Search Results - 4x4 Community Forum





Search:

Type: Posts; User: tocin; Keyword(s):

Page 1 of 29 1 2 3 4

Search: Search took 0.03 seconds.

  1. Thread: Navara" kook "

    by tocin
    Replies
    111
    Views
    11,170

    Re: Navara" kook "

    Dankie Wetkit
    Sal dit in gedagte hou as die ou in Brackenfell hom nie hom nie môre
    aan die loop kry nie
  2. Thread: Navara" kook "

    by tocin
    Replies
    111
    Views
    11,170

    Re: Navara" kook "

    Engine oorgedoen maar nou is daar management probleem. Hy start maar sit dadelik weer af. Lyk my die 8 maande se staan het sy brein deurmekaar gemaak.

    Hy word Maandag na 'n iemand wat reken hy ...
  3. Thread: Navara" kook "

    by tocin
    Replies
    111
    Views
    11,170

    Re: Navara" kook "

    Interessante opmerking.. Ek sal 'n foto neem as hy weer terug is
  4. Replies
    10
    Views
    665

    Re: navara engin swap.

    Ek het die 4l petrol 4x4 outo
    Het al twee engines "verloor"
    Myne het nou amper ses maande gestaan terwyl ek nie my mind kon opmaak oor Lexus conversion nie.
    Glo my daar is meer manne wat hul hare...
  5. Replies
    3
    Views
    481

    Re: Cape Town Market-Epping

    Sorted thanks.. Eventually got hold of a supplier.
    Gates open at 13:00.. Floor at 18:00
  6. Replies
    3
    Views
    481

    Cape Town Market-Epping

    Weet enige iemand of die mark voorraad ontvang op 'n Sondag, en indien wel van hoe laat af?
  7. Thread: Navara" kook "

    by tocin
    Replies
    111
    Views
    11,170

    Re: Navara" kook "

    Nooit gedink ek sal dit ooit oorweeg nie.. Maar met sy engine op die agtersitplek gaan ek nie veel vir hom kry nie..
    En ek het hom juis deur die jare so aangepas dat hy al die boksies vir my "tick"...
  8. Thread: Navara" kook "

    by tocin
    Replies
    111
    Views
    11,170

    Re: Navara" kook "

    Iemand het intussen my beams gedodge en die seil afgesteel.

    Het intussen 'n klein platkar aangeskaf want my vrou het haar Etios vir ons meisiekind gegee.

    Ek ry sedert die Navara vir 'n...
  9. Replies
    193
    Views
    21,156

    Re: Gansbaai GTG yet again December!

    Ek ken al die geheime paadjies om by die see te kom van die Plaat hier tot by die Damme.. Maar gaan nou nie daai boksie oopmaak nie.. Sopas gehoor geen hengel toegelaat in Overstrand agv...
  10. Replies
    193
    Views
    21,156

    Re: Gansbaai GTG yet again December!

    Yes
    They don't allow you in with only a wildcard.. Must show valid fishing lisence..
  11. Replies
    193
    Views
    21,156

    Re: Gansbaai GTG yet again December!

    Enigste manier om, na President se aankondiging, wettig op die Plaat of Gruis te kom is met 'n wildcard EN hengel lisensie.
    Verniet vanoggend by Gansbaai en Pearly Brach probeer.. Geen permitte...
  12. Replies
    193
    Views
    21,156

    Re: Gansbaai GTG yet again December!

    Was gister op die plaat., seker my laaste swem vir 'n tydjie gehad...
  13. Replies
    2
    Views
    464

    Re: Stop/Go's to Montagu

    Was there this morning..waited less than 5 min both ways
  14. Replies
    5
    Views
    529

    Re: Grootbos Road, Gansbaai

    Nope
  15. Thread: Navara" kook "

    by tocin
    Replies
    111
    Views
    11,170

    Re: Navara" kook "

    Net so 'n update na 3 maande.
    Navara staan onder 'n seil by die huis met sy engine uitmekaar op die agterste sitplek en op die bak.
    Bietjie van 'n bloutjie geloop en begin maar weer spaar tot ek...
  16. Thread: 6 m vraghouer

    by tocin
    Replies
    4
    Views
    642

    Re: 6 m vraghouer

    Dankie vir die terugvoering. Sal more opvolg
  17. Thread: 6 m vraghouer

    by tocin
    Replies
    4
    Views
    642

    6 m vraghouer

    Enige iemand wat weet van 'n billik geprysde tweedehandse 6 m vraghouer in 'n goeie toestand.
    Aflewering in Joostenberg vlakte.
  18. Thread: Rooikrans hout

    by tocin
    Replies
    4
    Views
    766

    Re: Rooikrans hout

    Dankie Danie.. Jy kan dalk jou kontak vir my Pm.. Chris gaan help maar het net 2000 mooi droog.
    Het nog iemand opgespoor maar R1300 per 1000 is bietjie rof
  19. Thread: Rooikrans hout

    by tocin
    Replies
    4
    Views
    766

    Re: Rooikrans hout

    Thanks Kimball
    Spoke to Chris.. I will collect next week.
  20. Thread: Rooikrans hout

    by tocin
    Replies
    4
    Views
    766

    Rooikrans hout

    Enige iemand wat weet waar ek in die George /Mosselbaai /Stilbaai /Riversdal omgewing Rooikrans per 1000 teen 'n billike prys kan aankoop?
    Ek gaan volgende week daar verby met 'n leë 5 ton trok en...
  21. Thread: ID

    by tocin
    Replies
    5
    Views
    885

    Re: ID

    My son put up a bird feeder on the balcony of his flat.. They were there in no time.. Now to make a plan with all the poop...
  22. Thread: ID

    by tocin
    Replies
    5
    Views
    885

    ID

    Please ID this bird.. Tons of them in the Tygervalley area, (Belville Western Cape) https://uploads.tapatalk-cdn.com/20201007/3d03595d015a9296d8f9a86772394d7e.jpg
  23. Re: Low water bridge - Breede river - Slanghoek valley

    Dearsberg is iets besonders maar jy sal nie 'n fout maak om kamp op te slaan by een van die volgende plekke ook nie
    .
    Stille Water, Wolvenberg en Wolvenberg kloof is almal op een plaas. Jy het ook...
  24. Re: Low water bridge - Breede river - Slanghoek valley

    Baie lekker kampplek.. Oud leerling van my se plek. Daar is 'n paar lieflike kampplekke hier om Rawsonville (Awsomeville soos ons soms hier praat.. As jy lus is vir lekker kuier een aand maak 'n...
  25. Re: Low water bridge - Breede river - Slanghoek valley

    Waar gaan jy kamp?
  26. Re: Low water bridge - Breede river - Slanghoek valley

    Geniet dit
  27. Re: Low water bridge - Breede river - Slanghoek valley

    Dit is oop. Wees net versigtig op die sementblad aan Slanghoek se kant.. Daar is twee lelike gate aan die linkerkant
    . Is, gister middag, daar deur
  28. Replies
    25
    Views
    7,135

    Re: Elandsbaai, Lambertsbaai tolpad

    Die pad is oop en in n goeie toestand
  29. Replies
    25
    Views
    7,135

    Re: Elandsbaai, Lambertsbaai tolpad

    Bump
  30. Replies
    25
    Views
    7,135

    Re: Elandsbaai, Lambertsbaai tolpad

    Enige kans dat ek dit huidiglik met n vyftontrok (leeg )kan ry ?
  31. Replies
    25
    Views
    7,135

    Re: Elandsbaai, Lambertsbaai tolpad

    Enige Iemand wat weet of die grondpad vanaf Lambertsbaai na Doringbaai oop is?
    Ek ry more oggend Via Velddrif Doringbaai baai toe en soek die kortste roete
  32. Replies
    503
    Views
    67,101

    Re: Nissans is crap en onbetroubaar.

    Ek kontak jou as ek meer inligting het ..was net vinnig laasweek by die mechanic en het in my thread "Navara kook " daaroor gesels .
  33. Replies
    503
    Views
    67,101

    Re: Nissans is crap en onbetroubaar.

    Lyk my ek is nie al wat n engine soek nie
    Mikes Place en En Route kan my nie help nie. As jy dalk van n Lexus hoor laat weet my
  34. Thread: Navara" kook "

    by tocin
    Replies
    111
    Views
    11,170

    Re: Navara" kook "

    Ek weet dit mag simpel klink maar ek het n emosionele verbintenis met die Naarvara.
    En dis nie n spelfout nie .my pelle weet ek praat van my NAARvara want partykeer maak hy my naar.

    Ek was op n...
  35. Thread: Navara" kook "

    by tocin
    Replies
    111
    Views
    11,170

    Re: Navara" kook "

    n Maand later en nie goeie nuus.
    Nadat die oop engine by n ingeneur was is die aanbeveling dat ek maar na ander engine kyk . sleeves op die blok lyk nie goed nie ..chips oral maar kan glo herstel...
Results 1 to 35 of 999
Page 1 of 29 1 2 3 4