Muldersdrift 4x4





Results 1 to 12 of 12
  1. #1
    Join Date
    Apr 2010
    Location
    Amorosa
    Age
    35
    Posts
    6,430
    Thanked: 356

    Default Muldersdrift 4x4

    Goeiedag

    'n Oom van my het vertel hy het 'n 4x4 roete by Muldersdrift gedoen. Hy kan egter nie die naam 100% onthou nie. Hy se hy dink dit was iets soos Muldersdrift 4x4 of offroad.

    Weet iemand dalk van so 'n 4x4 roete?
    Toyota Fortuner 2.8 GD6 4x4 MT
    Bush Lapa Miskruier 586
    Youtube Channel: https://www.youtube.com/channel/UCFS..._as=subscriber
    4x4 Competency - Unit Standard 254135

  2. #2
    Join Date
    Jun 2011
    Location
    Pretoria
    Age
    52
    Posts
    652
    Thanked: 0

    Default

    Quote Originally Posted by Bogaards View Post
    Goeiedag

    'n Oom van my het vertel hy het 'n 4x4 roete by Muldersdrift gedoen. Hy kan egter nie die naam 100% onthou nie. Hy se hy dink dit was iets soos Muldersdrift 4x4 of offroad.

    Weet iemand dalk van so 'n 4x4 roete?
    Dalk miskien as ek reg is, is dit die een net so voor spar is as jy van die pta se kant afkom. Jy draai links van highway en ry so entjie en dan het die plek op die regter kant gesit, n vriend van my ouers het die plek besit, jy kon met quads ook daar ry. Mense het verhuis of verkoop , as ek reg kan onthou. Weet nie of die plek meer bestaan nie.
    GP0019
    Discovery 1
    1996 JEEP XJ - Donated
    2000 HILUX D/C-Sold

  3. #3
    Join Date
    Jan 2011
    Location
    West Rand
    Age
    42
    Posts
    2,114
    Thanked: 59

    Default

    Niks wat ek van weet nie , al wat ek daar ken is bosvark maar dis in rangeview

  4. #4
    Join Date
    Apr 2010
    Location
    Amorosa
    Age
    35
    Posts
    6,430
    Thanked: 356

    Default

    Is dit in daai dip op die krugersdorp snelweg? Net n entjie voor die verkeersligte?
    Toyota Fortuner 2.8 GD6 4x4 MT
    Bush Lapa Miskruier 586
    Youtube Channel: https://www.youtube.com/channel/UCFS..._as=subscriber
    4x4 Competency - Unit Standard 254135

  5. #5
    Join Date
    Jan 2011
    Location
    Roodepoort
    Age
    57
    Posts
    16,462
    Thanked: 2348

    Default Muldersdrift 4x4


  6. #6
    Join Date
    Apr 2010
    Location
    Amorosa
    Age
    35
    Posts
    6,430
    Thanked: 356

    Default

    Thanks Manny,
    Toyota Fortuner 2.8 GD6 4x4 MT
    Bush Lapa Miskruier 586
    Youtube Channel: https://www.youtube.com/channel/UCFS..._as=subscriber
    4x4 Competency - Unit Standard 254135

  7. #7
    Join Date
    Mar 2012
    Location
    Krugerdorp
    Age
    40
    Posts
    429
    Thanked: 51

    Default

    Quote Originally Posted by Bogaards View Post
    Goeiedag

    'n Oom van my het vertel hy het 'n 4x4 roete by Muldersdrift gedoen. Hy kan egter nie die naam 100% onthou nie. Hy se hy dink dit was iets soos Muldersdrift 4x4 of offroad.

    Weet iemand dalk van so 'n 4x4 roete?
    Howzit.

    Jy praat van Bellavelata wat al vir jaaaare toe is. Die plek se naam is nou Syringa. Hulle ry motocross, pit bikes and diesmeer nou daar.
    En ja dis net van die deurpad af, lanks Avianto Restutant.

    Hoop dit help

  8. #8
    Join Date
    Jan 2011
    Location
    West Rand
    Age
    42
    Posts
    2,114
    Thanked: 59

    Default

    Ohhhh Syringa Spa , ons het in my jong dae daar gaan MX ry

  9. #9
    Join Date
    Jan 2011
    Location
    Roodepoort
    Age
    57
    Posts
    16,462
    Thanked: 2348

    Default Muldersdrift 4x4

    Quote Originally Posted by Wrangler66 View Post
    Howzit.

    Jy praat van Bellavelata wat al vir jaaaare toe is. Die plek se naam is nou Syringa. Hulle ry motocross, pit bikes and diesmeer nou daar.
    En ja dis net van die deurpad af, lanks Avianto Restutant.

    Hoop dit help
    I used to go watch MX there when I was in Standard 7.
    BJ Vorster was Prime Minister.
    Whadda ja mean Nou ?

  10. #10
    Join Date
    Apr 2010
    Location
    Amorosa
    Age
    35
    Posts
    6,430
    Thanked: 356

    Default

    Dankie, so nie meer 4x4 nie?

    Manny,
    Nou = now
    Toyota Fortuner 2.8 GD6 4x4 MT
    Bush Lapa Miskruier 586
    Youtube Channel: https://www.youtube.com/channel/UCFS..._as=subscriber
    4x4 Competency - Unit Standard 254135

  11. #11
    Join Date
    Jan 2011
    Location
    West Rand
    Age
    42
    Posts
    2,114
    Thanked: 59

    Default

    Quote Originally Posted by Bogaards View Post
    Dankie, so nie meer 4x4 nie?

    Manny,
    Nou = now

    ek was so 3 jaar terug daar toe het hulle pitbike racing daar gedoen maar dink dit ook dood geloop

  12. #12
    Join Date
    Jun 2009
    Location
    Pretoria
    Age
    55
    Posts
    5,511
    Thanked: 217

    Default

    Quote Originally Posted by Mad Manny View Post
    I used to go watch MX there when I was in Standard 7.
    Nou ?
    I thought you missed a lot of schooling Now i know
    2004 Defender TD5
    1992 Defender 3.5V8
    PROJECT OVERHAUL http://4x4community.co.za/forum/show...oject+overhaul


Similar Threads

  1. Honorary Rangers need some 4x4 help
    By hbannink in forum Environmental & Conservation
    Replies: 217
    Last Post: 2016/03/30, 02:46 PM
  2. Mamma ek wil n 4x4 he! Watse 4x4 my liewe kind?
    By Eurard in forum The 4x4 Pub
    Replies: 15
    Last Post: 2011/05/24, 05:21 PM
  3. 4x4 Training, compulsory or not?
    By DDT in forum 4x4 Training / Certifications
    Replies: 9
    Last Post: 2010/06/01, 04:29 AM
  4. Replies: 0
    Last Post: 2009/10/03, 07:33 PM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •