So who is going camping this weekend? - Page 66





Page 66 of 228 FirstFirst ... 16 41 56 57 58 59 60 61 62 63 64 65 66 67 68 69 70 71 72 73 74 75 76 91 116 166 ... LastLast
Results 1,301 to 1,320 of 4546
  1. #1301
    Join Date
    Feb 2014
    Location
    Cape Town
    Age
    46
    Posts
    143
    Thanked: 0

    Default

    Berg Rivier Resort die naweek met SWAMBO en Mini SWAMBO, kan nie wag nie, daar gaan net nooit fout nie en net om die draai.

  2. #1302
    Join Date
    Jul 2009
    Location
    Elspark
    Age
    51
    Posts
    964
    Thanked: 786

    Default

    If my lazy friends give me an answer and there is place this weekend, Marakele.

  3. #1303
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Wuxi, China
    Age
    56
    Posts
    3,321
    Thanked: 2

    Default

    Welgegund near Rawsonville, then the rest of the week maybe off to Cederberg. I am waiting for my work visa documentation, so have two months of camping ahead of me. What a tough life
    camelman
    '04 Discovery II Td5 GS (using 2SO)
    '95 Discovery I V8i Auto (Now sadly sold, with fond memories)
    Yesterday is history, tomorrow is mystery, today is a gift, that's why its called "present".

  4. #1304
    Join Date
    Nov 2014
    Location
    The Far East (...Boksburg)
    Age
    50
    Posts
    447
    Thanked: 68

    Default

    Quote Originally Posted by Tsotsi View Post
    Quick weekend getaway first weekend in Feb. Visiting Klipdraai in Meyerton area. Apparently a very nice place to go to.
    Agreed. Been there a couple of times and no problems. Some animals (bokkies etc) walk through park during the night so watch out if you need a leak.
    "Adventure is the distance between the present and the fulfillment of your dreams. How you navigate the in-between, is the great unknown."
    Platkar: 2002 Audi A4 1.8T 110kW Multitronic

    Swambo: 2014 Clio IV 0.9L 66kW Turbo Expression

    Camper Trailer: 2012 Metalian Maxi

  5. #1305
    Join Date
    Apr 2013
    Location
    Johannesburg
    Age
    34
    Posts
    348
    Thanked: 16

    Default

    Ons ry more oggend Rust de Winter toe vir die eerste keer, kamp more aand op die berg!
    2010 Jeep Wrangler Rubicon 3.8l
    3" J-Spec & Bilstein Suspension Lift
    Bilstein Steering Damper
    JKA Front Stubby Bumper
    33" Cooper ST Maxx
    Superchips Flashpaq
    Frontrunner Slimline II Roofrack

  6. #1306
    Join Date
    Feb 2012
    Location
    Kempton Park
    Age
    52
    Posts
    654
    Thanked: 56

    Default

    Ghecko hoe was die Rust De Winter trip. Gaan Mei soontoe.
    .................................................. ......
    Gary W


    Discovery 2 (Td5) Best 4x4xfar
    BMW GS 1200 Adventure. For when the road ends...
    Jurgens XT120..home away from home.

  7. #1307
    Join Date
    Apr 2013
    Location
    Johannesburg
    Age
    34
    Posts
    348
    Thanked: 16

    Default

    Quote Originally Posted by Tsotsi View Post
    Ghecko hoe was die Rust De Winter trip. Gaan Mei soontoe.
    Baie baie lekker! Die trip by die berg op was lank. Ons het so 10am begin met die trail en heel lekker gery, tot so 2 ure in toe kry 'n land rover 'n pap wiel op aftraande. So 45 minute en 'n gebuigde jack later het ons hom weer op die pad gehad, en ons het nog nie eens on asems terug gehad nie, toe moes ons weer stop vir 'n boom wat om geval het oor die nou paadjie. 45 minute met 'n byl, 2 sae, en baie man krag later kon ons weer verder ry.

    So 13H00 het ons gestop en RDW het wors rolle gebraai in 'n lekker koelte area (ek het nie eens geweet dis deel van die package nie). Ons het so 17H30 bo op die berg gestop en kamp op geslaan, waar ons toe die res van die aand almal om een groot vuur gekuier het.

    Die volgende dag het ons so 09H30 vertrek by die kamp, en seker nie eens 10 minute later nie toe het die BT50 'n pap wiel. Hy was redelik vinnig reg, maar toe strike ons weer bad luck met 'n 2de pap wiel op die landy. Ongelukkig was daar toe niemand wat kon help met 'n replacement nie, en altwee wiele se sidewalls was moer toe gesny so ons het vir seker 'n uur en 'n half probeer wiele reel sonder luck. Ons het toe die landy passasiers maar in die ander voertuie in gedruk en die landy daar gelos - die man sou hom vandag gaan haal het.

    Ons het op die uit einde teveel tyd verloor en ons kon nie die volle roete by die berg af doen nie, so ons het grond pad langs die plaas heining terug gery en so 13H30 by die eind punt aan gekom.

    Over all was dit 'n lekker trip en ek sal dit enige dag weer doen! Ons 3 voertuie gehad met mense wat nog nooit 4x4 gery het nie en almal het dit geniet (behalwe die landy ou. Sy vrou was nie baie impressed met hom nie).

    My advies vir die trip is:

    1. Moenie te vroeg op daag nie. Ons was 7hr daar om ontbyt te maak sodat ons die "8hr deadline" kon maak, en ons het vir nog 2 ure gewag vir die trail om te being.
    2. Vat 'n byl of 'n saag, ons kon verseker doen met nog.
    3. Die plek verkaf 'n groot middag ete so jy hoef niks te vat nie.
    4. Maak seker jy kan sag slaap, die terrain is BAIE klipperig in die kamp plek.
    5. As jy klaar op gepak het die volgende oggend, maar seker jy hou vir jou 'n stoel en skadu een kant - ons het vir 'n uur lank in die son rond gestaan en wag vir almal om klaar op te pak!
    6. Vat vir jou 'n swembroek vir wanneer jy terug kom by die eind punt.
    2010 Jeep Wrangler Rubicon 3.8l
    3" J-Spec & Bilstein Suspension Lift
    Bilstein Steering Damper
    JKA Front Stubby Bumper
    33" Cooper ST Maxx
    Superchips Flashpaq
    Frontrunner Slimline II Roofrack

  8. #1308
    Join Date
    Apr 2013
    Location
    Johannesburg
    Age
    42
    Posts
    147
    Thanked: 0

    Default

    Eastco Parys this weekend for us...

  9. #1309
    Join Date
    Apr 2008
    Location
    Secunda
    Age
    38
    Posts
    799
    Thanked: 254

    Default

    Maybe a bit premature but De Voetpadkloof next weekend
    2013 Toyota Hilux 3.0D4-D 4x4
    Bush Lapa 810 Miskruier
    ORRA Call Sign: X85
    Gerbers Alu Canopy
    Howlingmoon RTT




  10. #1310
    Join Date
    May 2012
    Location
    Witbank
    Age
    32
    Posts
    599
    Thanked: 124

    Default

    Bush camp on a friends farm - the rain is toying my head
    NJ Vermaak

    Toyota Hilux 3.0 D4D | '85 PUCH Geländewagen

  11. #1311
    Join Date
    Feb 2012
    Location
    Kempton Park
    Age
    52
    Posts
    654
    Thanked: 56

    Default

    Quote Originally Posted by Ghecko View Post
    Baie baie lekker! Die trip by die berg op was lank. Ons het so 10am begin met die trail en heel lekker gery, tot so 2 ure in toe kry 'n land rover 'n pap wiel op aftraande. So 45 minute en 'n gebuigde jack later het ons hom weer op die pad gehad, en ons het nog nie eens on asems terug gehad nie, toe moes ons weer stop vir 'n boom wat om geval het oor die nou paadjie. 45 minute met 'n byl, 2 sae, en baie man krag later kon ons weer verder ry.

    So 13H00 het ons gestop en RDW het wors rolle gebraai in 'n lekker koelte area (ek het nie eens geweet dis deel van die package nie). Ons het so 17H30 bo op die berg gestop en kamp op geslaan, waar ons toe die res van die aand almal om een groot vuur gekuier het.

    Die volgende dag het ons so 09H30 vertrek by die kamp, en seker nie eens 10 minute later nie toe het die BT50 'n pap wiel. Hy was redelik vinnig reg, maar toe strike ons weer bad luck met 'n 2de pap wiel op die landy. Ongelukkig was daar toe niemand wat kon help met 'n replacement nie, en altwee wiele se sidewalls was moer toe gesny so ons het vir seker 'n uur en 'n half probeer wiele reel sonder luck. Ons het toe die landy passasiers maar in die ander voertuie in gedruk en die landy daar gelos - die man sou hom vandag gaan haal het.

    Ons het op die uit einde teveel tyd verloor en ons kon nie die volle roete by die berg af doen nie, so ons het grond pad langs die plaas heining terug gery en so 13H30 by die eind punt aan gekom.

    Over all was dit 'n lekker trip en ek sal dit enige dag weer doen! Ons 3 voertuie gehad met mense wat nog nooit 4x4 gery het nie en almal het dit geniet (behalwe die landy ou. Sy vrou was nie baie impressed met hom nie).

    My advies vir die trip is:

    1. Moenie te vroeg op daag nie. Ons was 7hr daar om ontbyt te maak sodat ons die "8hr deadline" kon maak, en ons het vir nog 2 ure gewag vir die trail om te being.
    2. Vat 'n byl of 'n saag, ons kon verseker doen met nog.
    3. Die plek verkaf 'n groot middag ete so jy hoef niks te vat nie.
    4. Maak seker jy kan sag slaap, die terrain is BAIE klipperig in die kamp plek.
    5. As jy klaar op gepak het die volgende oggend, maar seker jy hou vir jou 'n stoel en skadu een kant - ons het vir 'n uur lank in die son rond gestaan en wag vir almal om klaar op te pak!
    6. Vat vir jou 'n swembroek vir wanneer jy terug kom by die eind punt.
    Klink baie lekker. Ons gaan al die donderdag deur en kamp in die hoof kamp tot Saterdag. Kan nie meer wag nie.
    .................................................. ......
    Gary W


    Discovery 2 (Td5) Best 4x4xfar
    BMW GS 1200 Adventure. For when the road ends...
    Jurgens XT120..home away from home.

  12. #1312
    Join Date
    Aug 2010
    Location
    Clanwilliam
    Age
    42
    Posts
    459
    Thanked: 57

    Default

    Skurwekop naby Robertson, as dit nie te veel reën nie........
    Danie Carstens

    Moenie die BOER met n mond vol kos kritiseer nie!

    Disco 4 SE ( sleep BL 433 )
    Fortuner D4d 4x4
    Pajero Did swb
    Hilux D4d 4x4 xtra cab

  13. #1313
    Join Date
    May 2012
    Location
    Johannesburg
    Age
    41
    Posts
    1,825
    Thanked: 10

    Default

    Camping at Mountain Sanctuary park in magliesburg this weekend.
    Currently do not own a 4x4, driving a sedan
    Ex: 2013 Ford Ranger 3.2 XLT 4x4 auto
    Ex: 2012 Ford Ranger 3.2 XLT 4x4 auto
    Ex: 2013 Ford Ranger 2.2 XLS 2WD manual
    Ex: 2009 Mazda BT50 3.0 CRDi double cab manual

  14. #1314
    Join Date
    Dec 2012
    Location
    Randburg
    Age
    37
    Posts
    1,390
    Thanked: 120

    Default

    Quote Originally Posted by Andz View Post
    Camping at Mountain Sanctuary park in magliesburg this weekend.
    We must chat next week at the dyno day and then you can tell me all about it. A few friends and I used to go camping there when we where still in varsity, used it as a "manne naweek", but we haven't been there in ages.
    Jurgen
    ______________________________________________
    Now: 2014 Toyota Prado TX 3.0D AT
    Then: 2012 Jeep Wrangler Unlimited Rubicon 3.6 V6
    Then: 2013 Ford Ranger 3.2L XLT AT D/C 4x4

  15. #1315
    Join Date
    May 2012
    Location
    Johannesburg
    Age
    41
    Posts
    1,825
    Thanked: 10

    Default

    Quote Originally Posted by JurgenH View Post
    We must chat next week at the dyno day and then you can tell me all about it. A few friends and I used to go camping there when we where still in varsity, used it as a "manne naweek", but we haven't been there in ages.
    HI Jurgen.

    We go there often as I take the Cub Scouts there. we do a lot of hiking.
    will be nice to go this time with my family and friends. and not 20 plus kids that dont belong to me.
    Currently do not own a 4x4, driving a sedan
    Ex: 2013 Ford Ranger 3.2 XLT 4x4 auto
    Ex: 2012 Ford Ranger 3.2 XLT 4x4 auto
    Ex: 2013 Ford Ranger 2.2 XLS 2WD manual
    Ex: 2009 Mazda BT50 3.0 CRDi double cab manual

  16. #1316
    Join Date
    Feb 2014
    Location
    Cape Town
    Age
    46
    Posts
    143
    Thanked: 0

    Default

    Palmiet by Kleinmond die naweek.

  17. #1317
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    Strand
    Posts
    1,081
    Thanked: 19

    Default

    Mbizi.
    I might be a FOOL, but I am an OLD fool - from unknown.

  18. #1318
    Join Date
    Apr 2013
    Location
    Somerset West
    Age
    66
    Posts
    525
    Thanked: 122

    Default

    Quote Originally Posted by Ewald Fendler View Post
    Palmiet by Kleinmond die naweek.
    Laat weet asb (met pics) van julle Palmiet ervaring...
    Thys de Wet
    Jimny 2009

    Ek het nou klaar gewerk, maar ek weet nie of die bank daarvan gaan hou nie...

  19. #1319
    Join Date
    May 2010
    Location
    Bergbron, Roodepoort
    Age
    52
    Posts
    7,057
    Thanked: 206

    Default

    Klein Kariba

  20. #1320
    Join Date
    Jan 2008
    Location
    North of Zambezi
    Posts
    4,959
    Thanked: 356

    Default

    Waiting for a break in the weather ...then KNP (not the Kafue NP) for the 1st time since Jan 2000

Page 66 of 228 FirstFirst ... 16 41 56 57 58 59 60 61 62 63 64 65 66 67 68 69 70 71 72 73 74 75 76 91 116 166 ... LastLast

Similar Threads

  1. Orighstad GTG 24th September 2010
    By MARIUSJNR in forum Calender & Events
    Replies: 50
    Last Post: 2010/09/27, 11:39 AM
  2. Kalahari 4x4 weekend
    By linda eilers in forum Calender & Events
    Replies: 1
    Last Post: 2010/08/16, 03:07 PM
  3. Trail Report: Moegatle 4x4 Weekend 22-23 May 2010 - Part 1
    By johanswift in forum 4x4 Trails / Routes / Clubs
    Replies: 6
    Last Post: 2010/06/21, 08:04 PM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •