Mercedes ML500 vs Toyota Fortuner 3.0 D4D By Dewildt - Page 5





Page 5 of 11 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 LastLast
Results 81 to 100 of 209
  1. #81
    Join Date
    Dec 2011
    Location
    Live : Bethal , Work : Saudi
    Age
    36
    Posts
    4,072
    Thanked: 222

    Default

    Quote Originally Posted by pblaauw View Post
    SWAMBO seg sy dink dit sal fun wees om te kom kyk, so 'count us in', en ek wed R50 op die ML se oorlewing!
    Dis reg so dan sien ons mekaar daar.

    Dit gaan n great dag wees.
    Last edited by Haggy4x4Bedinges; 2011/12/31 at 05:04 AM.
    One life Live it

    Take The Roads less traveled

    Alles in die lewe gebeur met n doel

  2. #82
    Join Date
    Dec 2011
    Location
    Live : Bethal , Work : Saudi
    Age
    36
    Posts
    4,072
    Thanked: 222

    Default

    As ek nou reg gekyk het loop ons lys soos volg
    Dis nou nie wie watter voertuig nie on sal dit da uitsort

    1:Oom Piet en Tannie Hannetjie
    2 Ek)Petrus en Ronel
    3:Mad Manny
    4:Quantumpi
    5:Kortgat (Dalk)
    6:Tannie Spook
    7:Ne3m
    8:Johannes14
    9 Pblaauw
    10:Gking (Dalk)

    Sit jou naam by as jy daar gaan wees vir ML vs Tuna
    Last edited by Haggy4x4Bedinges; 2012/01/01 at 07:58 PM. Reason: Spelling eish
    One life Live it

    Take The Roads less traveled

    Alles in die lewe gebeur met n doel

  3. #83
    Join Date
    Oct 2011
    Location
    Pretoria
    Age
    33
    Posts
    322
    Thanked: 15

    Default

    Quote Originally Posted by 4x4 Bedinges View Post
    As ek nou reg gekyk het loop ons lys soos volg
    Dis nou nie wie watter voertuig nie on sal dit da uitsort

    1:Oom Piet en Tannie Hannetjie
    2 Ek)Petrus en Ronel
    3:Mad Manny
    4:Quantimpi
    5:Kortgat (Dalk)
    6:Tannie Spook
    7:Ne3m
    8:Johannes14
    9 Pblaauw
    10:Gking (Dalk)
    Quant..U..mPi, Small thing, use it, dont use it

    Tannie Spook? mmmm..... moeder kom seker kyk dat ek nie nog n krap op die kar sit nie

    Which reminds me, wees baie versigtig by die modder gatte, het n brandewyn vlekie op gedoen daar, nie te erenstig nie maar kon vermy word
    HUMMER H3 Adventure 3,7L

    Achievement Unlocked: Hang A HUMMER.... Twice
    Achievement Unlocked: Shoot a .50 cal rifle
    Achievement Unlocked: Shoot original AK47


  4. #84
    Join Date
    Dec 2011
    Location
    Live : Bethal , Work : Saudi
    Age
    36
    Posts
    4,072
    Thanked: 222

    Default

    Quote Originally Posted by QuantumPi View Post
    Quant..U..mPi, Small thing, use it, dont use it

    Tannie Spook? mmmm..... moeder kom seker kyk dat ek nie nog n krap op die kar sit nie

    Which reminds me, wees baie versigtig by die modder gatte, het n brandewyn vlekie op gedoen daar, nie te erenstig nie maar kon vermy word
    Lol ja nee kyk my pa wou ook kom maar hy vlieg dai dag ongelukkig trug Saudi toe

    Ek gaan maar die ML se Chrome pype aan die kante af haal.
    One life Live it

    Take The Roads less traveled

    Alles in die lewe gebeur met n doel

  5. #85
    Join Date
    Feb 2011
    Location
    Hermanus
    Age
    68
    Posts
    22
    Thanked: 0

    Default

    @4x4 Bedinges: Ek dink hier is 'n groot misverstand Soos dit vir my lyk, werk jy in Saudi waar 'n mens 'n ding soos 'n "Toyota Fortuner 2.7vvti (LHD) (Torturer)" kry. Die modelle wat ons plaaslik kry is baie kragtiger en ek is bevrees jy is besig om 'n gat vir jouself te grawe om 'n Fortuner met 'n ML uit te daag op 'n 4x4 roete Glo my, ek ry een van hierdie voertuie en tensy die bestuurder van die Fortuner bloot onbekwaam of redelik gedrink is, is die uitslag van hierdie "kompetisie" baie voorspelbaar.

  6. #86
    Join Date
    Dec 2011
    Location
    Live : Bethal , Work : Saudi
    Age
    36
    Posts
    4,072
    Thanked: 222

    Default

    Quote Originally Posted by swerwer View Post
    @4x4 Bedinges: Ek dink hier is 'n groot misverstand Soos dit vir my lyk, werk jy in Saudi waar 'n mens 'n ding soos 'n "Toyota Fortuner 2.7vvti (LHD) (Torturer)" kry. Die modelle wat ons plaaslik kry is baie kragtiger en ek is bevrees jy is besig om 'n gat vir jouself te grawe om 'n Fortuner met 'n ML uit te daag op 'n 4x4 roete Glo my, ek ry een van hierdie voertuie en tensy die bestuurder van die Fortuner bloot onbekwaam of redelik gedrink is, is die uitslag van hierdie "kompetisie" baie voorspelbaar.
    Oom Swerwer dit gaan mos oor die gees van 4x4 ry

    Ek dink almal moet bietjie op youtube gaan kyk ml w163 op Dewildt en hennops doen nie te sleg nie.

    Ek ken S.A se Tuna 3.0d4d baie goeie voertuie
    (not my cup of tea)
    One life Live it

    Take The Roads less traveled

    Alles in die lewe gebeur met n doel

  7. #87
    Join Date
    Jun 2009
    Location
    PRETORIA
    Age
    37
    Posts
    86
    Thanked: 0

    Default

    Het so 'n ruk terug Hennops gery en daar was 'n man met sy ML500 maar een van die heel nuwes, hy het omtrent alles uitgery maar sy suspensie was tot heelbo gelig so die ding het maar baie hard en en ongemaklik gelyk, omdat die suspension nie meer travel het nie het die wiele in elke dong gaan inklim so sy neus het maar swaar gekry, sy TC was Competent die drywer nie so baie nie maar die Brannes het opgemaak wat die drywer gesukkel het. Ek dink 'n baie goeie kar . As jy dongas by obstacle 2 en Gert se klip kan doen gaan die res nie probleme wees. Watch net die speelplek op die berg sirkel roete daai goed is gebou om iets te breek.

  8. #88
    Join Date
    Jan 2011
    Location
    Centurion
    Age
    44
    Posts
    5,215
    Thanked: 7

    Default

    4x4 Bedinges, is die storie nog aan? Ek soek 'n rede om my arme 4x2 rond te gooi
    IFS is like a swambo, soft, sexy and expensive!

    Apparently I need to make the airplane noises like mommy does when I try to spoon feed you the info..

  9. #89
    Join Date
    Jun 2011
    Location
    Centurion
    Age
    55
    Posts
    2,809
    Thanked: 226

    Default

    Sal 'n Audi Q7 die roete doen?
    2006 VW Touareg 4.2 V8 Auto
    2000 Disco 2 GS 4.6 V8 Auto
    2013 Wildebeest Kalfie Boswa
    2002 Audi S6 4.2 V8 quattro

    ORRA Z07

  10. #90
    Join Date
    Aug 2007
    Location
    Pretoria
    Age
    63
    Posts
    4,168
    Thanked: 42

    Default

    Quote Originally Posted by TwinDisco View Post
    Sal 'n Audi Q7 die roete doen?
    Definately
    "If you don't care where you are, you ain't lost"

  11. #91
    Join Date
    Jun 2011
    Location
    Centurion
    Age
    55
    Posts
    2,809
    Thanked: 226

    Default

    Quote Originally Posted by Spook View Post
    Definately
    Hmm laat ek gou my vriend bel, miskien sal daar 'n Disco 2 en 'n Q7 saamgaan...
    2006 VW Touareg 4.2 V8 Auto
    2000 Disco 2 GS 4.6 V8 Auto
    2013 Wildebeest Kalfie Boswa
    2002 Audi S6 4.2 V8 quattro

    ORRA Z07

  12. #92
    Join Date
    Feb 2011
    Location
    Bloemfontein
    Age
    39
    Posts
    6,773
    Thanked: 333

    Default

    Quote Originally Posted by TwinDisco View Post
    Sal 'n Audi Q7 die roete doen?
    As 'n ML kan, is ek seker 'n A3 sal dit ook maak !
    2011 Fortuner 3.0 D-4D 4x4
    2008 Lexus IS250 V6
    Jaco



  13. #93
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Centurion
    Age
    42
    Posts
    12,186
    Thanked: 915

    Default

    Wag!!! Ek het die fred gemis - heeltemal!!

