Ons Amarok kry sy Camper - Page 16




Page 16 of 21 FirstFirst ... 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 LastLast
Results 301 to 320 of 419
  1. #301
    Join Date
    Apr 2010
    Location
    Amorosa
    Age
    33
    Posts
    5,969
    Thanked: 178

    Default

    Quote Originally Posted by SarelF View Post
    Die Skilpad is nou amper vier jaar oud en net kort van 90000km.Nou is daar n gejeuk wat gekrap wil wees.
    As alles goed gaan die Amarok n splinternuwe dop kry volgende jaar.

    Ons kan nie wag vir die eindproduk nie.
    Toyota Fortuner 2.8 GD6 4x4 MT
    Bush Lapa Miskruier 586

  2. #302
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Delmas
    Age
    59
    Posts
    11,066
    Thanked: 380

    Default Re: Ons Amarok kry sy Camper

    Nou ja, die egskeiding het toe gebeur tussen Ama en Blinkgat.

    Hartseer......... maar dit het gebeur. Verlede week Woensdag het alles tussen die twee tot 'n einde gekom.
    Last edited by witklipbank; 2018/03/27 at 06:10 AM.
    Elize

    en ry saam met SarelF in
    VW AMAROK MET BLINKGATCAMPER:
    My Platkar:- Peugeot 208

    Kyk gerus by www.blinkgatproducts.com
    Vir enige aluminium produkte,canopy's, campers kontak gerus
    Sarel 0828209413

  3. #303
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Delmas
    Age
    59
    Posts
    11,066
    Thanked: 380

    Default Re: Ons Amarok kry sy Camper

    hier staan hy nou...alleen

    Ons het soveel wonderlike tye saam gehad. Soveel trips in die buiteland en SA. Die stickers praat hul eie taal.
    Attached Thumbnails Attached Thumbnails Click image for larger version. 

Name:	amarok skeisaak 005.jpg 
Views:	351 
Size:	116.6 KB 
ID:	482780   Click image for larger version. 

Name:	amarok skeisaak 009.jpg 
Views:	339 
Size:	119.0 KB 
ID:	482781   Click image for larger version. 

Name:	amarok skeisaak 012.jpg 
Views:	355 
Size:	121.6 KB 
ID:	482782  
    Elize

    en ry saam met SarelF in
    VW AMAROK MET BLINKGATCAMPER:
    My Platkar:- Peugeot 208

    Kyk gerus by www.blinkgatproducts.com
    Vir enige aluminium produkte,canopy's, campers kontak gerus
    Sarel 0828209413

  4. #304
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Delmas
    Age
    59
    Posts
    11,066
    Thanked: 380

    Default Re: Ons Amarok kry sy Camper

    En die Amarok......hy is ook alleen nou.
    Attached Images Attached Images  
    Elize

    en ry saam met SarelF in
    VW AMAROK MET BLINKGATCAMPER:
    My Platkar:- Peugeot 208

    Kyk gerus by www.blinkgatproducts.com
    Vir enige aluminium produkte,canopy's, campers kontak gerus
    Sarel 0828209413

  5. #305
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Delmas
    Age
    59
    Posts
    11,066
    Thanked: 380

    Default Re: Ons Amarok kry sy Camper

    Na 'n week van egskeiding en alleen wees is daar toe gister begin......stadig maar seker word iets gebore
    Attached Images Attached Images  
    Elize

    en ry saam met SarelF in
    VW AMAROK MET BLINKGATCAMPER:
    My Platkar:- Peugeot 208

    Kyk gerus by www.blinkgatproducts.com
    Vir enige aluminium produkte,canopy's, campers kontak gerus
    Sarel 0828209413

  6. #306
    Join Date
    Dec 2008
    Location
    Bellville
    Age
    49
    Posts
    12,615
    Thanked: 1284

    Default Re: Ons Amarok kry sy Camper

    Oooooo .... wat gebeur nou ?

  7. #307
    Join Date
    Aug 2013
    Location
    Helderkruin
    Age
    52
    Posts
    1,319
    Thanked: 172

    Default Re: Ons Amarok kry sy Camper

    Daar gaan seker weer n mooi Camper agter op kom

  8. The Following User Says Thank You to Leon Venter For This Useful Post:


  9. #308
    Join Date
    Apr 2010
    Location
    Amorosa
    Age
    33
    Posts
    5,969
    Thanked: 178

    Default Re: Ons Amarok kry sy Camper

    Hier kom die AmaBlink 2.0
    Toyota Fortuner 2.8 GD6 4x4 MT
    Bush Lapa Miskruier 586

  10. The Following User Says Thank You to Bogaards For This Useful Post:


  11. #309
    Join Date
    Sep 2011
    Location
    Potch/Brits
    Age
    33
    Posts
    2,977
    Thanked: 431

    Default Re: Ons Amarok kry sy Camper

    Quote Originally Posted by witklipbank View Post
    Na 'n week van egskeiding en alleen wees is daar toe gister begin......stadig maar seker word iets gebore
    Skielik sit ek regop!

  12. The Following User Says Thank You to carlp For This Useful Post:


  13. #310
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    Clanwilliam
    Age
    51
    Posts
    1,320
    Thanked: 244

    Default Re: Ons Amarok kry sy Camper

    Nou hoekom dan nou so stil Elize?
    2011 FJ Cruiser
    2018 Hilux 2.4 4x4 D/C
    Afrispoor Serval

  14. The Following User Says Thank You to Sandveld For This Useful Post:


  15. #311
    Join Date
    Dec 2008
    Location
    Bellville
    Age
    49
    Posts
    12,615
    Thanked: 1284

    Default Re: Ons Amarok kry sy Camper

    Quote Originally Posted by Sandveld View Post
    Nou hoekom dan nou so stil Elize?
    nee kyk, nou laat hulle ons wag .....

    SEKER dit is n meesterstuk in wording !!

  16. The Following User Says Thank You to ChrisF For This Useful Post:


  17. #312
    Join Date
    Nov 2006
    Location
    Bronkhorstspruit
    Age
    54
    Posts
    987
    Thanked: 31

    Default Re: Ons Amarok kry sy Camper

    Kom Sarelf ons wil sien hoe vorder jy daar
    Hercules Pieterse

    2.8 Powerstroke Tdi Kalahari 2007
    Accent GLS 2012
    Ex - i20 2011
    Ex - Discovery Tdi 1995
    Ex - Nissan Sani 1994
    082 389 2639

  18. #313
    Join Date
    Jun 2010
    Location
    Capri Village, Western Cape
    Age
    38
    Posts
    773
    Thanked: 36

    Default Re: Ons Amarok kry sy Camper

    Die stilte op die thread lank darem lank nou, kom SarelF laat ons sien en hoor hoe vorder dinge! Asb man.
    "THE PURPOSE OF OUR LIVES IS TO BE HAPPY ." DALAI LAMA
    Rob
    Toyota Hilux Legend 45 3.0 D-4D DC 4x4
    VW Cross Polo 1.6 TDI (Swambo's car)
    Conqueror Companion II
    Harley Davidson Dyna FATBOB

  19. The Following 2 Users Say Thank You to piri For This Useful Post:


  20. #314
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Delmas
    Age
    59
    Posts
    11,066
    Thanked: 380

    Default Re: Ons Amarok kry sy Camper

    Sal more gaan fotos neem....hy kom aan.
    Elize

    en ry saam met SarelF in
    VW AMAROK MET BLINKGATCAMPER:
    My Platkar:- Peugeot 208

    Kyk gerus by www.blinkgatproducts.com
    Vir enige aluminium produkte,canopy's, campers kontak gerus
    Sarel 0828209413

  21. #315
    Join Date
    Mar 2010
    Location
    Boksburg
    Age
    35
    Posts
    2,104
    Thanked: 85

    Default Re: Ons Amarok kry sy Camper

    Die Foto's is baie mooi.

  22. The Following 2 Users Say Thank You to Dp123 For This Useful Post:


  23. #316
    Join Date
    Jun 2009
    Location
    Johannesburg
    Age
    61
    Posts
    145
    Thanked: 13

    Default Re: Ons Amarok kry sy Camper

    Dis emosionele en sielkundige aftakeling. Dink ons moet 'n ondersteuningsgroep begin en ook 'n versoek vir berading aan die Departement van Ongesondheid rig.


  24. The Following 2 Users Say Thank You to JanH For This Useful Post:


  25. #317
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Delmas
    Age
    59
    Posts
    11,066
    Thanked: 380

    Default Re: Ons Amarok kry sy Camper

    Skuus ouens. Ek vra nederig om verskoning.

    Kan nie eens lieg en sę my kamera het gebreek nie. Sal môre vir Sarel vra om hom uit die werkswinkel te trek dan wys ek jul solank die vordering.
    Elize

    en ry saam met SarelF in
    VW AMAROK MET BLINKGATCAMPER:
    My Platkar:- Peugeot 208

    Kyk gerus by www.blinkgatproducts.com
    Vir enige aluminium produkte,canopy's, campers kontak gerus
    Sarel 0828209413

  26. #318
    Join Date
    Jun 2011
    Location
    Kempton Park
    Age
    63
    Posts
    1,335
    Thanked: 20

    Default Re: Ons Amarok kry sy Camper

    Quote Originally Posted by SarelF View Post
    Die Skilpad is nou amper vier jaar oud en net kort van 90000km.Nou is daar n gejeuk wat gekrap wil wees.
    As alles goed gaan die Amarok n splinternuwe dop kry volgende jaar.
    I Thank you for the opportunity for naming the SKILPAD that has been seen for almost 90,000 KM.

    I cannot wait for the Winged Expander
    Robbie
    Fortuner D4D
    Hilux 2.7 4x4 Raider.

  27. #319
    Join Date
    Sep 2011
    Location
    Potch/Brits
    Age
    33
    Posts
    2,977
    Thanked: 431

    Default Re: Ons Amarok kry sy Camper

    Quote Originally Posted by witklipbank View Post
    Skuus ouens. Ek vra nederig om verskoning.

    Kan nie eens lieg en sę my kamera het gebreek nie. Sal môre vir Sarel vra om hom uit die werkswinkel te trek dan wys ek jul solank die vordering.
    Sal selfs settle vir n kiekie in die workshop

  28. #320
    Join Date
    May 2008
    Location
    Centurion
    Age
    54
    Posts
    5,372
    Thanked: 293

    Default Re: Ons Amarok kry sy Camper

    Quote Originally Posted by carlp View Post
    Sal selfs settle vir n kiekie in die workshop
    Ek dink hulle is bang jy sien al die ander goed waaraan hulle “nie werk nie”
    Flip

    Member: 4x4 Action Group - GP0026 & Suzuki4x4GP
    Awesome: Suzuki Jimny;

Page 16 of 21 FirstFirst ... 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 LastLast

Similar Threads

  1. Zambia af deur die Caprivi
    By busaxfar in forum Namibia
    Replies: 1
    Last Post: 2012/01/03, 03:06 PM
  2. Voetspore 7 done in AMAROK
    By Doepie in forum The 4x4 Pub
    Replies: 30
    Last Post: 2011/11/15, 09:18 PM
  3. 4x4 Trail .... Limited space available
    By Dave Faddel in forum Southern Cape
    Replies: 63
    Last Post: 2011/04/08, 08:35 AM
  4. Namibia advice for Damaraland
    By Andre Meissenheimer in forum Namibia
    Replies: 32
    Last Post: 2011/03/14, 07:57 PM
  5. WC Long Weekend Getaway - August 2007
    By SimonB in forum Western Cape
    Replies: 235
    Last Post: 2007/08/31, 07:20 AM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •