ML offroad ESP aan of af





Page 1 of 2 1 2 LastLast
Results 1 to 20 of 27
  1. #1
    Join Date
    Dec 2011
    Location
    Live : Bethal , Work : Saudi
    Age
    36
    Posts
    4,063
    Thanked: 218

    Default ML offroad ESP aan of af

    Die ESP op die ML moet hy aan of af wees as jy bietjie speel in die bos.
    Ek het Dewildt gedoen met my ML se ESP aan die heeltyd.

    Chris , Danie , Ne3m wat se julle manne en hoekom??
    Leer maar nog my ML ken.
    One life Live it

    Take The Roads less traveled

    Alles in die lewe gebeur met n doel

  2. #2
    Join Date
    Jun 2009
    Location
    Centurion
    Posts
    978
    Thanked: 86

    Default

    ESP offroad altyd AF!

    Sekere hindernisse soos sand, sneeu of modder word momentum en matige wieltol benodig- met ESP aan sal die kraglewering elektronies verminder word- dan sit jy vas net daar!

    Dieselfde gebeur by steiltes en selfs oorkruisgate.

    Ek het op harde manier geleer na 2 dae ESP aan in Namib woestyn, met ESP af daarna was dit n fees!

    Onthou elke keer as voertuig afgeskakel was, moet ESP weer af gesit word.
    Ps 16:5

  3. #3
    Join Date
    Jun 2009
    Location
    Centurion
    Posts
    978
    Thanked: 86

    Default

    Nog n tip

    ML in low range, kies nou die gepaste rat vir die gegewe hindernis manueel. As jy in Drive los mag dit dalk in 2e rat wegtrek terwyl 1e nodig was.

    Dus aan die voet van Gert se klip: LR, 1e rat, ESP af.
    Ps 16:5

  4. #4
    Join Date
    Dec 2011
    Location
    Live : Bethal , Work : Saudi
    Age
    36
    Posts
    4,063
    Thanked: 218

    Default

    Dankie oom Chris nou verstaan ek hoe kom hy by opstical 3 by Dewildt gaan stil staan het en die bumper hard met die aarde kennis gemaak het my ESP was aan.
    One life Live it

    Take The Roads less traveled

    Alles in die lewe gebeur met n doel

  5. #5
    Join Date
    Sep 2009
    Location
    Kyalami
    Posts
    590
    Thanked: 1

    Default

    +1 net soos chris se. ESP af, en sit die kar in 1ste rat anders trek hy ALTYD in 2de weg.
    --Kar

  6. #6
    Join Date
    Dec 2011
    Location
    Live : Bethal , Work : Saudi
    Age
    36
    Posts
    4,063
    Thanked: 218

    Default

    oom Chris en Ne3m waneer reel ons n Ml dag weer dan ken ek sien en leer hoe don julle manne dit.
    One life Live it

    Take The Roads less traveled

    Alles in die lewe gebeur met n doel

  7. #7
    Join Date
    Jun 2009
    Location
    Centurion
    Posts
    978
    Thanked: 86

    Default

    Petrus

    Wat van Groenkloof Saterdag middag?
    Ps 16:5

  8. #8
    Join Date
    Dec 2011
    Location
    Live : Bethal , Work : Saudi
    Age
    36
    Posts
    4,063
    Thanked: 218

    Default

    More Oom Chris ek is nog in Saudi oom is eers van 26 Feb tot 13 Maart in S.A
    One life Live it

    Take The Roads less traveled

    Alles in die lewe gebeur met n doel

  9. #9
    Join Date
    Jun 2009
    Location
    Pretoria
    Age
    55
    Posts
    5,515
    Thanked: 217

    Default

    Quote Originally Posted by 4x4 Bedinges View Post
    More Oom Chris ek is nog in Saudi oom is eers van 26 Feb tot 13 Maart in S.A
    Eish
    2004 Defender TD5
    1992 Defender 3.5V8
    PROJECT OVERHAUL http://4x4community.co.za/forum/show...oject+overhaul


  10. #10
    Join Date
    Dec 2011
    Location
    Live : Bethal , Work : Saudi
    Age
    36
    Posts
    4,063
    Thanked: 218

    Default

    Deel van buiteland werk oom Johannnes
    One life Live it

    Take The Roads less traveled

    Alles in die lewe gebeur met n doel

  11. #11
    Join Date
    Feb 2012
    Location
    Pretoria
    Age
    64
    Posts
    57
    Thanked: 0

    Default

    ook nou iets geleer. Heeltyd verkeerd om gedoen

  12. #12
    Join Date
    Jun 2009
    Location
    Centurion
    Posts
    978
    Thanked: 86

    Default

    Hi Gerhard

    Het jou ML (W164) offroad pakket?
    Ps 16:5

  13. #13
    Join Date
    Feb 2012
    Location
    Pretoria
    Age
    64
    Posts
    57
    Thanked: 0

    Default

    Chris

    Nee, dink dit is 'n kommen basiese model. Het dit vir 'n baie goeie prys op Wesbank veiling in Midrand aangekoop. Ek dink al xtra wat ek bygekry het is 'n trekstang wat mens kan inprop wanneer benodig

  14. #14
    Join Date
    Feb 2012
    Location
    Pretoria
    Age
    64
    Posts
    57
    Thanked: 0

    Default

    Chris
    Sien in vorige post jy reel uitstappies, laat weet my as en wanneer julle dit weer doen, [email protected]

  15. #15
    Join Date
    Sep 2011
    Location
    Pretoria
    Age
    55
    Posts
    278
    Thanked: 5

    Default

    Quote Originally Posted by Chris B View Post
    Hi Gerhard

    Het jou ML (W164) offroad pakket?
    Ek kry my ML met offroad paket waardkynlik Vrydag , moet mens hom anders hanteer of bly dit dieselfde?
    Johan vd Walt
    2006 ML 320Cdi (Offroad package)
    Previous 4x4's
    1996 Disco I V8 M - Columbus
    Triple Lockers, 70mm lift (was 140mm) Gotech F/M
    Freelander Td5 A/T
    BMW X5
    Colt 2.8 sold at 470 000kms

  16. #16
    Join Date
    Jun 2009
    Location
    Centurion
    Posts
    978
    Thanked: 86

    Default

    Quote Originally Posted by JohanvdWalt View Post
    Ek kry my ML met offroad paket waardkynlik Vrydag , moet mens hom anders hanteer of bly dit dieselfde?
    Johan, jy koop uitstekende voertuig!

    Die ESP en ratkas hantering bly dieselfde maar jy het ook die difflocks(x2) om te gebruik. Die TC(4matic) werk goed in dinamiese offroading, maar in klipperige stadige omstandighede is die difflocks n wenner.
    Ps 16:5

  17. #17
    Join Date
    Sep 2009
    Location
    Douglasdale Fourways
    Age
    60
    Posts
    3,071
    Thanked: 7

    Default

    Yip off. Even my Jeep Commander Manual says switch off.
    Jeep, there is only one.

  18. #18
    Join Date
    Sep 2011
    Location
    Pretoria
    Age
    55
    Posts
    278
    Thanked: 5

    Default

    The owners manual says:
    An ESP system specifically suited to off-road conditions is activated automatically when low-range is selected.
    Johan vd Walt
    2006 ML 320Cdi (Offroad package)
    Previous 4x4's
    1996 Disco I V8 M - Columbus
    Triple Lockers, 70mm lift (was 140mm) Gotech F/M
    Freelander Td5 A/T
    BMW X5
    Colt 2.8 sold at 470 000kms

  19. #19
    Join Date
    Dec 2011
    Location
    Live : Bethal , Work : Saudi
    Age
    36
    Posts
    4,063
    Thanked: 218

    Default

    Quote Originally Posted by JohanvdWalt View Post
    The owners manual says:
    An ESP system specifically suited to off-road conditions is activated automatically when low-range is selected.
    Johan ek het op die harde manier by Dewildt geleer ESP af
    dit sny die krag na die wiele heeltemal my ML het sommer agter toe geloop op die oorkruis gate by Dewildt en my bumper hard met die grond kennis gemaak as gevolg van dit.
    One life Live it

    Take The Roads less traveled

    Alles in die lewe gebeur met n doel

  20. #20
    Join Date
    Sep 2011
    Location
    Pretoria
    Age
    55
    Posts
    278
    Thanked: 5

    Default

    Ek sal dit beslis ingedagte hou en bietjie 'n vergelyking doen as ek weer in die bos kom. Ons weet mos al die handboek vertel gewoonlik nie die volle verhaal nie.
    Johan vd Walt
    2006 ML 320Cdi (Offroad package)
    Previous 4x4's
    1996 Disco I V8 M - Columbus
    Triple Lockers, 70mm lift (was 140mm) Gotech F/M
    Freelander Td5 A/T
    BMW X5
    Colt 2.8 sold at 470 000kms

Page 1 of 2 1 2 LastLast

Similar Threads

  1. Offroad Tyres and Rims (Colt)
    By Sherrit in forum Tyre chat
    Replies: 11
    Last Post: 2017/06/15, 09:55 PM
  2. Terug uit Kaokoland...
    By Mudder in forum Namibia
    Replies: 23
    Last Post: 2014/09/08, 09:03 AM
  3. Ry met jou ligte aan deur die dag
    By Ore in forum The 4x4 Pub
    Replies: 37
    Last Post: 2010/12/23, 08:21 AM
  4. Event van die jaar - Mudz Challenge
    By David Maritz in forum Gauteng
    Replies: 165
    Last Post: 2010/10/31, 08:07 PM
  5. WC Long Weekend Getaway - August 2007
    By SimonB in forum Western Cape
    Replies: 235
    Last Post: 2007/08/31, 07:20 AM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •