Search:

Type: Posts; User: Boslover; Keyword(s):

Page 1 of 29 1 2 3 4

Search: Search took 0.02 seconds.

  1. Re: We need to define what exactly “camping” is.

    Kamp is vir my - Weg van n TV weg van n maul weg van elke dag se gejaag na niks kamp is om te doen wat jy nie normal sal doen by jou huis nie waar jy skoonlug in asem vriende maak lekke braai son op...
  2. Re: We need to define what exactly “camping” is.

    Kamp is vir my - Weg van n TV weg van n maul weg van elke dag se gejaag na niks kamp is om te doen wat jy nie normal sal doen innie natuur nie waar jy skoonlug in asem vriende maak lekke braai son op...
  3. Replies
    10
    Views
    1,162

    Re: Off-road caravan build

    Gaan groot Disa
  4. Replies
    41
    Views
    2,660

    Re: Deep cycle battery advice

    Herman hier by ons eienaar van Battery centre sy kennis oor solar systeme battery puik puik puik
  5. Replies
    41
    Views
    2,660

    Re: Deep cycle battery advice

    Ek gebruik Probe XTREME 105A/H deep cycle battery baie baie gelukkig met hulle
  6. Replies
    13
    Views
    873

    Re: Opinions wanted/needed

    FC ek was in selfde bootjie as jy my 1400 ratkas , dif probleme gegee vriende en familie het vir my gese verkoop die 1400 as is en koop nuwe bakkie uit einde het ek ratkas reg laat maak besig met die...
  7. Replies
    1,874
    Views
    821,067

    Re: Post a Photo of your Camping Setup

    Mark awesome dis mos kamp weg vanniw samelewing en maulls
  8. Replies
    4
    Views
    258

    Re: How to plan a power cut

    Ek stem saam die besluite wat soms gemaak word slaan my verstand te bowe hier in petrol dorp gaan dit net so mokket
  9. Replies
    10
    Views
    1,162

    Re: Off-road caravan build

    Disa sterkte met jou projek ek sal vordering dop hou
  10. Replies
    5,302
    Views
    1,212,470

    Re: So who is going camping this weekend?

    Enjoy gaan groot
  11. Re: Is a portable braai a necessity when overlanding.

    My portable braai my al baie plesier innie verlede gegee lig en kompak vir my gaan hy saam
  12. Re: TRIP REPORT and photos. Short visit to MOUNTAIN ZEBRA and ADDO NPs 2021

    Stan wow dankie vir deel dis mooi verby
  13. Replies
    40
    Views
    6,124

    Re: Used Cruiser prices

    Ek is so part time besig om na een ook te soek ek soek petrol 4.5L EFI en ja jy kry hulle maar dan met is hulle kilmoter lessening hoog maar Geduld aan die dag le
  14. Replies
    77
    Views
    5,537

    Re: Project 2: Defender 130 V.3-Amigos ??

    Somer twee biltong geluk en sterkte ek hou die draad fyn dop
  15. Replies
    6
    Views
    1,749

    Re: FS : 1982 Mercedes Benz Gelandewagen 300 GD

    Nice baie nice Petrie hy gaan nie lank staan en wag vir n nuwe eienaar nie awesome voertuig
  16. Replies
    5
    Views
    473

    Re: Looking at buying a Echo tec 2

    Verskoon asb Afrikaans ek was laas naweek by Kempton caravans en Comet caravans het een gesien hy was full house volgens my n awesome kompak tailer sterkte met jou besluit
  17. Replies
    12
    Views
    825

    Re: Echo 3 or Jurgens XT120

    Moelike keuse beide goeie off road trailers ek het XT140 gehad vergelyk die waens wat het hulle wat het hulle exstra kyk na gewig prys verskil sterkte met besluit
  18. Replies
    119
    Views
    8,268

    Re: Why is the new Triton not more popular?

    Ek nie almal se komentaar gelees nie volgens my is die nuwe Triton n mooi vertuig hy kan off road gaan soos baie ander Fabrikante maar hulle bemarking volgens my swak tot geen hoop ek maak sin
  19. Replies
    92
    Views
    5,539

    Re: Next Amarok teased

    Ek nou deur elke komentaar gelees en net weer besef ons ouens laaik ons bakkies / trokke baie soos bier en braai en wat kan ek se ek ry die huidige Nissan Navara daar is niks te se van hulle nie...
  20. Replies
    14
    Views
    1,185

    Re: Any offroad camping trailers for sale?

    Ek was die vorige naweek by comet in Boksburg en Kempton park caravans baie goeie 2 hands trailers beskikbaar asook n paar wat ek dalk die helfde sal voor betaal agv kondisie sterke met soek
  21. Replies
    4
    Views
    456

    Re: Load bin rack - carry capacity

    Ek stem saam Pieter vra die ouens wat die produk aan jou verkoop het die speks ek neem aan as ek jou message reg verstaan jy het by front runner gekoop daai ouens maak uit sterkte
  22. Replies
    28
    Views
    2,559

    Re: Problems with Hannibal Tents in Cape Town

    Ek nou hier deur gelees vang asb die ou en maak n voorbeeld vir hom hy maak die besigheid seer met die stront wat hy aanjaag
  23. Thread: Jeep Owner

    by Boslover
    Replies
    4
    Views
    384

    Re: Jeep Owner

    Welkom op forum
  24. Replies
    14
    Views
    794

    Re: New bakkie owner

    Welcome to the foru and enjoy the bakkie
  25. Replies
    8
    Views
    1,097

    Re: New Campsite in Dinokeng

    Lefokeng het hulle gallery gaan kyk julle dit lyk mos soos n boskamp moet wees lekke krag pla mynie solar system sal sotg virrie res
  26. Replies
    90
    Views
    9,805

    Re: How practical is a Porta Potty?

    Verskoon dat ek Afrikaans antwoord ek het nou vir twee jaar n porta ons kamp soms off grit waar niks is nie die chemicals wat ingegooi word los alles op maar ons bly sover moontlik by no 1 vandag...
  27. Replies
    5
    Views
    486

    Re: Jurgens XT120 ?

    Vossie geniet daai XT120 ek het 140 gehad mis hom tot vandag toe
  28. Re: Toyota Fortuner 2.4 GD6 4x4 AT vs Ford Everest Sport 2.0 XLT 4X4 AT

    As ek die geld gehad het sou ek Everest gekoop het hou nou maar van die hele packet meet as Fortuner maar met die inruil sal jy meer kry glo ek op die Fortuner ry albei en besluit dan sterkte
  29. Replies
    5,302
    Views
    1,212,470

    Re: So who is going camping this weekend?

    Ekkekan kom vertel asb meer en wat is die plek se naam
  30. Replies
    31
    Views
    2,480

    Re: Advice - Transporting water in tanks or not

    Ek het twee 20 liter plasties containers maak by huis vol gee my gemoedsrus die water is net vir koffie en kos maak die ander twee 20 liter houers maak ek by oord of so naas as moontlik vol dit is...
  31. Re: What are the must watch African YouTube Overland Chanels

    Edward ek nie van jou vergeet dankie vir jou deel ook in die overland toere wat jy ook doen en dell met ons hou asb so aan
  32. Re: What are the must watch African YouTube Overland Chanels

    Ek haal my hoed af vir Juba , Christoff en al die ouens wat ovelanding doen en dit nog deel met ons ook al wat ek kan se is ouens well done en keep up the sharing
  33. Replies
    86
    Views
    6,881

    Re: What do you want from ablutions

    After reading all these inputs one thing is for sure you will not please all because some what a hotel with them when they are camping kamp is kom weg van die normal of is ek up normal
  34. Replies
    8
    Views
    1,097

    Re: New Campsite in Dinokeng

    Stefan dankie vir inligting ken nie die plek ek beplan om Kyleu bushcamp te gaan doen sal dan ook bietjie kyk na die plek
  35. Replies
    51
    Views
    5,623

    Re: The Blink Tank Reborn Thread.

    Gaan groot met projek geniet hom saam jou seun
Results 1 to 35 of 999
Page 1 of 29 1 2 3 4