    My vraag is: Waar by De Wildt will julle die karre toets? Gaan ons regtig geld op 'n graad 2 baan sit?
    Everything is a hammer.
    Unless it is a screw driver.

    Then it it a chisel.

  14. #94
    Join Date
    Jun 2011
    Location
    Centurion
    Age
    55
    Posts
    2,809
    Thanked: 226

    Default

    Hoeveel kos dit om die roete te doen?
    2006 VW Touareg 4.2 V8 Auto
    2000 Disco 2 GS 4.6 V8 Auto
    2013 Wildebeest Kalfie Boswa
    2002 Audi S6 4.2 V8 quattro

    ORRA Z07

  15. #95
    Join Date
    Aug 2007
    Location
    Pretoria
    Age
    63
    Posts
    4,168
    Thanked: 42

    Default

    R190 vir die eerste 2 persone. Daarna R50 per persoon.
    "If you don't care where you are, you ain't lost"

  16. #96
    Join Date
    Jun 2011
    Location
    Centurion
    Age
    55
    Posts
    2,809
    Thanked: 226

    Default

    Quote Originally Posted by Spook View Post
    R190 vir die eerste 2 persone. Daarna R50 per persoon.
    Dankie spoook
    2006 VW Touareg 4.2 V8 Auto
    2000 Disco 2 GS 4.6 V8 Auto
    2013 Wildebeest Kalfie Boswa
    2002 Audi S6 4.2 V8 quattro

    ORRA Z07

  17. #97
    Join Date
    Jun 2011
    Location
    Centurion
    Age
    55
    Posts
    2,809
    Thanked: 226

    Default

    Disco 2 and Q7 will join as "spectators" :-)
    2006 VW Touareg 4.2 V8 Auto
    2000 Disco 2 GS 4.6 V8 Auto
    2013 Wildebeest Kalfie Boswa
    2002 Audi S6 4.2 V8 quattro

    ORRA Z07

  18. #98
    Join Date
    Jun 2011
    Location
    .
    Posts
    4,482
    Thanked: 352

    Default

    Man...would have loved to see this.
    Pics and videos please!!
    Land Rover Defender 90 2.8i
    Jeep Grand Cherokee 3.0 CRD WK
    Jeep Wrangler Rubicon 3.8 JK
    Jeep Cherokee
    3.7 Sport KK
    Jeep Cherokee 3.7 Extreme Sport KJ
    Suzuki Jimny ジムニ

  19. #99
    Join Date
    Mar 2011
    Location
    Centurion
    Age
    39
    Posts
    156
    Thanked: 9

    Default

    Agree with NOX, lots of pics and videos please.
    AMAROK 2.0 BiTDi HIGHLINE 120KW 4MOT D/C P/U Manual

  20. #100
    Join Date
    Jan 2011
    Location
    Centurion
    Age
    44
    Posts
    5,215
    Thanked: 7

    Default

    TwinDisco, ek dink as hulle se my 4x2 kan dit maak sal die Q7 dit maklik maklik doen..

    Ek sal maar camera saambring en fodies neem
    IFS is like a swambo, soft, sexy and expensive!

    Apparently I need to make the airplane noises like mommy does when I try to spoon feed you the info..

Page 5 of 11 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 LastLast

Similar Threads

  1. Fortuner 3.0 D-4d 4x4 Automatic??
    By HenryC in forum Toyota
    Replies: 14
    Last Post: 2008/04/18, 01:01 PM
  2. Fortuner 3.0 D4D noise
    By DavidGX in forum Toyota
    Replies: 3
    Last Post: 2008/02/20, 02:48 PM
  3. Toyota Prado Invincible 3.0 D4D
    By JAS in forum Toyota
    Replies: 2
    Last Post: 2007/02/16, 04:06 PM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •