Search Results - 4x4 Community Forum





Search:

Type: Posts; User: Reenen; Keyword(s):

Page 1 of 29 1 2 3 4

Search: Search took 0.09 seconds.

  1. Replies
    1,501
    Views
    383,793

    Sticky: Re: Photos of your nissans !

    Love die seat op die kappie
  2. Replies
    12
    Views
    351

    Defender Re: Defender inligting benodig

    Dankie oom.

    Maar soms is dit nog makliker om die slim manne te vra. Ek glo my diffs kom uit n unmolested dorps kar.
  3. Replies
    12
    Views
    351

    Defender Re: Defender inligting benodig

    Baie dankie. Disco2 diesel diff ratios?
    3.54 of 3.69:1?
  4. Replies
    12
    Views
    351

    Defender Re: Defender inligting benodig

    Dankie. Sal more gaan nommer soek.
    Oormore. More gaan ek jag.
  5. Replies
    12
    Views
    351

    Defender Re: Defender inligting benodig

    1.14:1 of 1.41:1?

    Sou eerder 1.41:1 verkies het...
  6. Replies
    12
    Views
    351

    Defender Defender inligting benodig

    Ek kort bietjie inligting.
    Wat is 1990s defender se ratverhoudings.
    Wat is tc ratios
    Wat is diff ratios

    Hoe ken mens hulle uitmekaar, hoe weet mens wat jy het?
    578060
    578061
  7. Replies
    116
    Views
    6,080

    Re: Ineos Grenadier revealed!!

    Vir my die heel beste van die voertuig: van alle nuwe voertuie op die horison, lyk dit by verre die meeste na n Land Rover.
    Almal love dit. Behalwe die Land Rover manne.
  8. Thread: Terramax

    by Reenen
    Replies
    9
    Views
    741

    Re: Terramax

    Behoort so R2100 te wees
  9. Thread: Terramax

    by Reenen
    Replies
    9
    Views
    741

    Re: Terramax

    Wag nog vir prys.
  10. Thread: Terramax

    by Reenen
    Replies
    9
    Views
    741

    Re: Terramax

    Het hulle.
    Nou vir toets
    578014
    578015
    578016
    578017
  11. Replies
    189
    Views
    14,578

    Re: 3.2 did engine gesoek

    Ok. Klaar.
  12. Replies
    632
    Views
    133,064

    Re: How much did you pay for Tyres today ?

    The proof of the pudding is in the eating there of.
    Ek sal hulle toets. Deeglik
  13. Thread: Challenge kar.

    by Reenen
    Replies
    5
    Views
    408

    Re: Challenge kar.

    Eerste bits is hier
    577920
    577921
    577922
  14. Re: Ongeluk, en versekering weier om skade te herstel

    Ek verskil van jou. Veral jou laaste sin.
  15. Replies
    632
    Views
    133,064

    Re: How much did you pay for Tyres today ?

    5 x 33x12.5x15 Sailun Teramax mt gekry vandag om te toets
    Swaar, stewige bande.
    577904
    577905
  16. Replies
    4,204
    Views
    1,125,997

    Sticky: Re: Mitsubishi Pics....

    Dankie vir raad.
  17. Replies
    116
    Views
    6,080

    Ineos Grenadier revealed!!

    Daar is nie n manier hy verkoop vir minder as n run of the mill jap dc bakkie nie. Ek dink hy bied ook meer.

    Dink ook nie hy sal goedkoper wees as wat n defender in 2015 was nie. Wat was hulle toe...
  18. Replies
    116
    Views
    6,080

    Re: Ineos Grenadier revealed!!

    Ek dink hulle het die hofgeding oor copyright klaar gewen.

    Ek sou raai in die R750k - R1.25 miljoen Range.

    Die bmw engine alleen sou klaar rondom R200-300k wees.
  19. Replies
    30
    Views
    5,087

    Re: Pathfinder suspension

    Het self gemaak.
    Minder as R100 gekos. Moes net een 12mm gat boor per spacer.
    577839
    577840
    577841
  20. Replies
    116
    Views
    6,080

    Re: Ineos Grenadier revealed!!

    Nou die volg vraag. Wie gaan dit verkoop, en wie gaan dit diens?
    Sal hulle n ooreenkoms met bmw h?

    Kan nie maklik wees om n nuwe voertuig in wereldmark in te stuur nie.

    Dink net die wagtyd...
  21. Replies
    116
    Views
    6,080

    Re: Ineos Grenadier revealed!!

    Hulle het. Hulle het dit die defender genoem.
  22. Replies
    116
    Views
    6,080

    Re: Ineos Grenadier revealed!!

    Love dit. Lyk neer na n defender as wat die nuwe defender doen.

    Nou een vraag:
    N stoere defender man, koop jy nou die nuwe defender, agter die naam, of koop jy die, agter die konsep? Sal seker n...
  23. Thread: Challenge kar.

    by Reenen
    Replies
    5
    Views
    408

    Re: Challenge kar.

    Ja
  24. Replies
    669
    Views
    108,332

    Re: W123 Overlander built

    577815
    577816
    577817
    577818
    577819
    577820
  25. Thread: Challenge kar.

    by Reenen
    Replies
    5
    Views
    408

    Re: Challenge kar.

    En die backup
    577814
    Ford v8
    Disco autobox (wat nou defender handrat word)
    Range rover vakuum tc
    Defender aste
  26. Thread: Challenge kar.

    by Reenen
    Replies
    5
    Views
    408

    Challenge kar.

    Tyd vir challange kar bou. Ons gaan begin deelneem in challenge kar klas.

    Wou een bou, maar..

    Het een geborg gekry.
    Moet net gaan haal.

    En toe vandag een gekoop.
    Net frame. Sonder engine....
  27. Replies
    4,204
    Views
    1,125,997

    Sticky: Re: Mitsubishi Pics....

    Ek het al 7 voertuie vir my bygekoop na ek my laaste nissan gekoop het. Just saying.
  28. Replies
    4,204
    Views
    1,125,997

    Sticky: Re: Mitsubishi Pics....

    Terug na eienaars.
    Maar ek nie klaar met pajero
  29. Thread: Mercedes OM602

    by Reenen
    Replies
    1
    Views
    238

    Mercedes OM602

    Ek het vir my n om602 2.9 turbu intercooled 5 cyl diesel gekry watvoorspronklik uit n sprinter kom.
    Standaard maak hulle seker so 95kw.

    Ek weet die ouens kry maklik 150kw uit hulle.

    Hoe maak...
  30. Replies
    4,204
    Views
    1,125,997

    Sticky: Re: Mitsubishi Pics....

    Maar eintlik wil jy vir my voorskryf waar ek mag en nie mag post. Sorry. Dat ek nie na jou pype wil dans.
  31. Replies
    189
    Views
    14,578

    Re: 3.2 did engine gesoek

    Olielek is uitgesort.

    Dink ek kan nou begin bash plates op sit
  32. Replies
    4,204
    Views
    1,125,997

    Sticky: Re: Mitsubishi Pics....

    Is waar hy van vandag af staan.
    577763

    En binnekort begin ek weer verder aan my patrol/pajero hybrid
  33. Replies
    189
    Views
    14,578

    Re: 3.2 did engine gesoek

    Nou sukkel ek met n hardnekkige lek op filterhousing. En daar is so baie olek om in te werk...
  34. Replies
    60
    Views
    9,740

    Sticky: Re: Baviaans Kloof and Kouga Route Road Conditions

    Whatsup vir Mel. Al wat werk
  35. Replies
    60
    Views
    9,740

    Sticky: Re: Baviaans Kloof and Kouga Route Road Conditions

    Was die naweek op doringkloof.
    Berg lyk al baie beter, maar is nog droog kol kol.
    Baie pin stripes gekry.
    577728
    577729
    577730
Results 1 to 35 of 999
Page 1 of 29 1 2 3 4