Search Results - 4x4 Community Forum





Search:

Type: Posts; User: Boslover; Keyword(s):

Page 1 of 29 1 2 3 4

Search: Search took 0.02 seconds.

  1. Replies
    44
    Views
    3,730

    Re: Photo trip report, Namibia south and west

    Ek hetnou lekke saam getoer met julle ook op my bucket lys wens die lockdown wil nou klaar kry
  2. Replies
    48
    Views
    21,956

    Re: Trip Report Strange days, empty land.

    Ek wens ek n nou daar wees
  3. Replies
    27
    Views
    4,051

    Re: Trip Report - Northern Cape and Richtersveld

    Ockerd dis 2020 ek lees die eers nou raak Richtersveld al so 6 jaar op my bucket lys dankie vir jou deel ek gaan nou plan maak die lockdown ding moet nou klaar kry
  4. Replies
    71
    Views
    10,331

    Re: Northern Cape advice/info

    Na ek die gelees het glo ek n mens moet die Noord kaap gaan besoek so baie om daar te sien en te beleef
  5. Replies
    22
    Views
    3,973

    Re: Value for money

    Thinus het jy toe besluit gemaak laat weet
  6. Replies
    42
    Views
    4,911

    Re: FJ almost completed photos

    Steve awesome awesome geniet daai FJ jy an gaan net waar jy wil en kamp soos n koning
  7. Replies
    115
    Views
    14,189

    Series I Re: Series 1 Full restoration (5 year plan)

    Stekte as die Series 1 klaar is gaan hy soos nuut wees
  8. Replies
    103
    Views
    12,493

    Re: Afrispoor cheetah - owners posi

    Netjies vasbyt binne kort kamp julle awesome wa
  9. Replies
    6,039
    Views
    1,407,981

    Sticky: Re: Post a photo of your Land Rover here please

    Awesome Land rover love the kleur
  10. Replies
    86
    Views
    6,798

    Re: 1982 Toyota land cruiser fj60

    Ek glo daai Cruiser sal n trok sleep soos in nou awesome ek hou die draad dop
  11. Replies
    27
    Views
    4,451

    Re: How to Raptor a Cruiser ( not a Ford thing )

    Thys awesome geniet daai Cruiser
  12. Replies
    87
    Views
    7,596

    Re: Amarok ultimate off roader build

    Awesome VW trok hou van alles behawe die koffie /bier gedeelde ek sou daar nog n Kassie insit vir pakplek wow wow wow
  13. Replies
    273
    Views
    58,331

    Re: Definitive SA bush camp list

    Kan nie meer wag dat lockdown klaar maak nie ek kort bos en vinnig
  14. Re: Storms River Mouth - sea view vs no view camp sites

    Ek wil ook lankal hierna toe gaan sjoe mooi plek en ja ek verstaan die wind kan pla maar vat hom soos hy kom
  15. Re: Metalian Mini With Bundutop Tent and Bundu Awning

    Awesome Ryan
  16. Re: Thinking of getting basic offroad caravan build.

    Fatbike teken vir jou self wat jy ingedagte het besluit met wat se material jy gaan gebruik gaan na n person wat die werk kan doen of gaan sien die off road vervaardigers self en sien of hulle jou...
  17. Replies
    3
    Views
    557

    Re: Imagine Trailvan

    These caravans price is above what you looking for but maybe you get one i saw they go for R165000 to R245000 depended toestand en jaar model sterkte dis n awesome off roader
  18. Replies
    105
    Views
    12,559

    Re: Angola Trip Report December 2019

    Barry baie dankie dit was regtig lekke om deur jou terug voer , fotos ,en clips te kyk
  19. Replies
    41
    Views
    2,702

    Re: ZAMBIA 2018, a late trip report

    Awsome report and photes
  20. Replies
    51
    Views
    7,502

    Re: Which Camping Trailer

    Kyk na Jurgens XT160 puik trailer
  21. Replies
    1,544
    Views
    286,404

    Re: Bush Lapa : experience HIS beauty @

    Frans dankie vir deel een word WOW
  22. Replies
    4
    Views
    821

    Re: Karavaan Parke: Noord-Wes - Limpopo

    Koro Koro baie lekke oord
  23. Thread: Is ek reg ??

    by Boslover
    Replies
    9
    Views
    839

    Re: Is ek reg ??

    Dankie julle ek waardeur julle insette
  24. Thread: Is ek reg ??

    by Boslover
    Replies
    9
    Views
    839

    Is ek reg ??

    Naand se julle almal ek gaan binnekort begin om te kamp by Noord Kaap , Richtersveld , Namibie en verskye boskamp ,band druk speel n groot rol so is ek reg met die volgende ( Band druk met sand...
  25. Replies
    58
    Views
    13,049

    Re: Sleep-ready caravans for going almost anywhere

    Spook kyk ook na die Sprite Tourer SW seker nie heeltemal off road nie maar ook n awsome wa vsterkte en geniet die soek
  26. Replies
    16
    Views
    1,651

    Re: Hiking across the Tankwa

    Merwe awsome ek lees ook die nou eers raak:)
  27. Replies
    38
    Views
    5,547

    Re: Putsonderwater

    Elize ek sien nou eers die raak een woord awsome ek gaan jou private
  28. Replies
    20
    Views
    2,780

    Re: Conqueror UEV 14: Tips Tricks & Mods

    Enjoy en lekke kamp
  29. Replies
    100
    Views
    8,891

    Poll: Re: What is overlanding?

    Overlanding is for me to be in remote places were you normally will not be were their is now mauls geen mense wat kla oor jou boma wat rook waar jy innie natuur is net jou self weer vind waar jy kan...
  30. Replies
    22
    Views
    2,875

    Re: Namaqua 4x4 Eco Trail

    Ek hou die draad dop vlermuis ek wil ook die Eco trail doen
  31. Replies
    8
    Views
    958

    Re: Trip Report: Pilansberg, December 2019

    Awsome terug voer dankie lekke getoer saam julle
  32. Thread: Roof top tent

    by Boslover
    Replies
    20
    Views
    3,179

    Re: Roof top tent

    Eazy awn tard hardshell is the way to go myself busy to looking to it looks sterk en vinnig oop en toe
  33. Replies
    80
    Views
    19,677

    Re: wives and rooftop tent ladders

    Eazy Awn se tart hardshell gaan ek bekyk lyk na n puik RTT asook hulle 270 bat awning kan nie meer wag vir die off gritt afontuur nie jip jippie:)
  34. Thread: Tsendze Camp

    by Boslover
    Replies
    113
    Views
    16,918

    Re: Tsendze Camp

    My en Berdien se beurt kom kan nie meer wag
  35. Replies
    1,544
    Views
    286,404

    Re: Bush Lapa : experience HIS beauty @

    LowRange wow awsome dankie vir die fotos
Results 1 to 35 of 999
Page 1 of 29 1 2 3 4