Search:

Type: Posts; User: MANDREAS; Keyword(s):

Page 1 of 29 1 2 3 4

Search: Search took 0.02 seconds.

  1. Re: Non lethal predator management possibility

    Used in the right combination, this works really well:

    https://encrypted-tbn0.gstatic.com/images?q=tbn:ANd9GcQtqY16bfobbjivsZb2u6WEgzJ3C8PN0txWnA&usqp=CAU
    ...
  2. Re: Non lethal predator management possibility

    This is awesome.

    The only issue I can see is if these animals are repelled, where are they repelled to? A farmer (who does not have the bioboundary) between four or five farmers (who does), will...
  3. Replies
    46
    Views
    2,953

    Re: Ek het nie besef dit is so baie werk nie.

    Jy kan maar Gary!
  4. Replies
    12
    Views
    1,179

    Re: Failed phone heist ballistic breakdown

    Challenge accepted.>:D

    It's Friday after all Emmie...;D
  5. Replies
    46
    Views
    2,953

    Re: Ek het nie besef dit is so baie werk nie.

    Ek is nogals pligsgetrou met oog en oor beskerming.

    So paar jaar terug het ek 'n boorpunt deur my duim gekry - dink die foto is nog erens op die forum so sal bietjie soek - en dit was 'n pynlike...
  6. Replies
    46
    Views
    2,953

    Re: Ek het nie besef dit is so baie werk nie.

    Presies!;D
  7. Replies
    46
    Views
    2,953

    Re: Ek het nie besef dit is so baie werk nie.

    That is a nice welding table Paul!

    Perfect for the odd jobs I do.

    How high is it from the ground up?
  8. Replies
    46
    Views
    2,953

    Re: Ek het nie besef dit is so baie werk nie.

    I just read this with your signature;D
  9. Replies
    272
    Views
    31,621

    Re: Land Cruiser 300 - 3.3L V6 diesel

    Looks like a Fortuner that fell through an ugly tree and every branch seemed to hit it on the way down.
  10. Replies
    196
    Views
    16,262

    Re: My FJ buying experience

    So Andrew, when are you making a stop at Gobabis Toyota to fine tune that V6>:D

    Sorry Hugo (I couldn't help myself);D
  11. Replies
    196
    Views
    16,262

    Re: My FJ buying experience

    Geluk Andrew.

    Hoop hy gee vir jou miljoene probleemlose myle.
  12. Thread: Namibia Trip

    by MANDREAS
    Replies
    49
    Views
    2,649

    Re: Namibia Trip

    First question: Why did you not pop in for a beer with me?
  13. Replies
    23
    Views
    807

    Re: Best Marker for Metal ?

    Dan sal die steekpasser perfek werk.
  14. Replies
    23
    Views
    807

    Re: Best Marker for Metal ?

    Een van die (nee, ek is nie 'n vrymesselaar nie)

    https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/0/03/Steekpasser.jpg
  15. Replies
    23
    Views
    807

    Re: Best Marker for Metal ?

    Ek gebruik nou al die afgelope 7 jaar dieselfde steekpasser, een van daai goedkopes wat mens in die Helix Oxford skoolstelletjies kry. Die punte bly skerp en maak (vir my) 'n duidelike streep op mild...
  16. Replies
    272
    Views
    31,621

    Re: Land Cruiser 300 - 3.3L V6 diesel

    This coming from a guy who lives in Pretoria with 19inch rims on a V6 Amarok...
  17. Replies
    83
    Views
    7,560

    Re: Covid and Namibia

    Ramaposer
  18. Replies
    83
    Views
    7,560

    Re: Covid and Namibia

    Hage praat vanaand 19:30.

    Ramrod at 20:00.
  19. Re: Looking for a reputable estate agent for Henties Bay/Swakopmund

    Daar is twee waarin ek belangstel op Suid Duin. Albei in CC's geregistreer wat die oordragproses heelwat vergemaklik.

    Ek is volgende maand in Swakopmund om naa 'n paar huise op myl 4 te kyk.
  20. Replies
    46
    Views
    2,953

    Re: Ek het nie besef dit is so baie werk nie.

    Dankie Miems.

    Ek het nie geweet mens kry Hammerite in Bronze nie? Ek het oorspronklik gedink aan swart, maar sal nou beslis die bronze oorweeg!
  21. Replies
    2
    Views
    423

    Re: Something weird happened

    So you converted from a Mahindraholic to a Toyota's Witness in a space of a few hours...

    ;D
  22. Replies
    46
    Views
    2,953

    Re: Ek het nie besef dit is so baie werk nie.

    Dankie Emmie.
  23. Replies
    46
    Views
    2,953

    Re: Ek het nie besef dit is so baie werk nie.

    Dankie julle.
  24. Replies
    46
    Views
    2,953

    Re: Ek het nie besef dit is so baie werk nie.

    Dankie oom.

    As die praktyk van die grond af kom, gaan daai visrooster beslis bietjie meer werk!
  25. Replies
    46
    Views
    2,953

    Re: Ek het nie besef dit is so baie werk nie.

    Dankie oom.
  26. Replies
    46
    Views
    2,953

    Re: Ek het nie besef dit is so baie werk nie.

    Well done!

    Een ding wat ek myself belowe het is om die jaar vir my 'n sweistafel te bou. As mesn mos so op jou hurke heeldag werk, kou dit so bietjie aan die kniee en die lae rug.
  27. Replies
    46
    Views
    2,953

    Re: Ek het nie besef dit is so baie werk nie.

    Dankie oom;D
  28. Replies
    46
    Views
    2,953

    Re: Ek het nie besef dit is so baie werk nie.

    Top tip - grind the welds as smooth as possible and then fill the welds with a bit of steel putty. When its dry, grind it smooth, paint over it and stand back while everyone comments on your boss...
  29. Replies
    94
    Views
    5,876

    Re: Which diesel is best ?

    Nee.

    'n Vrou is soos 'n tweedehandse kar, eers as hy op jou naam is gee sy jou k.ak.
  30. Replies
    46
    Views
    2,953

    Re: Ek het nie besef dit is so baie werk nie.

    Dankie Ian.
  31. Replies
    46
    Views
    2,953

    Ek het nie besef dit is so baie werk nie.

    My vrou is besig om haar eie oogkundige praktyk oop te maak en om geld te spaar het ons besluit om self sekere van die meubelstukke te maak.

    Dit behels nou 'n ontvangstoonbank, lessenaar, hout...
  32. Replies
    94
    Views
    5,876

    Re: Which diesel is best ?

    The two best posts on this thread.
  33. Replies
    83
    Views
    7,560

    Re: Covid and Namibia

    :mad:
  34. Replies
    83
    Views
    7,560

    Re: Covid and Namibia

    Die probleem wat ek het met skole wat sluit (of te wel dagsorge) is dat ek duisende op duisende rande spandeer het om my dagsorg in te rig om aan die Covid Regulasies te voldoen. Ek het daarop ook...
  35. Replies
    83
    Views
    7,560

    Re: Covid and Namibia

    Getrou aan staatsdienstradisie het alles tot stilstand geruk na 17:00;D
Results 1 to 35 of 999
Page 1 of 29 1 2 3 4