Search Results - 4x4 Community Forum





Search:

Type: Posts; User: Ma-Jero; Keyword(s):

Page 1 of 6 1 2 3 4

Search: Search took 0.01 seconds.

  1. Replies
    54
    Views
    6,145

    : Nee, saam met Cecil in die groen mamba;D

    :

    Nee, saam met Cecil in die groen mamba;D
  2. Replies
    54
    Views
    6,145

    Baie dankie julle dit was n baie lekker...

    Baie dankie julle dit was n baie lekker dag!!!!!!! Sal later bietjie foto's opsit.
  3. Replies
    209
    Views
    20,682

    Shoe dis 'n nice een wat ek hier gekry het van...

    Shoe dis 'n nice een wat ek hier gekry het van Bok!
  4. Replies
    209
    Views
    20,682

    Baie dankie almal, dit was 'n baie lekker naweek!...

    Baie dankie almal, dit was 'n baie lekker naweek! Dit was weer lekker om in SA te gaan 4X4!!
  5. Replies
    209
    Views
    20,682

    Ja kyk net die bord!

    Ja kyk net die bord!
  6. Replies
    209
    Views
    20,682

    Lekker suikersiekte drankies

    Lekker suikersiekte drankies
  7. Replies
    209
    Views
    20,682

    En toe doen ons slaggie die sundowners!! Baie...

    En toe doen ons slaggie die sundowners!! Baie lekker
  8. Replies
    8
    Views
    1,259

    Ek is daar! Sal lekker wees!

    Ek is daar! Sal lekker wees!
  9. Thread: RIP Rittelin

    by Ma-Jero
    Replies
    107
    Views
    11,923

    Dis nie lekker om hierdie nuus te kry - sal jou...

    Dis nie lekker om hierdie nuus te kry - sal jou altyd onthou vir die persoon wat wat almal kon laat lag! - >:D:confused::o::):eek:
    :'(:'(:'(:'(:'(
  10. Replies
    285
    Views
    22,655

    Cecil, ek stem saam - dit maak mens homesick!!! ...

    Cecil, ek stem saam - dit maak mens homesick!!! Dit lyk baie lekker.
    Kan net nie voorstel om met so 'n dik baaitjie te staan nie - dis *&#$ warm hier!! ;D
  11. Replies
    36
    Views
    4,182

    Thank's

    Baie dankie, dit was weer lekker om al die gesigte te sien!!! ;D;D

    Maar nou is ek al weer terug in my woonstel - stoksiel alleen :'(:'(
  12. Replies
    36
    Views
    4,182

    Hi daar!

    Maak dit nog 2 ete's asb! Ek gaan al daai doppe kom drink wat julle belowe het ;D:p
  13. Replies
    40
    Views
    4,777

    Oom Kenny - wie's jou ouma!!! Ja jy is lekker...

    Oom Kenny - wie's jou ouma!!! Ja jy is lekker met daai mond - want jy weet 22 000 km is effe ver vir my om te kom ne..... >:D

    Maar ek het baie getuie - hou dit op ys - en ek kom neem dit op 'n...
  14. Replies
    40
    Views
    4,777

    Hallo julle!! ;D ek wil ook 'n slag saam! ...

    Hallo julle!! ;D
    ek wil ook 'n slag saam! :'(:'( Se julle wat - vat skype saam - en ek kan ook sien ;D;D Ek het al die eindstryd van die Bulle op skype gekyk van SA af - so niks is onmoontlik...
  15. Replies
    33
    Views
    5,745

    Julle maak my jaloers!!! ;D;D;D Dit lyk so...

    Julle maak my jaloers!!! ;D;D;D
    Dit lyk so lekker, en ja Kenny - ek kan net dink dat daai arme Oscar sal moet behandeling kry na dese!!:eek::eek:
    Alles lyk so nice en groen - anders as my sand!:p
  16. Replies
    9
    Views
    2,122

    Baie dankie julle! :-* Ek moet se - dis erg om...

    Baie dankie julle! :-*
    Ek moet se - dis erg om so alleen in die verte te verjaar!!:'(:'(:'(:'(
    Vir die eerste keer in my lewe wat ek sonder familie verjaar!!! Maar julle maak mens weer goed voel...
  17. Replies
    7
    Views
    2,042

    Sy het al baie saam met ons getrek, en nog elke...

    Sy het al baie saam met ons getrek, en nog elke keer maklik aangepas, so ek dink nie dit sal 'n probleem wees nie. Die mense wat die huis huur het honde wat nou nie baie van katte hou nie... ;D
  18. Replies
    7
    Views
    2,042

    Soek dringend huis vir kat!

    Ek weet hierdie is nou seker nie die regte plek - maar aangesien ons kat in die Kaap is sal dit makliker wees.

    Ons het 'n kat wat al so 10 jaar oud is, en nou dat ek in Dubai is en ons die huis...
  19. Replies
    26
    Views
    4,893

    Hy is in RSA - stoksielalleen :'(

    Hy is in RSA - stoksielalleen :'(
  20. Replies
    26
    Views
    4,893

    Geluk "SAUK" - Shorty

    Dis al weer 'n jaar later.... Is nou nie in die Kaap maar jy weet hoe gaan die storie....:confused:

    Sing en blaas!!! ;D;D

    HAPPY BIRTHDAY!!...
  21. Replies
    35
    Views
    5,323

    Van Dubai

    Hi julle

    Jammer maar ek en Shorty sal nie Woensdag daar kan wees nie:'(:'( Renier is nog hier in Dubai by my en vlieg eers Saterdag-oggend terug.

    Julle moet BAIE lekker kuier en ek sal aan...
  22. Replies
    62
    Views
    6,216

    Thanks Ian! I don't think the big spender will...

    Thanks Ian! I don't think the big spender will be me, I want to save :) But the shaik is out!!:eek:

    It was nice to have met all you people as well, and I promise you - I will put a lot of...
  23. Replies
    62
    Views
    6,216

    Hier is waar ek gaan....

    Hier is so 'n paar foto's wat ek geneem het toe ek nou daar was - net om julle te wys ek gaan darem nie in die woestyn sit en vergaan nie... ;D:p

    1. Die hospitaal se ingangsportaal
    2. ...
  24. Replies
    62
    Views
    6,216

    1. AB, Gadget 2. Huge ou 3. Shrek se gaaitjie...

    1. AB, Gadget
    2. Huge ou
    3. Shrek se gaaitjie
    4,5, 6 etenstyd!
  25. Replies
    62
    Views
    6,216

    Baie dankie almal, dit was baie lekker!! Dit is...

    Baie dankie almal, dit was baie lekker!! Dit is erg om te dink dit was die laaste, maar ja... :'(:'(:'(

    Julle het dit baie lekker gemaak.

    Foto's:
    1. Vrouens -- Kyk Kenny se baas in die...
  26. Replies
    62
    Views
    6,216

    Solank jy darem net die anti baai kom soen :p ...

    Solank jy darem net die anti baai kom soen :p Siende dat jy altyd saggies verdwyn.. :o
  27. Replies
    62
    Views
    6,216

    wat skinder julle

    Ja, dit was 'n baie vinnige besluit en gebeure, maar toe ek nog vir Ava jammer kry omdat sy vir Cecil baai moet sÍ, toe gaan ek ook al.

    Ek gaan werk in die nuwe City Health hospitaal in Dubai. ...
  28. Replies
    92
    Views
    10,816

    Poll: Jy moet hom sien met 'n Kettie...:o Hy het nog...

    Jy moet hom sien met 'n Kettie...:o Hy het nog altyd die oog om met die te skiet
  29. Thread: 4x4Cape

    by Ma-Jero
    Replies
    58
    Views
    8,592

    Hier is Saterdag se foto's ...

    Hier is Saterdag se foto's

    http://www.4x4community.co.za/photopost/showgallery.php?cat=725
  30. Replies
    112
    Views
    12,586

    Hier is nog 'n paar foto's by ...

    Hier is nog 'n paar foto's by

    http://www.4x4community.co.za/photopost/showgallery.php/cat/724
  31. Replies
    112
    Views
    12,586

    As ek nou reg tel, was ons so 42 mense gister. ...

    As ek nou reg tel, was ons so 42 mense gister. Ek dink dit is die meeste wat nog daar was!!
  32. Replies
    112
    Views
    12,586

    1. Berns-hulle 2. Huge ou, Jan30 (of is dit...

    1. Berns-hulle
    2. Huge ou, Jan30 (of is dit nou 31) en hul vrouens
    3. Foto sessie
    4. Lasagne en Cois (kersete :p)
    5. Petro wat die kos voorsien
    6. Groep
    7. Lea, SAUK, Shrek
    8. Carol,...
  33. Replies
    112
    Views
    12,586

    Ja, mens raak nie jonger nie.... Dit vat lank om...

    Ja, mens raak nie jonger nie.... Dit vat lank om te herstel !;D

    Hier is 'n paar foto's van gistraand. Dankie julle dit was baie lekker !

    1. Kenny, Shrek
    2 en 3 Groep
    4. 4WD en Miss Galba...
  34. Replies
    112
    Views
    12,586

    Erik, waar is jou maaitjie en die blond?

    Erik, waar is jou maaitjie en die blond?
  35. Thread: AD 2 Jan 2009!

    by Ma-Jero
    Replies
    7
    Views
    1,861

    En toe.... bietjie werk

    1. Manie in die moeilikheid? :confused:
    2. JA....;D
    3. Planne raak mos nie op nie.. ::)
    4. Werksmag
    5. Toeskouers
    6. nog Toeskouers:p
Results 1 to 35 of 202
Page 1 of 6 1 2 3 4