Rametsi Lodge





Results 1 to 3 of 3

Thread: Rametsi Lodge

  1. #1
    Join Date
    Jun 2010
    Location
    Centurion
    Age
    57
    Posts
    98
    Thanked: 2

    Default Rametsi Lodge

    Weet iemand hoe die toestand van kampgeriewe en roetes op Rametsi is? Asb., deel jou ondervinding met ons!

  2. #2
    Join Date
    May 2008
    Location
    Mooinooi
    Age
    53
    Posts
    1,068
    Thanked: 44

    Default

    Ek het gister na die laaste 4x4 safari roetes op mnet gekyk...hulle het Rametsi gedoen. Die kampgeriewe lyk fantasties en die trail nie te sleg nie. Baie akkommodasie en groen gras onder baie bome vir kamp!
    Daar is 'n paar obstackles wat nie te sleg lyk nie. Ek wil die trail binne die volgende twee of drie weke gaan doen!
    ______________________________________
    Jeep - it goes nowhere when it is upside down...

  3. #3
    Join Date
    Jul 2008
    Location
    Pretoria East
    Age
    33
    Posts
    509
    Thanked: 6

    Default

    Ek was daar. Die trail is presies soos op Safari 4x4 roetes met net 3 eintlik net 2 obstackles, waarvan die klipperige obstackle nie eintlik tel nie. Ja die klippe is los en als maar niks ergs nie. Die 2de obstackle soos op die tv gesien is bietjie van n uitdaaging. Ek het selfs op die obstackle n recovery gedoen van n pel se kar wat gebreek het. Ons het nie eers bande afgeblaas nie.

    Die res van Rametsi is baie rustig en baie wild te siene. As jy n rustige trail soek gaan gerus. Kamp plek is baie nice , as jy n huis soek bly in die groot grasdakhuis.

    As jy n uitdaaging soek met n lekker trail doen karee kraans. Nie te ver van rametsi nie.

Similar Threads

  1. Namibia Road Updates
    By AboutAfrica in forum Namibia
    Replies: 344
    Last Post: 2019/06/13, 02:19 PM
  2. Zambia: Links to Lodge Websites
    By MikeAG in forum Zambia
    Replies: 11
    Last Post: 2017/07/17, 04:41 AM
  3. Kubu Lodge - Caveat Emptor
    By Mudder in forum Botswana
    Replies: 5
    Last Post: 2012/06/12, 01:10 AM
  4. Botswana - Zambia Trip Report - July 2009
    By Paolo Candotti in forum Zambia
    Replies: 14
    Last Post: 2011/08/03, 02:40 PM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •