy dus wel 'n geyser by die kombuis, maar een wat jy ook kan gebruik in ander toepassings. Vir my het dit geklink na die beste van 2 wÍrelde, ek het dit toe so gedoen en dit werk fantasties.
    Jaco, kan jy dalk asb foto's wys van geyser geinstalleer in BushLapa?

    Dankie
    Ps 16:5

  19. #139
    Join Date
    Nov 2009
    Location
    Upington
    Age
    49
    Posts
    1,089
    Thanked: 60

    Default

    Stiaan, uit my ervaring, sal ek sover gaan om te verklaar dat die Miskruier NOOIT die vernedering van stabiliseerders sal ly nie. Hy is regtig baie stabiel. VroeŽr in hierdie draad is daar 'n ou wat (tussen die lyne) beweer hy het die Miskruier teen 150km/h gesleep en hy is so stabiel teen daardie spoed as teen 120km/h. Dit het ek ook by ander eienaars gehoor met wie ek gepraat het voor ek gekoop het. Ook met verbysteek het ek nie enige probleme ondervind nie. Glo my as ek jou sÍ dat jy gereeld in die truspieŽls sal kyk net om te sien of die karavaan nog daar is, so stabiel loop hy, jy voel hom regtig nie.

    Wat ekstra vering aanbetref, my vorige bakkie was 'n Ford Ranger en ek het Ironman vere op hom laat sit. Die Miskruier, toe leeg, het waarskynlik die Ford se gat met nie meer as 1cm laat sak nie. Ek het nou 'n Triton met standaard vere en die volgelaaide Miskruier met nog vrag agter-op die bakkie het wel die Triton se gat beduidend laat sak. Ek het 'n stel LoadHog vere (sien http://loadhog.co.za/intro.htm)@ R1300.00 (posgeld en verpakking ingesluit) gekoop. Die LoadHog is 'n ekstra draveer wat jy self kan installeer en afhaal soos jy wil met niks anders as 'n 19 spanner nie. Jy kan ook die hoogte van die loadhog stel en daarmee lig ek dan weer die bakkie na normale ryhoogte.

    Uiteraard gaan enige karavaan jou bakkie se gat laat sak as die vere dit gaan toelaat.

    Chris, die Alva is 'n stand-alone eenheid (sien http://stingray.co.za/images/ALVA/do...r%20heater.pdf) wat in sy eie drasak kom. Jannie het my gasbottels in die neuskas installeer met clamps wat dit daar vastrek en aan die eenkant net genoeg spasie oopgelaat vir die Alva. Ek het spesifiek gevra hy moet nie die Alva permanent vassit nie en dit net so in die sak daar insit, dan kan ek dit verwyder soos wat my behoeftes vereis. My Alva het ek aan die regterkant (die anderkant van die karavaan as die kombuis) laat sit sodat ek dan die storttent daar kan opslaan en mens nie by die kombuis area (wat ook maar die kuierplek is) staan en stort nie. As ek warm water vir die kombuis benodig, kan ek omloop en dit aan die anderkant van die karavaan gaan tap, maar ons kook sommer water op die gasstoof daarvoor. Jammer, ek het nie enige fotos van die geyser opset geneem toe ek dit laas gebruik het nie.
    Last edited by Jaco Kruger; 2012/05/30 at 07:58 AM. Reason: spelling
    Mitsubishi Triton 3.2 Di-D 4x4 Auto with a Bush Lapa Miskruier (#30) following closely behind.
    In the process of going there and doing that.

  20. #140
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Stockton-on-Tees England
    Age
    76
    Posts
    851
    Thanked: 1

    Default

    Oh sherbert. I was enjoying reading this thread

    mike
    Margaret

Page 7 of 595 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 32 57 107 257 507 ... LastLast

Similar Threads

  1. 3 Bush Lapa Miskruiers in one spot!
    By Kooskop in forum Trailers, Caravans, Towing etc
    Replies: 31
    Last Post: 2012/04/21, 08:22 PM
  2. Bush Lapa Miskruier featured in.....
    By Kooskop in forum Trailers, Caravans, Towing etc
    Replies: 0
    Last Post: 2011/10/03, 03:18 PM
  3. Kyknet Buitelug Expo - Bush Lapa range
    By Kooskop in forum Trailers, Caravans, Towing etc
    Replies: 8
    Last Post: 2011/09/29, 08:20 PM
  4. Bush lapa's "miskruier" tested
    By Kooskop in forum Trailers, Caravans, Towing etc
    Replies: 5
    Last Post: 2011/07/27, 08:19 AM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •