Ons Amarok kry sy Camper - Page 21

Page 21 of 21 FirstFirst ... 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21
Results 401 to 420 of 420
  1. #401
    Join Date
    Dec 2008
    Location
    Bellville
    Age
    49
    Posts
    12,646
    Thanked: 1330

    Default Re: Ons Amarok kry sy Camper

    Quote Originally Posted by Rustie View Post
    Is die kamper se gatkant nie te lank vir daai chassey nie? Dit lyk my of te lank is aan die agter kant.
    kyk mooi hoe Sarel die gewig plaas.

    Swaar goed is op of voor die agterwiele.

    Die dop wat oorhang het min gewig in.

  2. #402
    Join Date
    Dec 2008
    Location
    Bellville
    Age
    49
    Posts
    12,646
    Thanked: 1330

    Default Re: Ons Amarok kry sy Camper

    GELUK Sarel en Elize dit is regtig n mooi wa !

  3. The Following User Says Thank You to ChrisF For This Useful Post:

  4. #403
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Gaborone, Botswana
    Age
    55
    Posts
    4,382
    Thanked: 512

    Default Re: Ons Amarok kry sy Camper

    Baie goed gedoen !
    Kobus

    HDJ81 VX

  5. The Following User Says Thank You to KobusDJ For This Useful Post:

  6. #404
    Join Date
    Sep 2011
    Location
    Potch/Brits
    Age
    33
    Posts
    3,000
    Thanked: 443

    Default Re: Ons Amarok kry sy Camper

    Uitstekend!

  7. The Following User Says Thank You to carlp For This Useful Post:

  8. #405
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Delmas
    Age
    59
    Posts
    11,097
    Thanked: 390

    Default Re: Ons Amarok kry sy Camper

    Quote Originally Posted by ChrisF View Post
    kyk mooi hoe Sarel die gewig plaas.

    Swaar goed is op of voor die agterwiele.

    Die dop wat oorhang het min gewig in.
    jip. die agterdeel is vir klere en hy is nie langer as die vorige een nie.

    ons het gister hom vir toetsrit geneem en hy ry baie goed.
    Elize

    en ry saam met SarelF in
    VW AMAROK MET BLINKGATCAMPER:
    My Platkar:- Peugeot 208

    Kyk gerus by www.blinkgatproducts.com
    Vir enige aluminium produkte,canopy's, campers kontak gerus
    Sarel 0828209413

  9. The Following User Says Thank You to witklipbank For This Useful Post:

  10. #406
    Join Date
    Aug 2013
    Location
    Helderkruin
    Age
    52
    Posts
    1,344
    Thanked: 179

    Default Re: Ons Amarok kry sy Camper

    Lyk baie mooi Sarel en Elize

  11. #407
    Join Date
    Aug 2010
    Location
    Delmas
    Age
    64
    Posts
    3,351
    Thanked: 31

    Default Re: Ons Amarok kry sy Camper

    Quote Originally Posted by Rustie View Post
    Is die kamper se gatkant nie te lank vir daai chassey nie? Dit lyk my of te lank is aan die agter kant.
    Die oorhang is minder as n " off road bumper" met wiele en daar is geen brandstof tenk agter nie. Die ekstra brandstoftenks is tussen die kajuit en kamper geplaas om gewig na voor te verplaas. Aangesien daar geen swaar buffers en n wenas is nie is die gewig veilig binne die toegelate perk.
    Die gewig verspreiding tussen die voor en agteras is ook baie beter as die vorige een wat sy ekstra brandstof tenk agter gehad het.
    Die bakkie sonder bak en n lee tenk het het 1860 kg geweeg en na die tyd, ten volle gelaai, 2910 kg.
    Die water,brandstof, baterye en ons maak alreeds meer as 500 kg van die gewig op en dan is daar nog twee yskaste me slides sowel as recovery gear en gereedskap ens.
    Die eksra brandstof tenks hou 124 liter plus 80 liter van die standaard tenk. Die watertenk vat 130 liter.
    Last edited by SarelF; 2018/05/27 at 06:49 PM.
    BlinkGat Products
    Manufacturing of Aluminium
    custom made Products
    Sarel 082 820 9413
    www.blinkgatproducts.com

  12. #408
    Join Date
    Jun 2009
    Location
    Johannesburg
    Age
    61
    Posts
    145
    Thanked: 17

    Default Re: Ons Amarok kry sy Camper

    Sarel, die gewigte laat my nogal wonder hoe akkuraat vervaardiger syfers is. Leeg op enkelkajuit, en sonder bak, weeg joune 1860 Kg. Volgens registrasiesertifikaat is my dubbelkajuit se Tarra 1875. Net 15 Kg swaarder en dit met bak. As my inligting korrek is weeg enkelkajuit met bak 1891 dus die bak alleen is sowat 31 Kg en is enkelkajuit ook 16 Kg swaarder as dubbelkajuit. Mis ek dalk iets iewers? Het iemand anders dalk al hulle voertuie fisies laat weeg? Ek wonder veral wat weeg jou voertuig regtig wanneer hy gepak is om te gaan toer. Dit kan nogal 'n dilemma veroorsaak as een van die petmannetjies jou in die rigting van 'n weegbrug wuif.

  13. #409
    Join Date
    Jun 2008
    Location
    Hillrise, Kempton Park
    Age
    64
    Posts
    1,396
    Thanked: 318

    Default Re: Ons Amarok kry sy Camper

    Mooi!!!!
    Isuzu 300 d-tec
    MB Gwagen G350 Bluetec
    Nissan NP300 2.4 4x4
    BMW R1200GS & GSA

  14. #410
    Join Date
    Oct 2016
    Location
    Roodepoort
    Age
    43
    Posts
    1,235
    Thanked: 841

    Default Re: Ons Amarok kry sy Camper

    Quote Originally Posted by SarelF View Post
    Die oorhang is minder as n " off road bumper" met wiele en daar is geen brandstof tenk agter nie. Die ekstra brandstoftenks is tussen die kajuit en kamper geplaas om gewig na voor te verplaas. Aangesien daar geen swaar buffers en n wenas is nie is die gewig veilig binne die toegelate perk.
    Die gewig verspreiding tussen die voor en agteras is ook baie beter as die vorige een wat sy ekstra brandstof tenk agter gehad het.
    Die bakkie sonder bak en n lee tenk het het 1860 kg geweeg en na die tyd, ten volle gelaai, 2910 kg.
    Die water,brandstof, baterye en ons maak alreeds meer as 500 kg van die gewig op en dan is daar nog twee yskaste me slides sowel as recovery gear en gereedskap ens.
    Die eksra brandstof tenks hou 124 liter plus 80 liter van die standaard tenk. Die watertenk vat 130 liter.
    Great stuff, dankie vir die verduideliking.
    Die gewigs verspreiding maak vir seker n verskil.
    Mooi gebou!

  15. #411
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Delmas
    Age
    59
    Posts
    11,097
    Thanked: 390

    Default Re: Ons Amarok kry sy Camper

    Quote Originally Posted by JanH View Post
    Sarel, die gewigte laat my nogal wonder hoe akkuraat vervaardiger syfers is. Leeg op enkelkajuit, en sonder bak, weeg joune 1860 Kg. Volgens registrasiesertifikaat is my dubbelkajuit se Tarra 1875. Net 15 Kg swaarder en dit met bak. As my inligting korrek is weeg enkelkajuit met bak 1891 dus die bak alleen is sowat 31 Kg en is enkelkajuit ook 16 Kg swaarder as dubbelkajuit. Mis ek dalk iets iewers? Het iemand anders dalk al hulle voertuie fisies laat weeg? Ek wonder veral wat weeg jou voertuig regtig wanneer hy gepak is om te gaan toer. Dit kan nogal 'n dilemma veroorsaak as een van die petmannetjies jou in die rigting van 'n weegbrug wuif.
    Gaan weeg gerus jou bakkie.......jy gaan skok kry. Die gewig watdie vervaardiger gee is SONDER DIE BAKKE (ons het dit nou verskeie kere gekry, met die Toyota bakkies,Izuzu asook die Land Cruisers en ook die Amarok)ons vermoed nadat ons verskeie al gebou het, al die bakkie vervaardigers doen dit.

    Ons is gelukkig baie naby aan weegbrug van OTK en kan dit daar weeg.

    En ons gaan weeg elke keer ons Amarok voor ons ry. Veilig binne die gewig.
    Last edited by witklipbank; 2018/05/28 at 10:03 AM.
    Elize

    en ry saam met SarelF in
    VW AMAROK MET BLINKGATCAMPER:
    My Platkar:- Peugeot 208

    Kyk gerus by www.blinkgatproducts.com
    Vir enige aluminium produkte,canopy's, campers kontak gerus
    Sarel 0828209413

  16. #412
    Join Date
    May 2015
    Location
    Pretoria
    Age
    59
    Posts
    21
    Thanked: 5

    Thumbs up Re: Ons Amarok kry sy Camper

    Geniet julle kampeerder en julle vakansie nog meer. Veilig ry deur vriendelike NamibiŽ en Botswana. Onthou om so n paar fotos te stuur soos julle toer.Groete.

  17. #413
    Join Date
    Apr 2009
    Location
    Nelspruit
    Age
    36
    Posts
    5,376
    Thanked: 2

    Default Re: Ons Amarok kry sy Camper

    Baie mooi gedoen!!!!!!
    Pat

    Prado 3.4 V6, OME + Spacer lift, Cooper STT, Safari Snorkel, VHF.....
    Buell Xb12Ss

  18. #414
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Delmas
    Age
    59
    Posts
    11,097
    Thanked: 390

    Default Re: Ons Amarok kry sy Camper

    En hy gedra hom nog goed. Vanaand naby ondangwa
    Elize

    en ry saam met SarelF in
    VW AMAROK MET BLINKGATCAMPER:
    My Platkar:- Peugeot 208

    Kyk gerus by www.blinkgatproducts.com
    Vir enige aluminium produkte,canopy's, campers kontak gerus
    Sarel 0828209413

  19. #415
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Delmas
    Age
    59
    Posts
    11,097
    Thanked: 390

    Default Re: Ons Amarok kry sy Camper

    Quote Originally Posted by witklipbank View Post

  20. #416
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Delmas
    Age
    59
    Posts
    11,097
    Thanked: 390

    Default Re: Ons Amarok kry sy Camper

    Hier is foto
    Elize

    en ry saam met SarelF in
    VW AMAROK MET BLINKGATCAMPER:
    My Platkar:- Peugeot 208

    Kyk gerus by www.blinkgatproducts.com
    Vir enige aluminium produkte,canopy's, campers kontak gerus
    Sarel 0828209413

  21. #417
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Delmas
    Age
    59
    Posts
    11,097
    Thanked: 390

    Default Re: Ons Amarok kry sy Camper

    Quote Originally Posted by witklipbank View Post
    Hier is foto
    Click image for larger version. 

Name:	1528390091447.jpg 
Views:	281 
Size:	76.4 KB 
ID:	491143
    Elize

    en ry saam met SarelF in
    VW AMAROK MET BLINKGATCAMPER:
    My Platkar:- Peugeot 208

    Kyk gerus by www.blinkgatproducts.com
    Vir enige aluminium produkte,canopy's, campers kontak gerus
    Sarel 0828209413

  22. #418
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Delmas
    Age
    59
    Posts
    11,097
    Thanked: 390

    Default Re: Ons Amarok kry sy Camper

    na ons trip het hy bietjie krap merke....ons het mos baie in die bos gery.

    Maar hy werk so goed! Kan nie wag vir ons volgende rit nie.
    Attached Images Attached Images  
    Elize

    en ry saam met SarelF in
    VW AMAROK MET BLINKGATCAMPER:
    My Platkar:- Peugeot 208

    Kyk gerus by www.blinkgatproducts.com
    Vir enige aluminium produkte,canopy's, campers kontak gerus
    Sarel 0828209413

  23. The Following User Says Thank You to witklipbank For This Useful Post:

  24. #419
    Join Date
    Nov 2009
    Location
    Edenvale
    Age
    51
    Posts
    1,135
    Thanked: 207

    Default Re: Ons Amarok kry sy Camper

    Very impressive and professionally done!
    I doubt if other camper manufacturers have put so much thought into their builds...
    Last edited by NewLandy; 2018/07/07 at 09:42 PM.

  25. #420
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Delmas
    Age
    59
    Posts
    11,097
    Thanked: 390

    Default Re: Ons Amarok kry sy Camper

    Quote Originally Posted by NewLandy View Post
    Very impressive and professionally done!
    I doubt if other camper manufacturers have put so much thought into their builds...
    Thanks
    Elize

    en ry saam met SarelF in
    VW AMAROK MET BLINKGATCAMPER:
    My Platkar:- Peugeot 208

    Kyk gerus by www.blinkgatproducts.com
    Vir enige aluminium produkte,canopy's, campers kontak gerus
    Sarel 0828209413

Page 21 of 21 FirstFirst ... 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21

Similar Threads

  1. Zambia af deur die Caprivi
    By busaxfar in forum Namibia
    Replies: 1
    Last Post: 2012/01/03, 03:06 PM
  2. Voetspore 7 done in AMAROK
    By Doepie in forum The 4x4 Pub
    Replies: 30
    Last Post: 2011/11/15, 09:18 PM
  3. 4x4 Trail .... Limited space available
    By Dave Faddel in forum Southern Cape
    Replies: 63
    Last Post: 2011/04/08, 08:35 AM
  4. Namibia advice for Damaraland
    By Andre Meissenheimer in forum Namibia
    Replies: 32
    Last Post: 2011/03/14, 07:57 PM
  5. WC Long Weekend Getaway - August 2007
    By SimonB in forum Western Cape
    Replies: 235
    Last Post: 2007/08/31, 07:20 AM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •