Mercedes ML500 vs Toyota Fortuner 3.0 D4D By Dewildt





Page 1 of 11 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 ... LastLast
Results 1 to 20 of 209
  1. #1
    Join Date
    Dec 2011
    Location
    Live : Bethal , Work : Saudi
    Age
    36
    Posts
    4,078
    Thanked: 222

    Default Mercedes ML500 vs Toyota Fortuner 3.0 D4D By Dewildt

    Die 15 Januarie het ek n uitdaging wat voorle,Moet van my verloofde se Famile gaan ontmoet, en sodoende het daar n uitdaging ontstaan ML vs Tuna.
    Ek het die keuse gekry vir die roete en het Dewildt gekies.
    Kom ons kyk watse ondersteuning is daar vir watter voertuig
    Ek ry al vir 6 jaar 4x4 en het die gerotek 4x4 kursus ook gedoen
    Eks nie oor positief nie maar dink op n Goeie dag kan die ML by die Tuna bly maak nie saak wat die uitdaging is nie.
    One life Live it

    Take The Roads less traveled

    Alles in die lewe gebeur met n doel

  2. #2
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Kempton Park
    Age
    52
    Posts
    13,857
    Thanked: 977

    Default

    jy moet net erens n "speed section" inwerk. Andersins het ek slegte nuus vir jou
    Turnkey Construction Projects, Commercial, industrial, Domestic
    Importers: Diving gear, Compressed air cylinders for diving and airgun industry, 4x4 equipment.
    Manufacturers: Pofadder Kinetic ropes, Recovery kits, Synthetic winch ropes
    Vehicles: Modifications and installations, Special application vehicles
    Driver training: 4x4, Defensive
    [email protected]
    +27824453301

  3. #3
    Join Date
    Dec 2011
    Location
    Live : Bethal , Work : Saudi
    Age
    36
    Posts
    4,078
    Thanked: 222

    Default

    Hoe se oom nou so lol Swambo drai my nek om as ek jaag
    Sal maar baie foto's neem as bewyse.
    One life Live it

    Take The Roads less traveled

    Alles in die lewe gebeur met n doel

  4. #4
    Join Date
    Dec 2010
    Location
    klerksdorp
    Age
    62
    Posts
    705
    Thanked: 99

    Default

    ek hoop jy is n waardige verloorder jy gaan dit nodig kry

  5. #5
    Join Date
    May 2007
    Location
    Daar by die gat,in die NK
    Posts
    4,896
    Thanked: 57

    Default

    Ek wil nou nie hoes, proes, poep of paniek saai nie maar ek dink jy het 'n stuk van 'n taai toffie afgebyt! En moet my nie verkeerd verstaan nie, ek hou baie van 'n "ML" maar ek dink nie die twee voertuie is in die selfde klas nie. Die Tunner gaan jou eet op wiel articulation, so jy gaan baie moet staat maak op jou traction control. Maar ek hoop jy bewys my verkeerd, dit sal noggal 'n eye opener vir my wees.

    Ek hou die fred dop, vir jou foto's
    No one ever ruined their eyesight by looking at the BRIGHT side!!
    Ford Ranger 4l 4x4
    Nissan Patrol 4.8
    Nissan King Cab (aka Navara )
    “Everybody is a genius. But if you judge a fish by its ability to climb a tree, it will live its whole life believing that it is stupid.”
    Albert Einstein

    Whoooopa 3 The Goat strike back


    https://www.youtube.com/watch?v=uqw5...ature=youtu.be

    Another teazer.....
    https://www.youtube.com/watch?v=51KljMSXOnI




  6. #6
    Join Date
    Aug 2007
    Location
    Pretoria
    Age
    63
    Posts
    4,170
    Thanked: 44

    Default

    Hierdie een gaan ek beslis ook dophou!!!
    "If you don't care where you are, you ain't lost"

  7. #7
    Join Date
    Jul 2008
    Location
    Pretoorsdorp (Centurion)
    Age
    46
    Posts
    4,123
    Thanked: 143

    Default

    Ons het laas met die training a ML500 gehad, die traction control is ongelooflik maar die bumper voor was te laag vir baie hindernisse asook was die ML baie laag onder.
    Net een tip: Moet net nie jou voertuig seer maak nie, verloor eerder as wat jy met n klomp skade sit

    SUSPENSION FOR THE FUTURE www.amadaxtreme.co.za
    203 Edison Crescent, Weca 4x4, Hennopspark, Centurion, GPS: 25°52’19.0”S 28°09’59.3”
    Cobus Böhmer CEL: 071 641 7947 Email: cobus@amadaxtreme.co.za

  8. #8
    Join Date
    Jan 2008
    Location
    Modderfontein, naby Rysmierbult
    Age
    75
    Posts
    4,675
    Thanked: 563

    Default

    ... hoe is dit dat ons die swarigheid gaan soek waar ons vir seker weet ons gaan dit kry

    Sterkte
    Johan Mitchell, .... r.i.v. Swambo Marthie

    My beste kennis is dié oor my eie onkunde

    '96 Colt DC V8 ... Safari Camper ... '88 Fleetline L
    '88 Ballade 150 ... sold
    "The rule here is that there is no rule" .. MikeAG

  9. #9
    Join Date
    Oct 2009
    Location
    Sasolburg
    Age
    39
    Posts
    1,556
    Thanked: 399

    Default

    Quote Originally Posted by 4x4 Bedinges View Post
    Ek het die keuse gekry vir die roete en het Dewildt gekies.


    Nie slim nie

    As ek jy was sou ek Zwartkops gekies het maar dis maarnet ek...
    If Force is not the solution, not enough of it was applied....

  10. #10
    Join Date
    Dec 2011
    Location
    Live : Bethal , Work : Saudi
    Age
    36
    Posts
    4,078
    Thanked: 222

    Default

    Ek gaan nie om my voertuig seer te maak nie
    Ek lat die neus bietjie optel dat die ML darem gelyk staan.
    Ek weet die Ml hou daarvan om met een been in die lug te staan
    Sal maar sien wat gebeur lol
    Al 6 die kids het klaar gese hulle ry in die Tuna
    So net ek en swambo in die ML.
    Ek ken Dewildt se roete baie goed so dalk dit n voordeel
    One life Live it

    Take The Roads less traveled

    Alles in die lewe gebeur met n doel

  11. #11
    Join Date
    Oct 2008
    Location
    Cape Town
    Age
    37
    Posts
    2,450
    Thanked: 35

    Default

    drag race? die feit dat jy die roete ken is n voordeel glo ek...ekt dit gesien toe ek KleinTafelberg die 2de keer gdoen het...toe het ek presies geweet wat om waar te doen.
    Kia Sorento 2.2d A/T
    Honda CRV 2.0 A/T



  12. #12
    Join Date
    Dec 2011
    Location
    Live : Bethal , Work : Saudi
    Age
    36
    Posts
    4,078
    Thanked: 222

    Default

    Quote Originally Posted by Swys14 View Post
    drag race? die feit dat jy die roete ken is n voordeel glo ek...ekt dit gesien toe ek KleinTafelberg die 2de keer gdoen het...toe het ek presies geweet wat om waar te doen.
    Het Dewildt al 3 keer in my gewese isuzu gedoen en 2 keer in n Defender (pa sin)

    Drag race Klink na n plan na die 4x4 lmga
    One life Live it

    Take The Roads less traveled

    Alles in die lewe gebeur met n doel

  13. #13
    Join Date
    Oct 2011
    Location
    Pretoria
    Age
    33
    Posts
    322
    Thanked: 15

    Default

    Hou die fred dop......

    Nee wat, sal jou by De Wildt kom dop hou
    HUMMER H3 Adventure 3,7L

    Achievement Unlocked: Hang A HUMMER.... Twice
    Achievement Unlocked: Shoot a .50 cal rifle
    Achievement Unlocked: Shoot original AK47


  14. #14
    Join Date
    Dec 2011
    Location
    East London
    Age
    35
    Posts
    16,959
    Thanked: 2295

    Default

    off road greatness needs

    clearance angles
    ground clearance
    tyres
    torque
    traction by means of TC or diff locks
    driver skill
    articulation

    The more boxes you tick the better you will fare offroad

  15. #15
    Join Date
    Apr 2009
    Location
    Secunda
    Age
    53
    Posts
    141
    Thanked: 0

    Default

    Ek het 'n staaltjie om by te voeg en was al baie verbaas oor die vermoens van die ML as hy reg uitgekit is.

    Hele paar jaar terug het ek by Frenchie erens in die Woesrand (Wesrand vir die ander mense) met my Colt die kurses gaan doen en aangesien hy al SA kampioen was in hierdie offroad challenges het die "obsticals" nogal goed gelyk. Om by die storie uit te kom het ek op die laaste beproewing van die dag genaamd Buffalo Pit, waar jy deur put ry en dan 'n monster van 'n klein optraende moet uitry en dit is waar ek amper my Colt omgegooi het aangesien die difflock aanhoudend uitgeskop het en ek as gevolg van die ML wat voor my daaroor gery het, amper myself en die motor afgeskryf het.

    Ek het respek gekry vir die ML wat soveel van die rowwe "obsticals" met soveel gemak gedoen het.
    Andre

    2013 Toyota Fortuner D-4D 3.0 Raised Body A/T
    2015 Specialized Epic Elite MTB

  16. #16
    Join Date
    Jul 2007
    Location
    Centurion
    Age
    39
    Posts
    1,822
    Thanked: 74

    Default

    Ek het al 'n ML320 CDI met off road pack by De Wildt gesien... Met die suspension op max hoogte center en agter diff lock gesluit loop daai ML oral maklik-maklik. Op en af Gert se Klip sonder issues.

    Jou probleem met die ouer ML500 is - jy het nie die air matic om jou te lig nie en ook nie diff-locks nie...

    Ek dink maak dit 'n time trial waar julle die stop horlosie al by die huis begin!
    2011 VW Amarok BiTDI DC 4Motion
    (Ex) 2007 Mitsubishi Triton 2.5 DID DC 4x4
    (Ex) 2001 Mitsubishi Colt 2.8 TDI DC 4x4

  17. #17
    Join Date
    Jan 2008
    Location
    Bethlehem
    Age
    36
    Posts
    4,812
    Thanked: 118

    Default

    De Wildt het nie obstacles wat daai 2 voertuie se vermoë gaan uitdaag nie, albei behoort als gemaklik te kan doen... As julle mooi ry en regte lyne lees dan behoort albei als deur te kom sonder skade...
    Christo Davids
    Land Cruiser 105 4500 EFI
    Hilux 2.8GD6 Extracab 4x4

  18. #18
    Join Date
    Sep 2009
    Location
    Kyalami
    Posts
    590
    Thanked: 1

    Default

    Hier is 'n paar tips vir jou.
    1. Onthou dat as jy in low range is en die auto boks in "D" is trek hy in 2de weg. Jy moet hom manually in 1ste sit om al die wring krag te kry.
    2. Die W163 ML se "wheel articulation" is BAIE beperk (Die kar is meer gebou vir goeie pad hou vermoee ipv om "obstables" te ry. Omdat die kar se 3 diffs oop is, probeer maar altyd om AL 4 wiele op die grond hou, as 1 wiel in die lug is verloor jy traksie en die kar KAN agteruit beweeg indien jy op 'n helling is. Hou jou voet op die versneller pedaal sodat daai 4ETS kan werk en moenie briek trap as jy besluit om op 'n helling te stop nie, want anders kanselleer die 4ETS en jy kan dan weer agter uit loop.(As 1 of meer wiele in die lug is)
    3. Die ML is baie laag, net 200mm. Wees versigtig vir jou brandstof tank links agter (R25k om te vervang)
    As jy die kompetisie wil wen hou die volgende uitdagings
    - Drag race op SAND,grondpad, teer, sneeu, modder
    - Tug of War In 1ste low range het jy 440nm*3.83(1ste)*2.8(Low range)*~2(Torque converter multiplication) = 9437nm TORQUE

    Jou grootste probleem is die feit dat jy geen diff locks en grond vrye hoogte het nie. Indien jy dit gehad het kon jy net bo oor al die "obstacles" idle in 1st Low.

    Sterkte en moenie jou onderstel beskadig nie!
    Last edited by Ne3M; 2011/12/19 at 09:57 AM.
    --Kar

  19. #19
    Join Date
    Dec 2011
    Location
    Live : Bethal , Work : Saudi
    Age
    36
    Posts
    4,078
    Thanked: 222

    Default

    Dankie vir die raad en ondersteuning ek sal julle op hoogte hou
    Ons gaan 15 Jan 2012 daar wees
    Last edited by Haggy4x4Bedinges; 2012/01/01 at 08:23 PM.
    One life Live it

    Take The Roads less traveled

    Alles in die lewe gebeur met n doel

  20. #20
    Join Date
    Feb 2009
    Location
    Benoni
    Age
    43
    Posts
    4,257
    Thanked: 574

    Default

    Makes me want to bring the Touareg to this one too!

Page 1 of 11 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 ... LastLast

Similar Threads

  1. Fortuner 3.0 D-4d 4x4 Automatic??
    By HenryC in forum Toyota
    Replies: 14
    Last Post: 2008/04/18, 01:01 PM
  2. Fortuner 3.0 D4D noise
    By DavidGX in forum Toyota
    Replies: 3
    Last Post: 2008/02/20, 02:48 PM
  3. Toyota Prado Invincible 3.0 D4D
    By JAS in forum Toyota
    Replies: 2
    Last Post: 2007/02/16, 04:06 PM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •